Category Archives: Buitelandse nuus

Bolivia leier aangekla vir volksmoord

Die voormalige president van Bolivia, Jeanine Anez, staar vervolging in die gesig weens beweerde “volksmoord” teen ondersteuners van Evo Morales en vir die aanhitsing tot ʼn kaping in die land….

Brasilië president en regter in stryd

Nadat die Hooggeregshof van Brasilië twee dringende ondersoeke gelas het teen die lans se konserwatiewe president Jair Bolsonaro, het die staatshoof met ʼn teenaanval op die betrokke regter gekom. President…

Taliban verbreek sy beloftes

Dit is nie die eerste keer dat die Taliban sy beloftes verbreek nie. Pas nadat die rebelle Kaboel oorgeneem het, is die bevolking belowe dat daar geen vervolging ingestel sal…

Sjina fokus skerp op ruimtevaart

Behalwe vir die dreigende houding wat Sjina openbaar teenoor die selfregerende Taiwan, is die Sjinese se belangrikste fokus nou gerig op die vergroting en uitbouing van sy ruimtevaart program. Sjinese…

VSA: Visepresident moet Asië oortuig

Die Amerikaanse Visepresident, Kamala Harris, besoek Singapoer en Vietnam hierdie week met die doel om die toenemende bedreiging van Sjina se invloed te bespreek en die lande te oortuig dat…

Toyota sny produksie oor onderdele tekort

Die wêreldwye tekort aan rekenaar hardeware skyfies ( chips) het nie net tot gevolg dat die rekenaar bedryf sukkel nie, maar ook die produksie van voertuie word daardeur geraak. Die…

WGO ontevrede oor derde dosis entstof

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO), ʼn afdeling van die Verenigde Nasies het sy ontevredenheid te kenne gegee teenoor die welgestelde lande wat aanbied dat sy mense ook ʼn derde inspuiting…

Weste bekommerd oor Iran verrykings aanleg

Die Ministers van Buitelandse Sake uit Frankryk, Duitsland en die Verenigde Koninkryk het skerp gereageer oor die jongste kernkrag verslag van die waghond organisasie van die Verenigde nasies wat bevbrand…

VN waarsku oor Ethiopië voedsel tekort

Die Verenigde Nasies se Sekretaris-Generaal, Antonio Guterres, was in gesprek met die Eerste Minister van Etiopië, Abiy Ahmed, oor die ernstige voedsel tekort wat in die noordelike Tigray streek van…

Kuba maak wette teen protes optogte

Enkele weke nadat derduisende mense in Kuba deelgeneem het aan protes optogte in die groter stede, het die regering nuwe wette ingestel wat strenger bepalings bevat teen die sosiale netwerk….

Niger: Skieters dood dosyne mense

Die grens tussen Mali en Niger het in ʼn bloedbad verander toe ʼn gewapende mans minstens 14 kinders doodgeskiet het wat beskryf is as ʼn aanval “wat op alles geskiet…

VSA, Europa help derduisende uit Afghan

Berigte wat ontvang word uit verskillende Westerse lande toon dat derduisende inwoners van Afghanistan gehelp word nadat die Taliban die land beset en oorgeneem het as regeerders. Brittanje slaag daarin…

Haiti dodetal styg steeds

Meer as 2,000 mense het omgekom in Haiti, en sowat 10,000 het ernstige beserings opgedoen tydens die geweldige tropiese storm wat na die aardbewing oor die eiland gekom het. Derduisende…

VN betwyfel Taliban beloftes

Die rebelle se leiers het in ʼn TV onderhoud erken dat hy sy benadering ten opsigte van vroue en kinders verander het omdat hyo or die afgelope 20 jaar meer…

Die goed beplande oorgawe

Terwyl die oningeligte mense van die wêreld met verbasing toekyk hoe ʼn rebele mag die regering oorneem in Afghanistan, is daar die meester brein wat die oorgawe na die Taliban…

Merkel kap Belarus president oor vlugtelinge

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het die president van Belarus en sy regering daarvan beskuldig dat hy vlugtelinge gebruik om die “veiligheid te ondermyn”. Merkel se opmerkings het gekom terwyl…

Duitse vliegtuie is gekortwiek met landing

Ten minste twee groot militêre vliegtuie van Duitsland wat wou land om vlugtelinge in Afghanistan te help, kon nie op die Kaboel Internasionale lughawe neerstryk nie. Die Duitse A400M vliegtuie…

Sjina bied samewerking met Taliban

Die Sjinese regering het sy samewerking aan die Taliban beloof en daarmee bevestig dat ʼn “vriendelike en samewerkende” verhouding met Afghanistan verseker kan word, het ʼn regerings woordvoerder gesê nadat…

Biden blameer Afghan leiers

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het die regering en weermag van Afghanistan daarvan beskuldig dat hulle toegelaat het dat die nTaliban die een na die ander stad, en die hoofstad…

VSA bevry Afghane wat wil vlug

Die Verenigde State van Amerika sal voortgaan om inwoners van Afghanistan te bevry van Taliban oorheersing en gaan voort om mense na die VSA oor te plaas vir permanente huisvesting….

Duisende dakloos in Haiti

Dokters en verpleeg personeel voer ʼn geweldige stryd in hospitale van Haiti om die duisende pasiënte te behandel wat beserings opgedoen het tydens die onlangse aardbewing wat honderde geboue inmekaar…

Brittanje rig waarskuwing tot Taliban

Die Britse regering het die Taliban gewaarsku dat Afghanistan nooit gebruik moet word om terroriste aanvalle te loots op ander lande nie, en bygevoeg dat Westerse lande sal poog om…

Sjina bedreig Taiwan met grens optrede

Die spanning is die afgelope paar dae verder verhoog tussen Sjina en Taiwan toe die weermag van Beijing ʼn troepemag by die grens met sy buurland ontplooi het om die…

Duitsland stuur vliegtuie vir vlugtende Afghane

Terwyl duisende inwoners van Afghanistan die land uit vlug nadat die Taliban beheer oorgeneem het as toekomstige regeerder, het Duitsland vliegtuie na Kaboel gestuur om vlugtende mense te help om…

Zambië opposisie wen verkiesing

Meningspeilings wat vooraf gedoen is, het ʼn kop-aan-kop uitslag verwag in die presidentsverkiesing van Zambië, maar die finale uitslag is ʼn duidelike oorwinning vir Hakainde Hichilema. Die land se verkiesingskommissie…

Kanadese premier kondig blits verkiesing aan

Die Kanadese Eerste Minister, Justin Trudeau se politieke benadering met die Covid-19 koronavirus pandemie is nie na wense vir die Kanadese bevolking nie, en duisende het in die groot stede…

Premier van Maleisië se val

Uit Koeala Lumpur word berig dat die Eerste Minister van Maleisië, Muhyiddin Yassin, sy bedanking ingedien het na 17 maande van bedenklike regering. Sy bekwaamheid en legitimiteit is gedurende sy…

Chicago word ʼn slagveld

Die afgelope naweek is minstens 5 mense doodgeskiet in die Amerikaanse stad Chicago, en 42 mense is gewond volgens ʼn woordvoerder van die owerheid. Die stad se polisie sê minstens…

Moskou kontak Taliban oor ambassade

Rusland is sedert Maandag gedurig in verbinding met seniors van die Taliban in Kaboel met die hulp van die Russiese ambassade in die hoofstad. President Vladimir Poetin se spesiale verteenwoordiger…

Taliban verklaar sy oorwinning

Enkele ure nadat die Taliban die hoofstad Kaboel, in Afghanistan, ingeneem het sonder enige weerstand, het die leiers verklaar dat hulle die oorwinnaars is wat na onderhandelings met die regering,…

Sjina weier WGO se ondersoek

Sjina het die afgelope naweek die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) se versoek geweier om ʼn opvolg ondersoek te doen in die laboratoriums oor die ontstaan van die koronavirus, bekend as…

Venezuela: Regering en opposisie in dialoog

Na jare van uiterste konflik tussen die president, Nicolas Maduro, en die leier van die amptelike opposisieparty, Juan Guaido, kan moontlik einde kry indien die huidige gesprekke tot iets konkreets…

Italië veg teen honderde bosbrande

Brandbestryders in Italië veg verbeter teen bosbrande wat in ongekende hitte ontstaan het ʼn deur sterk winde gedryf word, wat reeds die dood van minstens sewe mense geëis het. Met…

Julie die warmste ooit in VSA, Europa

Klimatoloë in Amerika sê Julie 2021 was die warmste maand sedert die eerste metings 142 jaar gelede begin is. Die vorige warmste Julie was in 2016.  Wetenskaplikes beweer die erge…

Taliban neem Afganistan regering oor

Noudat die Taliban klaarblyklik ook die beheer oorgeneem het in die land se tweede en derde grootste stede, asook die hoofstad Kaboel, het inwoners se vrese toegeneem dat hy met…

Zambië verkiesing nie twyfelagtig

Waarnemers uit Westerse lande is bekommerd dat President Edgar Lungu gebruik sal maak van gewelddadige voorvalle om hom te regverdig dat die verkiesing ongeldig is indien hy nie die oorwinnaar…

Samsung hoof vrygelaat op parool

Die hoof en mede-eienaar van die Suid-Koreaanse maatskappy, Samsung, wat vir omkopery agter tralies gekom het, is die naweek op parool vrygelaat. Die sakelui en sekere politieke leiers het versoek…

Taliban neem Kaboel seevierend oor

Die Taliban rebelle groep het nadat hy die belangrikste stede ingeneem het, sy vegters om Kaboel, die hoofstad van Afghanistan, ontplooi, en enkele ure later die stad in beweeg. Die…

Woude van Italië in vlamme

Brandbestryders in Italië worstel nou reeds dae lank teen die brande wat met hoë temperature, sterk winde en moeilike terreine gepaard gaan. Die brandbestryders het reeds sewe mense verloor wat…

Madagaskar: Al die ministers afgedank

President Andry Rajoelina het sy  ministers almal afgedank slegs enkele dae nadat hy kritiek uitgespreek het teen verskeie ministers oor hulle swak vertoning om die werk verrig te kry. Die…

Indië misluk met satelliet lansering

Die lansering van ʼn vuurpyl wat satelliet plasing moes doen, het misluk wat deur die Indiese ruimtevaart agentskap uitgevoer is. Die vuurpyl kon nie die satelliet in die beplande wentelbaan…

Rusland arresteer sy missiel ontwikkelaar

In die onlangse verlede het Rusland glo sy nuwe Zircon hipertoniese kruiser missiel suksesvol getoets, maar die afgelope week het die regering ʼn arrestasie uitgevoer op die direkteur van die…

Vragskip breek in twee dele

ʼn Panama geregistreerde vragskip het vir chaos gesorg in die noordelike hawe van Japan toe dit in twee geskeur het terwyl olie begin lek het. Die 21 bemanningslede is ongedeerd…

Onttrekking uit Afghan was fout

Egon Ramms, die afgetrede vier-ster Duitse generaal, het aan die media gesê hy was verbaas dat die Taliban so vinnig veld gewen het nadat die alliansie van Westerse lande uit…

Swaar reën sak uit in Noord-Korea

Die swaarste reënbuie wat Noord-Korea nog gehad het in die afgelope dekade, het ernstige vloedskade veroorsaak in die noordelike deel van die skiereiland. Kim Tok Hun, premier van Noord-Korea, het…

Poolse koalisie stort dalk in duie

Die konserwatiewe koalisie regering in Pole is op die rant van uitmekaar val nadat die Eerste Minister, Mateusz Morawiecki, een van sy minister verdryf het. Die Premier en sy minister…

Belarus beskuldig van onwettige immigrante verskuiwing

Die Europese Unie se lidlande beskuldig die regering van Belarus dat hulle immigrante in hulle land aanmoedig om oor die grens na buurlande te vertrek. Belarus se optrede is skynbaar…

Hewige aardbewing tref Filippyne

Die middelpunt van ʼn hewige aardbewing was in die see op die diepte van 65 km, en tientalle naskokke het paniek veroorsaak by inwoners van die Filippyne. Die episentra was…

Moskou lê nog klagtes teen Navalny

Die kritikus van die Kremlin, Alexei Navalny, staar nou nog kriminele klagtes in die gesig dat hy glo besig was om ʼn organisasie te vestig wat Russiese inwoners aanhits om…

Brasilië president kry heftige teenstand

President Jair Bolsonaro van Brasilië het vroeër gedreig dat hy nie die komende verkiesing se uitslag sal aanvaar nie weens die moontlikheid van verkiesings bedrog wat moontlik is met die…