ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Hospitaal word gedagvaar

Mev. Maria Roelofse (92) van Villieria, Pretoria, eis R1 miljoen van vyf verweerders weens ’n beweerde voorval in die Netcare Pretoria One se Moot-hospitaal in Rietfontein. Blykbaar spruit die eis…

Mynstakings – nog een dood.

Die lyk van ‘n mynwerker is in ‘n veld by Anglo American Platinum (Amplats) se Amandelbult-myn gevind. Dit het blykbaar plaasgevind toe mynwerkers deur ander aangeval is. “Hulle is ná…

Nuusflitse

• Lande wat aan die internasionale polisie-agentskap Interpol behoort, het Donderdag in Rome vir Me. Mireille Ballestrazzi van Frankryk gestem om die agentskap vir die volgende vier jaar te lei….

Kimberley was tot stilstand gedwing

Groot dele van Kimberley was letterlik dae lank sonder water nadat ’n waterpyp gebars het. Die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel het gesê die munisipaliteit moet nou sy trots in sy…

Sexkwale raak ook bekommerd

Dit pla glo vir Tokyo Sexwale, Minister van Behuising dat daar reeds teen Augustus reeds meer as 12000 protesaksies oor dienslewering in Suid-Afrika was. In 2011 was daar 11000 protesaksies….

C.V.O Keinfontein 2013

Vanaf 2013 sal ons skool ‘n volwaardige B.C.V.O. skool vanaf graad 0 tot by graad 9 wees en sal ons deel in al die voorregte van ‘n groot organisasie wat…

Skool se 25 rekenaars gesteel

Diewe het ’n gat in ’n muur by ’n rekenaarkas van ’n skool in Sasolburg gemaak en 25 rekenaars asook 15 rekenaarskerms weggedra. Hulle het sommer ’n gat in die…

Regeerders: Weelderig en spandabelrig

Volgens die voorleggings van die Openbare Werke Departement, gaan miljoene Rand spandeer word om ministers in weelde te laat leef. Sogenaamde opgradering van wonings is hierdie keer die rede vir…

Koffieplantasie kan dalk verdwyn

Aardverwarming kan binne 50 jaar daartoe lei dat wilde arabica-koffiebone baie skaars word. Hoewel kommersiële koffieplantasies onder die regte toestande steeds moontlik sal wees, waarsku kenners dat die verlies aan…

Noord-Transvaal skole boeke afgelewer

Die skoolboeke vir 2013 skooljaar is in Verre-Noord afgelaai by die Departement se pakhuis. Dié pakstoor was baie bedrywig soos wat werkers boeke uitsorteer en op kratte gelaai het. Talle…

Lughawe se naam verander kort-kort

Die Bloemfontein-lughawe se naam het in die afgelope twee weke reeds twee keer verander. In ’n amptelike kennisgewing oor die naamsverandering het die owerhede blykbaar vergeet om die woord “internasionale”…

Radio Aktiewe stof waargeneem

Ernstige kommer heers nadat radioaktiewe materiaal tydens ’n klopjag by SA Metal in Epping ontdek is. Dit het tot gevolg gehad dat die Nasionale Kernreguleerder die perseel inderhaas af geseël…

Vrou ontkom wonderbaarlik aan die dood

Mev. Lena Fourie (49) het wonderbaarlik aan die dood ontkom nadat ’n BMW motor en ’n hek op haar beland het. Sy sal waarskynlik twee maande lank op haar rug…

Barbare vermoor onskuldige vrou

Marita Maree (61) se lyk is in haar huis gevind. Sy was in ’n swart plastieksak toegemaak. Haar drie honde is almal dood gemaak en was ook in plastieksakke toegemaak….

Nuwe banknote word gesaboteer

Die nuwe banknote wat deur die SA Reserwebank uitgegee word, met die gesig van oud-president Mandela daarop, word nou baie wyd deur gebruikers gesaboteer deur die gesig van Mandela vêrder…

MAJUBA-BOEREVOLKTRUST

Ons neem graag die vrymoedigheid om aan u hierdie skrywe ten aansien van die Majuba Berg- en Gedenkterrein te rig. Hierdie alombekende veldslag waar Boer en Brit die laaste veldslag…

Die ANC verwerp minderheidsregte

Die ANC het bekend gemaak dat minderheidsregte nie deel van hulle beleid is nie. Die uitgangspunt is dat alle mense in Suid-Afrika deur die land se grondwet beskerm word. Hierdie…

Boere-Afrikanervryheidseis

U het die Volksraad se vryheidseis elektronies onderteken. Om u mandaat aan die Volksraad te gee, moet u registreer op die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) se kieserslys. Indien u nog…

TLU SA gesels met die Media

Tydens ’n gesellige byeenkoms wat TLU SA jaarliks reël met verteenwoordigers van die media, is daar nie net dank oorgedra aan die verskillende verteenwoordigers nie. Elke verteenwoordiger is ook verras…

Kommissaris vra meer polisiestasies

Die polisiekommissaris van Sentraal Transvaal, sê daar is te min polisiestasies om al die inwoners provinsie te beskerm. Hy sê hoewel misdaad die afgelope jaar met 5,9% verminder het, moet…

Hulp benodig by Konsentrasiekamp

Die baie reën in Oos-Transvaal het veroorsaak dat die gras welig groei in die Balmoral Konsentrasiekamp. Op 17 November 2012 gaan ’n aantal volksgenote die konsentrasiekamp skoon skoffel en onkruid…

November is nóg ’n moordmaand

November is weer ’n maand van moord en doodslag, sê die bestuur van Projek 2010, wat alle voorvalle van die volksmoord op die Boerevolk aanteken. Tot op 7 November 2012…

Matrieks: Wiskundevraag onvolledig

Die swak uitslae wat Suid-Afrika op die gebied van wiskunde en wetenskap behaal, kom weer na vore met die wiskundevraestel wat aan Oos-Transvaal se matrikulante gegee is. ’n Onvolledige skets…

CVO Pretoria beloon leerlinge vir prestasie

Skitterende kultuur- sport- en akademiese prestasies van CVO Skool Pretoria se leerlinge is onlangs tydens drie verskillende prysuitdelings, naamlik die Matriek-prysuitdeling, Gr 4 – 11 Sterre-aand en die JPF meriete-aand,…

Raad skors duisende dokters

Mediese fondse is aangeraai om seker te maak dokters in hulle diens aktiewe praktyknommers besit om probleme met eise te verhoed. Die afgelope naweek is sowat 10 000 mediese praktisyns…

Is Radio Pretoria onwettig op die lug?

In die program, “Dit is Radio Pretoria” is glo aangekondig dat die uitsaai-owerheid, OKOSA, inligting ontvang het dat Radio Pretoria besig is met onwettige uitsendings deur ’n stuk of agt…

Nuusflitse

• Die polisie het wapens langs die lyke van Marikana-mynwerkers wat hulle doodgeskiet het geplant, en ander soos in ’n teregstelling doodgeskiet, is gister voor die Farlam-kommissie van ondersoek beweer….

Terroriste val Tuks-prof aan

Drie terroriste het prof Max Braun van die Universiteit van Pretoria (UP) en sy vrou in hulle huis in Elarduspark, Pretoria aangeval en geskiet. Prof Braun is hoof van die…

Suid-Afrika – smokkelaars se paradys

Dertig persent van die sigarette wat in Suid-Afrika gerook word, is smokkelprodukte. Suid-Afrikaners gaan vanjaar ongeveer 8-miljard gesmokkelde sigarette rook. Dit is 500-miljoen meer sigarette as verlede jaar. Die besonderhede…

Skelms in senior munisipale poste

Meer as 100 munisipale bestuurders en direkteure is sedert 2011 ontslaan. Al die gevalle het ’n verband met finansiële wangedrag. Dié inligting kom na vore in ’n parlementêre antwoord van…

Boer oorleef rooftog

Chris Reinecke (56) van die plaas Riverside is deur twee mans oorval en beroof. Die rowers, van wie een gewapen was, het geld en vuurwapens geëis. Mnr Reinecke, wat op…

Sensusverslag skep talle vrae

Daar is talle vrae oor die sensusinligting wat op 30 Oktober 2012 vrygestel is, sê ‘n Woordvoerder van Oranje Sake-instituut. Daar is ook kommer, want die staat gebruik die inligting…

Julius sê hy sal nie weer die lied sing nie

Julius Malema, gewese leier van die ANC jeugliga, het blykbaar ingestem om die hofbevel oor die gewraakte lied, “Dubula iBhunu” (Skiet die boer), te gehoorsaam. Malema het bevestig dat hy…

Onderwys is een groot gemors

Die land se onderwysstelsel is een groot gemors. Dít blyk uit die jaarlikse verslag van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF). Suid-Afrika het die swakste uit 62 lande gevaar met die…

Ministers rits rond en ons betaal

In die luuksheid van ’n peperduur Gulfstream-straler het die voormalige minister van Verdediging, ene Lindiwe Sisulu, tussen 2009 en 2012 meer as 200 vlugte onderneem sonder dat daar enige positiewe…

Spotprenttekenaar glimlag breed

Die ANC-president, Jacob Zuma, se woordvoerder, Mac Maharaj, het Jonathan Shapiro, die spotprentkunstenaar, ‘n rassis genoem. Dit volg nadat Jacob Zuma sy eis van R5-miljoen teen Zapiro oor naamskending eers…

Hospitaal moet eis uitbetaal

Mnr George Vermeulen het ‘n hofsaak teen Mediclinic gewen nadat hy, in die hospitaal bedsere opgedoen het wat tot verlamming gelei het. Die Pretoriase hooggeregshof het uitspraak gegee dat Mediclinic…

Suid-Afrika stuur af op werkloosheidsramp

Werkloosheidskoers in Suid-Afrika is baie erger as wat meningvormers tot dusver algemeen aanvaar het. Dit is die bevindinge volgens gegewens wat die sensus van 2011 aan die lig gebring het….

Hoë moordsyfer in Suid-Afrika dwing FVP in doodskis

Die Federale Vryheidsparty gaan vanaf 1 November 2012 tot 4 November 2012 saam met Projek 4020 deelneem aan ’n aksie om hulle misnoeë teen misdaad uit te spreek. Die aksie…

Telkom-diens word al hoe treuriger

Talle berigte oor Telkom se immer verswakkende diens word ontvang. Die afgelope week is Oranjekas getreiter deur Telkomlyne wat nie herstel word nie. Talle klagtes is reeds ingedien en die…

Terroris skiet mis

Die skoot het geklap die oomblik toe hy/sy kop gedraai het en dit het mnr André Jacobs, ’n werknemer van Roma Melkery in Dunnottar, se lewe gered. Die koeël is…

Volksraad handig eis in vir Boere-Afrikanerselfbeskikking.

Die Boere-Afrikaner Volksraad het die vryheidseis van die volk bekendgemaak op 13 Oktober 2012. Die eis wat goed ontvang is deur volksgenote en reeds deur derduisende volksgenote onderteken is, hetsy…

Student val 12 m en leef

’n Puk-student het wonderbaarlik oorleef toe sy 12 meter van ’n dak af geval het. René Cremer (19), ’n eerstejaar BSc geologie-student by die Potchefstroom-kampus van die PUK, en haar…

Aanstelling van regters wek kommer

Nape Dolamo, wat in omstrede omstandighede deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) benoem is as regter vir Kaapstad, is klaarblyklik skuldig bevind op ’n hele aantal van die sowat 26 klagtes…

Nuusflitse

• Verskeie konsertgangers wat die Amerikaanse pop-koningin Madonna se konsert in New Orleans bygewoon het, het uitgestap nadat sy hulle gevra het om vir Barack Obama te stem. Dié konsert…

Onderwysers in Wes-Kaap onbetroubaar

Onderwysers wat kinders aanrand is een van die grootste probleme waarmee die Wes-Kaapse Onderwysdepartement te kampe het. Die neiging van talle onderwysers om sonder aanvaarbare redes weg te bly van…

Moordlys bewys weer: Volksmoord is ’n feit

Die ontstellende ontdekking van ’n moordlys in die Trompsburg-omgewing en die skokkende onthulling dat die Suid-Afrikaanse belastingbetaler moet instaan vir die opleiding van duisende jong swartes wat op geheimsinnige wyse…

Swartes beroof jong boer, vrou en baba

Swart inbrekers het ’n boer en sy gesin op hulle plaas, Nuwejaarspruit, naby Rouxville in die Suid-Vrystaat beroof. Die swart diewe het deur ‘n badkamervenster geklim om die gesin se…

Projek 2010 gee die feite oor moorde

Terroriste het agt volksgenote vermoor gedurende die afgelope maand tot op 28 Oktober. Dié inligting is deur ’n woordvoerder van Projek 2010 bekend gemaak. Vyf vroue is vermoor. Een van…

Verkeershoof staan tereg op 1 600 aanklagte

Meer as 1 600 aanklagte van bedrog wag op die munisipale verkeershoof van Thulamela-munisipaliteit in Noord-Transvaal, Thilivhali Mulaudzi (48), wanneer hy vandeesweek in die hof op Louis Trichardt verskyn. Mulaudzi…