ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Nuus

Mark Shuttleworth veg voort.

  Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet nou besluit oor die Suid-Afrikaanse internet-miljardêr, Mark Shuttleworth se geveg teen die Reserwebank en Pravin Gordhan, die Minster van Finansies.   Shuttleworth is vroeër in…

Daar is niks nuut onder die son nie

Vandag is GRA-Dag  – en daarom word hierdie gedeelte geplaas om volksgenote op te skerp tot suiwer Afrikaans wanneer hulle praat.   Dit is die woorde van die Prediker. Hy…

Terroriste vermoor blanke vrou

Vier terroriste is gevange geneem nadat hulle ’n grusame moord gepleeg het op Vivien Ponte (57) van Oranjeville in die Vrystaat.   Die mans is blykbaar gister, ’n dag na…

3: Al Qaeda in Suid-Afrika: ‘n Invloedryke familie geïmpliseer (2)

Die voormalige President van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, het tydens ‘n ontmoeting met die Indiese Eerste Minister gedurende Oktober 2006, die samewerking tussen moonthede, met betrekking tot die stryd teen terrorisme…

Metro’s se stagnasie kan SA se infrastruktuur sink.

Stede en die land kan stagneer as gevolg van die feit dat Suid-Afrika se metro’s  in ‘n doodloopstraat is.   Hierdie waarskuwing kom van die Suid-Afrikaanse Stedelike Netwerk (SACN). Daar…

Blosende dames oor kaalnaelers

Twee jong mans studente het vrouestudente bloedrooi laat bloos toe hulle verlede Saterdag tydens die hoofwedstryd van die intervarsity op Shimlapark oor die veld gedraf het.   Die twee studente…

Zim-man vas oor Lotto-bedrog

Verlede week het die Valke ’n Zimbabwiër vasgetrek wat glo die Nasionale Lotery Raad met miljoene Rand bekonkel en bedrieg het.   ’n Toelae van sowat R4,5 miljoen is aan…

Vroue hof toe oor tennis.

Twee bekende boervroue van Bothaville pak mekaar nou in die plaaslike landdroshof oor hulle dogters se mededinging op die tennisbaan.   Aanvanklik het die tennis tussen die twee dogters tot ‘n…

Is ons werklik gesond?

Al beskryf byna 80% van Suid-Afrikaners hulself as gesond en selfs baie gesond, is een uit drie mans en een uit twee vroue onfiks (na gelang van ‘n standaard-fiksheidstoets), die…

Afrikaans ‘n Afrikataal?

Afrikaans sal oorweeg word wanneer Afrikatale volgende jaar in sekere skole in gr. 0 en gr. 1 as vak ingestel word.   So het Angie Motshekga, Minister van Basiese Onderwys in…

3: Voorspelling: Vervlakking in geloof

Gelowiges in die meeste ontwikkelde lande sal teen 2041 in die minderheid wees. Dit is die mening van ‘n bio-psigoloog, dr. Nigel Barber.   Sy studie in 137 lande het…

Leeujag kan struikel.

Die leeujag bedryf in Suid-Afrika sal ‘n knou kry as Amerika ‘n verbod op die invoer van leeutrofeë plaas.   Só ‘n verbod word oorweeg nadat vyf nie-winsgewende organisasies versoekskrifte…

Regering wou roeisport kniehalter

Net ‘n bietjie meer as ‘n jaar gelede wat Suid-Afrika ‘n goue medalje vir roei tydens die Olimpiese Spele in Londen ontvang het, dreig ontwikkelingsplanne van die Sentraal-Transvaalse Regering om…

Munisipale dienste word onbekostigbaar.

‘n Finansiële verslag van die Suid-Afrikaanse Stedelike Netwerk (SACN) waarsku dat munisipale dienste onbekostigbaar gaan word.   Verbruikers in metrogebiede het die laaste paar jaar gebuk gegaan onder munisipale tariewe…

Student geskiet.

‘n Student aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) wat deur minstens twee gewapende mans oorrompel en geskiet is terwyl hy en sy vriendin besig was om terug te loop kampus toe, is…

Vryheidsoorlog: ‘n Onbekende verhaal

Die laaste woorde van ’n dapper jong man wat sy plek vol gestaan het tydens die Tweede Vryheidsoorlog, is gerig aan sy ma en broer, en dit laat heimwee, wrewel…

Verkeersbeampte se boewery

 ’n Paniekbevange dogtertjie skree vir haar ma: “Mamma, is dit hoe verkeersmense in Suid-Afrika optree?”   Dit was die woorde van ’n 13 jarige dogter na ’n swart verkeersbeampte haar…

Suid-Afrika wapenverkope byna R2 miljard

Sedert April vanjaar het Suid-Afrika wapens ter waarde van meer as R1,7 miljard aan ander lande verkoop.   Dié inligting is bekend gemaak in die Nasionale Komitee vir die beheer…

Polisiediens moet weer betaal

Die ANC-regering moet die eise van 14 plaaseienaars betaal omdat die boere se plase afgebrand het alhoewel die polisie nie van nalatigheid beskuldig is nie. Die brand het naby die…

Boere moeg vir swakhede in Nuwe SA

Boere in Noord-Transvaal raak nou moeg vir die swak dienslewering, die misdaad en korrupsie wat van dag tot dag in die land aan die gang is.   Boere het bymekaar…

Nylstroom nou bloedstroom

‘n Ernstige gesondheidsgevaar is aan die opbou in Nylstroom met bloed vanaf ’n slagpale wat afstroom in die Nylrivier.   Mnr. Johan Botha, ’n boer in die distrik sê inwoners…

Oos-Vrystaat Koöperasie verloor senior amptenaar

Mnr. Lindsay Dames (52), ’n bedryfsbestuurder van OVK op Ladybrand is in ’n motorongeluk dood toe die bakkie waarmee hy gery het, 15 km buite Fouriesburg in die Vrystaat, omgeslaan…

Dr. Karabus eis skadevergoeding

Dr. Cyril Karabus eis glo R2 miljoen as skadevergoeding teen die Kanadese maatskappy wat hom gestuur het om in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) te gaan werk.   Karabus se…

Tradisionele geneser toe swendelaar

‘n Swendelaar wat hom as ‘n tradisionele geneser voorgedoen het, is spoorloos met die  geld van ‘n Noord-Kaapse paartjie wat R1 miljoen aan hom betaal het.   Die paartjie, wie…

Burgemeester blaas R1 miljoen

Harde woorde het geval toe Kimberley se raadsvergadering die burgemeester, Agnes Ntlangula,  bygekom het omdat sy so sito-sito haar ongemagtigde reis van R900, 000 na China wou laat goedkeur sonder…

Gekonkel met Landbou-projek duur voort

’n Parlementêre portefeulje-komitee oor werksaamhede van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye  het om vreemde redes besluit dat die beplande besoek aan die omstrede “landbou-projek” in die Vrystaat afgelas word…

Valke ondersoek Dina Pule

Die voormalige Minister van Kommunikasie, Dina Pule, wat haar posisie as minister misbruik het, word nou glo deur die Valke ondersoek nadat dit aan die lig gekom het dat sy…

Vragskip benodig dringende hulp

Die vragskip, Kiani Satu  ondervind meganiese probleme terwyl  hy naby die kus by Buffelsbaai, in die Knysna omgewing is.   Die skip wat dikwels om die Kaap vaar, dra normaalweg…

Polisie se blanke-haat kos geld

Die Suid-Afrikaanse regering se Minister van Polisie moet mnr. Jan Coetzee (39) van Nelspruit in die Laeveld,  vergoed weens die wreedaardige optrede van polisiebeamptes.    Mnr. Coetzee is deur die…

Sanger herstel tuis.

Die opbreek van sy huwelik het die sanger Rudi Claase in die hospitaal laat beland. Sy vervreemde man, Stephen Swart, het bevestig dat hy terug by sy huis is om…

Ape word proefkonyne

’n Aantal Brasiliaanse wetenskaplikes se navorsing het daartoe gelei dat ‘n teenmiddel vir MIV ontwikkel is en word beplanning  gedoen om dit op ape te toets.    Die instelling “Sao…

Reuse ongeluk op N4 eis lewens

Minstens twee mense is dood en talle beseer tydens  ‘n ongeluk wat op die N4 net buite Pretoria plaasgevind het. Volgens die nooddienste is vier vragmotors, ’n taxi-minibus en 12…

SABC bly spandabelrig

Die Nasionale Uitsaaier het meer as R6,miljoen aan buitelandse opleiding spandeer om 23 senior bestuurders verder te bekwaam en daarmee 22% van die totale begroting vir opleiding bestee aan minder…

Nuusflitse

·        Rusland se sportminister het gesê gay atlete is welkom om aan die 2014 Olimpiese Winterspele in Sochi deel te neem solank hulle ‘n nuwe wet, wat “homoseksuele propaganda” verbied,…

AARTO soos E-tol ook ‘n mislukking

Slegs 13% van die boetes wat deur Aarto hanteer word, en sedert 2008 uitgereik is, word ingevorder.   Dit beteken dat die grootste mislukking daarin geleë is dat mense steeds…

Stropers vergiftig aasvoëls

Sowat 500 aasvoëls is in die Caprivi-gebied van Namibië vergiftig deur olifant stropers wat doelbewus ’n karkas in die Bwabwata-reservaat met gif behandel het omdat die aasvoëls die stropers se…

Terroriste skiet ma van twee

Mev. Teresa Hammond (43) van Ekandustria naby Bronkhorstspruit is in haar arm gewond toe terroriste ’n aanval uitgevoer het op haar, en haar gaste is selfs op die teerblad rond…

Nog ‘n volksmoord slagoffer

Die afgetrede kol. Gerrit Myburgh (78) van Heidelberg is verlede Sondag in sy woonhuis op sy kleinhoewe vermoor, vermoedelik deur ’n tuinwerker   Elna Pieterse (19), ’n kleindogter van die…

Hoofregter bring regbank in oneer.

Vir die eerste keer in Suid-Afrika, is ‘n hoofregter daarvan beskuldig dat hy die regbank in oneer gebring het.   ‘n Klag by die Regterlike Dienskommissie (RDK) is deur die…

Treurige skoolhandboeke

Swak taalgebruik in die handboek vir die vak lewensoriëntering het die ma van ‘n gr.10 leerling laat besluit dat dit met Google Translate vertaal is.   In die boek word…

SAUK verkwis nog geld.

‘n Bedrag van R10,9 miljoen aan regskostes teen 14 van sy eie werknemers is sedert 1 Januarie 2009 deur die SAUK bestee.   Hiervan is R1,9 miljoen in regstappe teen…

Tweede keer die slagoffer

Mev. Engelie Vermooten (60) is in 2007 erg getraumatiseer tydens ’n plaasaanval toe terroriste haar man koelbloedig doodgeskiet het en haar vasgebind gelos nadat hulle op die vlug geslaan het….

Eienaardige Landbou statistiek

Volgens die Statistiekdiens van die land is daar maar min mense wat landbou as beroep beoefen in sekere provinsies. Die Wes-Kaap, Noord-Kaap en die Vrystaat het die minste boere.  …

Robbeneiland steeds gevaarlik

Die gevaar wat Nelson Mandela op Robbeneiland laat beland het, is waarskynlik net so ernstig gewees as wat die gevaar tans is om met dié eiland se veerbote daarheen te…

Malema bly haaks met Ontvanger

  Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is volgens Julius Malema soos die Bybelse rooi draak. Malema se wrewel teen die Inkomstediens spruit voort uit die lang onderhandelinge en uiteindelike verkoop van sy…

Polisielid steel maskara

  Luitenant-kolonel Kenaleone Motloung (36), is betrap dat sy maskara gesteel het in ’n winkel en is nou op borgtog van R500 vrygelaat.   Sy het blykbaar twee houers maskara…

Bruidspaar trou soos pa en ma

Mnr. Jaco Henning en sy nuut gevonde liefde, Lizette Niemand het verlede Saterdag op presies dieselfde plek gestaan toe hulle in die huwelik bevestig is, as waar sy ouers ’n…

Drie mense van gewisse dood gered

  Mnr. Dean van der Merwe van die Bergklub van Suid-Afrika se reddingspan het drie mense gedurende die nag uit ’n motor gered van ’n brug afgery het en toe…

Loretta Steyn tragies verongeluk

Die welbekende Loretta Steyn (52), ’n natuurfotograaf van formaat, is gister in ’n motorongeluk naby die Augrabies Nasionale Park dood.    Adriaan Vorster se oudste seun, BJ (19), was saam…

Wie gaan Zuma Karwei?

Ernstige implikasies vir die internasionale vervoer van pres. Jacob Zuma en ander BBP’s, is die gevolg van BBP-vlieëniers wie se internasionale bevoegdheid verval het.   Die lugmag se finansiële verknorsing…

rolex replicas for sale