Category Archives: Buitelandse nuus

Snowden gaan Venezuela toe

Die Amerikaner, Edward Snowden, wat die VSA in ’n erge verleentheid het oor hulle wangedrag teenoor ander lande, het die aanbod van Venezuela aanvaar. Pres. Nicolas Maduro het baie gou…

Vlieënier was onervare

Die vliegtuigongeluk in San Francisco waarin twee Chinese tieners dood is, was dalk a.g.v. ‘n oordeelsfout deur die vlieënier. ‘n Woorvoerder van Asiana Airlines., ‘n Suid-Koreaanse lugredery, het gesê dat…

VSA gee steeds hulp aan Egipte

KAïRO. – Die Amerikaners sê hulle gaan voort met hulpverlening aan die weermag van Egipte. Die hulp wat verleen word beloop sowat R13 biljoen jaarliks. Die VSA het die inligting…

Wonderwerk toe vliegtuig neerstort

Twee sestienjarige meisies is dood toe ‘n Boeing 777 200-ER met 307 mense aanboord gedurende landing by die San Francisco-lughawe in die VSA, ‘n klipwal getref en in vlamme uitgebars…

Vliegtuig ongeluk eis 10 lewens

’n Woordvoerder in Amerika het bekend gemaak dat 10 mense in ‘n vliegtuigongeluk dood is by ‘n lughawe in Alaska. Die Nasionale Vervoer-veiligheidsraad se woordvoerder, Clint Johnson, sê die vlieënier…

Spioen wil met Snowden trou

Moskou: Die voormalige baas spioen van Rusland, Anna Chapman, het ’n huweliksaanbod op ’n sosiale netwerk aan Edward Snowden gedoen. Snowden, voormalige werker van die VSA se intelligensiediens sit nou…

Snowden ontvang assiel.

Venezuela en Nicaragua het assiel aan die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden gebied. Die President van Venezuela, Nicolas Maduro het die aanbod tydens ‘n parade gemaak waarin hy ook Snowden vir…

Koning Albert van België abdikeer.

Koning Albert (79) van België het aangekondig dat hy op 21 Julie vanjaar ten gunste van sy seun, Kroonprins Philippe, sal abdikeer. Koning Albert II is die eerste Belgiese koning…

Kinders erf miljoene

Benjamin Franklin het gesê die enigste sekerhede in die lewe is belasting en die dood. Hierdie twee “sekerhede” veroorsaak chaos in die akteur James Gandolfini se boedel. Die akteur het…

Vyf Indonesiërs deur tiere vasgekeer.

Vyf Indonesiërs deur tiere vasgekeer. Vyf Indoniesiese mans is deur Sumatra tiere in ‘n boom vasgekeer nadat een van hulle makkers deur die roofdiere gedood is. Vier van die grommende…

President Morsi uitgeskop

President Mohamed Morsi is deur die Egiptiese weermag van alle magte gestroop. Die grondwet is ook opgeskort. Hierdie aankondiging is deur Generaal Abdel Fattah el-Sisi gemaak waarin hy ook gesê…

Snowden veroorsaak internasionale spanning

Bolivia beplan om by monde van hulle gesant ‘n beswaar by die VN-hoof, Ban Ki-Moon aan te teken nadat ‘n paar Europese lande dit verbied het dat President Evo Morales…

Rusland stel ’n voorbeeld

Rusland se president, Vladimir Putin, het ‘n wetsontwerp bekragtig waarin bepaal word dat gay- en lesbiese mense verbied word om kinders van Rusland aan te neem. Dié wet is een…

Egipte in ’n bloedbad

Hoewel daar bloedige proteste in Egipte tussen strydende groepe plaasvind wat reeds talle lewens geëis het, het pres. Mohammed Morsi gesê hy gaan nie gehoor gee aan ‘n weermag-ultimatum dat…

Vliegtuig vanaf Moskou moes herlei word

Die Boliviaanse president, Evo Morales, aanboord van ’n vliegtuig moes na Wene in Oostenryk gaan omdat Frankryk, sowel as Portugal, sonder waarskuwing geweier het dat hul lugruim gebruik word.. Die…

Snowden waarsku VSA

Snowden het in sy jongste uitspraak gesê dat nog meer onthullings oor die VSA se wêreldwye onderskepping van inligting aan die kom is Dit is waarskynlik onthullings oor die VSA…

Marine le Pen vervolg oor rassisme.

Die leier van die Franse Nasionale Front, Jean-Marie le Pen, is gister meegedeel dat sy haar reg tot wetlike immuniteit as ‘n lid van Europese Parlement verloor het. Die stap…

Obama oral in die moeilikheid.

Verhoudings tussen Europa en Amerika het verder verkil na bykomende onthullings oor laasgenoemde se afluistering van Europese lande en bondgenote. Na aanleiding van verdere onthullings deur Edward Snowden het The…

Snowden moet net asiel vra!

Die President van Venezuala, Nicolas Maduro het gister gesê dat Edward Snowden, Amerikaanse fluitjieblaser, verdien die wêreld se beskerming vir sy onhullings oor Washington se spioenasie bedrywighede. Snowden, wat deur…

Putin swig onder druk

Die Russiese president, Vladimir Putin, het blykbaar onder druk van die VSA geswig en die voormalige agent van die VSA se Nasionale Veiligheidsagentskap, Edward Snowden, versoek om sy gebruik om…

Dennebome sterf uit

Die Wereld Bewaringsunie (WBA) het bevind dat meer as 33% van die 115 verskillende denne-spesies besig is om uit te sterf. Die WBA het pas hulle rooi-data lys bygewerk en…

Nog meer woede oor Obama optrede

Pres. Francois Hollande van Frankryk is baie bitsig oor die wandaad van meeluistering en ander ongerymdhede onder leiding van Barack Obama van die Verenigde State. Hollande eis dat die Obama-regering…

Kaptein Cook was dalk nie eerste nie

’n Eeue-oue kopbeen van ’n witman wat in Australië gevind is, het die blanke bevolking aan die gons of die veelbesproke Kaptein James Cook wel die eerste blanke was wat…

Birmingham in rookwolk gehul

In Birmingham, Engeland woed ’n brand by ’n herwinningsaanleg toe sowat 120,000 ton plastiek en papier aan die brand geraak het. Van die 220 brandweerpersoneel op die terrein, het 10…

Europese leiers verag Obama optrede

Europese leiers het hul uiterste misnoeë en selfs woede uitgespreek met die nuutste onthullings dat die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) besig is om op aktiewe wyse die Europese Unie (EU)…

Snowden “veilig” in Moskou

Pres. Vladimir Putin van Rusland het bevestig dat die Amerikaanse Intelligensie-kontrakteur, Edward Snowden steeds in die deurgang gebied van die Moskouse lughawe is. Putin het gesê Snowden is ‘n vry…

Franse polisiediens op-en-wakker.

Die Franse polisie het ses kwaaddoeners in Parys in hegtenis geneem wat terreuraanvalle beplan het in Frankryk.. Die aanklaer se kantoor in Parys sê die ses verdagtes word deur teenterreur-beamptes…

Uiteindelik vrygelaat

‘n Switserse vrou wat vir 15 maande in Jemen as gyselaar aangehou is, is uiteindelik bevry en het in Katar aangekom. Die Switserse regering en die amptelike nuusagentskap het die…

Vyfjarige skiet haarself dood

VSA: ‘n Vyfjarige dogtertjie het haarself per doodgeskiet terwyl haar ma inkopies gaan doen het en haar alleen tuis gelos het. Die polisie het die meisie in ‘n slaapkamer in…

Japan gedagvaar weens walvis jagtery

Australië het Japan verkla en ’n hofsaak aanhangig gemaak omdat Japan se walvis-jagtery steeds voortgaan. Die aangeleentheid sal nou in die Internasionale Strafhof aangehoor word. Die Prokureur-generaal van Australië, Mark…

Oorstromings saai verwoesting

Die Vryburger se medewerker in Kanada berig dat oorstromings en siklone nou verwoesting saai in die noordelike halfrond. Sy rapporteer dat hulle eie woning nou ontruim moes word en sy…

VSA Waarsku teen RSA se misdaad

Die regering van Amerika het ernstige waarskuwings uitgereik oor die misdaad vlakke in Suid-Afrika en veral melding gemaak van die gewelddadigheid in groter stede soos Pretoria, Johannesburg, Durban en Kaapstad….

Egpaar nie Al-Kaïda slagoffers nie

Die Bloemfonteinse egpaar wat in Jemen ontvoer is, is volgens die jongste inligting nie slagoffers van Al-Kaïda nie. Die egpaar wat reeds meer as drie weke gyselaar gehou word, is…

Nazi word nou eers vervolg

In Hongarye word die 98-jarige Laszlo Csatary, ’n voormalige Nazi vervolg wat nou daarvan beskuldig word dat hy talle Jode gemartel en vermoor het. Hy word nou in Hongarye aangekla…

Snowden-onthulling skud Brittanje

Edward Snowden, voormalige Amerikaanse intelligensie-persoonlikheid wat inligting vrygestel het oor ongerymdhede, het ook inligting bekend gemaak wat daarop dui dat Brittanje op afgevaardigdes gespioeneer het, waarvan Suid-Afrika se afgevaardigdes ook…

Finland neem swart kinders aan

Volgens statistieke is daar reeds sowat 400 swart kinders uit Suid-Afrika deur Finse egpare aangeneem. Sello Moloto, die ambassadeur in Finland, sê talle Finse egpare neem kinders aan in plaas…

Griekeland tree drasties op

Die Regering van Griekeland het sonder vooraf aankondigings, die land se nasionale Uitsaaidiens van die lug afgehaal met die verduideliking later dat dit gedoen is om geld te spaar wat…

Duitsland bestraf Obama

Die Obama-administrasie van die VSA het deurgeloop onder die skerp woorde uit Duitsland oor onthullings dat die National Security Agency (NSA) talle mense se e-pos asook hul internet gedrag wêreldwyd…

Ghadaffi-miljoene betaal dalk wapentuig

Die sogenaamde “Ghaddafi-miljoene” wat ook goudstawe insluit wat blykbaar in die kluise van die Johannesburgse ( Tambo) lughawe geberg is, mag dalk as betaling aangewend word om die beoogde wapentransaksie…

Boedapest oorstroom.

Boedapest is die jongste stad wat deur vloede getref is nadat die Donou se walle oorstroom is. ‘n Buitengewone nat lente het gemaak dat die Elbe, Donou en verskeie ander…

Distrikte in Colorado wil afstig.

Amptenare in agt van die noordelike distrikte in Colorado, VSA, wat eensgesind is in hulle teenstand teen wapenbeheer-wette en olie- en gasregulasies, het bymekaar gekom om die moontlikheid te bespreek…

Europese Unie wil invoere blokkeer

Die Europese Unie (EU) wil hul invoer van Suid-Afrikaanse sitrusvrugte beëindig, sê Mxolisi Nkosi, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in België. “Daar is ‘’n toenemende tendens om te dreig om sommige van…

Reuse geheim van VSA oopgevlek

Die 29-jarige Edward Snowden, ’n Amerikaanse regeringskontrakteur het erken dat hy die persoon is wat besonderhede bekend gemaak het van ‘n reuse moniteringsprogram (erger as meeluistering) deur die VSA wat…

Bilderberg konferensie 2013

Die Wêreldheersers se konferensie het 6-9 Junie in Watford, Engeland plaasgevind. Die vier-daagse geheime konferensie word jaarliks op voorafbepaalde plekke gehou. Dit word gereël en bygewoon deur die wêreld se…

RSA egpaar in Al-Kaïda hande.

Die Suid-Afrikaanse egpaar wat Jemen by hulle hotel ontvoer is, word blykbaar deur Al-Kaïda-militante aangehou. Dit is wat ’n senior veiligheidsbeampte in Jemen bekend gemaak het. Die beampte sê dat…

Franse ekonomie benodig staatmanskap

In Frankryk gaan dit tans maar sukkelend met die ekonomie onder die land se sosialistiese regering van Francois Hollande. Daar word gereken dat Frankryk tans in ‘n swakker ekonomiese toestand…

EU ekonomie besig om te herstel

Volgens die President van die Europese Sentrale Bank (ECB), Mario Draghi, is die Europese Unie se ekonomie op koers vir herstel teen die tweede helfte van vanjaar, danksy die ECB…

Tsjeggiese Republiek word oorstroom

Oorstromings en watervloede het groot gebiede van die Tsjeggiese Republiek oorstroom. Derduisende mense was genoodsaak om hul huise te ontruim en pad te gee. Sowat 20,000 mense in die Tsjeggiese…

Aftree ouderdom 70 jaar vir Britte

Volgens Tom McPhail, pensioene spesialis van Hargreaves Landsdown, sal die normale aftree ouderdom in Brittanje binne die volgende tien jaar tot 70 jaar verhoog word. Een van die hoofredes is…

Vloede oor Sentraal-Europa

Nege mense het reeds gesterf in vloede wat Sentraal-Europa teister. In die Tjeggiese Republiek was 7000 mense genoodsaak om hulle huise te ontruim. Volgens die weervoorspelling word daar nog kwaai…