Category Archives: Ekonomie

ANC se nuwe ekonomiese foefie

Die langtermyn program om infrastruktuur op te gradeer soos wat Jacob Zuma vanjaar in sy staatsrede aangekondig het, gaan sowat R4,000 miljard oor die volgende 15 jaar kos. Dit sluit…

Oranjekas is op die voorpunt

Dit lyk of die druk deur kliënte die groot handelsbanke laat besef het hulle moet beter diens lewer en minder geld opeis daarvoor. Nedbank is die een groot bank wat…

Afrika as alternatief vir Europa

Tydens ‘n Coface SA risiko konferensie het die organisasie se hoofuitvoerende beampte, Garth de Klerk, gesê dat daar aanduidings is dat Suid-Afrika besig is om sy handelsbetrekkinge met Europa te…

Te veel belastingregulasies

Volgens Ernie lai King, ‘n belastingdeskundige by Edward Nathan Sonnenbergs, het Suid-Afrika se inkomstebelastingstelsel die vlak bereik waar dit byna onbestuurbaar is. Daar is net te veel wysigings en byvoegings…

Die bestuurders rol in die geld

Bestuurders in die staatsdiens kos die ANC regime sowat R4,1 miljard per jaar en hulle ontvang ‘n gemiddelde salaris van R811 235 per jaar. Dié bestuurders ontvang enorme salarisse terwyl…

SKELMSTREKE WORD OPGRADEER

Barclays is daarvan beskuldig dat hulle wins maak uit  die wêreld se hongersnood. Die beskuldiging deur die World Development Movement sê dat die bank met voedselpryse spekuleer en daarmee voedsel se prys opstoot….

Lugdiens word ondersoek

Die nuwe planne vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) is uitgestel. ’n Taakspan moet oor twee maande aan die minister van openbare werke verslag doen voordat die lugdiens enige nuwe aankope…

Die ANC vernietig die land

’n Besonder pessimistiese prentjie van Suid-Afrika word geskilder in gister se Europese uitgawe van die Wall Street Journal – een van die wêreld se invloedrykste finansiële dagblaaie. In ’n lang…

Finansies bedreig London se taxis

Die vervaardiger van London se beroemde swart taxis, Manganese Bronze, benodig finansiële bystand om te oorleef. Hulle het by hulle hoofaandeelhouer, Geely, aangeklop om hulp te verleen met die verskaffing…

Waar staan S.A. in die Wêreld?

Ons word altyd vertel dat Suid-Afrika te klein is om in die wêreldekonomie getel te word. Dit mag miskien gedeeltelik waar wees, maar hier is ‘n paar vergelykende syfers om…

Moody’s Gradeer Old Mutual afwaarts

Die kredietgraderingsagentskap, Moody’s, het bekend gemaak dat hulle die Suid-Afrikaanse versekeraar, Old Mutual Lewensversekeringsmaatskappy (Suid-Afrika), afgradeer het van A1 na A3, met negatiewe vooruitsigte. Dit bly nog steeds van die…

Selfverryking van Mediesefonds Trustees

Daar word nuwe wysigings vir die Wet op Mediese Skemas beplan deur die Raad vir Mediese Skemas en die Gesondheidsdepartement om misbruik vir selfverryking van mediese fondse se trustees hok…

Verbruikers se skuldlas vergroot

Die Nasionale Skuld Mediasie Vereniging se nuutste inligting toon dat verbruikers wat aan skuldinvorderaars oorhandig word aan die toeneem is. Die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) se syfers vir die tweede kwartaal…

Stakers wil hawens tot stilstand bring

Die stakers in die vervoerbedryf wil nou hulle staking uitbrei na werkers in die hawes van die land om sodoende hulle eise om groter vergoeding, vêrder te neem. ’n Woordvoerder…

Mynhuise moeg vir onwettige stakers

Leiers van Cosatu en die mynwerkersvakbond Num gaan na verwagting vandeesweek mynwerkers by die platinum-myn Swartklip Union by Northam in Noord-Transvaal toespreek oor die bestuur se planne om 8 000…

Aquarius se mynbaas bedank

Die platinum-myn Bokoni het sowat 4 000 werkers kennis gegee dat hulle afgedank word. Dié werkers neem al vir ‘n week deel aan ‘n onbeskermde, onwettige staking. Die mynbestuur sê…

S.A. Banke se Kredietwaardigheid neig afwaarts

Moody,s, die kredietgraderingsinstansie, het op 5 Oktober vyf van die land se grootste handelsbanke se kredietgradering afwaarts aangepas. Die graderings is verlaag van A3 na Baaa1, wat in lyn met…

AAS moet bly

Die ANC-regime se minister van handel en nywerheid, Rob Davies, sê dat AAS (Aandele Afpersing vir Swartes), (Engels BEE), steeds belangrik is en dat die ekonomie nie in die hande…

Regering help vallende SAA

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n R5 miljard waarborg van die regering gekry vir ’n tydperk van twee jaar. Die waarborg stel die lugdiens in ’n posisie om elders in…

Geskors, maar kry baie geld

Die uitvoerende hoof van Pacofs, Spirit Monyobo, wat meer as twee jaar met volle salarispakket van byna R1 miloen per jaar geskors is, het gister bedank. Hy sou vandeesweek in…

Het jy nog brood op die tafel?

Terwyl kospryse bly styg as gevolg van die wêreldwye ekonomie wat sukkel en struikel, tesame met die groot droogtes in verskillende wêrelddele, moet Suid-Afrikan ook begin bekommerd raak oor die…

Arbeidsonrus en ANC leiers stryd is negatief vir ekonomie

Daar word in spanning gewag op die internasionale handelsyfers vir Suid-Afrika vir September, wat gewoonlik in die tweede helfte van elke daaropvolgende maand bekend gemaak word. Die syfers vir Augustus…

Gemete saketoestande in RSA

Die Kagiso ABI (Aankope Bestuurdersindeks, Engels “PMI) vir Suid-Afrika het in September gedaal tot 46,2. Dit was in Augustus nog bo die belangrike 50 merk wat die skeiding tussen ekonomiese…

S.A. se kredietgradering verlaag

Moody’s, Investors Service’s het Suid-Afrika se kredietgradering verlaag van A3 na Baaa1. Dit kan die land se vermoë om internasionale beleggings te verkry beïnvloed, asook om lenings teen goeie rentekoerse…

Die eerlike burgers word daagliks besteel

Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, het gevra dat elektrisiteit spaarsamig gebruik word. Hy het ook versoek dat onwettige krag-verbindings en kabel diefstal gerapporteer word want elektrisiteit is skaars in…

Brics wil eie ontwikkelingsbank stig

Die BRICS alliansie (Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) oorweeg dit om hulle eie ontwikkelingsbank te stig en sal by hulle byeenkoms eerskomende Maart in Durban finaal daaroor besluit. Hulle…

Nog meer Amerikaners wantrou die massa-media.

Amerikaners se wantroue in die media het ‘n nuwe rekord geslaan. Sestig persent het gesê dat hulle min of geen waarde aan die massa-media heg wanneer dit by nuusrapportering kom….

Marikana-fiasko kos belastingbetalers meer as R30 miljoen

Die kommissie van ondersoek na die Marikana-menseslagting begin sy werk op 1 Oktober met sittings en sal klaarblyklik wye magte kry om inligting te bekom. Die kommissie het sowat vier…

Finansies

Die Kanadese Dollar het aansienlik versterk teen die Amerikaanse Dollar gedurende die week en het die hoogste punt bereik in 14 maande. Dit is goeie nuus vir Kanadese toeriste wat…

Oranje Sake Instituut neem volksekonomie vorentoe

Die Oranje Sake Instituut (O. S. I.) se derde Algemene Jaarvergadering vind plaas op 20 Oktober 2012 in die Andre Strydom Raadsaal van Oranjekas. Oranje Sake Instituut het ’n besondere…

Agterstallinge betalings van mynstakers kwel banke

Twee van die banke waar ‘n aansienlike gedeelte van hulle kliënte basis in die mark vir swartes is waarby die mynsektor ingesluit is, Capitec en African Bank, het verklaar dat…

Ru-olieprys neig afwaarts

Dit lyk asof die ru-olieprys minstens voorlopig aan die daal is. Dit het op 20 September 2012 op ‘n stadium op $109 per vat gestaan teenoor die $116,87 op 14…

Die inflasiekoers opwaarts

Volgens Statistieke S.A. het die VPI (Verbruikersprys Indeks) vir Augustus op 5% op ‘n jaar-tot-jaar basis gestaan. Dit was 4,9% in die vorige maand. Op ‘n maand-tot-maand basis het dit…

SAL ‘n bodemlose put?

Volgens die ANC-regime se minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba, moet die Suid-Afrikaanse Lugdiens nie enige verdere fondse van die staat verwag voordat hulle nie hulle sake in orde gebring…

Oliemark ondersoek vir prysmanipulasie

Die Britse minister vir energie, John Hayes, gaan finansiële reguleerders versoek om ondersoek in te stel nadat 80 parlementlede ‘n antwoord geëis het waarom motorriste so ‘n hoë prys by…

Kanadese Ekonomie versorg sy burgers

Spesiale verslag uit Kanada Ons medewerker uit Kanada berig dat hulle deel is van byna 6 miljoen Kanadese wat aan die Kanadese regering se pensioen fonds behoort. Die burgery is…

Korrupsie vernietig RSA ekonomie

Die Instituut vir Sekuriteitstudies het Maandag gesê korrupsie het ‘n groot bedreiging vir Suid-Afrika geword, berig Eyewitness News. Meer as R30 miljard gaan jaarliks verlore weens korrupsie. Dit sal egter…

Die rykste onder die rykes van SA

Alhoewel die Pa¬trice Motsepe, se fortuin met bykans 15% gedaal het, is dié mynmagnaat en eienaar van Mamelodi Sundowns, nou vir die tweede agtereenvolgende jaar heel-bo aan die Sunday Times…

Die volksekonomie trap ’n diep spoor

‘n Aantal entoesiastiese sakemanne en vroue het op 13 September bymekaar gekom in Klerksdorp om te besin oor die pad vorentoe op ekonomiese gebied. Onder leiding van mnr. Frik Scheepers,…

Sasol maak steeds meer geld

Die steenkool-na-brandstof verwerkingsgroep, Sasol, het weereens ‘n rekord verdienste vir die jaar getoon met ‘n toename van 25%. Dit is te danke, vir Sasol (maar te wyte vir motoriste) aan…

Die Woolworths groep kreun onder blanke protes

Sedert die Woolworths kettinggroep sy diskriminasie teen blankes uitgebrei het, het dié winkelgroep te doen gekry met die argwaan van menige blankes. Die Vryburger verneem dat blankes, hoofsaaklik Afrikaanssprekendes, Woolworths…

S.A. se werkskepping en kompeterendheid verswak steeds

Volgens die arbeidsmakelaars, Adcorp, se woordvoerder, Loane Sharp, het werksgeleenthede in Augustus 2012 verder verswak met 0,23%. Dit beteken ‘n netto verlies van 6 600 werksgeleenthede. Die verswakking in Mei…

Armoede in die EU

Die Europese Unie se bekendstelling van ECB (Europese Centrale Bank) se aanvaarding van staatseffekte aankope het die Eurowisselkoers versterk na die beste vlak in drie maande. Die algemene gevoel is…

Mees kompeterende lande ter wêreld

Die drie mees kompeterende lande in die wêreld is in volgorde van eerste na derde: Switserland, Singapoer en Finland. Die VSA het terug gesak en beklee tans die sewende posisie….

Zimbabwe kom leen reuse bedrae in RSA

Zimbabwe wil Suid-Afrika en Angola nader om finansiële hulp om ‘n tekort van sowat $400 miljoen (dit is R3 miljard) in dié land se begroting aan te spreek. Tendai Biti,…

Rusland se ekonomie

Daar word gereeld nuusberigte gepubliseer oor die ekonomië van die VSA, China, Indië en die EU, maar selde oor Rusland. Wat gaan aan in die Russiese ekonomie en hoe vergelyk…

Suid-Afrika se handelstekort kommerwekkend

Suid-Afrika se handelstekort vir Julie het R6,7 miljard beloop wat die tekort vir die afgelope sewe maande op R57,3 miljard te staan bring. Die tekort was slegs R6,9 miljard vir…

China bedreig S.A. se ekonomie

Volgens ‘n verslag van die Universiteit van East Anglia het goedkoop produkte uit China die Suid-Afrikaanse ekonomie oor die afgelope tien jaar met meer as $900 miljoen benadeel. Dit het…

China en Indië se ekonomië beweeg afwaarts

Die belangrike ABI, Aankope Bestuur indeks, wat as barometer dien vir die vervaardigingsektor en die algemene ekonomiese toestand van ‘n land aandui, toon aan dat die bedrywe besig is om…

Banke blameer ander instansies

Die ANC regime se afgelope gesprekvoering met die kommersiële banke het oor verskeie sake gegaan. Op die beskuldiging dat hulle te maklik onversekerde krediet toestaan aan die weerlose publiek het…

Please disable your adblocker or whitelist this site!