ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Vinnige optrede red seuns

Twee seuns is gedurende die week tussen Kersfees en Nuwejaarsdag in twee afsonderlike gevalle deur slange in die voet gebyt. Die optrede van ouers sowel as die dokters en hospitaalpersoneel…

Werker steel duisende Rand se platinum

’n Mynwerker by Lonmin se platinum myn is in hegtenis geneem weens beweerde diefstal van rou platinumpoeier ter waarde van meer as R800 000. ’n Polisiewoordvoerder sê die man is…

Skaf skoolvak af !

’n Skool in Noord-Transvaal sal volgende jaar nie meer ’n rekenaar vak kan aanbied nie omdat al sy rekenaars stukkend is. Die skoolhoof van die Mafolofolo Secondary School, sowat 30…

Negentig poste – 35,000 aansoekers

Die herrie is los nadat ses werksoekers in Natal aan hitte-uitputting dood is toe hulle ’n fiksheidstoets moes aflê om as verkeersbeamptes aangestel te word. Die provinsiale verkeersdepartement het sowat…

Waterval eis gesin se lewens

Pieter Prinsloo (38) sy vrou Adele (34) en die 13-jarige Shanté het blykbaar ’n rivier aan die bopunt van die Rietfontein-waterval hand aan hand probeer oorsteek. Die vermoede bestaan dat…

Seun sterf weke ná pa doodgeskiet is

Gerhardus Jacobus Rudolph, die seun van Gerald Rudolph, wat buite Brits deur terroriste aangeval is by die slaghuis, het in die hospitaal beswyk aan die talle skietwonde wat hy opgedoen…

Terroriste vermoor pensioenaris

Mnr. Daan Fourie (73), ’n afgetrede sakeman wat op ’n kleinhoewe buit Vanderbijlpark woon, is dood in sy slaapkamer gevind met verskeie meswonde aan sy liggaam. Een van sy werknemers…

Swart werknemer deel van komplot teen boer

Drie boewe waarvan een ’n swart vrou, is in hegtenis geneem nadat ‘n boer vroeër in Desember op sy plaas, Angora in die Arlington-distrik besteel en aangerand is. ’n Polisiewoordvoerder…

ANC ignoreer sy eie beleid

Die hemde, pette, komberse en ander toebehore wat by die ANC se Mangaung-konferensie verkoop is, is ingevoer vanaf Pakistan en Indië en niks is plaaslik vervaardig nie. Dít het gebeur…

Terroriste skiet vrou in maag

’n Dame van Rustenburg, is tydens ’n vleisbraai deur twee gemaskerde terroriste geskiet. Mev. Anna-Maria Coetzee (57) het nog baie pyn, maar sy is in die hoësorgeenheid van die Ferncrest-hospitaal…

ANC se onuitvoerbare taalbeleid

Die ANC se ondeurdagte besluit tydens die Konferensie om leerlinge teen 2014 landwyd te verplig om ’n inheemse Afrikataal tot in matriek te neem, is prakties onuitvoerbaar en totaal onmoontlik….

Zuma se sienings

Jacob Zuma het in ’n toespraak gesê dat die gewoonte om geld te spandeer om ‘n hond te koop en dié hond na die veearts of op uitstappies te neem,…

Heilbron word verbrand

In Heilbron word die inwoners en polisie die afgelope ses maande geteister deur ’n brandstigter wat maar net nie betrap word nie. Die jongste voorval is in die oggendure beleef…

Mandela beeld – bom dreigement

Op Naval Hill, in die Rosestad staan die agt meter hoë standbeeld van Mandela. Die terrein is Saterdag enkele ure vir die publiek gesluit nadat ’n dreigoproep deur die polisie…

Boewe skiet om dood te skiet

’n Man wat tydens ’n rooftog deur die kop geskiet is, het gister self vertel hoe hy dit oorleef het. Dis ’n wonderwerk en die slagoffer sê hy het ’n…

FVP vra dat Interpol help met ondersoek

In ’n verklaring wat deur die Federale Volksparty uitgereik is, word versoek dat ’n onafhanklike ondersoek deur Interpol gedoen word aangesien die indruk gelaat is dat die Staat betrokke is…

FVP bekommerd oor inhegtenisneming sonder afdoende bewyse

Die sekretaris van dié Party het in ’n persverklaring gemeld dat daar klaarblyklik nie voldoende bewyse bestaan om die twee geskorste lede in hegtenis te neem nie. Die verklaring word…

Graad 3 leerling ’n “Ystervrou”

Die jong Tasha Cronje word genoem die ystervrou van Kilimandjaro. Dit is hoe die Swahili-berggidse dié 10-jarige meisie van Bloemfontein noem wat die jongste meisie is wat dié berg se…

Selfoon verklap vier “regses” se planne

Die sogenaamde regse samesweerders wat in hegtenis geneem is en van terrorisme en hoogverraad aangekla word, het in selfoon-teksboodskappe gespog oor hulle wapentuig. Hulle het volgens die boodskappe reeds 54…

Swarttaal verpligtend op skool

Teen 2014 sal leerlinge landwyd verplig word om ’n inheemse taal te leer. Dit is besluit deur afgevaardigdes op die ANC se leierskonferensie. Paul Mashatile, Minister van Kuns en Kultuur…

Negejarige Kirstein is toppresteerder

Ethan Kirstein verstom almal oor hoe vinnig en akkuraat hy die somme van die graad 7 leerlinge doen al is hy in graad 3. Ethan, het vanjaar graad 3 aan…

Sunette aangekla by Menseregte Kommissie

Die uitgesproke Sunette Bridges het aan die Menseregtekommissie erken dat sy FW de Klerk “ ’n vark” genoem het. Sy het ook erken dat sy gesê het sy weier om…

Renosterstropery en volksmoord vererger

Altesaam 633 renosters is reeds vanjaar doodgemaak, het die Departement van Omgewingsake bekend gemaak. In die Kruger Wildtuin is 395 renosters weens stropery gedood. In Wes-Transvaal, Natal en Noord-Transvaal is…

Buurvrou laat diewe hulle vasloop

Drie diewe en rowers wat ’n man in sy rolstoel oorval en aangerand het, is deur die Vanderbijlpark-polisie op heterdaad betrap en gearresteer. Die arrestasie is te danke aan die…

Twee senior lede van die FVP geskors

In ’n persverklaring maak die Uitvoerende Partyraad van die Federale Vryheidsparty bekend dat twee van sy lede geskors is. Die twee lede, die President Hein Boonzaaier en Operasionele Bestuurder Johan…

Vervolgingsgesag ondersoek Winnie Mandela optrede

Die Nasionale vervolgingsgesag het ‘n ondersoek begin nadat twee mans spoorloos verdwyn het. Na bewering is die twee mans laas gesien in teenwoordigheid van Winnie Mandela. Die Nasionale Vervolgingsgesag se…

Suid-Afrika – min wapens, baie moorde

Amerikaners besit baie meer vuurwapens as Suid-Afrikaners, maar in Suid-Afrika is die moorde met wapens byna ses keer hoër. Obama se nuwe rigting om vuurwapens strenger te beheer en die…

Padsterftes skiet die hoogte in

Byna 700 mense is sedert die begin van die maand in motorongelukke dood. Die Padverkeerbestuurskorporasie se verslag wat uitgereik is, is daar sedert 1 Desember 676 mense in 564 motorongelukke…

Nuusflitse

• Neem kennis dat, alhoewel Oranjekas se kantore sluit vanaf 18 Desember 2012 tot 2 Januarie 2013, u nog steeds soos gewoonlik telefonies met u banksake kan voortgaan deur die…

Nog ’n operasie vir klein Pippie

“Ek is nou banger as ooit voor enige van die vorige operasies,” sê klein Pippie se ma, mev. Anice Kruger. Pippie het nog ’n operasie in die Garden City-hospitaal ondergaan…

Leraar se vrou blind na terroriste aanval

Mev. Dorothea Brits van Harrismith is vroeër vanjaar saam met haar man en skoonseun met ’n byl aangeval. Sy is nog in die hospitaal en het haar sig verloor. Die…

Boeremag-2 wou ANC leiers uitwis

Die vier blankes wat in hegtenis geneem is wou klaarblyklik die eetlokaal by die ANC-konferensie in Bloemfontein met mortiere opblaas. Die operasie het bekend gestaan as “Die Slag van Mangaung”…

Uiteindelik sy name gekry!

Kort voor Kersfees het Abraham Jacobus Smith sy eie name gekry. Die Departement van Binnelandse sake het klein Jaco Smith se geboorte nou ná drie maande erken. Die gelukkige dag…

Sies Suid-Afrika !

Suid-Afrika is die vuilste land ter wereld. ’n Nie-regeringsorganisasie “Care2” het op sy webwerf berig dat Suid-Afrika in 2002 die Wêreldberaad vir Volhoubare Ontwikkeling aangebied het. Sedert dié beraad tien…

Jacob en Cyril wen oortuigend

Jacob Zuma is by die ANC konferensie met ‘n oorweldigende meerderheid herverkies as leier. Hy het 2 983 stemme gekry teen Motlanthe se skrale 991 stemme. Cyril Ramaphosa is die…

Icasa onafhanklikheid ingekort

Die ANC-regime se mininister van Kommunikasie, Dina Pule, het voorgestelde wetgewing gepubliseer wat Icasa se onafhanklikheid sal inkort. Die voorgestelde wysigings sluit in dat ‘n klagte- en voldoeningskommissie aangestel word…

Beeste besmet met kobalt en uraan

David Hamman van die Noordwes-Universiteit in Wes-Transvaal het bevind die organe van beeste in die Wonderfonteinspruit omgewing is met uraan en kobalt besmet. Hy skryf in die studie wat hy…

Baasspelerige Zuma-konvooi verjaag motoriste

Dit was ’n baasspelerige-konvooi van BMW-motors wat Zastronstraat in Bloemfontein oorheers het toe die twaalf stuks voertuie alles en almal uit die straat verwilder het. Een koerant het dit beskryf…

Geen verkeersbeamptes in sig nie

In die grootste deel van Suid-Afrika is geen verkeersbeampte aan diens vanaf 10.00 nm tot 6.00 vm die volgende oggend nie. Volgens die Padverkeer Bestuurskorporasie is dit juis gedurende die…

Polisie skarrel oor regses wat gevang is

Verkeerde berigte is ’n kenmerk van die inhegtenisneming van sogenaamde regses wat ook aangekla gaan word vir hoogverraad ’n Polisie woordvoerder het aanvanklik gesê dat sewe mans in hegtenis geneem…

Soweto se jongste blaps

Hoofregter Mogoeng moes ’n “uiters dringende aansoek” hanteer in die Konstituele Hof omdat die einde van die wereld aangebreek het. Robert Swfatsa (38) van Soweto het sy hofaansoek as dringend…

Vrou oorleef terroriste aanval

Elmarie Smit sal waarskynlik haar lewe lank met ’n koeël in haar bobeen leef. Sy het haar dogter se huis opgepas in Muldersdrift. Terroriste het verlede Vrydagaand die aanval gedoen…

Boeremag No.2 aan die gang?

’n Weermag kolonel wat weens sy betrokkenheid by die Boeremag uit die weermag ontslaan is, se huis is in ongewone omstandighede vol vreemde woorde en simbole gespuitverf. Klaarblyklik het twee…

Zuma speel sy kaarte versigtig

Pres. Zuma het sy voet neergesit oor onderwyser aangeleenthede. Hy was redelik ferm oor die feit dat onderwysers na sy mening minder as sewe uur per dag skoolhou en sterk…

Geloftedag 16 Desember 2012 – Groblersdal

Die Geloftedag verrigtinge te Groblersdal het op die 15 Desember ’n aanvang geneem. Dit is begin met ’n Bring en Braai en daarna ’n filmvertoning oor die Slag van Bloedrivier….

Beplanning misluk om ANC konferensie te ontwrig

Die polisie het sewe vermeende regsgesinde blankes in hegtenis geneem wat klaarblyklik ’n tent op die ANC se nasionale konferensie, met plofstof wou opblaas. Die sewe verdagtes, waarvan minstens twee…

Nog ’n Boeremag saak !

Die onlangs gestigte politieke party, die Federale Vryheidsparty het in ’n mediaverklaring erken dat twee lede van sy Uitvoerende Partyraad aangekla word vir hoogverraad. Die president en ‘n lid van…

Tientalle SA Parlementslede druip Unisa kursus

Swak gekwalifiseerde parlementslede wat astronomiese salarisse ontvang, het ingeskryf vir ’n erkende graadkursus by Unisa. Navrae het aan die lig gebring dat 275 parlementslede vanjaar vir Unisa se kursus in…

R4 miljoen weggegooi binne minute

Een van Port Elizabeth se welvarende sakemanne het ernstige beserings opgedoen nadat hy met sy splinternuwe Ferrari van byna R4 miljoen van agter teen ’n vragmotor gebots het. Fabian Robert,…

Familie aangeval deur ses terroriste

“Bid vir liewe Jesus, en bly in die kamer.” Dit was die woorde van mnr. Roelie van Heerden (61) aan sy drie kleinkinders met die aanval deur ses terroriste op…