ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Klein Megan is ’n wenner

Die Vryburger het verlede jaar in September berig oor die dapper stap wat klein Megan Croucamp geneem het deur te besluit dat haar been geamputeer word. Megan Croucamp (8) ry…

NG Kerk verloor duisende

Onlangse verslae toon dat die NG Kerk byna 30,000 lidmate verloor het gedurende 2012. In ’n opname wat deur ’n Afrikaanse dagblad gedoen is, word twee belangrike redes gegee waarom…

Laerskool spog met dertien tweelinge

In Vanderbijlpark is vanjaar 13 tweelinge in die skool. Van die tweelinge is vyf paar vanjaar vir die eerste keer op die skoolterrein as skoliere. Daar is ’n paar identiese…

Die nuutste skelmstreek

In Suid-Afrika is daar staatshulp vir minderjariges wat versorg moet word. Persone registreer die kind by die betrokke Department waar vingerafdrukke van die kind of kinders geneem word, tesame met…

Dronk polisieman deur motoris gevang

Russell George van Prestbury het ’n polisievangwa gesien wat heen en weer jaag. Die vangwa het teen die aankomende verkeer gery. Op ’n stadium het die voertuig afgedraai, weer teen…

Wapenskandaal: Kommissie onder verdenking

Die Seriti-kommissie wat die wapenskandaal ondersoek, is onder ernstige verdenking na ’n bedankingsbrief van een van sy lede uitgelek het. Die senior ondersoek beampte beweer blykbaar in die brief dat…

Dom bemanning lag vir kaptein

Kaptein Darren White, het tydens vlootoefeninge met ’n Suid-Afrikaanse duikboot in die middel van die Atlantiese Oseaan ’n brief en foto in ’n bottel gesit en oorboord gegooi. Sy bemanning…

Tronkbewaarders meer as net arrogant

Van die Vrystaatse Groenpunt tronk se beamptes het joernaliste aangehou en selfs hul gereedskap gekonfiskeer. Die foto’s wat hulle geneem het van bewaarders wat ‘n gevangene aangerand het, is uitgevee,…

Man leef na ses koeëls hom tref

“Ons dank die Here hulle het die aanval oorleef, dit kon anders gewees het.” Marinda Senekal (57) vertel van motorkapers in Bellville, wat haar seun Elandré (26) ses keer geskiet…

BCVO matriekuitslae 2012

Al die harde werk van ons matriekgroep 2012 het beslis geseëvier in hul resultate.   Baie geluk aan die matrieks en die BCVO bid seën af op hierdie leerlinge vir…

Polisie o Polisie!

Gedurende 2007 het ’n polisievoertuig in ’n ander voertuig vasgery. Die dame het ’n eis ingestel vir die skade van bykans R11,000-00 aan haar motor. Byna ses jaar later word…

Boere-Afrikaner Volksraad verhoog die druk

Die Volksraad het op 3 Desember 2012 ‘n klag teen die Regering by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien weens versuim om aan bepaalde internasionale verdragbepalings uitvoering te gee, en die Volksraad…

Boere kan nie ook prysnemers op grond ook word nie

In n amptelike verklaring van TLU SA wys die Landbouorganisasie daarop dat die landbouers maar tevrede moet wees met die prys wat hulle vir hulle produkte kry. Nou wil die…

Terroris kap man met panga

Mnr. Japie Truter (65), ’n bekende inwoner van Allanridge in die Vrystaat, is met ’n panga by sy huis op die dorp aangeval. Hy sterk aan in die hospitaal in…

Fruit & Veg winkel verkoop maaier besmette kos

Mev. Adele Terblanche (32) is erg die josie in omdat die worsbroodjies wat sy by ’n kettingwinkel gekoop het, gewemel het van maaiers. Haar sesjarige dogtertjie het byna ’n hap…

Nog polisie brutaliteit

Die arbeidsonrus in die Wes-Kaap het Maandag ’n laagtepunt bereik toe ’n man wat niks met die staking te doen het nie dood is as gevolg van beweerde polisie brutaliteit….

Terroriste vermoor nog ’n egpaar

Die polisie het op die gevriesde lyk van mev. Annetjie van Rooyen (74) afgekom wat in ’n vrieskas gesit is deur terroriste. Die lyk van haar man, mnr. Ernst van…

Renoster beseer jong student

“Staan bietjie nader aan die renoster vir ’n mooier foto” het die eienaar van die Aloe Ridge-hotel en -natuurreservaat glo aan Chantal Beyer gesê. Kort daarna het die renosterbul haar…

Nuusflitse

• ’n Leierboer van Tweespruit en Ladybrand is agter tralies nadat hy na bewering by bedrog van honderde duisende rande in van die Vrystaat tot in die Oos-Kaap betrokke was….

Polisievrou help rowers

Die bevelvoerder, kaptein Anna Phorotlho (42) , van die Wrenchville-polisiekantoor buite Kuruman, Noord-Kaap, is in deur haar kollegas in hegtenis geneem. Sy is vasgetrek in verband met talle rooftogte by…

Polisie optrede teen “Boeremag” bevraagteken.

Die beskuldigdes in die sogenaamde Boeremag-saak wat aan hoogverraad skuldig bevind is, gaan die grondwetlikheid van beweerde polisie-ongerymdhede laat toets. Dit het in die hooggeregshof in Pretoria, waar die verhoor…

Jong weduwee probeer selfmoord pleeg

Elmarie van der Berg (29) van Bloemfontein was gister in ’n kritieke toestand nadat sy glo probeer het om selfmoord te pleeg. Sy verkeer tans in die intensiewesorg-eenheid van die…

Bekende in Langkloof verdrink

Mnr. Frans Gerber (46) van Joubertina in die Langkloof het die afgelope naweek verdrink in Jeffreysbaai. Dit het gebeur nadat ‘n brander hom vermoedelik in die see getrek het, het…

ANC weer op die Apartheid karretjie

Tydens die 101 jaar feesvieringe van die ANC wat in Durban plaasvind, het die land se president, mnr. Zuma weer beklemtoon dat dié Party daartoe verbind is om die nalatenskap…

Dom skelm verklap homself

’n Dom boef het sy naam met ’n plank geslaan toe hy ’n foto van homself deur middel van ’n gesteelde tablet-rekenaar op die eienares se Facebook-blad gepubliseer het. James…

Man wag drie weke vir hospitaal behandeling

Mnr. George Earle (52) se been is geamputeer nadat sy prokureur die Staat gedreig het met ernstige regsgevolge aangesien hy toe reeds weke gewag het dat dokters aandag moet gee…

Terroriste skiet weer by Muldersdrift

Mnr. Kieran Harris (22) is ernstig gewond na die Life Flora kliniek geneem na ’n terroristebende hom op ’n hoewe in Elandsdrift oorval het en hom vier skote geskiet het….

Terroris skiet man dood by vulstasie

Drie swart terroriste aanvallers wat mnr. Neels Janse van Rensburg (68) van Kragbron op 30 Desember glo by ’n vulstasie in die dorp koelbloedig doodgeskiet het ten aanskoue van sy…

Plesiervlug word nagmerrie

Twee broers, Anton (27) en Leon Jonker (21) het vele dinge saam gedoen. Anton sou sy eerste vlieg geleentheid kry met ’n mikro vliegtuig. Die twee wou ’n bietjie avontuur…

Vrou ernstig aangerand

’n Swartman het blykbaar die eienares van ’n vulstasie in Germiston se neus gebreek nadat sy hom gekonfronteer het omdat hy koeldrank¬pryse in haar winkel neerskryf sonder om vooraf goedkeuring…

Vrou kry R2,5 miljoen per jaar sonder opleiding

‘n Swart amptenaar van Noord-Transvaal is in hegtenis geneem ná sy vervalste sertifikate gebruik het om ‘n pos by ‘n munisipaliteit te bekom. Die vrou is aangestel as ‘n senior…

Suid-Afrika bied nie vryheid

Volgens ’n omvattende navorsingswerk wat gedoen is deur die “Fraser Instituut” in Kanada, tesame met “Liberales Instituut” van Duitsland is New-Seeland die wereld se nommer een land wat vryheid betref….

Stakers konsentreer op plundering

Die polisie se traanrook en rubberkoeëls verhoed nie die stakers om voort te gaan met hulle plundering en terrorisme nie. Winkels word geplunder en beroof asof hulle saam met die…

Terroriste vermoor egpaar

Die egpaar mnr. Koffie van Heerden, en sy eggenote, mev. Elma van Heerden van Belfast, Oos-Transvaal se lyke is in ‘n vrieskas in hulle huis gevind. Dit wil voorkom of…

Stakers weer gewelddadig

Die plaaswerker staking het weer ontaard in gewelddadigheid. Minstens 50 stakers, of mense wat voorgee dat hulle plaaswerkers is, is reeds in hegtenis geneem in die Wes-Kaap Lt.kol. André Traut…

Boere – Afrikaner Volksraad

Die Jaar 2013 is nog in die begin stadium en die Boere-Afrikaner Volksraad is reeds besig om te werk. Op Saterdag 19 Januarie 2013 word ’n inligtingsvergadering gehou op Groblersdal….

Vakansietyd was ook sukkel tyd

Berigte is ontvang dat die tegnologie Suid-Afrikaners in die steek gelaat het gedurende die feestyd. Vakansiegangers wat Hentiesbaai toe was het hulle gedaan gesukkel by die doeane poste. Die chaos…

Nog ’n terroriste aanval

Mev. Elmarie van der Berg van Navalsig in Bloemfontein is ’n gebroke mens nadat haar man verlede Saterdagaand in die parkeerterrein van die woonstel vermoor is. Mnr. Hugo van der…

Verkeersman hits geweld aan teen boere

Die Witzenberg-munisipaliteit van die Wes-Kaap ondersoek die uitlatings wat ‘n senior verkeersbeampte na bewerig op ‘n sosiale netwerk gemaak het. Op die netwerk het die beampte glo geskryf “dit lyk…

Boer se lewe gered

Die chirurg s wat die linkernier van mnr. Jannie du Plessis verwyder het, sê die operasie was ’n reuse sukses. Die boer is tydens ‘n terroriste aanval in die maag…

Ottosdal loop deur weens wanbestuur

Die inwoners van Ottosdal in die Wes-Transvaal is al nege dae sonder water. Kenners en inwoners van die dorp sê die werklikheid is dat alle vlakke van bestuur in plaaslike…

Plaaswerker staking het begin.

Stakers en aangeryde leeglêers het in die Wolseley omgewing vragmotors en busse gedwing om terug te draai. Die vervoer van werkers wat nie wil staak nie, is verbied om vêrder…

Zuma moet meer radikaal word

Die vakbond FAWU het ’n ernstige beroep op Jacob Zuma gedoen om ’n uiters radikale beleid oor grondhervorming op te stel. Die beroep is gedoen op die President op die…

Betrekkings gevra

Administratief/rekenkundig Loesje Mann is ‘n student en soek ’n betrekking totdat sy weer begin studeer in haar tweede jaar van besigheidsbestuur op 18 Februarie 2013. Daarna is sy 5 dae…

Katte verlos van wrede teler

Dertien persiese katte wat verwaarloos is deur ’n jare lange teler in Bloemfontein, is met behulp van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) verwyder. Volgens ’n veearts het die arme katte reeds op…

Nuusflitse

• Vier babas het in die George Masebe-hospitaal in Potgietersrus, Noord-Transvaal, gesterf omdat daar glo nie dokters is om hulle te behandel nie. • Die Padverkeer bestuurkorporasie sê meer as…

Jong Marcelle klief deur die lug

Marcelle Nienaber (15) van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria het die jongste vroue vlieënier in die land geword. Sy het met ’n Cessna 172 sowat 15 minute lank by die…

Wêreldwye horing-oorlog: Skokkende feite

Suid-Afrika het reeds twee renosters aan stropers afgestaan en die jaar is skaars een week oud. ‘n Donker jaar in terme van wildbewaring wag vir Suid-Afrika. Die Dalberg Verslag, Fighting…

Tegnologie gebruik om diewe vas te trek

Mnr. Johan Engelbrecht het die diewe vasgetrek wat sy toerusting en dié van sy dogter gesteel het tydens ’n huis inbraak. Hy vertel dat die adrenalien vinnig gepomp het toe…

Tronk opstand onbeheerbaar

Mijoene Rand se skade is aangerig by die Groenpunt-tronk van Deneysville in die Vrystaat. Behalwe vir die groot skade is 53 gevangenes beseer en nege bewaarders. Die onluste het losgebars…