Category Archives: Buitelandse nuus

Boeing kan miljarde doller se eise verwag

In ’n nuwe ondersoek van die Boeing van Ethiopië Lugredery wat neergestort het, is gevind dat dieselfde oorsaak gelei het tot die val van die Lion Lugredery se Boeing Die…

Ford verminder werkers in Duitsland

Die Amerikaanse motorvervaardiger Ford het aangekondig dat hy sowat 5,000 werkers in Duitsland gaan aflê om winsgewende te wees. Die aankondiging volg kort nadat Volkswagen ook bekendgemaak het dat hy…

Meer sanksies ingestel teen Rusland

Die Europese Unie (EU), Kanada en die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat nuwe sanksies ingestel word teen individuele lede in Rusland sowel as teen sekere maatskappye in die…

Konferensiegangers bewillig miljarde vir Sirië

Na ’n pleidooi gelewer is in ’n konferensie om hulp te verleen aan die duisend kinders wat in uiterste ellende leef in Sirië weens die jarelange teistering van terroriste, het…

Duisende Volkswagen werkers word afgelê

Te midde van die groot wins wat die Duitse motorvervaardiger in 2018 kon realiseer, staar duisende werkers hul aflegging in die gesig. Die Volkswagen vervaardiger sê hy gaan tussen 5,000…

Slowakiese vrou wen rondte een in verkiesing

Zuzana Caputova, die dame wat verbete veg teen korrupsie in Slowakye, het die eerste ronde stemming as presidentskandidaat gemaklik gewen. Dit is die eerste keer dat ’n vroulike kandidaat so…

Klimaat verandering laat studente betoog

Studente wat in die VSA betoog en geëis het  dat leiers veel eerder die aarde se hulpbronne moet beskerm in plaas daarvan om net ekonomiese voordele te soek, is besig…

VSA gebruik “bende taktiek” sê Koreane

Die kommuniste van Pyongyang oorweeg die moontlikheid om enige verdere onderhandelinge met Amerika se President Donald Trump te kanselleer. ’n Senior woordvoerder van Noord-Korea het die VSA beskuldig dat hulle…

Dosyne Moslems gedood in Christchurch

Minstens 50 Moslems is gedood in twee aanvalle op die mense in die Nieu-Seelandse stad Christchurch wat later deur die polisie daarna verwys het as ’n “regse ekstremistiese terroriste aanval”….

Russe slaan toe op Venezuela leier

Die Russe se “Vovan en Lexus” het weer toegeslaan, maar hierdie keer het hulle die politieke opposisieleier van Venezuela as teiken gehad. Juan Guaidó is as teiken gestel weens sy…

Brexit: Britte ten gunste van uitstel

Die Bitse Laerhuis het oorweldigend ten gunste van die Verenigde Koninkryk se uittrede uit die Europese Unie gestem om op ’n latere datum van krag moet wees. Die Laerhuis vra…

Trump veto Senaat besluit

Die Amerikaanse Senaat het ’n resolusie goedgekeur wat die noodtoestand herroep wat weens die Meksikaanse grensgebied genoodsaak was, Minstens 12 senatore van die Republikeinse Party het hulle steun aan die…

Brexit – ’n nuwe dilemma

Die Verenigde Koninkryk se parlement het met beslistheid al die moontlikhede wat deur premier Theresa May voorgehou is, verwerp. Nou blyk dit dat die Britte ten gunste is van ’n…

EU onwillig om Turkye te aanvaar

In ’n nie-bindende stemming in die Europese Parlement is gevra vir uitstel van die Europese Unie se samesprekings met Turkye oor sy aansoek om lidmaatskap. Die uitstel word gevra na…

Britse kus besoedel met olie

’n Woordvoerder van die Franse regering sê die oliebesoedeling aan die kus van Engeland is te wyte aan ’n Italiaanse vragskip wat in die Atlantiese See gesink het. Die Italiaanse…

Venezuela herleef na duisternis

Werksmense kon hulle dagtaak hervat na Venezuela se week lange kragonderbreking in die grootste deel van die land, wat ook die hoofstad insluit. Die elektrisiteit voorsiening was eers weer Donderdag…

Kanselier Kurz kritiseer Franse president.

Die jong Kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het te velde getrek teen die siening van die sosialistiese President Emmanuel Macron vir ’n toekomstige Europa. Die Fransman, wat feitlik geen invloed…

Rusland herdenk anneksasie van Krim gebied

Vyf jaar nadat die Krim gebied deur Rusland geannekseer is, het die Russiese Sentrale Bank ’n gedenk muntstuk gedruk om die geleentheid feestelik te vier. Die Krim is ’n deel…

Nog weerstand teen Boeing

Die Europese Lugvaart Veiligheid Agentskap het nou ook toegetree teen Boeing en ’n amptelike verbod geplaas op Boeing 737 Max 8 vliegtuie in die Europese lugruim. Die optrede volg kort…

Theresa May verpletterend verslaan

Parlementslede van die Verenigde Koninkryk het gestem teen die Eerste Minister, Theresa May, se jongste voorstelle vir uittrede uit die Europese Unie. Die parlementslede het met 391 stemme teen haar…

Islamitiese Staat vegters hensop

Die terroriste vegters van die Islamitiese Staat in Sirië en Irak wat groot dele in die lande beheer het, het hulleself oorgegee aan die koalisie magte wat onder leiding van…

Duitsland tree in tussen Afghanistan en Pakistan

Kort nadat Heiko Maas, die Duitse Minister van Buitelandse Sake ’n besoek aan Afghanistan gebring het, het hy Pakistan besoek met die doel om die spanning tussen die twee lande…

Volkswagen realiseer groot wins

Die Duitse motorvervaardiger Volkswagen het aangekondig dat sy wins vir die 2018 boekjaar €12.15 miljard beloop. Die reuse wins van Volkswagen kom nadat menige probeer het om die vervaardiger te…

Duitsland vierde as wapen verskaffer

Die vraag na wapens in die Midde-Ooste is so groot dat dit klaarblyklik nie moontlik is vir die VSA om aan al die behoeftes te voorsien nie. Dit het tot…

Premier May se voorstelle verwerp

Die Britse Eerste Minister het vir ’n tweede keer ’n nederlaag gekry in die parlement toe haar nuwe voorstelle vir uittrede uit die Europese Unie verwerp is. Met die tweede…

Boeing vervaardiger sê les op

Aanvanklik was dit Sjina en Ethiopië wat besluit het om sy Boeing &37 Max 8 passasiersvliegtuie te onttrek van enige vlugte totdat die ontledings gedoen is in die twee swart…

VSA onttrek diplomate uit Venezuela

Die Verenigde State sal nog hierdie week die oorblywende diplomate in sy ambassade in Venezuela terugtrek as gevolg van die haglike toestand in die land. Die inligting is pas deur…

VSA beveel Boeing om regstelling te maak

Die Amerikaanse Lugvaartowerheid het die Boeing maatskappy beveel om onverwyld aanpassings te maak op sy Boeing 737 Max 8 vliegtuie. Die VSA beskik oor ’n splinternuwe Model 737 Max 8…

Puigdemont dalk in Europese Parlement

Tans woonagtig in België, is Carles Puigdemont, blykbaar ’n gunsteling om verkies te word as lid van die Europese Parlement. Die inligting is pas vrygestel deur sy politieke party in…

Guaidó eis noodtoestand vir Venezuela

Juan Guaidó, die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela vra dat die land ’n noodtoestand uitroep om die chaos te beheer. Hy sê die massiewe kragonderbreking wat die grootste deel van…

Nasionaliste kan verdubbel in EU parlement

Die nasionaliste kan hulle verteenwoordigers verdubbel in die Europese Parlement volgens ’n peiling wat pas gedoen is in lidland. Die Parlementêre verkiesing wat in Mei plaasvind, het leiers soos president…

Facebook wil fop nuus beperk

Die sosiale netwerk van Facebook het aangekondig dat hy ’n reeks maatreëls in plek gaan kry om die euwel van fop nuus te bestry. Die disinformasie wat tans op veral…

Premier May bereik deurbraak met EU

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het aangekondig dat ’n deurbraak gemaak is om Brexit af te handel, en hoop die Britse parlement sal haar nuwe voorstelle aanvaar. Die tyd…

Boeing 737 vliegtuie staan onbenut

Nadat die tweede nuwe Boeing 737 binne enkele maande na mekaar neergestort het, is verskeie lande nou versigtig en wil nie hulle Boeing 737 vliegtuie gebruik nie. Die binnelandse lugvaart…

CNN gedagvaar vir miljoene dollar

Die vêr linkse, anti-Trump nuus kanaal CNN in die VSA het hierdie keer met sy leuens in beriggewing blykbaar te vêr gegaan. ’n Berig wat vir twee dae aaneen uitgesaai…

Trump en Bolsonaro bespreek Venezuela

President Jair Bolsonaro van Brasilië en President Donald Trump is beide sterk ondersteuners van die selfverklaarde tussentydse president van Venezuela, Juan Guaido, wat dan ook die middelpunt van die twee…

Sjinese uitvoer handel val dramaties

Terwyl die Sjinese hulle Nuwejaar Feesvieringe aan die begin van Februarie gehad het, het die een skok op die ander die mark analiste getref en moes hulle erken dat die…

Hof beslis Duitse spioene is verkeerd

Die Duitse Intelligensie Agentskap het erken dat hulle nie kan sê die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland is ’n gevaar vir die land se veiligheid nie. ’n Regter het beslis dat…

“Fop Nuus” strafbaar in Rusland

Die regering van President Vladimir Poetin het aangekondig dat wetgewing aangeneem is wat fop nuus as ’n ernstige oortreding sal beskou en strafbaar wees met boete en selfs tronkstraf. Die…

Moslem as Duitse kanselier?

’n Nuwe debat is in Duitsland ontketen na aanleiding van die duisende Moslems uit ander lande wat nou as permanente burgers in die land aanvaar is. Een van Kanselier Merkel…

SpaceX se nuwe kapsule kom tuis

Die nuut ontwikkelde ruimte kapsule van SpaceX, die “Crew Dragon,”het veilig neergeplons op die plek waar hy in die Atlantiese Oseaan moes land. Die onbemande kapsule wat wel ’n pop…

Finland regering bedank skielik

Die regering in Finland, onder leiding van die Eerste Minister, Juha Sipila, het onverwag en tot skok van die kiesers, sy regering se bedanking aangekondig. ’n Woordvoerder van die premier…

Premier May vra EU hulp met Brexit

Met ’n vinnig naderende datum van uittrede uit die Europese Unie, en ’n onwillige Britse parlement wat weier om ’n ooreenkoms goed te keur vir uittrede, word Premier may se…

Republikeine kap Moslem Demokraat

Die Amerikaanse Demokratiese Party se “opkomende ster”, wat ook ’n Moslem gelowige is, het nou ’n verleentheid geword vir die grootste deel van die party se politici. Die Moslem, Ilhan…

Vorige advokaat dagvaar Trump organisasie

Michael Cohen, die vorige advokaat van President Donald Trump, het aangekondig dat hy die Trump organisasie gaan dagvaar vir ’n bedrag van bykans $2 miljoen. Hy beweer dit word gedoen…

Trump se vorige verkiesingshoof gevonnis

Paul Manafort, die voormalige hoof van President Trump se verkiesingsveldtog, is deur ’n Amerikaanse hof vier jaar tronkstraf opgelê. Die vervolging kom nadat die spesiale ondersoeker, Robert Mueller, in sy…

Chaos bars los in Venezuela

Chaos het losgebars in die hoofstad Caracas toe die stad skielik in algehele duisternis gelaat is vir meer as vier uur terwyl mense terugkeer huis toe na ’n dag se…

Russe moet VSA miljoene betaal

Die Russiese telekommunikasie entiteit MTS se woordvoerder het gesê hulle sal honderde miljoene dollar betaal om die korrupsie skandaal se knelpunte uit die weg te ruim. Die Russiese leier in…

Duitsland woedend oor Venezuela optrede

Duitsland se Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, het skerp gereageer op die aankondiging van Venezuela dat die Duits ambassadeur die land moet verlaat. Die minister ondersteun ook die tussentydse…

Italië bewillig miljarde vir armoede projek

Die nasionalistiese regering in Italië het sowat R120 miljard bewillig om armoede in die land te bestry asook ’n projek te begin om werkloosheid uit te skakel. Die beoogde projek…