ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

ANC regering wil gegradueerdes belas

Die ANC het tydens die sogenaamde Bloemfontein Konferensie ’n resolusie aanvaar wat daarop neerkom dat gegradueerdes in die land ’n ander belastingskaal moet kry. Die volledige besonderhede is nog nie…

Feite oor minimum lone

• Om vir R60-00 per dag te werk is beter as om niks te verdien nie • Om huisvesting te geniet vir jou gesin, is beter as om in ’n…

Nog ’n dubbele moord deur terroriste

Die derde dubbele moord op ’n egpaar binne maande het die Vrystaat weereens geruk. Die vooraanstaande egpaar wat ’n leiersrol in die Christelike gemeenskap gespeel het, is in hul huis…

Wending in Boeremag saak – Loots verklaring

BEëDIGDE VERKLARING – Deon Loots Ek, die ondergetekende DEON LOOTS verklaar hiermee onder eed soos volg: 1. Ek is ‘n meerderjarige man met Identiteitsnommer xxxxxxx, ‘n voormalige lid van die…

Boeremag saak se wending

Wilhelm Pretorius skryf op Facebook die volgende verslag oor die gebeure in die Boeremag saak: Al die beskuldigdes met hulle regsverteenwoordigers het vanoggend gekonsulteer met adv. Jurg Prinsloo SC nadat…

Boeremag 2 – Nuwe wending

Bloemfontein – In ‘n interesante wending het die staat alle klagtes teen Louis Lategan terug getrek vandag wat in onlangs in hegtenis geneem is op klagtes van hoogverraad. Die staat…

Ehrenreich se “Grondoorlog” dreigemente is aanhitsing tot plaasmoorde.

Wye reaksie is ontvang oor die gewraakte uitlating van Cosatu se voorsitter in die Wes-Kaap oor sy uitlating dat boere hulle grond gaan verloor as hulle met afleggings begin. Die…

Afleggings versnel

Meer as 2,000 plaaswerkers het reeds afleggingskennisgewings ontvang, het Business Day berig. Dit vind plaas te midde van die groot aantal afleggings wat voor die implementering van ‘n nuwe minimumloon…

Sonkrag-projek in aanbou

Die oprigting begin van 28 sonkrag-projekte wat in die eerste ronde van die regering se sogenaamde groenkrag-aankoopprogram. Grond word nou ook gereed gemaak deur die Amerikaanse groep Solarreserve vir “son…

Noord-Kaap regering hof toe gesleep

Mnr. Andrew Scholtz van Bloemfontein, ’n bekende sakeman, dagvaar die Noord-Kaapse regering vir R53 miljoen. Die dagvaarding is vir skuld van bouwerk aan die omstrede Kimberley psigiatriese hospitaal wat nou…

ANC se kleitrappery word bekend

Die ANC is bekommerd oor die feit dat die regering bykans elke hofsaak wat teen hulle gemaak word, verloor. Die bevinding het daartoe gelei dat die ANC nou dokumente uitstuur…

Strafregtelike klagte gelê teen Tony Ehrenreich

TLU SA het strafregtelike klagtes by die Brooklyn polisiekantoor in Pretoria gelê teen die hoofsekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap. In die beëdigde verklaring wat mnr. Henk van de Graaf…

Oos-Rand hospitale in krisis

Ongevalle afdelings by drie Oos-Randse hospitale kan sluit omdat dokters nou weier om oortyd te werk omdat hulle nie betaal word nie Tientalle dokters van die Tambo Gedenkhospitaal, Verre Oos-Rand,…

Van hongerloon na miljoenêr

‘n Swartman wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, van Natal met ‘n karige inkomste van R750 per maand. het ‘’n miljoenêr geword deur ’n lotery te wen….

Vrystater ontkom terroriste aanval

Mnr. Hannes Labuschagne jr. (50) is vroegaand op sy ouers se plaas Pax, in die Reitz distrik deur terroriste ingewag en verras. Die aanvallers het wee skote geskiet waarvan die…

Natal hospitale se hulp droog op

Die Natalse Provinsiale Gesondheidsdepartement sal in die toekoms sonder buitelandse finansiële hulp moet klaarkom en hul uitgawes self befonds. Buitelandse donateurs se bydraes word gestop weens verskillende redes. Die LUR,…

Senekal het weer kraanwater!

“Dankie Vader, hier is weer water.” Dit was die woorde van Hannelie van der Walt van Senekal toe sy gister die kraan oopdraai en die eerste keer gedurende die afgelope…

Sakeman gedood deur terroriste

Tiziano Ciciliato, ’n Sakeman van Middelburg in Oos-Transvaal is eergisteraand in sy huis vermoor terwyl sy vrou en dogter gaan roomys koop het. Tiziano is met ’n skerp voorwerp in…

Rassisme groei ná 1994

Baie mense wat dr. Elsabé Swanepoel se praktyk besoek, gee te kenne hulle was nooit vóór 1994 rassiste nie. Hulle het ná 1994 rassisties geword. Dr. Elsabé Swanepoel, is ’n…

Wes-Transvaal se korrupsie

Die beweerde wanbesteding van staatsfondse op regskoste in Wes-Transvaal sal amptelik ondersoek word. Skoor se voorsitter, Hlomane Chauke, sê die ondersoek sal fokus op die misbruik van staatsfondse deur die…

Boewe skiet polisie

Twee polisiemanne is Dinsdagmiddag op die M2-snelweg in Johannesburg geskiet toe hulle vier mans in ‘n Mercedes-Benz wou aftrek. Die polisiemanne, 30 en 37 jaar oud, het gemeen die vier…

Eerste afleggings ter sprake

Ongeveer 750 plaaswerkers van Noord-Transvaal het reeds kennisgewings van aflegging ontvang volgens ’n woordvoerder van Agri SA. Boere van die Magoebaskloof- en George’s Valley-omgewing het vergader om die nuwe minimum…

Wapens in smeltery vernietig

Die polisie van Sentraal Transvaal het glo derduisende wapens by Arcelor Mittal se staalaanleg in Vereeniging vernietig. Na wat berig word is 3,364 vuurwapens en sowat 1,000 messe, byle en…

TLU SA stel sy eis oor lone

TLU SA wys in n verklaring dat die minimum lone vir plaaswerkers soos aangekondig is deur die Minister van Arbeid, dat boere dit beslis nie kan bekostig nie. In die…

Terroriste slaan toe in Oos-Kaap

Inwoners van die dorp het met skok reageer op die nuus dat ‘n bekende inwoner in haar huis vermoor is in Cradock. Hettie Philps (51) is in ‘n stil straat…

Cosatu wil hongersnood verhaas

Boere wat as gevolg van die 52%-verhoging in die minimum loon van werkers wil herstruktureer en plaaswerkers wil aflê, se plase sal afgevat word. Dit is die waarskuwing van Tony…

Nuusflitse

• Die nuwe minimumloon vir plaaswerkers is vasgestel op R105 per dag, of R525 per week, wat neerkom op ongeveer R11,66 per uur. Dit is ‘n maandelikse salaris van R2274,82….

Zuma praat van afpersing

Jacob Zuma het blykbaar gesê mynmaatskappye is skuldig aan afpersing as hulle aankondig om myne te sluit en werkers af te dank. Zuma se kommentaar, wat na berig word, op…

Dit is tog haatspraak!

Sover terug as 24 Januarie 2013 is daar blykbaar op die internet, met Facebook as draer, klaarblyklik ’n inskrywing gedoen deur ene Zama Khumalo wat as haatspraak gesien word. Khumalo…

Boer oorleef terroriste aanval

Mnr. Jan Smith (72) en su vrou Marieta (68) van Standerton in die Oos-Transvaal, het ’n plaasaanval oorleef nadat mnr. Smith drie keer geskiet is. Volgens hulle seun Hardus is…

Boeremag: Vonnisoplegging hierdie week

Die verrigtinge van vonnisoplegging van die 20 Boeremaglede wat aan hoogverraad skuldig bevind is, sal hierdie week in die hooggeregshof in Pretoria begin. Dié twintig mans is verlede jaar daaraan…

Munisipaliteite is verkwisters

Navorsing wat gedoen is deur ’n span kundiges het bevind dat sowat 40% van alle gesuiwerde water in die land, verlore gaan en nooit aangewend word vir die doel waarvoor…

Minimumlone gaan land seermaak

TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes het skerp gereageer op die Landbou minister se siening oor minimum lone vir plaaswerkers. Die volledige verklaring lui soos volg: Die Minister van…

Voorstander van die Nuwe SA kry taai klap

Anglo American Platinum, die wêreld se grootste leweransier van edelmetaal, het aangekondig dat hy ‘n verlies van R6,3 miljard gely het vir die boekjaar. ‘n Baie moeilike jaar is verby,…

Jong seun veg teen agt swartes

’n Jong seun van vyftien jaar, met ’n bruin gordel in karate, het so hard teen agt gewapende swart mans baklei wat hom en sy pa op hul kleinhoewe in…

“Ja’stemmers” loop deur

Mnr. Crawford von Abo (79), die baie bekende Vrystaatse sakeman en boer, was die naweek met sy gesin die slagoffers van ’n gewapende huisrooftog in Pretoria. Von Aboen sy vrou,…

Zastron se “bloedstrate”

Die inwoners van Zastron is woedend oor “riviere” van bloed wat deur die strate vloei. Die bloed van ’n slagplaas buite die dorp word glo deur die rioolstelsel gepomp en…

Rekrute gebrand en geskop

’n Anonieme ma wat besorg is oor haar kind, het ’n klag ingedien oor die mishandeling wat rekrute ondergaan by die opleidingsentrum. Sy is bekommerd oor haar kind se veiligheid…

Stakings in onderwys gekniehalter

Die ANC-leierskorps wil toekomstige onderwysstakings afweer deur dié beroep tot noodsaaklike diens te verklaar. Die onderwys vakbonde is egter van mening dat so ’n maatreël ongrondwetlik kan wees. Bronne in…

Nog rassisme in die SAPD

Mnr. Charlie Niemann (29) van Hazyview is in hegtenis geneem toe hy kafee toe gery het om melk te gaan koop. Hy is gevang en word aangekla van dronkbestuur na…

VF Plus steeds ten gunste van volksvryheid

Alhoewel die Party ’n wysiging aangebring het aan die missie, is daar steeds ’n ideaal van volledige selfbeskikking vervat. Die oorspronklike bewoording was soos volg: Die VF Plus is eerstens…

Al minder bediendes gehuur

Die aantal huishulpe in Suid-Afrika het in die afgelope 10 jaar drasties afgeneem. Die SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede (SAIRR) het bevind dat huishulpe van 1,215, 000 in 2003 tot 1,150,…

2013 die swartste jaar sedert 2005?

In n verklaring maak TLU SA die stelling dat 2013 die swartste jaar gaan wees sedert 2005, as die menige plaasaanvalle op blankes as norm sou dien. Die volledige verklaring…

Treinongeluk kos miljoene Rand

Ongeveer R22 miljoen se skade is aangerig met die treinongeluk in Kalafong en kraglyne is beskadig. Na raming is 300 mense, insluitende skoolkinders, beseer nadat ‘n trein van agter teen…

Boeremag 2 – vyfde persoon gearresteer

Nóg ‘n man, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, is in hegtenis geneem in verband met die beweerde komplot om terreur in die land aan te stig….

Boere-Afrikaner Volksraad verslag

Opdrag. Die Volksraad se opdrag is om dié deel van die Boere-Afrikanerdom wat sy vryheid begeer en die Volksraad as sy aangewese verteenwoordigende liggaam beskou, te verteenwoordig. Binne die bepalings…

Kommentaar oorbodig

Suid-Afrika het ’n paar jaar gelede drie uiters gesofistikeerde duikbote aangeskaf teen ’n astronomiese R8 biljoen van Duitsland. Dit het deel van die R70 biljoen wapentransaksie uitgemaak wat steeds ’n…

Malema bankrot?

Die SA Inkomstediens het ‘n hofaansoek ingehandig met die doel om Julius Malema bankrot te laat verklaar. Die Inkomstediens het blykbaar ’n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof ingehandig om die…

ANC lede veg teen mekaar

Boy Mamabolo, ‘n gewese vriend van die omstrede Julius Malema, is in hegtenis geneem vir bedrog, het die Valke gesê. Hy is Woensdag in hegtenis geneem, het ’n woordvoerder van…