ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Zuma dink mense is dom

Jacob Zuma onderskat Suid-Afrikaners se intelligensie, het Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement, gesê. “Hy mislei die land,” het Holomisa in ‘n verklaring gesê in reaksie op ‘n…

Terroriste slaan man en vrou met graaf

Twee pensioentrekkers is op hul plaas Dankbaar baie ernstig beseer nadat hulle deur terroriste met ’n graaf aangeval is. Frans van Dyk (68) en sy vrou, Susan (65), verkeer in…

Sunette laat Kleinfonteinsaal dreun

“En hoor jy die magtige dreuning.” So lui die stem van oom Eugene die liedjie “Genoeg” gesing deur Sunette Bridges in. En daar wás ‘n dreuning toe Sunette hierdie liedjie…

SAKP eis SABC se koppe

Die SAKP dreig met massa-aksie as die SAUK nie binne drie weke op die memorandum reageer wat die bestuur en raad van die uitsaaier kritiseer nie. Die memorandum is glo…

Die “geliefde land” se agteruitgang

Dit raak alom bekend in die wereld dat Suid-Afrika agteruit boer. Die welbekende uitlating van Allan Paton, “Cry, the beloved country” is gebruik as voorblad opskrif tesame met ’n foto…

Vyfjarige dood geskok by springkasteel

’n Vyfjarige seuntjie van Pretoria is gister langs die Vaalrivier in Vanderbijlpark by die elektriese motor van ’n springkasteel doodgeskok. Ruan Schlebusch het oomblikke voor sy dood, geglimlag vir die…

Honderde ongekwalifiseerde onderwysers

Meer as 2 000 onderwysers in Natal is nie gekwalifiseer om skool te hou nie. Volgens berigte het die provinsie se staande komitee oor openbare rekeninge daarvan kennis geneem dat…

Word die links-liberales moeg?

Clem Sunter, die links-liberale ekonomiese scenario-beplanner, het Jacob Zuma uitgedaag om die eerste te wees om finansiële opofferings te maak. Dit volg na aanleiding van Zuma maatskappye en staatsdiens hoofde…

Brutaliteit van polisie

’n Dame en oud-polisiebeampte van Dewetsdorp-distrik is deur polisiebeamptes op ’n ongelukstoneel buite Bloemfontein geïntimideer en met pepersproei gespuit. Sy is ook met ’n kierie gedreig. Die moeilikheid het begin…

Regeerders se duur vakansies oorsee

Die Sentraal-Transvaalse LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning het R1,6miljoen uit gebaljaar by vanjaar se Olimpiese Spele in Londen. Lebogang Maile en ses kollegas het glo vir ’n “studiereis”…

ANC Regering kry ultimatum oor Vryheidseis

In terme van die mandaat wat die Boere-Afrikaner Volksraad gekry het tydens die verkiesing van September 2012, het hy sy eis om selfbeskikking opgestel, en is hierdie eis vanoggend aan…

Gewone Universiteitsgraad dalk 4 jaar

Daar gaan steeds meer stemme op dat Suid-Afrika se skole misluk het in hulle opvoedingstaak. Dat leerlinge wat universiteit toe gaan het ‘n druipsyfer van digby die 40% en dit…

Eksoplaneet om Alpha Centauri is die naaste nog ooit

BBC News berig astronome het die naaste planeet aan die Aarde buite ons sonnestelsel ontdek. Die planeet draai om een van die sterre van Alpha Centauri en is slegs vier…

Renosterstropery alreeds erger as verlede jaar

Die departement van omgewingsake het bekend gemaak dat altesaam 455 renosters vanjaar in Suid-Afrika gestroop is. Verlede jaar was die totale getal renosters wat gestroop is 448. Die Kruger Wildtuin…

Terroriste aanval in die Vrystaat

’n Egpaar van Allanridge sê dit is ’n bestiering dat hulle nog leef nadat hulle in hul huis met ’n handgemaakte spies aangeval is. Beide slagoffers het talle steekwonde opgedoen…..

Boere-Afrikaner Volksraad beteken vryheidseis op Zuma regering

Op Woensdag die 17de Oktober 2012, het ‘n afvaardiging van die Boere-Afrikanervolksraad bestaande uit Mnre Andries Breytenbach, Henk van de Graaf en Ben Geldenhuys, die Boere-Afrikanervolk se eis om selfbeskikking…

Boere-Afrikaners eis hul vryheid

Verlede Saterdag het die verkose Boere-Afrikaner Volksraad hul taak aan volksgenote voorgele vir oorweging en goedkeuring. Dit is ’n goed geformuleerde dokument wat deur die Volksraad opgestel is. Die dokument…

Nuusflitse

• Honderde Australiërs het water in plaas van ‘n pynmiddel ingekry nadat diewe dié medikasie gesteel en die leë flessies met kraanwater hervul het. • ‘n Atleet van Pretoria wat…

GOLIAT VAN GAT PAMPOEN KOMPETISIE

Daar is nou weer geleentheid vir elkeen om eerstehands te ervaar hoe dit voel om te boer, en in die proses nog hope pret te beleef en bowendien aanloklike pryse…

Lugdiens word ondersoek

Die nuwe planne vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) is uitgestel. ’n Taakspan moet oor twee maande aan die minister van openbare werke verslag doen voordat die lugdiens enige nuwe aankope…

Bedreigde spesies vermeerder

Altesaam 25 verskillende spesies ape, vos-ape en gorillas is op die randjie van uitsterwing. Dringende wetgewing en ander maatreëls is nodig om die ramp af te weer. Ontbossing van bepaalde…

Flip Buys in gesprek met Rapport

Mnr. Flip Buys van die multi-kulturele vakbond, Solidariteit het in ’n onderhoud met Rapport ’n belangrike saak aangeroer oor universiteitsopleiding. Hier word hy woordeliks aangehaal volgens die berig in Rapport….

Die ANC vernietig die land

’n Besonder pessimistiese prentjie van Suid-Afrika word geskilder in gister se Europese uitgawe van die Wall Street Journal – een van die wêreld se invloedrykste finansiële dagblaaie. In ’n lang…

Bygeloof of waarheid?

Die swartes van Trompsburg leef in vrees vir ’n bende wat moor en roof en wat klaarblyklik ’n greep op die polisie het wat ’n verlammende uitwerking het. Die Slang-bende…

Lekker lewe op belastingbetalers se rekening

Die ANC regime het verlede jaar bykans R5 miljard aan vermaak, spyseniering en reis-en-verblyf-toelaes bestee. Dit kom uit die staatsdepartemente se finansiële resultate wat in die parlement ter tafel gelê…

Polisie is veels te korrup

Suid-Afrikaners glo 66% van polisielede is korrup. In ’n deurlopende reeks navorsingsprojekte wat deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) gedoen word is bevind dat daar weinig vertroue in die…

Uitgeskopte LUR bid by gebedsbyeenkoms

Die uitgeskopte Vrystaatse LUR Mxolisi Dukwana het tydens ’n gebedsbyeenkoms in Bloemfontein gebid en gevra dat die Here die ANC moet vergewe vir sy magsmisbruik, die materialisme, asook die rassisme…

R2 miljard korrupsie in Departement

Die Valke is glo besig met ’n ondersoek na die Departement van Visserye nadat die uitslag bekend geword het van ’n forensiese oudit wat deur Ernst & Young gedoen is….

Plesiertog word nagmerrie

Twee vroue is op wonderbaarlike wyse gered deur ’n duiker van die polisie. Die plesierboot Miroshga wat naby Houtbaai omgekeer het , het die rit in ’n nagmerrie verander. Die…

Sabie – dorp van die jaar is vieslik

“Ek drink my eie rou riool” sê mnr. Johan Oosthuizen, ’n landmeter en jare lange inwoner. Hy het onlangs ’n stroom rioolvuil gesien wat in die Sabierivier inloop. “Wat dit…

Luukse hotel in Krugerwildtuin

Die beplanning van die luukse hotel in Malelane-ruskamp in die Krugerwildtuin is byna agtien maande agter op die beplande skedule. Die beplanning was dat die werk sou begin gedurende September…

Swart seun gedood deur weerlig

‘n Skoolseun is dood toe ‘n weerligstraal hom op pad huis toe getref het, het paramedici gesê. Derrick Banks het gesê die seun was besig om na sy huis in…

Noord-Transvaal se wanbestuur duur voort

Die Ouditeur-generaal, Terrence Nombembe, het bekend gemaak dat dié regering die afgelope boekjaar R2,7 miljard onregmatig bestee het. Hy het klaarblyklik die provinsiale wetgewer oor sy oudit-bevindings in die Lebowakgomo-wetgewer…

Nuwe Politieke party bekend gestel

Op Krugerdag, 10 Oktober 2012 is die Federale Vryheidsparty van Suid-Afrika bekendgestel in Pretoria. Die nuwe party is reeds by die Onafhanklike Verkiesings Kommissie as politieke party geregistreer wat beteken…

Krugerdag in ere gehou

Krugerdag vieringe was bygewoon deur omtrent 70 volksgenote en ruikers is gele op die grafte van President Paul Kryger en sy vrou deur die Krugergenootskap, Aksie Vrouekrag en die Majuba…

Waterkrisis as gevolg van ANC-rassisme

Die ANC-bewind se onbeholpenheid om op enige regeringsvlak te kan presteer, word daagliks al hoe duideliker. Nie net die stakings in die myn- en vervoerbedryf werp ’n skadu oor hulle…

Kyk nou hoe wil ANC maak!

Inwoners van Pretoria kan nog tot 6 November stem oor wat die hoofstad se naam moet wees. Stemvorms is by die speaker se kantoor by die Sammy Marks-plein in die…

Verkennerbeweging eis vrylating van Boeremaglede

In n skerp bewoorde media verklaring eis die Verkenners dat die lede van die Boeremag onverwyld vrygelaat word. Die eis volg nadat dit aan die lig gekom het dat daar…

Vakbonde staak hul stakings

Drie vakbonde het besluit om nie vêrder deel te hê aan die vervoer staking nie. Die Padvragvereniging het bekend gemaak dat drie vakbonde, die RFA, MTWU en die PTWU tydens…

Vliegtuig land in Bethlehem straat

‘n Jong vlieënier moes noodgedwonge ’n noodlanding in ‘n straat in Bethlehem doen Die Vliegtuig het kort nadat hy by die lughawe opgestyg het, ’n enjin probleem ontwikkel. Mnr. Werner…

Nuusflitse

• Graça Machel het Suid-Afrika as ‘n “sieklike, beseerde en bloeiende” nasie beskryf. Oudpres. Nelson Mandela se vrou het dié uitlating gemaak toe sy die Desmond Tutu- internasionale vredes lesing…

Dronkie gevang vir tref en trap

n Twintigjarige man sal in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn ná ‘n tref-en-trap-voorval in Kragga Kamma-weg. Clem Morris, ‘n bekende fietsryer van Port Elizabeth, is dood badat ‘n motor,…

Stakers breek Suid-Afrika finaal

Meer as 45 vragmotors en ligte afleweringsvoertuie is reeds aan die Oos-Rand beskadig of uitgebrand. Slegs 45 stakers tot hede in hegtenis geneem oor hul gewelddadige optrede. Tientalle stakers hoort…

Penkopbeweging gestig

‘n Groot behoefte het ontstaan aan‘n dinamiese kultuurorganisasie vir ons kinders. Omdat die penkoppe ’n beduidende rol vervul het tydens die Tweede Vryheidsoorlog, het die Verkennersbeweging op die naam besluit….

Die SAA kry nog ’n bedanking

Siza Mzimela die, hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het onverwags bedank. Berigte lui dat sy in ‘n e-pos aan haar werknemers by die lugdiens gesê het die…

Pretoria Belasting Betalers Vereniging word binnekort gestig

Baie van die lesers is reeds bewus van die stappe wat geneem word om weer ’n Pretoria Belasting Betalers Vereniging te laat herrys. Dr. Derik Minnaar en Sunette Bridges het…

Knoeiery in Boeremag saak ontbloot

’n Voormalige misdaadintelligensie-offisier kapt. Deon Loots het daarop gewys dat die polisie ’n insypelaar opgelei het om die sogenaamde Boeremag te leer hoe om plofstof te gebruik. Kapt. Loots het…

Volksbyeenkoms – program van verrigtinge

Op die 13de Oktober 2012 word daar ‘n volksbyeenkoms gehou te Paardekraal deur die Boere-Afrikanervolksraad. Die program vir die byeenkoms sien as volg daarna uit: Volksgenote kan reeds vanaf Vrydag…

Zwelakhe Sisulu skielik oorlede

Walter Sisulu se seun, Zwelakhe Sisulu, is glo in sy slaap dood. Hy is een van die ryk magnate en was direkteur van Eastern Platinum Ltd en direkteur van Dirleton…

Lugmag uniform

In die verlede was daar ’n duidelike verskil in die uniforms van die verskillende magte. So was die Weermag se uniform bruin. Die Lugmag se uniform was blou en die…