Category Archives: Buitelandse nuus

VSA: Grootskaalse inmenging in verkiesing

Rusland, Sjina en Iran het kapers wat die VSA presidentsverkiesing as teiken gestel het en met grootskaalse inmenging besig is met die verkiesing om die draai vroeg in November. Deskundiges…

Virus: Latyns-Amerika word nuwe brandpunt

Die nuwe infeksies van die koronavirus het die 8 miljoen merk verbygegaan in die Latyns-Amerikaanse state en word die kontinent ʼn nuwe Covid-19 brandpunt. Die Suid-Amerikaanse streek is nou die…

Sjina en Indië beëindig grens geskil

Beide Indië en Sjina se Ministers van Buitelandse Sake het gese dat hulle ooreengekom het om alles moontlik te doen om die grensgeskil tussen die twee lande te beëindig. Om…

VSA peiling lewer verrassings

In ʼn pas voltooide meningspeiling wat op nasionale vlak gehou is deur ʼn studiegroep van ʼn universiteit het bevind dat Joe Biden, die amptelike presidentskandidaat van die Demokrate sowat 7%…

Belarus opposisie gearresteer en intimideer

Opposisie leiers van Belarus het aan verskeie koerante in Europa bevestig dat die intimidasie en onregmatige optrede teen hulle, veroorsaak dat hulle onveilig voel. Maxim Znak, een van die prominente…

VSA onttrek troepe uit Irak

Die Trump-administrasie het bevestig dat meer as 2,000 van sy troepe in Irak uit die land onttrek gaan word, aldus die VSA Sentrale Bevelvoerder. Die vermindering van Amerikaanse troepe in…

VSA herroep visas van Sjinese studente

Die Amerikaanse regering het amptelik aangekondig dat meer as 1,000 Sjinese studente se visas gaan herroep word. Dit is die eerste reaksie van die staat nadat President Donald Trump strenger…

Wild populasie daal met 68%

ʼn Omgewings bewerings organisasie het hul navorsing verslag bekend gemaak waarin aangedui word dat die wêreld se wild bevolking met 68% verminder het sedert 1970. Studie word nou gedoen oor…

Trump genomineer vir Nobelprys

ʼn Noorweegse parlementslid het die Amerikaanse president, Donald Trump, genomineer vir die 2021 Nobelprys vir Vrede.  Die nominasie het gekom nadat die president as makelaar en konsultant opgetree het om…

Belarus leier gewelddadig ontvoer

Maxim Znak, ʼn prominente leier van ʼn opposisieparty in Belarus is gister deur gemaskerde mans ontvoer na ʼn onbekende bestemming. Dit volg kort op die deporteer van Maria Kolesnikova, ook…

Brasilië kry spoedig virus entstof

Die waarnemende Minister van Gesondheid in Brasilië, Eduardo Pazuello, het in ʼn verklaring gesê entstof teen die Covid-19 koronavirus sal vroeg in Januarie vir alle inwoners beskikbaar wees. Die Minister…

Virus slaan toe op Argentinië

Uit Buenos Aires word berig dat die stad 90% van die land se totale Covid-19 virus  infeksies dra, en dat die 500,000 gevalle maar die begin van ʼn veel groter…

VW distansieer hom van Nazi-tekens

Die Duitse voertuigvervaardiger Volkswagen het sy teleurstelling en bekommernis uitgespreek oor die gebruik van die Nazi kentekens wat deur ʼn Meksikaanse voertuig verspreider gebruik word. Volkswagen sê die optrede van…

VSA stop Sjinese invoere oor arbeid

Die Trump administrasie van Amerika het bekend gemaak dat die invoer van goedere uit die Sjinese Xinjiang provinsie gestop word weens die arbeids beleid wat toegepas word. Die provinsie maak…

Belarus president beloof verkiesing

President Alexander Lukashenko van Belarus, wat tot onlangs beskuldig is daarvan dat hy ʼn diktator is wat verkiesings laat manipuleer, het Dinsdag aangekondig dat ʼn nuwe verkiesing gehou gaan word….

Britte en EU weer in gesprek vir ooreenkoms

Nadat die eerste rondte samesprekings tussen die Verenigde Koninkryk (VK) en die Europese Unie (EU), het die twee partye besluit om ʼn tweede poging aan te wend ten einde ʼn…

Navalny vergiftiging wek internasionale spanning

Die Russiese opposisieparty se leier wat vermoedelik in Rusland vergiftig is met ʼn senuwee gifstof, is besig om ʼn internasionale stryd te ontketen. Rusland beskuldig Duitsland daarvan dat sy teorie…

EU waarsku Balkan oor ambassade verskuiwing

Die Amerikaans geïnspireerde plan van Serwië en voormalige Kosovo provinsies om betrekkinge met Israel te normaliseer en hulle ambassade te verskuif na Jerusalem, het spanning met die EU teweeggebring. Israel…

Navalny herstel uit koma

Alexei navalny, die Russiese opposisieparty se leier, is uit die koma en besig om te herstel van die vergiftiging wat hy in Rusland opgedoen het. Naval;ny is deur Duitsland per…

Duitsland waarsku Belarus oor geweld

Die Minister van Buitelandse Sake van Duitsland het Belarus gewaarsku teen die moontlikheid om te misluk met die korrekte optrede teen die opposisie partye se verset optogte. Hy het ook…

Franse polisie soek twee perde moordenaars

Twee verdagtes wat talle perde gedood het in Frankryk het tot nou toe die polisie ontduik, maar die gereg se lang arm gaan glo nie ophou voor die skuldiges vasgetrek…

Brexit onderhandelings stol

Die Verenigde Koninkryk (VK) se Eerste Minister, Boris Johnson, het gesê die regering  is ingestel daarop om die sleutel deel van die onttrekking uit die Europese Unie (EU) te finaliseer…

Covid styg dramaties in Indië

Die aantal nuwe infeksie gevalle het die afgelope week so vinnig gestyg dat die totale aantal nou 4,3 miljoen mense betrek het in Indië. Die nuwe syfers bring die land…

Wetenskaplike kry toekenning vir herstel van sig

Die wetenskaplike Botond Roska het n toekenning van €1 miljoen ontvang van die Duitse Körber Stigting vir sy deurbraak in navorsing oor blindheid. Sy projek, wat gebaseer word op gene…

Veldbrande ontwrig dele van Kalifornië

Honderde kampeerders in een van Kalifornië se reservate moes met reddings werkers se hulp uit die gebied gered word. Die Sierra Nasionale Woud in die deelstaat beleef groot bos en…

Tifoon bedreig miljoene in Japan

Die suidelike gebied van Japan word met n tweede tifoon binne een week bedreig, en miljoene mense word gevra om die gebied te verlaat. Die verskuiwing van die mense word…

Sjina maak ruimtevaart deurbraak

Die Sjinese ruimtevaart program het ʼn nuwe mylpaal bereik toe hulle na bewering daarin geslaag het om in geheimhouding n lansering en terug aarde toe landing kon doen sonder enige…

Duitsland help Indië teen Covid

Die Duitse Minister van Ontwikkeling sê sy land het Indië voorsien van ʼn groot hoeveelheid koronavirus hulpmiddels wat insluit 330,000 toets modules en kort termyn lening ter waarde van  €460…

Iran ignoreer kernverdrag met VN

Die Verenigde Nasies se waghond oor kernwapen ontwikkeling het die naweek bekend gemaak dat Iran voortgaan om die limiete te ignoreer waarop ooreengekom is in 2015. Volgens berigte is bevind…

Sjina meng in by VSA verkiesing

Amerika se Nasionale Sekuriteit Adviseur, Robert O’Brien, het die afgelope naweek gewaarsku dat Sjina die grootste rol speel met inmenging in die VSA se presidentsverkiesing. Volgens O’Brien is Sjina gereed…

Suid-Amerika open langste tonnel

Die Suid-Amerikaanse staat Colombia het die afgelope naweek die kontinent se langste padvervoer tonnel geopen wat na ʼn dekade se werk voltooi is. Die Tonnel de la Linea wat 8,7…

NAVO byeen oor Navalny vergiftiging

Europese leiers van Navo lande het byeen gekom en eis dat “streng maatreëls” teen Rusland ingestel word nadat Moskou nie bevredigende antwoorde verstrek oor die vergiftiging van die land se…

Man uit see gered na dae in water

Die Japanese kuswag sê hy het die afgelope naweek ʼn man uit die see gered wat vermoedelik deel van die bemanning is op n skip wat beeste na Sjina vervoer…

Entstof dalk gou gereed in VSA

Die Amerikaanse politici hou hulle oog gevestig op die moontlikheid dat die entstof teen Covid-19 korona virus vrygestel kan word voor die komende presidentsverkiesing war op 3 November plaasvind. ʼn…

Frankryk begroot miljarde vir herstel tydperk

Frankryk het ʼn herstel plan vir die land se ekonomie aanvaar wat miljarde euro sal kos, en dit sal grotendeels aangewend word om nuwe werksgeleenthede te vestig. Die Franse Eerste…

Spanning verhoog tussen Grieke en Turke

Slegs enkele ure nadat die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) bekend gemaak het dat planne gereed is vir onderhandelinge tussen Griekeland en Turkye, het die Griekse regering ontken dat daar…

VN ondersoek kom oor Hong Kong wet

ʼn Woordvoerder van die Verenigde Nasies (VN) het die naweek gesê die sogenaamde veiligheidswet wat deur Sjina afgedwing is op Hong Kong, hou bepaalde risiko’s in vir die inwoners se…

Olie stort uit brandende skip

ʼn Olie tenkskip het in vlamme gegaan en begin om ru-olir in die see te stort na aan die kus van Sri Lanka terwyl dit onderweg is na Koeweit se…

Wêreld eis antwoorde van Rusland

Leiers van oor die wêreld eis antwoorde van Rusland oor die vergiftiging van die land se opposisieleier, Alexei Navalny wat tans in Berlyn behandel word. Kort nadat kanselier Merkel gevra…

Belarus: Balkan lande druk EU vir optrede

Minstens twee van die Balkan lande het dringende versoeke gerig tot die Europese Unie (EU) en die lidlande om Belarus se president op die swartlys te plaas. Litaue en Estland…

Taiwan herontwerp paspoort – Sina boos

Die regering van Sjina het sy ontevredenheid uitgespreek nadat verneem is dat Taiwan besluit het om sy paspoort te herontwerp sodat reisigers nie verwar word met die huidige ontwerp wat…

Miljardêr Musk besoek Duitse minister

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore ruimte tegnoloog en miljardêr is op besoek in Duitsland en sal ook promosie gee aan die moontlike entstof van CureVac teen die hoog aansteeklike Covid-19…

Dis poging tot moord sê Merkel

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het in reaksie op die vergiftiging van die Russiese opposisieleier gesê sy beskou die aanslag op Navalny as ʼn poging tot moord. Sy sê dit…

Turkye vra VSA om weer te besin

Die Turkse regering het Washington versoek om heroorweging te skenk aan sy onttrekking van die wapen embargo teen Ciprus wat nou reeds 33 jaar van krag is. Die Turke glo…

Duitsland tevrede met uitkoms van Covid

In die jongste studie wat in Duitsland gedoen is, is gevind dat die meerderheid van die bevolking tevrede is met die regering se hantering van die Covid-19 pandemie. Die studie…

Indië verban Sjinese tegnologie

Die dodelike grensgeskil het enorme spanning veroorsaak tussen Sjina en Indië, wat daartoe gelei het dat die Indiese regering sekere tegnologie van sy buurland verban het. Nadat die veelbesproke TikTok…

Noord-Korea maak reg vir reuse parade

Groot getalle van troepe in Noord-Korea, en ʼn massiewe klomp voertuie is besig om te oefen op die skiereiland se paradeterrein te midde van die land se erge probleme met…

Solomon provinsie wil wegbreek uit Sjina

Dit is nie net Taiwan en Hong Kong wat onder Sjinese heerskappy is en Beijing kopseer besorg met hulle Westerse benadering nie, want nou wil een van sy belangrikste provinsies…

Sjina woedend oor Tsjeggiese uitspraak

Die regering in Beijing het in woede uitgebars toe die president van Tsjeggië se Senaat, Milos Vystrcil, ʼn kontroversiële opmerking gemaak het tydens sy toespraak terwyl sy land se afvaardiging…

Duitsland vra onttrek HK wet

Duitsland se mees senior diplomaat, Minister Heiko Maas, van die Departement Buitelandse Sake, het n beroep gedoen op Sjina om die omstrede wet in Hong Kong te verwyder van die…