ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Nuus

Grondeise – nou kan die poppe dans!

Baie honderde boere, of hulle nasate, kan voortaan grondeise instel teen die regering. Die eise kan ontstaan as gevolg van honderde landbouers wie se grond onteien is tydens die apartheidsjare…

Boer klap verkeersbeampte

Mnr. Dewald Slabbert, ’n jong boer van Hoedspruit in Noord-Transvaal is vir aanranding aangekla nadat hy glo ’n verkeersbeampte in die gesig geklap het. Die beampte het die jong man…

Nog kruise is geplant

Die afgelope naweek het volksgenote weer bymekaar gekom en wit kruise geplant vir die talle moorde op volksgenote. Vir elkeen wat sy lewe verloor het in die volksmoord, word ’n…

Watter duister plan broei hier?

Die Vryburger het voorheen rapporteer van ‘n aantal trekkers en ander landboutoerusting wat in die distrik van Vrede letterlik “geberg” word terwyl niemand wil erken waarvoor die toerusting aangekoop is…

’n Belangrike gebeurtenis

Ds Ferdie Devenier word, soos die Vader wil ingehuldig as Lid van die Volksraad op 15 Junie 2013. Daar is slegs 120 plekke beskikbaar vir volksgenote wat hierdie aandoenlike, maar…

Die Stadsraad van Pretoria en Kleinfontein

Die polemiek rondom Kleinfontein het uiteindelik ook daartoe gekei dat die Stadsraad ’n verklaring uitgereik het in die verband. Die Vryburger het die verklaring vrylik vertaal terwille van ons lesers….

Die stryd om volksvryheid

Mnr. Ben Geldenhuys, lid van die Boere-Afrikaner Volksraad het tydens die Republiekfees vieringe te Paardekraal, belangrike gegewens bekend gemaak rondom die werksaamhede van die Volksraad, en oor bepalings van die…

Nog ’n eis teen SAPD minister

‘n Pretoriase man wat blykbaar onregmatig in hegtenis geneem is deur die polisie, dagvaar nou die Minister van Polisie vir meer as R1 miljoen. Hy is glo ‘n nag lank…

Kaap van Storms eis lewens

Kaapstad se rampbestuur het hulle hande vol om die erge storms en die gevolge daarvan te moniteer en hulp te bied waar dit nodig is. Volgens ’n verklaring van die…

Foto van moordtoneel ruk familie

Die foto in die media van die moordtoneel in Oscar Pistorius se woonhuis het sy familie geruk, het Arnold Pistorius gesê. Sky News se webtuiste in Brittanje het eerste die…

Volksmoord Verslag vir Mei 2013

Die bestuur van Volksmoord-Projek 2010 het bekend gemaak dat nog sewe volksgenote gedurende Mei 2013 vermoor is deur terroriste in Suid-Afrika. Van die sewe mense wat vermoor is, is die…

Hoogste hof eersdaags politieke instrument?

Die ANC-regering is besig met ’n eienaardige ondersoek na die hoogste howe van die land. Dit is die mening van verskeie meningsvormers en senior regsgeleerdes. Die indruk word gelaat dat…

NVG kandidaat aangekla

’n Streekslanddros Stanley Gumede is deur die Landdros-kommissie van Suid-Afrika aangekla weens wangedrag. Berigte lui dat Gumede die gunsteling van pres. Jacob Zuma is as eerste kandidaat om die leiding…

Gaddafi se miljarde in RSA banke

Miljarde Rand wat aan die Libiese diktator Muammar Gaddafi behoort het, word blykbaar in banke van Suid-Afrika gehou. Ondersoekbeamptes van Libië beweer hulle het bewyse opgespoor dat meer as R10…

Jong dame openlik aangerand

Lauré van Rensburg (21), is verlede Saterdag deur drie swartes in Bloemfontein aangeval en twee keer met ’n mes of skroewedraaier gesteek. Sy het op die skurke se bevel haar…

Duisend skole gaan sluit

In Natal beplan die owerhede blykbaar om sowat 1,000 skole in dié provinsie te sluit. Die inligting is verstrek deur die National Freedom Party (NFP). “Dit skets ‘n baie hartseer…

Suid-Afrika die wêreld se stakingshoofstad

Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC, sê Suid-Afrika het in die stakingshoofstad van die wêreld verander. Mantashe voer aan dat kollektiewe bedinging vervang is met anargie. Volgens Mantashe is…

Staat wil swartes leer boer

Die ANC regering wil die staats masjiene aanwend om grondhervorming se kem te verskuif van die huidige gejaag om die mikpunt van 30% grond in swart besit te kry na…

ANC gaan voluit teen Blanke erfenis

Gugile Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het in die parlement aangekondig dat die Kasteel waarin Jan van Riebeeck gehuisves is, eerder aan die Koi en San moet…

Pres. Zuma trek eise terug

Pres. Jacob Zuma het verlede Vrydag besluit om al die eise wat hy ingestel het teen die media, terug te trek. Dit het tot gevolg dat hy al die regskoste…

Republiekdag met trots herdenk

By Kleinfontein het volksgenote die totstandkoming van die Republiek van Suid-Afrika op luisteryke wyse herdenk. Dit was treffend hoe stil en nederig volksgenote byeen gekom het om ook die roem…

Volkshulp 2000 tree in die bresse vir veramdes

In ’n persverklaring het Volkshulp 2000 se woordvoerder, mnr. Jaap Versveld, in die bresse getree vir die armoediges binne volksgeledere. Die verklaring is uitgereik na aanleiding van media berigte dat…

Afriforum se nuwe lede

Die burgerregte organisasie, Afriforum het op ’n sosiale netwerk bekend gemaak dat sy ledetal gegroei het met vier Xhosa-sprekende lede. Die vier Xhosa lede is by die Du Mont tak…

Besoek van die Georgiese Adjunk-minister van Landbou

Mnr David Natroshvili, die Georgiese Adjunk-minister van Landbou, besoek die RSA eersdaags. Benewens afsprake met regeringsverteenwoordigers, word dit ook beplan om ’n gespreksgeleentheid met individue, maatskappye en besighede wat belangstel…

Herdenking van die Republiek van Suid-Afrika

Die Hoofsekretaris van die HNP, mnr. Louis van der Schyff, het in n verklaring daarop gewys dat 31 Mei se herdenking van die eerstydse suksesvolle Republiek, nou slegs n herrinnering…

Polisie inkopies

Geagte Radakteur Die Vryburger Ek het Dinsdag 29 Mei 2013 om 11;30 hierdie ervaring beleef. Ek het gesien hoe die agbare dame, n senior Polisie offisier die Pick en Pay…

Terroriste skiet jongman

Vier terroriste het verlede week mnr. Morne Nel (32) by sy woonhuis oorval en in die teenwoordigheid van sy jong kinders en sy meisie doodgeskiet. Mnr. Nel woon op ’n…

Pediater vermoor in Wes-Kaap

Dr. Louis Heyns (59), ‘n pediater in die Wes-Kaap se lyk is in ’n vlak graf gevind nadat ’n intensiewe soektog plaasgevind het gedurende die afgelope vyf dae. Sy liggaam…

Sindikaat beroof MTN

‘n Immigrant van Letland is in hegtenis geneem nadat hy die selfoon maatskappy MTN uit lugtyd bedrieg het ter waarde van R5 miljoen. Hy is deur die Valke uitgevang. Die…

Grondgryp aanslag verskerp

Die grondeise proses, in die volksmond bekend as die grondgryp aksie, gaan ná 14 jaar heropen word om onder meer ook vorige eise wat afgekeur is, nou goed te keur….

Nuusflitse

• Die Lugmag bevelspos wat alle militêre vlugte behartig, het op 9 April reeds skriftelike toestemming gegee vir die landing van die Gupta-passasiersvliegtuig. Lt.kol. Christine Anderson, een van die twee…

Chaos in die SAPD departement?

Sedert 2002 het die SAPD net minder as 60,000 van sy voertuie geskrap. Nathi Mthethwa, die Minister van Polisie, het gesê die waarde van die 59,187 voertuie wat geskrap is,…

Oral korrupsie?

Is daar dan oral in die land, net waar jy gaan, korrupsie? Dit is die vraag wat nou op almal se lippe is. ’n Reuse-bedrogspul met padwaardigheidstoetse in Suid-Afrika is…

Hof moet besluit oor seun se dood

Mev. Wilna Buys van Vereeniging het toegelaat dat haar seun opleiding ontvang by ’n Opleidingsentrum. Uiteindelik is die seun sodanig mishandel deur personeel by die sentrum, dat dit hom sy…

Agtien boere kry vrystelling

Van die byna 2,000 boere wat aansoek gedoen het om vrystelling van die onrealistiese minimum loon vir plaaswerkers, het net 18 boere kwytskelding ontvang van die Minister van Arbeid. Verskonings…

ANC misbruik steeds behoeftige blankes

“Ons is huise en kos belowe, ons moet net aan die optog deelneem” Dit is die woorde van een van vele behoeftige blanke vroue wat aan die vroue-optog in Bloemfontein…

Toe word die liedjie se woorde waar

Danie Nel (25) van Bloemfontein het saam met vriende gaan jag. Dit was sy eerste jaggeleentheid en hy was baie opgewonde. Toe skiet Danie twee bokke met een skoot! “Hy…

Speurder geskiet deur terroris

Polisiespeurder Deon Jardim (31) is voor sy twee pragtige klein dogtertjies deur n terroris vlak buite sy huis in Pietersburg geskiet. Die .38 rewolwerkoeël het sy hart net-net gemis,. Deon…

Matriekleerlinge dop soos vlieë

’n Skrale 28,500 matriek leerlinge het die her-eksamen geslaag wat in Februarie geskryf is. Die totale aantal druipelinge wat gekwalifiseer het vir her-eksamens is 86,113 leerlinge. Dit beteken dat hoogstens…

Bendes en polisie kop in een mus

Die gerugte van samewerking tussen polisie en misdadigers in die Wes-Kaap is ’n ernstige aantyging wat ondersoek moet word en moet mense met inligting na vore kom, sê die Minister…

Nasionale Vervolgingsgesag is ’n klug

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het met die ongegronde vervolging van adv. Glynnis Breytenbach ’n indruk gelaat dat die struktuur eintlik ’n klug is. Dit is die mening van ’n senior…

SAPD staar eise in die gesig

’n Sakeman, mnr. Herman Nell (39) word deur kenners uitewys as iemand wat aan tien fobiese versteurings ly nadat hy blykbaar wederegtelik deur die polisie aangehou is en omdat daar…

Kontrakte: ANC word weer bevoordeel

Die ANC in die Pretoria omgewing is al weer onder die soeklig met kontrakte wat aan sy eie ondersteuners toegeken is op ’n wyse wat verdag voor kom. Die sogenaamde…

Nog ’n bedreiging vir kos produsente

’n Nuwe navorsingspan het bevind dat die besoedeling in die opvang gebied van die Olifantsrivier, nou sulke ernstige afmetings aangeneem het dat dit ’n bedreiging vir voedselvoorsiening geword het. Benewens…

Terroriste vermoor bekende sakeman

Mnr. Johann Janse van Rensburg (57), ’n alombekende sakeman van Rustenburg is verlede Saterdag by sy woonhuis doodgeskiet tydens ’n terroriste aanval. Ses gewapende terroriste het Johann en sy vrou,…

Republikeinse Vrouebeweging doen dit weer

RVB Paardekraal hou op 1 Junie 2013 die 3de Paardekraal Tydlyn Kompetisie, te Paardekraal Monument, Krugersdorp. Dis ‘n pret dag vir die hele gesin en buiten die pret, leer die…

Handelsbanke : Los ons uit!

Die Bankvereniging van Suid-Afrika het n ernstige waarskuwing gerig teen die inmenging in die land se stabiele banksektor. Dit volg nadat Tokyo Sexwale, Minister van Behuising aangekondig het dat sy…

Anderson is belaster

Die ANC regeringverslag waarin lt.kol. Christine Anderson, van die Waterkloof-lugmagbasis se verplasingsentrale in Pretoria, beskuldig word dat sy saamgespan het om die Gupta-landing toe te laat, is eensydig en lasterlik…

Wild welpie-smokkel is lonende bedryf

Gerugte vlieg rond van boere in Suid-Afrika wat leeu- en luiperdwelpies vanaf Botswanna insmokkel om later as trofees op hulle jagplase aan te bied vir oorsese jagters. Dit blyk dat…

Nuwe opsporingsmetode dalk onwettig

Banke in Suid-Afrika het ’n nuwe manier om voertuie waarvan die paaiemente agterstallig is, op te spoor. Die nuwigheid word toegepas deur agente wat namens die banke met kameras toegerus…

rolex replicas for sale