Category Archives: Nuus

Veld hospitaal was nutteloos

Volgens gegewens van opposisiepartye, was die Veldhospitaal wat by Nasrec ingerig is, onderbenut en was slegs sowat 700 mense opgeneem tydens die grendel tydperk. Daarvan was meer as 600 slegs…

Departement verloor R400 miljoen

Regter Raymond Zondo het sy kommentaar in skerp woorde gegee in die staat kaping aangeleentheid oor die 10 jaar wat verloop het waarin niemand vervolg is of gearresteer is in…

Wet van Transvaal

Die plundering van belastingbetalers se gelde duur onverpoosd voort.   Die HUB van die Gautrein Bestuur Agentskap, William Dachs, het by Tesourie aanbeveel dat motoriste en belastingbetalers belas moet word om…

TLU SA eis meer aandag vir plaasaanvalle

TLU SA eis dat die minister van polisie, mnr. Bheki Cele, duidelikheid gee oor of plaasaanvalle en -moorde die aandag ontvang wat dit dringend benodig. Selfs al het dit volgens…

Sowat 1,5 miljoen nou ook werkloos

Benewens die groot aantal werklose mense in Suid-Afrika, het daar nou ʼn bykomende 1,5 miljoen ook werkloos geword en is die staat se werkloosheidsversekering onder druk ok almal van ʼn…

Ondersoek na Staat kaping gaan voort

Hoofregter Raymond Zondo het glo nou sy voet neergesit en geeis dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, wel sal opdaag by die ondervraging oor staat kaping. Zondo het laat…

ANC grootkoppe kan lelik struikel

Die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Bandile Masuku, en sy vrou, sowel as die presidensie se woordvoerder, Khusela Diko, sal nog moet wag voor hulle lewens na normaal kan terugkeer….

Polisie wapens in hospitaal gevind

Gesteelde polisie wapens is in die Baragwanath hospitaal in Soweto gevind nadat opgraderings by die hospitaal gedoen is. Drie handwapens is gevind, waarvan een gesteel is in Maart vanjaar by…

Zuma se wegbly politiek kan nou stop

Hierdie keer gaan Jacob Zuma nie wegkom met sy taktiek om die hof met allerhande stories te ontduik, want die Zondo Kommissie is vasbeslote om Zuma vas te vat as…

Zuma se Staats kaping verhore bly duister

Die Zondo Kommissie se woordvoerder, Raymond Zondo, sal waarskynlik die skroewe aandraai om die voormalige ANC president, Jacob Zuma, weer aan te hoor in die beplande kruis ondervraging wat glo…

De Lill bly in kollig

Die oproep uit opposisie partye se geledere dat die regering ontslae moet raak van minister Patricia de Lill het ook wyer reaksie ontlok, en nou is sy weer in die…

Kapers van vragmotor in hof

Drie mans het Maandag in die hof in Kaapstad verskyn in verband met ʼn kaping en diefstal van ʼn vragmotor saam met die vrag wyn wat vervoer is. Die vrag…

Nuusflitse

Potchefstroom stasie in brand vernietig. Die 102-jare oue Potchefstroom spoorwegstasie se gebou is vernietig in ‘n brand die 19de September 2020.  Die oorsaak van die brand is nog onbekend. E-Tol…

Vodka is nie Whisky nie

Die argument in die hof het gelui dat die idee en konsep van die Verenigde Koninkryk en sy Skotse oorsprong nageboots is . Dit was deel van die Skotse Whisky…

SAL redery sal nie gelikwideer word

Die Departement van Openbare Ondernemings het bevestig dat die ANC regering nie daarin belangstel om SAL te likwideer weens finansiële toestande van die entiteit nie. Die regering het in die…

Polisie kry gelukskoot met dief

Die polisie het in die Oos-Kaap ʼn geluk getref toe ʼn dief vasgetrek is weens ʼn hele reeks inbrake by poskantore waarby duisende Rand gesteel is. Die deurbraak was egter…

Ontevredenheid oor Alkohol maatreël

Groot ontevredenheid heers in die geledere van die alkohol bedryf oor die regering se maatreël wat bepaal dat verkope van drank verbied word oor naweke. Die sakelui beskou die maatreël…

SAL Kry Miljarde Rand by Regering

Die SAL redding praktisyn Siviwe Dongwana het bevestig dat die bedrag van R10,5 miljard in ontvangs geneem is vir die verdere ontwikkeling om die redery staande te hou. Die befondsing…

Virus: Totale aantal sterftes onbekend

Professor Salim Abdool Karim, die ministeriële adviseur vir Covid-19, sê in sy verslag die sterfgevalle se werklike syfers sal eers oor ʼn paar weke beskikbaar wees. Die amptelike syfers vir…

SA virus status soos op 17 September

Die besonderhede vir vandag was nog nie beskikbaar met die ter perse gaan van die berig nie, maar dit bied ʼn oorsig van wat die status op 17 September was….

Verander beleid, nie virus vlak nie!

Die beweging van Suid-Afrika van vlak twee na vlak een van die inperking sal geen wesenlike verskil vir die ekonomie inhou nie. Dit is bloot ‘n voortsetting van die regering…

Postbank mik na volle diens

Die regerende party is angstig om sy eerste staatsbeheerde bank te vestig wat ʼn volledige pakket van dienste kan lewer. Ingeligte bronne beweer dat Postbank versoek is dat hy sy…

Mosie van Wantroue kom vir Cyril

Die moontlikheid word al groter dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, later ʼn mosie van wantroue kan kry in die parlement vanweë die menige foute wat hy begaan het in…

Skuldige ANC lede gaan vervolg word

Die agt ANC lede wat die afvaardiging na Zimbabwe meegemaak het verlede week, het in die proses misbruik gemaak van die Nasionale Weermag se Lugmag vliegtuig  en word in ʼn…

Die ABC van Grendel Vlak 1

Die aankondiging dat Suid-Afrika nou na Vlak 1 van die Grendel tyd se maatreëls beweeg, is grotendeels met opgewondenheid begroet alhoewel sekere instansies bekommerd is dat dit die inlui van…

Vlak 1 grendel tyd is hier

Die ANC president het gisteraand in ʼn veel korter toespraak as gewoonlik die aankondiging gemaak dat Vlak 1 wat volgende week van krag word. Die sosiale maatreëls bly steeds van…

Goeie landbou jaar word voorspel

Die moontlikheid van ʼn uitstekende jaar vir landbouers word voorspel nadat die La Nina weerpatroon deeglik gevestig het en die vooruitsigte rooskleurig geword het dat droogtes gebreek gaan word hierdie…

Nasionalisering van Reserwebank kom

Die ANC regering het reeds in 2017 besluit om die Suid-Afrikaanse Reserwebank te nasionaliseer en dit daarmee ʼn entiteit van die staat te maak. Kenners het destyds beweer dat die…

ANC sal Zim reiskoste betaal

Die ANC het sy Sekretaris-Generaal se onverantwoordelike optrede erken en ooreengekom om die regering terug te betaal met die reiskoste wat aangegaan is toe die afvaardiging onregmatig van die Lugmag…

Eskom verhoging kan ekonomie knel

Eskom se jongste voorlegging van tarief verhogings in elektrisiteit kan soveel as 15% beloop indien die entiteit tot ʼn ooreenkoms kan kom met Nersa. Die krag voorsiener stel voor dat…

Raak ontslae van De Lill

Meningsvormers het die politieke messe geslyp waarmee Patricia de Lill genader gaan word, en spreek ronduit dat sy liefs die politieke toneel moet verlaat. Met die Grendel tyd wat eersdaags…

Terrorisme kom al nader aan SA

Suid-Afrika word ʼn al groter moontlikheid as teikengebied van die Islamitiese Staat, en die jongste gebeure word stilswyend waargeneem deur die land se veiligheidsmagte. In die afgelope week het die…

Begrafnis ondernemers skep wanorde

Begrafnis ondernemers het die afgelope drie dae gesorg vir algehele wanorde by hospitale met hulle staking wat lyke laat oploop. Die groot aantal ondernemers wat hoofsaaklik van kleiner maatskappye is,…

Mosambiek betreur naakte vrou teregstelling

Die regering in Mosambiek het die teregstelling van ʼn naakte vrou veroordeel wat klaarblyklik ʼn verbintenis gehad het met die Islamitiese Staat terroriste in die land. Die video wat op…

Vlak 1 Grendel maatreëls kom

Die Minister van Gesondheid, dr.  Zweli Mkhize, het gesê Suid-Afrika het dit nodig om na Vlak 1 van die Grendel maatreëls te beweeg en terug te keer na ʼn “soort…

SASSA aansoeke aanlyn gedoen

Die SA Sosiale Veiligheid Agentskap (SASSA) het ʼn aanlyn stelsel bekend gestel wat nuwe aansoekers vir sosiale hulp kan gebruik om die lang toue van wagtende mense te vermy. Volgens…

ANC steeds besig met korrupsie ondersoek

Die sogenaamde Integriteit Komitee van die ANC is klaarblyklik nog besig met die afhandeling van hulle ondersoek en bevindinge rakende die korrupsie skandaal waarby miljoene Rand betrokke is. Volgens ingeligte…

Iran se dreigement betwis

Die Amerikaanse regering se bewering dat Irak beplan om die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks,  te vermoor, is deur die beskuldigdes verwerp. Iran het in reaksie op die…

Ace het Cyril dalk uitgedaag

Dit is bekend dat die Sekretaris-Generaal van die ANC, Ace Magashule, daarvan beskuldig word dat hy deel van die korrupte ANC leiersfigure is en boonop n Zuma ondersteuner is. Met…

Nuusflitse

Virus infeksies Terwyl die wêreld se aantal nuwe infeksies steeds styg, is daar nou sterk aansprake dat die SA regering die maatreëls afskaal. Sommige sakelui reken dit het tyd geword…

Nuwe skool opgerig in riool?

Drie jaar gelede is ʼn nuwe skool opgerig in Ekuthuleni, en alhoewel die Departement van Infrastruktuur Ontwikkeling ontken dat die skool in die vloei stroom van riool en ʼn vlei…

Mandela skool deurspek met bedrog

Die Nelson Mandela skool in die Oos-Kaap is gevestig met die doel om Mandela se droom te bewaarheid dat die skool opleiding sal gee in die wetenskappe en hedendaagse tegnologie…

RADIO MAJUBA kom tot stand

Te midde van die Corona-virus, erge ekonomiese terugslae, talle en verskeie hindernisse wat oorkom moes word, nou ook beurtkrag en selfs ‘n virus op Radio Majuba se rekenaar, het die…

Ace lei afvaardiging na Zimbabwe

Die omstrede uittog van ʼn ANC afvaardiging na Zimbabwe, en dit onder leiding van die ANC se Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, het hulleself so belangrik geag dat hulle selfs met die…

Medupi moes weer herstel word

Eskom se nuwe kragstasie Medupi, wat gereeld onklaar raak weens swak vakmanskap, is uiteindelik weer sodanig herstel dat dit vol kapasiteit behoort te lewer, altans vir nou. Dit is die…

Eise van Padongelukke beloop miljarde

Die Minister van vervoer, Fikile Mbalula, het skrikwekkende syfers vrygestel oor eise wat nog betaal moet word waarvan sommige eisers reeds langer as 5 jaar wag dat hulle eis afgehandel…

SAL kort miljarde om voort te gaan

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) benodig dringend ʼn groot som geld om voort te gaan, sê die woordvoerders van die entiteit se sake redding span. Die SAL het glo ʼn kort…

Belasting inkomste daal met miljarde

Die inkomste uit belastings wat deur die SA Inkomstediens verkry moes word, het sodanig gedaal dat daar tot einde Augustus n tekort van R103 miljard aangeteken is volgens die entiteit…

Grendel maatreëls dalk verslap

Onbevestigde berigte dui daarop dat die president, Cyril Ramnaphosa, enige tyd kan aankondig dat die grendel maatreëls na Vlak 1 aangepas gaan word. Ramaphosa het gesê die Nasionale Koronavirus Bevelsraad…

Meer korrupsie en diefstal by WVF

Die Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) se korrupsie het nog geensins tot ʼn einde gekom nie, want die ouditeur-generaal het blykbaar nog probleme geïdentifiseer. Slegs sowat 24 uur nadat die Werkloosheid…