ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Die volksmoord duur voort

Gedurende Augustus 2012 is nog sewe volksgenote vermoor deur terroriste. In die Vrystaat is mev. Knoetze by haar huis vermoor gevind met etlike meswonde en die Oos-Kaap het twee mense…

Romney op die wenpad

Die pas afgelope Republikeinse konvensie in Tampa, Florida, het die steun vir goewerneur Mitt Romney se presidents kandidatuur ’n groot hupstoot gegee. Volgens ’n peiling van Reuters en Ipsos loop…

Nog Foto’s ontdek uit die Tweede Vryheidsoorlog

’n Besonderse versameling foto’s wat uit die Tweede Vryheidsoorlog dateer, is ontdek waar dit in die fotograaf se huis in Winburg bewaar gebly het. Die versameling van ’n fotograaf, E….

Renosterstropers word bitter swaar gestraf

Twee swart mans is in die Nelspruit streekhof elk tot 29 jaar tronkstraf gevonnis vir renosterstropery. Streeklanddros Catherine Hugo het gesê die vonnisse moet as afskrikmiddel vir stropers dien. Gearson…

Student eis miljoene van Vrystaat Universiteit

Hanje Pistorius, ’n mediese student gaan sowat R21 miljoen eis van die Universiteit van die Vrystaat (UV) nadat haar linkerbeen deur ’n motor afgery is terwyl sy geld vir die…

Nuusflitse

– Die petrolprys styg met 93c per liter, terwyl die dieselprys met 69c per liter verhoog word. Die jongste styging sal die petrolprys langs die kus op R11,62 per liter…

NUUS UIT KANADA

Geskryf deur Die Vryburger se spesiale medewerker in Kanada Ons het so pas terug gekeer vanaf ‘n drie weke reistog langs die Sonskynkus van Kanada. Die skoonheid en vrede van…

Vakbonde: skoenmaker hou by jou lees

Vivian Atud, ‘n ekonoom van die Vryemark-stigting, sê enige vakbond wat in die toekoms ‘n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark wil speel, móét die belange van sy lede voorop…

Die Wonder van Apartheid

’n Groot aantal afgedankte en werklose mynwerkers van die Aurora-goudmyn naby Springs het Malema, luidkeels toegejuig oor sy stelling dat swartes onder apartheid beter daaraan toe was as onder die…

Swak beheer laat seekoeie ontsnap

Terwyl bewaarders daarop fokus om ‘n tweejarige seekoei wat verlede maand ontsnap het, te vang, het hulle op nóg ‘n seekoei afgekom wat uitgebreek het uit ’n reservaat.. ’n Woordvoerder…

Bioniese oog vir blindes

Australiese wetenskaplikes het bekend gemaak dat hulle die wêreld se eerste bioniese oog as prototipe ingeplant het wat as ’n reuse deurbraak vir blinde mense beskou kan word. Bionic Vision…

Toeriste moedswillig gearresteer

Gedurende die week is ’n Suid-Afrikaanse burger en twee buitelandse toeriste gearresteer deur die Kempton Park polisie. Hulle het besoek gebring aan ’n vertoning en was oppad terug na die…

Romney nuwe President?

Mitt Romney die voormalige goewerneur van Massachusetts, is amptelik as die Republikeinse Party se kandidaat aangewys vir presidentsverkiesing in die VSA wat oor 10 weke plaasvind. Romney het die steun…

Briewe – Van luistergenot na luistermarteling

My luistergenot by Radio Pretoria het totaal verander in absolute luistermarteling. Tog luister ek nog wel daarna ter wille van die vergelykbaarheid met die tyd toe Henk van de Graaf,…

PRIESKA GELOFTEFEES – 2012

Die Prieska Geloftefees komitee het vir kampeerders die kampeer koste drasties ingekort indien hulle betyds bespreek. Kampeerders betaal R99,00 per persoon, GEEN addisionele koste vir woonwa of tent staanplek nie….

Nuusflitse

• n Man is in hegtenis geneem nadat hy 234 km/h op die R21 naby Nellmapius gejaag het, het die Gautengse verkeerspolisie gesê. • Mense in die suide van die…

Ek sien dit so!

Hierdie week sien ek ‘n bietjie van alles, en nie ‘n spesifieke onderwerp nie. Nog ‘n dag, nog ‘n week, nog ‘n stap nader aan vryheid. Wanneer ons daardie uiteindelike…

Slaggat eis lewe

’n Slaggat in die R540 pad is die oorsaak dat mnr. Ed Latherton van sy fiets geval en later aan sy beserings dood is. Enkele dae later, op ’n Sondag,…

Barbarisme en haat?

Ses spogperde van mnr. Willie Basson en sy vrou Petro van Muldersdrift aan die Wes-Rand het in die vroeë oggendure lewend in hul stalle verbrand. Die vermoede bestaan dat die…

Springbokke maak byna geskiedenis

Die Springbokke het Saterdag byna geskiedenis gemaak in Mendoza, Argentinië, deur vir die eerste keer teen die Pumas te verloor. Die Argentyne was duidelik die beter span op die veld…

Vergoeding: R100,000 per vergadering

Twee voorsitters van staatsbeheerde ondernemings word meer as R100 000 per vergadering betaal, word berig. Mafika Mkhwanazi, voorsitter van Transnet, is R1 miljoen betaal vir die agt vergaderings wat gehou…

Frankryk vermaan Grieke ernstig

President Hollande van Frankryk het gesê Griekeland moet in die Europese Unie bly, maar die land moet toon dat hy sy finansiële verpligtinge wil nakom. “Griekeland is deel van die…

Vonnis: 21 jaar vir Breivik

Anders Behring Breivik, die Noorse massamoordenaar wat in Junie verlede jaar 77 mense doodgemaak het, is by sy volle verstand, en dus word hy tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Só het…

Nog ’n polisie slenter

’n Lid van die polisie van die Bloemfonteinse veediefstaleenheid het glo verlede Saterdagmiddag met dié eenheid se splinternuwe bakkie vir ’n plesierrit na Sandton in Johannesburg geglip maar is uitgevang…

Weerstand bou op teen RSA en SAA

‘n Lid van die Europese Unie-parlement het ‘n voorstel ingedien dat die landingsregte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens gekanselleer word. Mnr. Lucas Hartong se voorstel volg nadat die SAA bevestig het…

Hoeveel SAPD lede is skelms?

Die streekshof in Durban was gelaai met polisiebeamptes wat verskyn het weens hulle beweerde betrokkenheid by ’n misdaad onderneming. Die polisiebeamptes het hulle self verryk deur mense te vermoor. Dit…

ANC Grootkop Mondo weggejaag

Die hoofamptenaar vir finansies van die parlement, ene Leslie Mondo, is ontslaan na aanleiding van bevindinge van ‘n dissiplinêre verhoor. Mondo is skuldig bevind aan vier uit vyf aanklagte van…

Apartheid was beter!

“Selfs apartheid was beter as dit waardeur premier Ace Magashule ons nou sit.” Dit is die woorde van sowat 2000 swartmense wat van die woonbuurte Tambo en Matwabeng, Senekal, na…

Israel draai teen RSA

Betrekkinge tussen die RSA en Israel het gister ernstig versleg nadat die Israelse regering die Suid-Afrikaanse ambassadeur ontbied en hom die leviete voorgelees het. Ismail Coovadia, SA se ambassadeur is…

VIR DIE TUINIER – DIE HALFMENS VAN DIE WOESTYN

PACHYPODIUM NAMAQUANUM Hierdie plant word ook die “Elephant’s Trunk” genoem. Hy word ook geklassifiseer onder bome. Hierdie fassinerende bome groei net in droë rotsagtige halfwoestyngebiede. Wanneer dit afgeëts teen die…

Seun red ouers

‘n Seun van Caledon het sy pa en ma se lewens gered toe ‘n gewapende inbreker die gesin aangeval het. Hy het die moordlustige doodgeskiet. Liam Kleyn (16) het die…

Suidland Media byeenkoms

Suidland Media is ’n nie-politieke organisasie wat ’n byeenkoms beplan in Pretoria. Boeke, DVD’s en ander materiaal sal tydens die byeenkoms beskikbaar wees om te besigtig en te koop. Onderstaande…

Teenspoed op Mars

Die Curiosity het ’n terugslag op Mars beleef, is deur Nasa in ‘n verklaring bekend gemaak. ‘n Sensor wat wind lesings neem, is beskadig, is berig. Die Curiosity-span het egter…

Lewenslank vir terroris

Eugene Terre’Blanche se moordenaar, Chris Mahlangu, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die regse leier. mnr. Terre’Blanche, voormalige leier van die AWB, is in April 2010 op…

Verdagte ondergaan gedragsveranderings

Die gedrag van die tiener wat verdink word van die skok-moorde op ‘n gesin van Griekwastad het baie verander, het ‘n kennis gesê. Hy is intussen in hegtenis geneem by…

Skrootwerwe maak groot wins

Die Vryburger het inligting ontvang dat myne in die Springs omgewing geplunder word. Volgens ’n spesiale korrespondent kan die sekuriteitsbeamptes R300-00 betaal word en dan word toegang gegee sodat enige…

Sweepslag – Die groot aartappeloorlog van 1220

Ek kan nie my vinger daarop plaas nie, maar iets het my hierdie week herinner aan die groot aartappeloorlog wat hom in 1220 in Simba se hooffabriek afgespeel het. Dit…

Nuusflitse

1 Suid-Afrika se krieketspan het tot die nr.1-plek op die wêreldranglys vir toetsspanne opgeskuif deur Engeland in Londen met 51 lopies in die derde en beslissende toets op Lord’s te…

Degas: Dansklas by die Opera

‘n Uitstalling van werke van die groot meesters van die twintigste eeu, kan tot die 15de September in die Standard Bank Gallery in Johannesburg besigtig word. Die uitstalling is ‘n…

Mej SA se vuurdoop

Niemand kon dink een van Mej. Suid-Afrika se talente is om ’n pap band om te ruil? Sy het dit gedoen en in die proses net een nael beskadig. Melinda…

Lonmin vs Volksmoord

In ’n mediavrystelling wat deur die voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad uitgereik is, word die geskiet by die Lonmin myn vergelyk met die volksmoord wat op Boere-Afrikaners gepleeg word. Die…

Konflik tussen Japan en China

Japan het dit duidelik gemaak dat ‘n stryery oor die betwiste eilande in die Oos-Chinese See nie bande tussen Asië se twee grootste ekonomieë moet vertroebel nie. Duisende betogers het…

ANC Universiteite?

Akademici aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) is klaarblyklik erg ontstoke oor ’n omstrede ooreenkoms tussen die universiteit en die ANC met die vestiging van ’n ANC politieke skool by…

Terroris bedreig dame

Die eerste prinses in die Mev. Afrika-kompetisie moes deur ’n ruit duik toe ’n terroris haar huis binnegedring het in Clubview, Centurion. Mev. Elzien-Lolette van der Merwe (51) het gistermiddag…

Roekelose rugbyspeler

Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose of nalatige bestuur nadat die kleurling en voormalige rugbyspeler Earl Rose en sy vrou gister in die vroeë oggendure met hul BMW motor…

St. Helena kry lughawe

Daar is net een private geoktrooieerde rekenmeester op die eiland St. Helena en geen prokureurs of eiendomsagente nie. Dít is van die inligting wat ’n handelsafvaardiging van dié eiland in…

Sharpville 2 nagevolge

Diegene wat die vlaag koeëls uit polisie gewere ontkom het sê hulle wou die polisie nooit aanval nie. Hulle het uit vrees gehardloop en dit toe dat die polisie op…

Terroris gevonnis

Die terroris wat veroordeel is nadat hy die voormalige AWB-leier, ¬mnr. Eugene Terre’Blanche, vermoor het, sal Maandag in die hooggeregshof op Ventersdorp gevonnis word. Die terroris Chris Mahlangu is verlede…

ANC nou die teiken

Betogers in Auckland, Nieu-Seeland, het met verf die SA konsulaat bestook ná die dood van 34 mynwerkers van Lonmin myn. 3 News het berig dat betogers die konsulaat met verf…

Klimaat veranderings

Australiese wetenskaplikes het bevind dat daar genoegsame bewyse is dat die suidwaartse migrasie van tropiese visse en afname in ander spesies toegeskryf kan word aan klimaatsverandering. Sowat 80 van Australië…