ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Nuus

Kenners se siening korrek oor SANW

“As hulle net een Rooivalk gehad het, sou die situasie heeltemal anders gewees het.” Só het ’n familielid van ’n soldaat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek aan ’n Wes-Kaapse koerant gesê….

Brit dood na vuisgeveg

’n Brit is dood toe ’n argument ontstaan het tussen toeskouers, na afloop van die Super15-rugbywedstryd tussen die Haaie en die Rebels. Argumente het ontstaan buite die Absa-stadion in Durban…

Boer skuldig aan moord

Mnr. Louis Maree van Verkeerdevlei in die Vrystaat is skuldig bevind aan moord. Die bevinding is in die Vrystaatse Hooggeregshof gemaak na aanleiding van die dood van ’n onwettige haasjagter…

Carl Pistorius aangekla vir manslag

Oscar Pistorius se broer, Carl Pistorius, sal op aanklagte van strafbare manslag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn. Die aanklag hou verband met ‘n ongeluk in 2008, wat die dood van ‘n…

Idasa is bankrot

Meer as R20 miljoen is nou nodig um Idasa te red van bankrotskap en ondergang. Dit is dié organisasie wat in 1987 as die Instituut vir Demokrasie Alternatief in Suid-Afrika…

Marikana-spook loop weer

‘n Hewige rusie en oor-en-weer beskuldigings tussen polisiebeamptes en betogers buite die Rustenburg-burgersentrum het ontstaan waar die Farlam-kommissie openbare verhore hou. Polisiebeamptes het tydens die middagete beslag gelê op plakkate…

Nuusflitse

• Twintig mense is in die hospitaal opgeneem nadat tornado’s ‘n dorp in die suidooste van Australië, 280 km noord van Melbourne, getref het. • Dokters in Kanada het ‘n…

Boeremag – dag 1173

Dit was ‘n kort dag met baie konsultasies. Dit het begin met die afsluiting van prok. Paul Kruger se getuienis. Die staat het die stelling gemaak dat die boksie wat…

Boeremag verslag – 25 Maart 2013

Deon Van Den Heever, beskuldigde 6 het vandag begin getuig vir die artikel 317 aansoek. Sy getuienis was in antwoord op die staat se saak dat Leon Burger nooit enigsins…

Waterkrane gee rioolwater

Badplaas in die Oos-Transvaal se kraanwater is ondrinkbaar. Dit is as gevolg van die feit dat geen instandhouding van die suiweringsaanleg gedoen word nie. Die kraanwater is blykbaar swaar besmet…

Ander nuus uit Ventersdorp

Die burgemeester van Ventersdorp het in 2012 sowat R99,000-00 spandeer aan huurmotor vervoer met ’n luukse Mercedes-Benz. Die verhuring was nie bekend gemaak nie en is blykbaar toevallig deur ’n…

Sy tiere gaan saam werk toe

Goosey Fernandez van Springs is so lief vir sy tiere dat hy hulle saamneem werk toe. “Dit is ‘n plesier om my katte by die werk te hê,” sê die…

Skool vraestel deurspek met foute

’n Totaal van 100 spel en ander foute is in ’n Engelse taal toets van sewe bladsye en ’n gepaardgaande antwoordstel gevind. Dít is wat gr. 7-leerlinge van die Middelburg/Witbank…

Mielieoes swakker weens droogte

Graan SA het in sy jongste produksieverslag op 14 Maart, daarop gewys dat die nasionale oesskatting van 12,3 miljoen ton binne enkele weke gedaal het tot 10,9 miljoen ton weens…

Nou toe nou!

Dr. Mamphela Ramphele het onlangs haar Agang politieke forum tot stand gebring as teenvoeter vir die ANC en Cope. Sy het haarself in omstredenheid gedompel by Westerlinge toe sy aangekondig…

Gewonde soldate in 1 Militêre Hospitaal

Al die Suid-Afrikaanse soldate wat gewond is tydens die skermutseling met rebelle van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, word versorg in 1 Militêre Hospitaal in Pretoria het ’n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse…

SAPD nou spioene?

Die SAPD se top besluitnemers het nou ’n nuwe strategie bekend gemaak om seker te maak dat polisiebeamptes hulle nie besig hou met onwettighede nie. Die nuutste metode om die…

Soldate-fiasko vergroot vêrder

Die fiasko rondom die soldate in die Sentraal-Afrika Republiek is besig om al groter te word. Die ANC/SAKP se pres. Jacob Zuma het in Pretoria aangekondig dat daar nie nege…

Weermag optrede ontlok vrae en eise

Die chaotiese optrede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagtroepe in die Sentraal-Afrika Republiek het daartoe gelei dat talle soldate doodgeskiet is en ’n groot aantal gewond is. Onbevestigde berigte dui daarop…

Eskom sukkel met kontrakteurs

Eskom oorweeg om twee van die hoofkontrakteurs by die Medupi- en Kusile-kragstasies af te dank. Die belangrikste redes daarvoor is blykbaar omdat die werk wat gelewer word, van substandaard gehalte…

Suid-Afrika produseer uitstekende wyne

Die direkteure van Systembolaget, ’n Sweedse maatskappy, het tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad gesê hulle is baie beïndruk deur die plaaslike wynbedryf en wat deur produsente vermag word. Die Maatskappy…

Pastoor geskiet

Pastoor Dr. Johan Rademeyer (47) van Pretoria is in die veld waar hy en ’n swart werker gaan klippe haal het vir sy tuin, deur twee terroriste oorval, vasgebind, besteel…

Krisis met gestrande walvisse

‘n Vyfde walvis is by die Noordhoek strand aan die Kaapse kus dood. Die marine-owerheid sê 19 loodswalvisse het gestrand en is ’n soortgelyke geval as wat in 2009 gebeur…

Transformasie in volle swang

Dit is onder die redaksie van Die Vryburger se aandag gebring dat Suid-Afrika nou in volle swang is met ’n nuwe program van transformasie. Wetgewing is sodanig dat indien ouerlose…

Boetie-boetie speletjie

“Ek kan nie toelaat dat ’n ANC-voorsitter tronk toe gaan nie.” Dít was die uiters skokkende uitlating wat ’n streekhof-president van die Noord-Kaap blykbaar geuiter het voordat hy een van…

Al weer apartheid!

Suid-Afrika se private sektor, en in besonder die wit mense, het tot hede niks bygedra om die slagoffers van apartheid finansieel te vergoed nie, want die politieke wil daartoe het…

Inkomstediens se baas uitgevang

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Oupa Magashula, is in ’n skandaal oor gunste vir sy vriende waarby ’n jong rekenmeester en ’n veroordeelde dwelmhandelaar ook betrek is. ’n…

Terroriste vermoor hondeteler

’n Alombekende hondeteler, mnr. Eric Labuschagne (51) van Rustenburg was reeds ’n week dood voordat sy lewelose liggaam ontdek is. Intussen is sy bejaarde moeder, wat aan Alzheimer ly, in…

Weermag het geen plan

Die Suid-Afrikaanse Weermag het geen duidelike plan om die heining wat gerinneweer is deur diewe, weer te herstel nie. Die stukkende heining wat die antenna-veld by die Silwermyn-vlootbasis omhein, is…

Swart tiener vinnig gevang

‘n Swart tiener is sowat ’n uur nadat hy mense beroof het, in hegtenis geneem deur die polisie van Port Alfred. ‘n Johannesburgse egpaar is in hul hotelkamer in Port…

Oud-Sappe spring op die wa

Dit is nou ’n dekade sedert die sogenaamde Waarheids-en-versoeningskommissie (WVK) sy bevindinge aan Thabo Mbeki oorhandig het. Oud Sappe en Progs spring nou weer op die wa om te vertel…

Helen Zille en Sharpeville

Helen Zille, leier van die DA het verlede Donderdag saam met die mense van swart woongebiede die gebeure van Sharpeville herdenk. Vir haar, soos vir ander politici, was dit blykbaar…

Held se vriend wil help

Luday van der Merwe (16) is Oujaarsaand verlede jaar geskiet toe hy ’n meisie weggestamp het om te verhoed dat sy geskiet word, en daardeur die meisie se lewe gered….

Lugdiens ten koste van arm mense

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) verspeel sy geleenthede vir transformasie, en die reddingsboeie wat so gereeld aan hom toegestaan word, is ten koste van veral die armes, berig Sake24. Dié Lugdiens…

Groot Feesvieringe in Bloemfontein

Die Vrouemonument is vanjaar ’n eeu lank die wagter wat waak oor Bloemfontein. Die 100 jarige feesvieringe gaan feestelik gevier word en begin reeds in April met eerste aanbiedinge. Hierdie…

Pres. Zuma weer in ’n hoek

Pres. Jacob Zuma het weer probeer om vrae oor sy omstrede en peperduur Zumaville-landgoed te systap. Hy het in die parlement geantwoord op ’n vraag oor dié landgoed en gesê…

Wes-Kaap begin stryd

Die omstrede N1- N2 Wynland-tolhek projek in die Wes-Kaap gaan skielik en onverwags opgerig word. Die Kaapse stadsraad beoog nou ’n dringende interdik om dié planne te stuit. Die SA…

Karabus vrygespreek

Die hof in Abu Dhabi het prof. Cyril Karabus van Suid-Afrika vrygespreek op aanklagte van manslag en vervalsing. ‘n Mediese komitee het bevind dat die 77-jarige pediatriese onkoloog nié nalatig…

Nege mense in sedanmotor

Twee volwassenes en ‘n kleuter is in ‘n ongeluk buite Bloemfontein dood toe die bestuurder beheer oor sy BMW verloor het. ‘n Woordvoerder vir Netcare 911 sê nege passasiers is…

Nog ’n apartheid foefie

‘n Sogenaamde nie-regeringsorganisasie het glo ’n beroep op die president gedoen vergoeding te betaal aan slagoffers van apartheidsmisdade.. Die Khulumani-groep het gesê president Jacob Zuma moet dit op die manier…

Onthulling: Nog vermorsing deur regering

Die onwilligheid en onbekwaamheid van amptenare om instandhouding te doen, is blykbaar die hoofrede waarom die land se verouderde en lekkende waterstelsels miljarde Rand gaan kos om te vervang. Die…

Weermag soldate word besny

Sowat 450 Suid-Afrikaanse soldate is besny as deel van ’n Amerikaanse program om MIV vigs in die weermag hok te slaan. Dit is alom bekend dat honderde van die SANW…

Premier moet miljoene opdok

Die Johannesburgse balju het by Nomvula Mokonyane, Sentraal-Transvaal se premier, opgedaag om beslag te lê op bates van R5 miljoen. Die rede hiervoor is dat sy vyf maande ná ’n…

Vryheidsfront verklaar oorlog

Die Vryheidsfront Plus het glo oorlog verklaar. Die oorlog is teen die regering se transformasie, regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Dit volg na Jacob Zuma die parlementêre opposisie genooi…

Pretoria word myndorp

’n Myn gaan opgerig word in die noordelike deel van Pretoria, bekend as Doornpoort. Sable Platinum het reeds ’n aansoek ingedien om platinum, vanadium en ystererts te ontgin in die…

SAPD opgeleide lede nou hekwagte

Dit kos die regering miljoene Rand jaarliks om polisiebeamptes op te lei sodat die land ’n veiliger woonplek kan word. Maar nou het ’n dagblad ontdek dat die deeglik en…

Regsmening: Skiet inbreker dood

Indien iemand twyfel het oor sy reg al dan nie om ’n inbreker, hetsy bedags of snags, te vind jou huis, is jy geregtig om te skiet – en om…

TOP TV – OSI Media vrystelling

Oranje Sake Instituut se Hoofbestuur het met kommer kennis geneem van die aansoek wat deur die omstrede TOP TV uitsaaier ingedien het by OKOSA om pornografiese materiaal daagliks uit te…

OSI media vrystelling – Drankwet wysiging

Die Hoofbestuur van Oranje Sake Instituut het met waardering kennis geneem van die beoogde wysiging in die Drankwet wat alkohol verkope op Sondae sal verbied. Die feit dat daar geen…

Nuusflitse

• Net aan die Wes-Rand het die nooddienste al dié somer meer as 78 slange van inwoners se erwe verwyder. “Die meeste is weer op ’n veilige plek vrygelaat,” het…

rolex replicas for sale