Category Archives: Nuus

Die Zuma-skuldlas

Die presidensie het reeds sowat R30 miljoen betaal aan private regsverteenwoordiging vir die president. Die opspraakwekkende feit is in die parlement bekend gemaak. Vrae is gevra oor wie pres. Jacob Zuma…

Swart vakbond krepeer

Werkersdag, 1 Mei, moes ’n dag vol klinkende oorwinnings vir die ANC gewees het, maar dit is toe nie. Cyril Ramaphosa is deur die ANC aangewys om die hoofrede te…

Toe is dit Gupta-apartheid by Sun City

Net blanke vroue wat al langer as vyf jaar weg is by Sun City se spa-afdeling, is terug geroep om die Gupta-gaste te bedien. Hulle is versoek om vir die…

Uniegebou is 100 jaar in gebruik

Die welbekende landmerk in Pretoria, die Uniegebou is vanjaar presies 100 jaar in gebruik en was altyd die simboliese setel van Suid-Afrika se staatsgesag. Alhoewel die ANC regering geen bydrae…

Terroris in huis doodgeskiet

Mnr. Henry Lubbe (39) het vroegoggend gehoor iemand peuter aan n deur. Hy het sy vrou wakker gemaak en beveel om na die seun se kamer te gaan en die…

Man in sy huis geskiet

Mnr. Christo Viljoen (47) van Bothaville lê met ’n koeël in sy nek in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein. Hy is deur terroriste deur sy huis se sitkamervenster geskiet, met die…

Bloubergstrand hotel word opgeveil

Die Realcor-hotelgebou in Bloubergstrand word eersdaags (23Mei) op ’n veiling verkoop. Die Uitvoerende Hoof van ClareMart, wat die veiling hanteer, het gesê ’n groot belegger kan die gebou selfs as…

CVO Gromar presteer tydens Sportbyeenkoms

Vroeer vanjaar het die Landswye Atletiekbyeenkoms van die BCVO skole plaasgevind te Sasolburg. Vier van die CVO-Gromar skool van Groblersdal se atlete, Amelia Breytenbach (0/8), Lean Vosloo (0/11), Minette Terblanche…

ANC regering staan bont oor Gupta-fiasko

Die ANC regering het noodgedwonge ’n geheime vergadering van senior ministers gehou om die fiasko van die Gupta-geval te bespreek en daarmee ook probeer om die grootste moontlike poging aan…

Nuusflitse

• Die Konstitusionele hof het bevind daar is geen verpligting op verbruikers om vir munisipale dienste te betaal as sulke dienste nie gelewer is nie. Die uitspraak volg op lede…

Die melkkoei gaan vrek

Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, het erken dat 9,835 lede in die tyd tussen 1 April 2012 en 28 Februarie 2013 met volle salaris geskors is way die Departement…

Openbare skole – nou onhoudbaar vir Boere-Afrikaners

Die uitspraak in die Pretoria se Hooggeregshof het ’n nuwe krisis veroorsaak wat openbare skole (staatskole) in ’n onbenydenswaardige posisie plaas en Suid-Afrika die gratis opvoeder van Afrika se kinders…

Wie en wat is die Gupta-familie?

Drie broers van die Gupta-familie, almal van Indië, het rondom 1994 in Suid-Afrika aangekom en woon permanent is die land. Hulle woon almal in Saxonwold, Johannesburg. Talle gerugte en bewerings…

Die raaisels rondom die Gupta-troue

Eers land ’n vliegtuig op die militêre Waterkloof lugmagbasis. Toe word rooi tapyte uitgerol vir die meer as 200 gaste wat op pad is na Sun City waar die Gupta-troue…

Terroris skiet jong dame op N14 hoofweg

Simoné Prinsloo, haar jonger suster Nadine en ’n vriend het vir ’n oomblik stilgehou op die N14 pad om seker te maak hulle ry nog op die regte roete. Nadine…

Volksmoord steeds kommerwekkend

In ’n eksklusiewe onderhoud met Volksmoord-Projek2010 met die redaksie van Die Vryburger is weereens eerstehandse inligting bekom. Gedurende April vanjaar is 15 wreedaardige moorde op volksgenote gepleeg. Bevestigde gevalle wat…

Moordenaar gaan dalk lank sit

‘n Swart terroris van Trompsburg is Dinsdag deur die hooggeregshof in Bloemfontein twee keer lewenslange vonnis opgelê vir die moord op ‘n Vrystaatse boer en sy vrou. Regter Faan Hancke…

Nog n ANC foefie?

Baie miljoene Rand se trekkers en plaaswerktuie wat glo vir nuwe opkomende swart boere bedoel is, staan nou al maande lank op Vrede in die Vrystaat en stof opgaar. Blykbaar…

Vyf ontspanne stappers deur swartes besteel

Drie gewapende swartes het vyf ontspanne tappers gedreig om hulle te skiet, maar later is die stappers kamtig om verskoning gevra dat hulle op die besondere dag die slagoffers moes…

Verligting vir asma lyers

’n Splinternuwe prosedure is ontdek om die lyding van erge asma te verlig en is vir die eerste keer in Afrika toegepas. Prof. Keertan Dheda, Hoof van pulmonologie by Groote…

Dief doodgeskiet

‘n Dief van 21 jaar oud is Dinsdag in ‘n veld naby Atterburyweg in Pretoria doodgeskiet, warskynlik deur ‘n 25-jarige man. Hy het sy meisie se geroofde iPad se sein…

Waterkloof lugmagbasis word misbruik

‘n Erge storm van protes het ontstaan na die aankoms van die eerste gaste vir die sogenaamde troue van die jaar wat gaan plaasvind tussen Vega Gupta en Aakash Jahajgarhia….

Weermag verskaffers trek kop uit

Van al die verskaffers van vars produkte aan die Nasionale Weermag is daar nog net sowat 9% wat nog produkte verskaf. Die res van die verskaffers moet óf hul deure…

Korrupte-skelms in onderwys

In die Noord-Transvaal is vier amptenare van die Onderwysdepartement wat geskors is, in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat hulle glo poste vir spook onderwysers geskep het. Sedert Augustus 2012…

So verswart Suid-Afrika

Benewens die feit dat blanke woonbuurte verswart, is daar ook die ander tendens dat verarmde blankes in swart plakkerskampe en swart woonbuurte beland. Tussen die sowat 2.,700 swart inwoners van…

Ongelisensieerde oorlogstuig in woonhuis gevind

Toe die polisie die onwettige wapentuig in n man se huis vind, was sy verweer dat dit sy pa se eiendom was. Die man, in sy middel dertiger jare, van…

Kind weer perdfris na slangbyt

’n Skooldogter van Sasolburg wat Sondag deur ’n slang op haar ouma se plaas gebyt is, het gister weer breed geglimlag. Sy is weer terug skool toe. Sané Smit (11),…

Pasop vir verslawende medikasie

Die pynstiller, kodeïen wat sonder ’n voorskrif verkrygbaar is, word baie gebruik terwyl dit onwetend n uiters gevaarlike produk is. Dr. Liezl Kramer, ’n algemene praktisyn van Kaapstad spesialiseer in…

Boere-Afrikaner Volksraad

Mede Volksgenote. U sal onthou dat op 12 Desember 2012 het die Boere – Afrikaner Volksraad ’n klag by die S.A. Menseregte Kommissie(SAMRK) gelê teen die ANC regering omdat laasgenoemde…

Die terroriste stryd het swart vryheid gebring

Jessie Jackson, die Amerikaanse aktivis, het in Pretoria gesê dat die stryd om vryheid in Suid-Afrika gewen is. Hy meen dit is nou tyd om die stryd te begin om…

Zuma regering en die SAR rebelle

Die nuwe regeerders van die Sentraal-Afrika Republiek is rebelle wat ’n staatsgreep uitgeoefen het, en dit is genoeg rede om nie erkenning aan hulle te gee nie en geen ooreenkomste…

SIM-kaart bedrog

Die uitvoerende Hoof van Media24 is die jongste slagoffer van ’n SIM-kaart sindikaat. Die sindikaat het haar van R360,000 beroof. Binne minute op ’n dag en sonder haar medewete is…

Mandela se opgeruimde bui

In die afgelope week het die linkse media deurlopend oor Nelson Mandela se gesondheid berig. Selfs die TV nuus kanale van Suid-Afrika, sowel as buitelandse kanale soos CNN en Skry…

Johannesburg gaan kragtoevoer afsny

Meer as 10,000 Johannesburgse huise kan in donker gehul wees indien die rekenings nie vinnig betaal word nie. Die huishoudings, sowel as sakeondernemings skuld die stad blykbaar meer as R3…

Merino ooi lewer 21 kg wol

Dollie. ’n merino skaap van Loxton in die Noord-kaap is vir die eerste keer in ses jaar geskeer en het ’n pragtige vag wol van 21 kg gelewer. Gewoonlik is…

Twee susters deur swartes verkrag

Kestell in die Vrystaat se gemeenskap is erg geskok en ontsteld nadat twee geliefde bejaarde susters, onderskeidelik 73 en 69 jaar in hul huis verkrag is. Twee gewapende swartes het…

Bedrog en nogmaals bedrog

In Durban is verskeie tenders van sowat R455 miljoen aan sakevrou Shawn Mpisane toegeken. Dit is gedoen kragtens omstrede wetgewing wat die stad toelaat om normale tender prosedures te ignoreer,…

Paniek by Radio Pretoria

Die onwettige uitsendings van Radio Pretoria met sy herleistasies is besig om paniek te saai. Dit is die mening van kenners wat jare lank betrokke was by dié radiostasie, Die…

Sirkus-base kry wind van voor

’n Diereregte groep wat bekend staan as “Activists for Animals Africa” gaan glo voort in sy stryd teen Brian Boswell Sirkus oor die beweerde wrede mishandeling wat toegepas word op…

Verdeeldheid al groter onder swartes

’n Nuwe politieke party is Saterdag tot stand gebring en sal bekend staan as South Africa First. Die party is gestig onder leiding van voormalige lede van uMkhonto weSizwe Military…

Sokker SA sukkel

Die sokkerbase van Suid-Afrika het ’n diep duik gevat. Hardnekkige berigte doen die rondte dat SAFA sowat R55 miljoen verlies gewys het in die afgelope boekjaar. Waarnemers meen die toedrag…

Die Mandela-miljoene skatkis

Nelson Mandela se miljoene Rand het ook neerslag gevind in die onmiddellike nasate wat nou almal in Suid-Afrika se rykman-woonbuurte bly en belange het in ’n baie groot klomp maatskappye….

Transnet beroof pensioenarisse

Van die land se bekendste senior regsgeleerdes is op die oorlogspad teen Transnet. Volgens die span is Transnet skuldig daaraan dat hulle die pensioenfondse van sy afgetrede lede, onder wie…

Oorgrenspark nou sonder renosters

Veldwagters van Mosambiek is die stropers wat die laaste enkele renoster in die Mosambiekse deel van die Limpopo-oorgrenspark uitgewis het. Die park van 35,000 km² bestaan uit die Krugerwildtuin, die…

Polisiebeamptes is kabel diewe

Twee polisiebeamptes van Noordwes is betrap en gevang omdat hulle in besit was van koper kabels. ’n Polisiewoordvoerder sê die twee beamptes is in Stilfontein in hegtenis geneem. Solomon Nkoe…

Twintig rowers slaan toe op Casino

Nadat nog vyf verdagtes is in hegtenis geneem is tydens ‘n onsuksesvolle gewapende rooftog by die Emperors Palace-casino in Johannesburg, is 15 reeds gevange geneem. Die polisie soek na nog…

Korrup, onbeskof en onbekwaam

’n Opname dui daarop dat meer as 22,000 staatsamptenare tegoor Suid-Afrika reeds aangekla is vir wangedrag wat ook verband hou met korrupte aktiwiteite. Die klagtes het daartoe gelei dat sowat…

Toenemende sertifikaat vervalsing in SA

Vervalsing van veral matriek sertifikate neem nou ernstige afmeting aan in die land en die indruk is dat dit nog vêrder gaan toeneem. Die regering, en meer spesifiek die Departement…

Drie boewe verloor teen oud-kolonel

’n Afgetrede vlieënier en oud-kolonel van die Lugmag, wat verkies om anoniem te bly, het ’n geveg aangesit teen drie skurke wat sy huis beroof het. Die 73 jarige oud-kolonel…

26 April 2013 Boeremagsaak: Hofdag 1182

Philippus Johannes Rudolph (Flip) Nel, kolonel in die Misdaad Intelligensie en bevelvoerder van die teen-dwelmeenheid, het vandag in die Boeremagsaak getuig. Hy het in 1981 in die polisie aangesluit. Sedert…