Category Archives: Nuus

Afriforum se nuwe lede

Die burgerregte organisasie, Afriforum het op ’n sosiale netwerk bekend gemaak dat sy ledetal gegroei het met vier Xhosa-sprekende lede. Die vier Xhosa lede is by die Du Mont tak…

Besoek van die Georgiese Adjunk-minister van Landbou

Mnr David Natroshvili, die Georgiese Adjunk-minister van Landbou, besoek die RSA eersdaags. Benewens afsprake met regeringsverteenwoordigers, word dit ook beplan om ’n gespreksgeleentheid met individue, maatskappye en besighede wat belangstel…

Herdenking van die Republiek van Suid-Afrika

Die Hoofsekretaris van die HNP, mnr. Louis van der Schyff, het in n verklaring daarop gewys dat 31 Mei se herdenking van die eerstydse suksesvolle Republiek, nou slegs n herrinnering…

Polisie inkopies

Geagte Radakteur Die Vryburger Ek het Dinsdag 29 Mei 2013 om 11;30 hierdie ervaring beleef. Ek het gesien hoe die agbare dame, n senior Polisie offisier die Pick en Pay…

Terroriste skiet jongman

Vier terroriste het verlede week mnr. Morne Nel (32) by sy woonhuis oorval en in die teenwoordigheid van sy jong kinders en sy meisie doodgeskiet. Mnr. Nel woon op ’n…

Pediater vermoor in Wes-Kaap

Dr. Louis Heyns (59), ‘n pediater in die Wes-Kaap se lyk is in ’n vlak graf gevind nadat ’n intensiewe soektog plaasgevind het gedurende die afgelope vyf dae. Sy liggaam…

Sindikaat beroof MTN

‘n Immigrant van Letland is in hegtenis geneem nadat hy die selfoon maatskappy MTN uit lugtyd bedrieg het ter waarde van R5 miljoen. Hy is deur die Valke uitgevang. Die…

Grondgryp aanslag verskerp

Die grondeise proses, in die volksmond bekend as die grondgryp aksie, gaan ná 14 jaar heropen word om onder meer ook vorige eise wat afgekeur is, nou goed te keur….

Nuusflitse

• Die Lugmag bevelspos wat alle militêre vlugte behartig, het op 9 April reeds skriftelike toestemming gegee vir die landing van die Gupta-passasiersvliegtuig. Lt.kol. Christine Anderson, een van die twee…

Chaos in die SAPD departement?

Sedert 2002 het die SAPD net minder as 60,000 van sy voertuie geskrap. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, het gesê die waarde van die 59,187 voertuie wat geskrap is,…

Oral korrupsie?

Is daar dan oral in die land, net waar jy gaan, korrupsie? Dit is die vraag wat nou op almal se lippe is. ’n Reuse-bedrogspul met padwaardigheidstoetse in Suid-Afrika is…

Hof moet besluit oor seun se dood

Mev. Wilna Buys van Vereeniging het toegelaat dat haar seun opleiding ontvang by ’n Opleidingsentrum. Uiteindelik is die seun sodanig mishandel deur personeel by die sentrum, dat dit hom sy…

Agtien boere kry vrystelling

Van die byna 2,000 boere wat aansoek gedoen het om vrystelling van die onrealistiese minimum loon vir plaaswerkers, het net 18 boere kwytskelding ontvang van die Minister van Arbeid. Verskonings…

ANC misbruik steeds behoeftige blankes

“Ons is huise en kos belowe, ons moet net aan die optog deelneem” Dit is die woorde van een van vele behoeftige blanke vroue wat aan die vroue-optog in Bloemfontein…

Toe word die liedjie se woorde waar

Danie Nel (25) van Bloemfontein het saam met vriende gaan jag. Dit was sy eerste jaggeleentheid en hy was baie opgewonde. Toe skiet Danie twee bokke met een skoot! “Hy…

Speurder geskiet deur terroris

Polisiespeurder Deon Jardim (31) is voor sy twee pragtige klein dogtertjies deur n terroris vlak buite sy huis in Pietersburg geskiet. Die .38 rewolwerkoeël het sy hart net-net gemis,. Deon…

Matriekleerlinge dop soos vlieë

’n Skrale 28,500 matriek leerlinge het die her-eksamen geslaag wat in Februarie geskryf is. Die totale aantal druipelinge wat gekwalifiseer het vir her-eksamens is 86,113 leerlinge. Dit beteken dat hoogstens…

Bendes en polisie kop in een mus

Die gerugte van samewerking tussen polisie en misdadigers in die Wes-Kaap is ’n ernstige aantyging wat ondersoek moet word en moet mense met inligting na vore kom, sê die Minister…

Nasionale Vervolgingsgesag is ’n klug

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het met die ongegronde vervolging van adv. Glynnis Breytenbach ’n indruk gelaat dat die struktuur eintlik ’n klug is. Dit is die mening van ’n senior…

SAPD staar eise in die gesig

’n Sakeman, mnr. Herman Nell (39) word deur kenners uitewys as iemand wat aan tien fobiese versteurings ly nadat hy blykbaar wederegtelik deur die polisie aangehou is en omdat daar…

Kontrakte: ANC word weer bevoordeel

Die ANC in die Pretoria omgewing is al weer onder die soeklig met kontrakte wat aan sy eie ondersteuners toegeken is op ’n wyse wat verdag voor kom. Die sogenaamde…

Nog ’n bedreiging vir kos produsente

’n Nuwe navorsingspan het bevind dat die besoedeling in die opvang gebied van die Olifantsrivier, nou sulke ernstige afmetings aangeneem het dat dit ’n bedreiging vir voedselvoorsiening geword het. Benewens…

Terroriste vermoor bekende sakeman

Mnr. Johann Janse van Rensburg (57), ’n alombekende sakeman van Rustenburg is verlede Saterdag by sy woonhuis doodgeskiet tydens ’n terroriste aanval. Ses gewapende terroriste het Johann en sy vrou,…

Republikeinse Vrouebeweging doen dit weer

RVB Paardekraal hou op 1 Junie 2013 die 3de Paardekraal Tydlyn Kompetisie, te Paardekraal Monument, Krugersdorp. Dis ‘n pret dag vir die hele gesin en buiten die pret, leer die…

Handelsbanke : Los ons uit!

Die Bankvereniging van Suid-Afrika het n ernstige waarskuwing gerig teen die inmenging in die land se stabiele banksektor. Dit volg nadat Tokyo Sexwale, Minister van Behuising aangekondig het dat sy…

Anderson is belaster

Die ANC regeringverslag waarin lt.kol. Christine Anderson, van die Waterkloof-lugmagbasis se verplasingsentrale in Pretoria, beskuldig word dat sy saamgespan het om die Gupta-landing toe te laat, is eensydig en lasterlik…

Wild welpie-smokkel is lonende bedryf

Gerugte vlieg rond van boere in Suid-Afrika wat leeu- en luiperdwelpies vanaf Botswanna insmokkel om later as trofees op hulle jagplase aan te bied vir oorsese jagters. Dit blyk dat…

Nuwe opsporingsmetode dalk onwettig

Banke in Suid-Afrika het ’n nuwe manier om voertuie waarvan die paaiemente agterstallig is, op te spoor. Die nuwigheid word toegepas deur agente wat namens die banke met kameras toegerus…

Die wonder van Afrikaans

Die Afrikaanse taal het woorde, uitdrukkings en gesegdes wat maar net eie is aan die taal wat ’n wonder is en ’n wonder sal bly. Hoor of lees net die…

DIE WITKRUISMONUMENT

Aan die Westelike hang van Ysterberg in die Polokwane distrik van Limpopo, naasliggend aan die N-1, lê die Witkruismonument ter gedagtenis aan diegene wat die lewe gelaat het in plaasmoorde…

“Waarom is my nasionalisme rassisme en jou rassisme nasionalisme?”

In ’n persverklaring wat Die Vryburger ontvang het vanaf die Afrikaner Kultuurbond se bestuur, word die DA tereg gewys op hulle jeuglede se verwronge beeld van wat rassisme is. AKB…

Kort Opsomming van Regsmening

Die Vryburger plaas hiermee ’n verkorte mening soos verskaf is deur regspersone aan AVS in verband met die intimidasie van Afrikaner kinders op sportgebied in Suid-Afrika. AVS is geregtig om…

Afrikaner Volkseie Sport se reaksie op DA-Klagte

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Afrikaner Voolkseie Sport (AVS) het in sy skrywe oor die DA se klagte, ’n lywige uiteensetting gegee waarom ’n swarte toegang tot die Bokkieweek se…

Weermag koop R1,6 miljard se vliegtuie

Die Suid-Afrikaanse Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het aangekondig dat haar Departement so gou moontlik nuwe BBP-stralers sal aanskaf. Dié stralers kan glo heelwat meer as R1,6 miljard kos. “Ja,…

Stilweg berusting gevind

Die voormalige polisiekolonel, Anton Crafford, sê die spook van die Botes egpaar se vermoorde baba Wiehan is nou uit sy sisteem en die pienk voetjies van hul nuwe tweeling-boetie en…

Kommer oor Valke se magsmisbruik

Bykans ’n week nadat Bryan Louw deur lede van die Valke, (die polisie se elite-ondersoekeenheid) aangerand is, weet hy nog steeds nie waarom hulle hom van die pad afgetrek het…

Britte proe bloedsmaak van volksmoord

Rebecca Rigby, vrou van die soldaat Lee Rigby, wat verlede Donderdag op grusame wyse, helder oordag in ‘n straat in Londen vermoor is deur ’n swartman met ’n panga, treur…

SANW skrikkerig vir rebelle

Na die verpletterende nederlaag wat die SANW in Sentraal-Afrika Republiek op die lyf geloop het, is die Minister van Verdediging skrikkerig om weer troepe na die gebied te stuur. Die…

Boewe beroof voormalige Mej. SA

’n Voormalige mej. Suid-Afrika, Odette Joubert, is deur twee swartes by haar huis in Bryanston, Johannesburg met vuurwapens aangehou en beroof. Die 49-jarige dame was in 1982 Mej. Suid-Afrika. Sy…

Waar gaan ons goeie kos kry?

Landbou ekonome voorspel ’n donker tyd wat voorlê vir boere in Suid-Afrika. Die spens van Afrika kan binnekort die bedelhuis van die wêreld word. Een van Absa se ekonome voorspel…

ANC-plan gaan wynboere knel

’n Voorgestelde verbod op advertensies van alkoholprodukte wek groot kommer by alle rolspelers in die wynbedryf. Die verbod word tans deur die Departement van Gesondheid voorgestel, en minister Aaron Motsoaledi…

Vier verdagtes weer in hof

Hein Boonzaaier, Martin Keevy, Johan Prinsloo en Mark Trollip het weer in die Landdroshof verskyn op aanklag dat hulle ’n aanslag op die lewens van ANC-leiers beplan het. Die saak…

Noord-Kaap se wynmakers stap weg met pryse

Oranjerivierwynkelder (OWK) in die verre Noord-Kaap het twee oorkondes op die 11de prysuitdeling van Muskadel SA vir sy muskadelwyn verower. Muskadel SA, geborg deur Enartis SA, het die gala-aand in…

Boere se aansoeke afgekeur

Mildred Oliphant, Minister van Arbeid het bekend gemaak dat 470 boere se aansoeke om vrygestel te word van die minimum loon vereistes, afgekeur is deur die Departement van Arbeid. Die…

Hospitale ly groot verlies

Die sogenaamde Folateng- privaatsale (wat swart bemagtigingsprojekte is) by vier Sentraal Transvaalse Openbare Hospitale is verlede jaar bedryf teen ‘n verlies van bykans R40 miljoen. Dié skokkende inligting het bekend…

Gupta spook loop in Vrystaat

Die Multi-miljoen Rand suiwel-projek waarvan Die vryburger onlangs berig het, is weer in die nuus nadat vasgestel is dat die Gupta-familie ook by die projek betrokke was. Die projek wat…

Staatsdiens wil so bespaar

Die Staatsdiens se soustrein waarop staatsamptenare die afgelope twintig jaar so lekker ry, gaan glo met nuwe wetgewing tot stilstand geruk word. Staatsamptenare sal nie net verbied word om met…

Pres. Zuma se eise teen die media

Pres. Jacob Zuma het sowat 14 groot eise teen die media ingestel sedert 2006. Dit blyk nou dat die President dalk n yslike rekening vir regskoste gaan kry en nie…

Taal: skole trap klei

Dit blyk dat laerskole nog geen inligting van Onderwysdepartement gekry het wat rigtinggewend aandui hoe inheemse tale in 2014 vir gr. 0 en gr. 1 aangebied en ingevoer moet word…

MEDIAVERKLARING-DA AFRIKANERS EN BOERE-AFRIKANERS

Geagte regdenkende, sowel as verkeerddenkende volksgenoot, Ek het die volgende op Facebook oftewel en verkieslik Bakkiesblad, geplaas na aanleiding van die DA se patetiese poging gister om met ‘n politieke…