Category Archives: Nuus

Mev. Van Rensburg oorlede

Mev Gloudien van Rensburg het gisteraand die aardse lewe verlaat nadat sy swaar gewond is tydens die terroriste aanval op haar en haar man op 20 Junie vanjaar op hulle…

Noord-Kaap terreur verhoog

Op Maandag 25 Junie het nog ’n plaasaanval op mnr. Johan Moller van Mollersville buite Black Rock plaasgevind. Gelukkig was mnr. Moller en sy gesin was nie tuis nie. Deure…

Terrorisme versteur die rustigheid

Kuruman is ’n rustige dorp in die Noord-Kaap en is waarskynlik meer bekend vir “Die Oog” wat menige toeriste daarheen lok. Die afgelope aantal terroristiese aanvalle wat skielik, onverwags en…

NOORD-KAAP – Aanvalle ruk hand uit!

Die Moord op mnr Attie Frazer van Kuruman het ’n skokgolf en ’n ongekende vlaag van woede onder Boere-Afrikaners ontketen. Mnr. Frazer is gedurende die nag in sy huis doodgeskiet…

Veterane pensioen, dekmantel vir finansiering van oud-terroriste

Die bedoelde “veterane pensioen” soos deur die Regering beplan word, sal met belastingsgeld gefinansier word terwyl die kanse uiters skraal is dat enige blanke daarvoorr sal kwalifiseer. Dit kan dus…

Pelgrimsrus: etniese suiweringsproses

Die President van die Verkennersbeweging, mnr. Ben Geldenhuys het die optrede van die ANC teenoor blanke sakeondernemings in Pelgrimsrus beskryf as etniese suiwering, net soos wat “verkeerd stellende aksie” en…

Kuruman plaasaanval

Vier verdagtes het vandag in die Landdroshof op Kuruman verskyn op aanklagte van huisbraak, diefstal en poging tot moord. Oom Joop van Heerden is ernstig beseer, aangerand en gemartel tydens…

Die sluiting van blanke besighede op Pelgrimsrus

In ’n sterk bewoorde verklaring van die Boere-Afrikaner Volksraad daarop dat die ANC talle mense tot nugterheid sal skok aangesien die arrogante optrede van die instansie nou nie net landbougrond…

Mamabolo se geraamtes?

Die Vryburger het vertroulik verneem dat die Comrades wenner Mamabolo nie so onskuldige javel is as wat sy familie te kenne gee nie. Die familie het beskuldigings rondslinger van rassisme…

Plaasaanvalle dring Noord-Kaap binne

Gedurende die afgelope tyd is die Noordkaap ook geteister met aanvalle op volksgenote. Dit laat die indruk dat die volksmoord nou uitgebrei word om uiteindelik regoor die land ’n skrikbewind…

Boere-Afrikaner Volksraad vergaderings

Die Boere-Afrikanervolksraad is besig met vergaderings reg oor die land, om terugvoer te gee aan hul kieserskorps. So ‘n vergadering is onlangs in Ellisras gehou, na die gemeenskap ‘n beroep…

Bedmaats

Die Afrikaanse webblad Praag berig dat die FW de Klerk stigting in ‘n e-pos bekend gemaak het dat die stigting besig is om ‘n konferensie te reel wat gehou sal…

Monsanto en wortelwurm

Monsanto, die maatskappy verantwoordelik vir geneties gemanipuleerde sade, mag dalk hard deur Moeder Natuur geslaan word. Deur baie verag vir die ongenaakbare wyse waarop hulle hulle sade op boere afforseer…

Passop die luiperd!

Die polisie van Noordwes het gewaarsku dat ’n losloper luiperd in Groot Marico en die Swartruggens-omgewing is en kan gevaarlik wees. Die dier is Maandag gedurende die oggendure gewaar op…

Rufus is gesteel

Rufus, die opgeleide valk wat gebruik word om duiwe van Wimbledon se grasbane weg te hou, is aan sy eienaars terugbesorg nadat hy verlede week uit ‘n motor gesteel is….

Amerikaner aangeval

Andrew Oberle (26) ’n antropologie student van Texas het verlede week ’n nare ervaring gehad toe hy deur twee sjimpansees aangeval is. Die voorval het plaasgevind by die Chimp Eden…

Zuma se nuwe vliegtuig

Die Departement van Verdediging wou nie kommentaar lewer oor berigte dat hulle besig is met die aankoop van ‘n vliegtuig vir pres. Zuma nie. Minister Nosiviwe Mapisa-Naqkula, sal die media…

Kaapstad se nuwe naam?

Die hoof van die Khoisan in Kaapstad, Francisco McKenzie, in blou klere, het hierdie naambord langs die Kasteel in Kaapstad gehou. Die Institute for the Restoration of the Aborigines of…

Regering se kredietkaart misbruik

Humphrey Mmemezi, LUR vir plaaslike regering en behuising in die PWV (Gauteng), is al wéér in die moeilikheid as gevolg van bewerings van finansiële wanbestuur wat teen hom gemaak is….

Transnet wil eie treine vervaardig

Transnet sal uiteindelik sy eie treine en lokomotiewe bou, en wil dan die infrastruktuur elders in Afrika verskaf. Van die sowat 140 lokomotiewe wat tot nou by General Electric bestel…

“Swart Rassisme” sê Bheki Sibiya

Die stigting van die Black Business Council (BBC) is ’n voorbeeld van rassisme wat die land nie vorentoe neem nie, sê Bheki Sibiya, uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese….

Landbou Minister Tina se siening

“Daar is geen manier waarop ons wit boere sal destabiliseer nie,” het Tina Joemat-Pettersson gesê. “Ons is vasberade om voedselsekerheid te verseker. Ons het nie nodig om die Grondwet te…

ANC wil provinsies verminder

Luidens die ANC se besprekingsdokumente is daar ’n sprake om die getal provinsies te verminder. “Net die ANC-strukture en ons alliansievennote sal by die beraad wees. Ons gaan nie die…

Zuma se uitsprake

Gedurende die afgelope week het die ANC president verskeie aspekte aangeraak tydens die beleidskonferensie in Midrand. – Die Grondwet gaan nie verander nie – Die gewillige verkoper-koper beginsel werk nie…

Leegleers subsideer?

Die ANC se beleidkonferensie moes besin oor die moontlikheid om werksoekers met ’n “finansiële toelaag” te help om te oorbrug. Maniere moet gevind word om so ’n toelaag te betaal….

Volksmoord duur voort

Gedurende die afgelope maand het die moorde op blankes voortgeduur. Altesaam agt blankes is vermoor in Junie 2012 is gerapporteer deur ’n woordvoerder van Projek 2010. Die PWV gebied (Gauteng)…

Mej. SA mik na Mej. Heelal.

Melinda Bam, Mej. Suid-Afrika, sal nie aan die Mej. Wêreld-kompetisie in Ordos, China, deelneem nie. Melinda het gesê dit is ‘n persoonlike besluit en word nie toegeskryf aan bepaalde omstandighede…

Brandstof prys daal skerp

Die prys van 93-oktaan petrol daal met 89c per liter is deur die Departement van Energie aangekondig. Die 95-oktaan petrol sal met 85c verminder. ‘n Liter 93-oktaan petrol sal R10,11…

Romanz sanger betrap !

Adam Barnard, een van die Romanz sanggroep is op pad na ‘n vertoning in hegtenis geneem nadat hy teen 189 km/h in sy Renault gejaag het. Hy is ongeveer om…

Tragiese Lugskou ongeluk

‘n Italiaanse vlieënier met meer as 20 000 vliegure, is dood nadat sy Aaro L-39 Albatros tydens ‘n vertoning by die Klerksdorp-lugskou neergestort het. Jeff Wicks, woordvoerder van Netcare, het…

Duur beleidskonferensie

Die ANC se vierdae konferensie in Midrand het die party R40 miljoen gekos. Dit beteken dat die geleentheid sowat R11,000 per persoon gekos het. Dit sluit ook die huurkoste van…

Platinum Myne sukkel

Sowat 1 500 werkers by die Aquarius Platinum-myn naby Rustenburg in Wes-Transvaal gaan hul werk verloor weens ‘n besluit om werksaamhede op te skort. Berig is ontvang dat die wêreld…

Inry-teater sluit sy hekke

Die tyd van inry teaters het verby gegaan. Hierbo is ’n foto van die laaste fliek wat vertoon word in die Velskoen inry by Randburg wat na verlede Saterdag nie…

KFC vra verskoning

Die kitskosrestaurant KFC het om verskoning gevra vir ‘n aanstootlike weergawe van die volkslied wat in een van sy restaurante in Kaapstad gespeel is. “Ons het onmiddellike en beslissende stappe…

Afrikaner presteer

‘n Afrikaner matriek leerling het die eerste prys by ‘n internasionale wetenskap ekspo in Amerika verwerf. Chené Mostert (17) van Hoërskool Ladysmith in Natal het ’n sterilisering-toestel vir tandeborsels ontwerp…

KFC se Nuwe Nasionale Lied?

‘n Man het by KFC gaan koop en was glo geskok toe ‘n “vulgêre, onheilige” weergawe van die Nasionale lied oor die klankstelsel gespeel is. Iemand het aan die Cape…

Voorsitter van Boere-Afrikaner Volksraad spreek SEGE toe

Mnr. Andries Breytenbach, Voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad, het die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis op Maandag 25 Junie toegespreek. Inleidend het hy genoem dat dit ondenkbaar was dat Genl. Louis…

Boere-Afrikaner Volksraad se siening

Die Boere-Afrikaner Volksraad het in ’n verklaring verwys na die grondgryp siening van die ANC en sy Jeugliga. Die rassespanning wat veroorsaak is deur die uitlatings van sogenaamde jeugleiers van…

Blankes moet sorg – Zimbabwe

Terwyl die blankes uitgedryf word van hulle plase, blyk dit dat hulle nog steeds die boere is wat moet sorg dat daar voedsel in die land is. Van die boere…

Oorstromings in Kanada

Die afgelope week het Kanada gebuk gegaan onder besondere swaar reën neerslae. Riviere het hul walle oorstroom en paaie was plek-plek onbegaanbaar. “Die Vryburger” se spesiale korrespondent in Kanada berig…

Nuwe tegnologie ingespan

Vingerafdrukke gaan gewoonlik gepaard met ‘n negatiewe reaksie van die publiek, nogtans is dit noodsaaklik vir sekuriteitsdoeleindes. Daar word dus voortdurend navorsing gedoen oor beter en gebruikersvriendeliker metodes. IDair se…

Selfoon operateurs gedreig

Die ANC se minister van kommunikasie, Dina Pule, het weereens ‘n beroep op selfoonoperateurs gedoen om hulle oproeptariewe te verlaag. Sy dreig dat as hulle dit nie wil doen nie,…

Blackberry opgradeer

Die eerste BlackBerry met Research in Motion (RIM) se nuwe sagteware, sal nie toegerus wees met ‘n fisiese sleutelbord nie. Die aankondiging is gemaak dat dié toestel toegerus sal wees…

Verkenners – Onderdrukking en volksmoord

Die Verkennersbeweging van SA het by monde van sy president, mnr. Ben Geldenhuys, in ’n mediaverklaring gesê die ANC se vlag is ’n simbool van onderdrukking vir die Boere-Afrikaners en…

Voorbereiding nou ‘n kwessie van lewe of dood

Die Verkennersbeweging van SA ondersteun TLU SA in die standpunt dat volksgenote hulle moet voorberei vir oorlog. Die uitsprake van ANC Jeugleiers dui daarop dat hulle nou gereed is om…

Oorlog Klimaat verhoog

Die DA se Anthony Benadie het ‘n kriminele klag gele van intimidasie teen die ANCYL se waarnemende President Robert Lamola. In antwoord hierop het die ANCYL by monde van Magdalene…

AANVALLE OP VOLKSGENOTE

Die Noord-Kaap polisie het vier verdagtes in hegtenis geneem in verband met ‘n plaasaanval naby Kuruman waarin ‘n bejaarde man ernstig beseer is. ’n Woordvoerder het gesê mnr. Joseph van…

Nuusflitse

1 Die departement van basiese onderwys se versuim om handboeke te voorsien aan verskeie skole in Limpopo is onwettig en oortree die grondwet, is in die hooggeregshof van Pretoria beslis….

Vrou geskiet – nou parapleeg

Die boervrou wat verlede Woensdag langs haar man in die bed geskiet is, is weens die skietwonde nou ’n parapleeg. Mev. Gloudien van Rensburg (65) het geen gevoel van haar…

Egipte se Morsi regeer

Ná die onsekerheid het Egipte se verkiesingskomitee gister uiteindelik die aankondiging gemaak waarop talle gewag het: Die Moslem-Broederskap se Mohamed Morsi is Egipte se eerste demokraties verkose president. Dié gematigde…