ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Nuus

Zuma-staatsrede irrelevant

Verlede week, op Valentynsdag, is die nuus oorheers deur die gebeure rondom Oscar Pistorius. Selfs die staatsrede van pres. Zuma het kwalik die voorblaaie van koerante gehaal. Die Vryburger het…

Zuma en apartheid

President Zuma sê geweld in die samelewing het sy oorsprong uit die apartheidsera. Sy woorde is duidelik: “Ek dink nie ons as ‘n nasie het oornag gewelddadig geword nie. Geweld…

’n Nuwe ANC benadering oor skuld

Gerugte doen die ronde dat krediet-amnestie oorweeg gaan word wat meer as 2 miljoen mense in die land wat met ’n swak kredietgeskiedenis sit, gaan bevoordeel. Die rede? As boewe…

Werksku onderwysers kos land miljarde

Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het aangekondig dat ’n biometriese klokstelsel ingebring gaan word om seker te maak onderwysers is gedurende die skoolure op sy pos. Die plan gaan…

Mag onderwysers staak?

Hoekom is daar altyd ‘n heftige reaksie wanneer onderwysers staak? Hulle reg om te staak is sekerlik in ons “Wonderlike nuwe Grondwet” ingeskryf. Hulle word verteenwoordig deur vakbonde en die…

Die amptelike program vir Majuba 2013

Vrydag 22 Februarie 2013 18h00 – opening en verwelkoming in Van Blerksaal 18h15 – Rolprent – Majuba in Van Blerksaal 20h00 – fakkelloop teen die berg op. Saterdag 23 Februarie…

Groot Trek 175 ’n vergadering

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) in samewerking met ander organisasies soos die Afrikaner Kultuurbond (AKB), Krugergenootskap, Aksie Vrouekrag en die Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys (BCVO) hou…

Oupa in sy huis vermoor

Die 75-jarige oupa, Derek Cornelius is dood in sy huis in Weltevredenpark, Roodepoort gevind. Toe die kleinkinders nie soos gewoonlik by die skool gaan haal is nie, het die ma…

Vrystaatse boer veg kaalhand teen terroris

Die vlaag terroriste aanvalle in die Vrystaat woed voort. Die jongste voorval is ’n panga-aanval op ’n boer van Steynsrus. Mnr. Christo Prinsloo (53) is helder oordag in sy plaashuis…

Geen Staatsrede –eerder “Struggle” rede

Die TLU SA het pres. Zuma se rede as ‘n “struggle toespraak” bestempel, terwyl die belangrike kwessies nie behoorlik aandag gekry het nie. Daarmee het hy die onsekerheid wat bestaan…

SAPD onverskillig met voertuie

In buitekant str, Kaapstad, het ‘n SAP voertuig in geparkeerde voertuie in gejaag. Niemand behalwe die twee roekelose SAP lede is in die botsing beseer nie. Derduisende belasting Rande word…

Nadraai van Oscar skietery

Mashadi Motsogi, ‘n vriendin van Reeva Steenkamp, het gesê sy kon nie glo haar vriendin is doodgeskiet nie. Steenkamp is in die vroeë oggendure na bewering deur die bekende Paralimpiese…

TLU SA skort deelname aan die Groenskrif-proses en NAREG op

Die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming is in kennis gestel dat TLU SA verdere deelname aan die besprekings oor die Groenskrif of Grondhervorming opskort. In die lig daarvan sal…

Piesang-Republiek is hier

Die Primêre Skool Heideveld, in die Wes-Kaap, is ’n puinhoop. Mense van die omgewing het dié skool ingevaar en begin plunder. Baie mense het na die eerste plundering, elke dag…

Oscar Pistorius in SAPD aanhouding

Die Olimpiese atleet Oscar Pistorius is voor 12:00 by die Boschkop-polisiekantoor weg. Sy prokureur en polisiemanne in burgerlike drag is saam met hom aangesien hy in aanhouding is. Pistorius is…

Heidelberg word geterroriseer

‘n Vrou is helder oordag deur twee mans in die strate van Rensburg, Heidelberg, aangeval. Trudie Bornman (44) is omstreeks 16:30 in Romynstraat, agter U Save geskop, gebyt en met…

Barbarisme by tehuis

Familie van Isabella Magereta Duvenage, 81 is woedend nadat sy in die Adven Haven Frail-Care ouetehuis in Heidelberg deur ‘n swart suster wreed aangerand is terwyl sy geslaap het. Die…

CVO in Orania skiet die hoogte in

Die grafiek hierby toon duidelik hoe die groei van Orania se CVO-skool gegroei het. Die gehalte onderrig wat daar gegee word is reeds alom bekend by Boere-Afrikaners. Een van Orania…

Vyf moontlike terroriste gevang

Die SAPD se speurders het vroeg vyf verdagtes in hul huise vasgetrek in verband met die dubbele moord op die egpaar Gordon (78) en Lorraine (63) Adam. ’n Polisiewoordvoerder sê…

Miljardêr Steyn trou weer

Die welgestelde Suid-Afrikaanse miljardêr Douw Steyn en die aktrise Carolyn Steyn is weer getroud. Hulle is nou vir ’n tweede keer getroud tydens ’n intieme plegtigheid in Johannesburg. Die plegtigheid…

Vloedskade beloop miljoene Rand

Die vloedskade in Noord-Transvaal verlede maand het ongeveer R300 miljoen se skade aangerig. Die beraming van skade aan paaie en brûe is ná die voorlopige inspeksie op R317 miljoen bereken….

Swartes skiet man in Heidelberg

’n Blanke man van Heidelberg word in Alberton se hospitaal versorg nadat swartes hom gister in die been geskiet het toe hy hulle probeer keer het om die motor te…

Onthou Majuba

“MAJUBA HET VIR DIE BRITTE DIE SIMBOOL VAN ‘N NEDERLAAG GEWORD, ‘N SIMBOOL WAT VERNIETIG MOES WORD, ‘N NEDERLAAG WAT GEWREEK MOES WORD.” – DR. J. GROBLER Vir Brittanje, een…

Mercedes grootbaas in kaping geskiet

Die uitvoerende hoof van die voertuigvervaardiger Daimler Chrysler (SA) is in die hospitaal nadat hy in ‘n rooftog in Midrand geskiet is. Trent Barcroft was saam met sy vrou toe…

Vrou is beroof van R30,000

Mia Pepler (24), ’n werker van ’n produksiesmaatskappy, het R30 000 by ’n bank in Kaapstad se voorstad Tuine getrek. Twee diewe het na bewering agter haar in die ry…

Dief uiteindelik in tronk

Die sogenaamde finansiële hoofbeampte van die Nala-munisipaliteit (Bothaville) is 15 jaar tronkstraf gevonnis vir bedrog. Ene Danny Mekgoe, is deur die Bothaville-streekhof gevonnis. Mekgoe het ‘n tjek van R600,000 uitgeskryf…

Nuusflitse

• Die batebeslagleggingseenheid het beslag gelê op bates van die voormalige metropolisiebeampte Sibusiso Mpisane ter waarde van R140 miljoen. Beslag is gelê op nege luukse voertuie waarvan daar twee Rolls…

Die bang regeerders van SA

Baie meer polisielede in Suid-Afrika verrig sogenaamde BBP-beskermingsdiens as wat die totale aantal troepe op die land se grense is. In 2011-’12 het meer as 6,000 polisielede in dié afdeling…

Blankes gevang weens padwoede

Drie mans sal in die Middelburg-landdroshof verskyn weens ‘n padwoede aanval het die polisie in Oos-Transvaal gesê. Die drie mans het hulle aan die polisie oorgegee en is elk op…

Vervalste geld in omloop

‘n Rekenmeester en ‘n man wat vermoedelik ‘n lid is van een of ander sindikaat wat in vervalste banknote handel dryf, is in Soweto, betrap en gevang. ’n Polisie woordvoerder…

Begrafnisreëlings van Volksraadlid Etienne le Roux

Die teraardebestelling van mnr. Etienne le Roux vind plaas om 11.00 vm eerskomende Vrydag, 15 Februarie 2013. Die diens word waargeneem uit die AGS Kerk, Oslo Beach. Hoek van Allisant-…

Privaat sekuriteitsektor maak miljarde

Die privaat sekuriteitsektor maak miljarde Rande omdat mense geensins vertroue in die polisie het nie. Dit is die siening van prof. Christiaan Bezuidenhout, ’n professor in kriminologie aan die Universiteit…

Welkom mense omgekrap oor moorde

“Ons is nou gatvol – bring die galg terug, Zuma!” en “ ’n Lewe vir ’n lewe” en “Neem een en joune moet ook geneem word” Dís die slagspreuke wat…

RSA onderwys sneuwel

Sadou, die onderwysvakbond betoog voor die Departement van Onderwys in Pretoria oor arbeidskwessies wat sy lede raak. Die grootste klag is dat 75% van die land se kinders daagliks beleef…

Beesvleis dalk ou perd?

Mnr. Gerhard Schutte sê Suid-Afrika het streng wette, ¬reëls en regulasies wat verbruikers beskerm en die Rooivleis-produsente Organisasie (RPO) het nie klagtes ontvang van verbruikers oor die moontlikheid van perdevleis…

Troepe na SAR kos miljoene

Die belastingbetalers gaan meer as R1,2 miljard opdok om 400 Suid-Afrikaanse soldate vir die volgende vyf jaar in Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) te ontplooi. Dit is bekend gemaak nadat pres. Jacob…

Studente oproer in Oos-Kaap

Chaos het op die Universiteit van Fort Hare in Alice se kampus losgebars toe studente beveel is om die kampus te ontruim. Studente het alle ingange versper, buitebande gebrand en…

“Dokter” in hegtenis geneem

’n Sogenaamde “kruiedokter” wat as algemene praktisyn gepraktiseer het, is agter tralies in Hartswater. Gert Meyer het gister in die landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog. Meyer is glo in…

ANC leiers bestorm Potchefstroom

Pres. Zuma, tesame met ANC leiers het op Potchefstroom afgestorm “om eenheid te herstel”, word berig. Die verdeeldheid is blykbaar die hoofrede waarom die spandabelrige burgemeester nie weer gekies is…

Lugdiens skors Hoof

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die waarnemende hoof, Vuyisile Kona, geskors. Die skorsing is gebaseer op sekere bewerings wat onder die Lugdiens se raad bekend geword het. “Dit moet benadruk word…

Huldeblyk – Etienne Jacobus (“Etienne”) Le Roux

Dit is met groot hartseer en leedwese dat die Boere-Afrikanervolksraad moet afskeid neem van ‘n geliefde en waardeerde vriend, Volksraadslid en opregte volksgenoot. Etienne Le Roux het oor etlike dekades…

Kommandostelsel moet herleef

Die Vryburger plaas hiermee die woordelikse verklaring soos deur die Verkennersbeweging uitgereik is. Die volledige verklaring is soos volg: Die skok onthulling deur ‘n voormalige lid van die regime se…

Cosatu optog laat verkeer stilstaan

Cosatu-betogers het die verkeer in die Pretoria se middestad feitlik tot stilstand gebring in die optog oor die e-tolstelsel. Sowat 100 motors het aan die buitewyke van Pretoria voor 10:00…

Boere-Afrikaner volksraadslid oorlede

Die Boere-Afrikaners treur oor die heengaan van Volksraadlid Etienne le Roux na dit bekend geword het van sy afsterwe vanoggend op 11 Februarie 2013. Etienne is gedurende Desember 2012 gediagnoseer…

NG Kerk laat twee predikante loop

Jarelange tweedrag in die Douglas gemeente het daartoe gelei dat die twee leraars van die gemeente albei losgemaak is en dat die kerkraad bedank het. Die kerkraad het besluit dat…

Curro skool bars uit sy nate

Die private skool Curro het die nuwe skooljaar begin met ’n toename van 67% meer leerlinge as ’n jaar gelede. Curro het nou bykans 21,000 leerlinge van graad 1 tot…

Telkom adverteer lekker

Vanaf Desember 2011 tot November 2012 het Telkom meer as R34 miljoen vir advertensies in The New Age koerant in Soweto betaal, het City Press berig. Die mees onlangse Nielsen…

ANC beplan onregverdige grondbelasting

Die ANC het tydens die Bloemfontein konferensie ook resolusies aanvaar wat meebring dat boere op sogenaamde “onbenutte” grond belas gaan word terwyl buitelanders voortaan nie meer eiendom in Suid-Afrika mag…

LUR wou joernalis omkoop

Die LUR van Noord-Transvaal, Clifford Motsepe, het glo probeer om ‘n verslaggewer, ene Sipho Masondo van City Press om te koop, het die koerant verlede Sondag berig. Motsepe het later…

Malema word uitverkoop

Die Hooggeregshof het ‘n kennisgewing uitgereik dat Julius Malema, se eiendom Vrydag op ‘n veiling verkoop sal word. Die balju in Pietersburg sê die eiendom kan eers op die dag…