Category Archives: Nuus

Nuusflitse

Polisiebeampte geskiet ‘n Polisie beampte is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n polisie voertuig in ‘n lokval was terwyl gevangenis vervoer is tussen Vryheid en Nongoma in Natal.  Die vyf…

Andile Ramaphosa en Bosasa

Die president van die land se seun Andile is “bitter” jammer oor die R2 miljoen “transaksie” wat hy gehad het met Bosasa. Dit na Venter se verklaring dat R500,000 aan…

Kandidate met geraamtes

Een uit elke vyf op die lys van kandidate vir die komende verkiesing het ‘n twyfelagtige verlede of het geraamtes in die kas. Dit sluit in kriminele klagtes, hof bevele…

Ramaphosa kies Kieswetter

Edward Kieswetter Die voormalige adjunk-kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is deur president Ramaphosa aangewys as die nuwe hoof. Edward Kieswetter se benoeming is Woensdagmiddag deur Ramaphosa bekend gemaak en…

Jou E-tol skuld is afgeskryf

Sie SA Nasionale Padagentskap (Sanral) het ou skuld afgeskryf, en alle dagvaardings is glo gekanselleer. Die Agentskap het bevestig dat die uitstaande skulde sedert 2015 afgeskryf word en dat dit…

Clover aanleg tot as gebrand

Die Clover fabriek in Estcourt het letterlik tot as gebrand, en daarmee is alle produksie beëindig by die aanleg. Die brand het groot skade veroorsaak, maar die totale omvang is…

Inkomstediens wil ook staak

Vir ’n tweede keer in die afgelope dekade wil die werkers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, (SAID) ook begin met ’n staking. Die personeel is gereed om oor te gaan tot…

Vryheid se water is gif

Die Natalse dorp Vryheid se water kan nie uit die kraan gedrink word nie, en die plaaslike apteek het uit medikasie voorraad geraak toe mense ongesteld geraak het van kraanwater….

Ramaphosa se R500,000 bly vreemd

Dit is nie net Suid-Afrika se kiesers wat dit vreemd vind dat Cyril Ramaphosa R500,000 van Bosasa gekry het nie. Die jongste getuienis is afkomstig van Peet Venter wat voor…

Is dit eerlike besigheid?

Die kruidenierswinkel word in toenemende mate verdink van uitbuiting en onbillike winsmakery deur nie konsekwent te handel met sekere produkte wat aan die publiek beskikbaar gestel word nie. Om 2…

SA toerismebedryf kan dalk verbeter

Suid-Afrika se kwynende toeristebedryf het pas die aandag van die ANC regering gekry toe die besef deurgedring het dat die toerisme teen ’n snelle pas agteruitgegaan het. Die SA Toerisme…

Buitelanders nou negatief oor SA

Volgens Dwaine van Vuuren, ‘n finansiële analis , is buitelanders besig om op groot skaal ontslae te raak van aandele op die Johannesburgse Effekte Beurs en op die staatseffekte. Syfers…

PIC se waarnemende hoof geskors

Die waarnemende Hof Uitvoerende Beampte van die Public Investment Corporation  (PIC) Matshepo More, is voorlopig geskors hangende ’n ondersoek na bewerings dat sy ingemeng het met prosesse rondom ‘n kommissie…

Motsoeneng en Andile se bonusse

Bosasa het volgens getuies by die Staatskaping ondersoek aansienlike betalings aan Hlaudi Motsoeneng en Andile Ramaphosa gemaak. In opdrag van Gavin Watson het Peet Venter Motsoeneng se regskoste betaal –…

Geen instandhouding, geen krag

In 25 jaar het die ANC daarin geslaag om die land se kragstasies tot niet te maak deur geen instandhouding skedules daar te stel nie. Nou kom Jeff Radebe en…

Nou is Golf klubs die teiken

Terwyl duisende mense in die Wes-Kaap in plakkerskampe woon, het ’n nuwe vlaag van rebelsheid opgekook toe hulle die Rondebosch Golf Klub en die grondgebied daarvan beset het. Die optog…

Vrystaat regering weerhou inligting

Die Vrystaatse regering weier om al die inligting aangaande die Staatskaping aan die Zondo kommissie te verskaf.  Dit nadat Regter Zondo ses maande gelede inligting aangevra van die betrokke amptenare. …

Nuusflitse

Paramedici loop deur onder rowers Twee mediese personeellede van Kaapstad is beroof van hul loop fone, beursies en radios.  Dit het in Khayelitsha plaasgevind nadat die personeel op ‘n 911…

Tito erken dat Afrikane “misluk”

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, bevind hom in ‘n sosiale storm nadat hy in ‘n radio onderhoud erken het dat aanstellings in staatsdepartemente nie verteenwoordigend is nie. Volgens hom…

Nuusflitse

Newcastle burgemeester in hegtenis Ntuthoko Mahlaba is in hegtenis geneem op klagtes van moord. Hy is die huidige ANC burgemeester van Newcastle.  Hy is die derde burgemeester in Natal wat…

Eskom was in Fase 6

Alhoewel die krag-onderbreker, by name Eskom, die een liegstorie na die ander verkondig, is dit vir verbruikers baie duidelik dat Fase 6 Donderdag toegepas is. Verbruikers sê Eskom is nie…

ANC beveg Steve Hofmeyr

Die ANC se Panyaza Lesufi in Sentraal Transvaal se hy het indringend met die Hoof Uitvoerende Beampte van Toyota SA gesprek gevoer met die versoek om Steve Hofmeyr se borgskap…

Jeff Radebe se olie transaksie

Jeff Radebe, die Minister van Energiesake, is na bewering in Suid-Sudan besig met  ‘n $1 miljard olie transaksie.  Sy taakspan het reeds R20 miljoen spandeer vir die beplande olieraffinadery.  Hy…

Madonsela en Zuma het gekonkel?

Die vorige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela,  wat so hoog aangeskrewe en aangeprys word, was na bewering deel van Zuma se binnekring oor beleidsbepaling.  Sy was glo ook deel van ‘n…

Miljoene Rand studente skuld afgeskryf

Die regering het aangekondig dat daar R1 miljard beskikbaar is om meer as 50,000 studente se studie skuld af te skryf.  Klaarblyklik is dit skuld wat aangegaan is deur “voorheen…

Ebola virus versprei na stede

Die stad Bunia in die Kongo, is nou die jongste teiken waarna die Ebola virus versprei het en die een miljoen inwoners bedreig. Die eerste pasiënt wat geïdentifiseer is, is…

Kragopwekker se vervanging sloer 5 jaar

Daar is reeds in 2014  begin om die kragopwekker by die Addington Hospitaal te vervang. Die Departement het in 2014 verklaar dat die vervanging in fases sal geskied. Op navraag…

Beloftes, beloftes is diefstal

Cyril Ramaphosa is op sy verkiesingsveldtog besig om orals grond skenkings en beloftes te maak aan kiesers.  Die nuutste is in die Ebenhaëser area buite Vredendal, waar daar aan die…

Australië kap Turkse president

Die Australiese premier, Scott Morrison, het met mening onder die Turkse president Erdogan ingevlieg oor sy onverantwoordelike uitlatings. Erdogan het na die moskee aanval waarby ’n Australiese burger betrokke was…

Anc “vernietig” swart besighede

Die hoof van Business Leadership, Bonang Mohale, het verklaar dat die ANC regering meer swart besighede “doodgemaak” het as die NP tydens hul 46-jaar bestaan. Volgens Mohale is wit onderdrukkers…

Nuusflitse

Die Stem van Suid-Afrika by ‘n sangfees in België Die Boere-Afrikaners se volkslied, Die Stem van Suid-Afrika, is gesing tydens die 82 ste Vlaamse Nasionale Sangfees in Antwerpen.  Die optrede…

Eskom lieg en die regering lieg

Energie deskundige, Ted Blom,  het Eskom beskuldig daarvan dat hul lieg oor hul ontkenning van fase 5 kragonderbrekings. Volgens Blom het Eskom Dinsdag aangekondig dat hul 4, 900 MW krag…

Lynn Brown se duistere optrede

Lynn Brown het 90% van die Raad van Denel vervang. Dit was klaarblyklik lynreg  teen goeie bestuur en praktyk, aldus Martie Janse van Rensburg, ’n vorige Raadslid van Denel. Die…

OB lê klag teen minister

Die Openbare Beskermer(OB) het ‘n kriminele klag gelê teen minister Dipuo Letsatsi-Duba vir haar inmenging in die OB se werksaamhede. Die minister het verlede week ‘n kriminele klag teen die…

SA boere se omstandighede skokkend

Die Europese Parlement, wat bestaan uit 751 verkose lede van die Europese Unie, is geskok oor die omstandighede waaronder boere in Suid-Afrika ‘n bestaan moet maak. Lede van die Europese…

Toename in grondgryp verwag

Met die naderende verkiesing op 8 Mei, kan grondgryp aksies toeneem in ’n poging om tog net nog ’n paar stemme van oningeligtes te bekom. Dit is die mening van…

Stemdag kom nader

Wie ook al lus het om sy stem uit te bring in die komende verkiesing, sal moet kies tussen die 48 politieke partye wat op die lywige stembrief aangebring is….

Wynboere bring interdik teen BLF

Tien applikante, almal wynboere, het ‘n dringende interdik ingedien by die Wes-Kaap Hooggeregshof teen BlackLandFirst. Die aansoek is gebring om BLF te verhoed om plase te beset in die Wes-Kaap….

Nuusflitse

Eskom werkers doen besigheid met die entiteit Pravin Gordhan het bekend gemaak dat meer as  3,000 Eskom werknemers tans handel dryf met die entiteit waarvan slegs 1,000 geïdentifiseer is.  Dit…

Eskom en ANC maak gereed vir fase 5 & 6

Die land staan op die rand van ‘n totale krag ineenstorting of “verduistering” weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien. Die ANC regering en Eskom is volgens berigte besig…

Gordhan spartel met Eskom

Minister Pravin Gordhan oorheers die toneel by die Eskom fiasko, en die Minister van Energiesake speel nie eers in die tweede liga nie. Gordhan het aan verslaggewers gesê die regering…

Radebe wil kernkragsentrale aanskaf

Minister Jeff Radebe, tans die ANC se Minister van Energiesake, sê alhoewel alle opsies op die tafel is vir oorweging, is die aankoop van ’n kernkragsentrale die heel belangrikste om…

Beurtkrag het gekom en gaan bly

Met minstens vyf kragsentrales wat bykans geen bydrae lewer tot die opwekking van elektrisiteit nie, kan verbruikers hulle gereedmaak om nog vir lang tye met die euwel opgesaal te sit….

Eskom se geheime probleem

Onderhoud by die Eskom kragsentrales was vir jare taboe – dit was altyd witmense se manier om geld en arbeid te verkwis, en die ANC regime, met sy vreemde kultuur…

Ace Magashule spel sy weersin uit

Die ANC se Sekretaris-generaal, die omstrede Ace Magashule, het sy weersin in die bestaan van blankes die afgelope naweek uitgespel toe hy aan die hoorders gesê het die ANC het…

Sikloon laat Mosambiek in Chaos

Nadat die sikloon Idai met sy verwoesting gesaai het in Mosambiek, het dit voortgesnel en Zimbabwe ontwrig met vloedwater wat talle lewens geëis het. Mosambiek se kraglyne na Suid-Afrika is…

Nuusflitse

Para-medikus met dwelms betrap ‘n Vroulike para-medikus is gearresteer nadat daar kokaïne ter waarde van R650,000 gevind is in die ambulans wat sy bestuur het.  Sy was onderweg na Rustenburg…

Polisie staak en Cele kyk anderpad

Meer as 400 polisie beamptes in die Wes-Kaap en 120 in Natal is met protes optredes besig ten spyte van Bheke Cele se versekering dat daar nie beamptes is wat…

Num en ANC stamp koppe

Die vakverbond Num staan direk in lyn met die regering se voorstel dat Eskom “ontbondel” moet word. Ramaphosa se versekering dat werkers nie hul poste gaan verloor nie strook nie…

Perdesiekte tref Transvaal

Kort nadat Suid-Afrika se landbouers gekortwiek is deur Bek en Klouseer wat in Limpopo voorgekom het onder swart boere, het die streek nou weer bekendgemaak dat perdesiekte ook toegeslaan het….