Category Archives: Buitelandse nuus

Die mens neig na sy ouers

Die meeste mense bevind hulleself op ’n stadium in dieselfde ordes as wat hulle ouers was. Die merkwaardige waarneming is gemaak in ’n peiling deur ’n Britse instansie op sy…

Egiptiese museums geplunder.

Terwyl Egipte dieper in politieke geweld sink, neem rowers hulle kans waar. Die onlangse plundering van die Malawi Museum by Minya, 300km van Kairo, is die ergste in die Egiptiese geskiedenis.  …

Fukushima erger as Tjernobel.

Nog ‘n tenk gevul met radio-aktiewe water by die verwoesde Fukushima kernkrag reaktor is besig om te lek, aldus ‘n woordvoerder van die Tokyo Elektriese Kragmaatskappy (TEPCO).   ‘n Segsman vir…

Enorme gewas uit vrou verwyder

’n Span Bulgaarse chirurge moes ’n massiewe gewas van 23 kg uit ’n vrou se buik verwyder nadat sy komplikasies ontwikkel het weens griep. Die vrou, (67) is in ’n…

Egipte: Spanning lei tot noodtoestand

Egipte het ’n noodtoestand afgekondig nadat veiligheidsmagte op ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Moersi toegeslaan het.   Die noodtoestand sal vir ’n volle maand geldig wees waarna die situasie…

Jongste nuus oor Korkie-egpaar

;widows: auto;-webkit-text-stroke-width: 0px;word-spacing:0px’>Dié inligting oor die gyselaarsdrama en ontvoering van Pierre en Yolandé, voormalige onderwysers van Bloemfontein, is deur ene dr. Imtiaz Sooliman bekend gemaak. Sooliman is die stigter van…

Honderde by treurige begrafnis.

 Honderde mense het die naweek die begrafnis bygewoon van twee broers wat deur ‘n luislang doodgedruk is.   Noah Barthe (4) en sy boetie, Connor (6) is by die St….

Kamele dra dodelike Mers-virus

’n Span Internasionale wetenskaplikes is redelik seker dat ’n dodelike virus wat lei tot die dood van mense wat daarmee besmet word, dalk van kamele afkomstig is.   Bykans 50…

Namibië nou ook soos Suid-Afrika

Namibië het, net soos Suid-Afrika, sy argwaan teen Westerse name openbaar toe die regering besluit het om weg te doen met Duitse benaminge.   Die Caprivi-strook is hernoem tot Zambesi-streek…

VSA weet nie waar is Snowden

Edward Snowden bevind hom nie meer in die Russiese hoofstad Moskou nie, maar bitter min weet waar hy hom werklik bevind.   Die Russe het tydelike asiel aan Snowden toegeken,…

Olifantbevolking ook in gevaar

Die doeanebeamptes in China het op 1, 120 olifanttande, 5 Luiperdvelle en 13 renosterhorings  afgekom en beslag daarop gelê.   Die 3 ton ivoor is gedurende die afgelope 6 maande…

Mafia leier vasgetrek

Een van Italië se grootste mafia leiers,  Domenico Rancadore is na ’n soektog van meer as twee dekades, deur die Britse polisie in London aangekeer. Hy het die polisie telkemaal…

Amerikaner beskadig 600-jaar-oue beeld.

‘n Amerikaanse toeris het verontwaardiging in Florence, Italië, ontlok, nadat hy per ongeluk ‘n vinger van ‘n waardevolle standbeeld afgebreek het.   Die onbekende Amerikaner het probeer om die vinger…

‘n R3 miljoen hamburger?

As ’n tipiese Amerikaanse hamburger jou byna R3 miljoen uit die sak gaan jaag, dan moet daar bepaald iets in wees wat nuut en vars is! Maar hierdie verhaal is…

Student se eis toegestaan

  Daniel Chong (25), ’n Kaliforniese student is in ’n polisiesel aangehou, maar is daar vir vyf dae vergeet. Hy moes die hele tyd sonder kos en water klaarkom.  …

Die jaar van die komeet.

Komeet ISON is nou op die kritieke plek, genaamd die bevriesingslyn – tussen 358 miljoen en 448 miljoen kilometer van die son af. Sodra die komeet die bestraling van die…

Snowden bly in Rusland.

Edward Snowden, fluitjieblaser uit die VSA, wat die wêreld oorhoops het met sy onthullings van Amerikaanse spioenasiebedrywighede, het tydelike asiel in Rusland ontvang. Sy prokureur, Anatoly Kucherena, het gesê dat…

Vlieg sonder vliegtuig

‘n Switserse avonturier is in die VSA om vir mense te wys hoe hy met ‘n spesiaal-ontwerpte vliegpak hoogtes van duisende meter kan bereik. Yves Rossy, ook bekend as “Jetman,”…

RSA studente leef weelderig in Kuba

Dit is hoofsaaklik swart studente uit Suid-Afrika wat medies studeer in Kuba en hulle regeringsubsidie aanwend vir ’n uitspattige lewenstyl. Dit is die uitspraak van dr. Gwen Ramokgopa, Adjunkminister van…

Zimbabwe se foefie-verkiesing

Die Uitsaai-owerheid van Zimbabwe het nou so vêr gegaan as om alle selfoonmaatskappye soos Vodacom en MTN te verbied dat groot volumes SMS’e deur hulle stelsels gestuur word. Dit is…

Te vet om in Nieu-Seeland te woon

Albert Buitenhuis, ‘n Suid-Afrikaanse burger wat verhuis het na Nieu-Seeland omdat hy daar werk gekry het, kan ingevolge immigrasie reëls, gedeporteer word omdat hy glo “te vet is” om daar…

Sentraal Afrika Republiek nou gevaarlik

Sowat vier maande gelede het Suid-Afrikaanse soldate voet in die wind geslaan uit die land waar hulle deur Seleka-rebelle doodgeskiet en verjaag is, ’n Katolieke prediker het glo nou gesê…

Chinese voedsel riskant

‘n Toeris wat in Beijing kos by ‘n straatstalletjie gekoop het sê vergiftiging wat hy opgedoen het is geïdentifiseer as rottegif wat hy ingekry het saam met die skaapvleis. Dit…

VN bekommerd oor Egipte

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Ban Ki Moon, het ‘n ernstige beroep op die Egiptiese weermag gedoen om die afgesette pres. Mohammed Morsi, asook ander prominente leiers van die Moslem…

Trein het te vinnig gery

Die dood van 81 mense is veroorsaak omdat die hoëspoed sneltrein blykbaar 140km per uur te vinnig gery. Die trein wat verlede week in ‘n draai vlak voor die Santiago…

Chinese slaan slag in Detroit.

Die berigte van Detroit se bankrotskap het ‘n onverwagte wending in die eiendomsmark gebring. Die vervalle krotbuurte word nou deur Chinese beleggers opgekoop. Calonie Chen, ‘n huisagent in Troy, Michigen…

Wolwe sing ook.

Elke wolf beskik oor ‘n unieke sangstem, en hulle eien mekaar deur die unieke tjank. Navorsers het ses-en-sewentig opnames van 10 wilde wolwe gemaak. Dit was elke keer 100% korrek…

Al-Kaïda “bevry” honderde tronkvoëls

‘n Aantal rebelle wat met Al-Kaïda verbind word, het aanspreeklikheid aanvaar vir ‘n aanval op twee tronke in Irak. Tydens die aanval is etlike honderde militante ondersteuners van Al-Kaïda vrygelaat…

Bierdrinker sterf van bier

‘n Spanjaard, G Joaquim, (42) wat aan ‘n drink-kompetisie deelgeneem het, is later dood as gevolg van die sewe liter bier wat hy gedrink het. Die reëls van die kompetisie…

Detroit is bankrot

Die stad Detroit in die staat Michigan is bankroy en het glo aansoek gedoen om assulks verklaar te word. Dié Amerikaanse stad het die bynaam “Moto City” wat spruit uit…

Bom by kleuterskool saai paniek

Meer as 10, 000 mense moes verlede week in Hongarye inderhaas ontruim word toe ’n bom uit die Tweede Wêreldoorlog langs ‘n kleuterskool gevind is. Die bom, ’n 100 kg…

Koning Dawid se paleis gevind?

Argeoloë het die paleis van koning Dawid gevind, aldus die Jerusalem Post. Die argeoloë, gelei deur prof. Yossi Garfinkel en Saar Ganor van onderskeidelik die Hebreeuse Universiteit en die Israelse…

Hongarye jaag die IMF.

Hongarye het aangekondig dat hulle hulle lening aan die Internasionale Montêre Fonds wil afbetaal en het die organisasie gevra om dan hulle land te verlaat. Die Hoof van Hongarye se…

Verdoemende getuienis teen Mugabe.

Verdoemende getuienis teen die President van Zimbabwe, Robert Mugabe, waarin sy planne om by die stembus te verneuk en die opposisie te vernietig is deur ‘n Londense koerant onthul. Die…

HAARP sluit in Alaska.

Die Hoë Frekwensie Aktiewe Noorderlig Navorsingsprogram (HAARP) in Alaska, ‘n onderwerp waaroor baie gespiegel word, het gesluit. Die bestuurder van HAARP, dr. James Keeney by die Kirtland Lugmagbasis in Nieu-Meksiko,…

“Dooie” pasiënt maak oë betyds oop.

‘n “Dooie” pasiënt het haar oë oopgemaak net voordat dokters haar organe wou verwyder. ‘n New York-hospitaal word nou vir ‘n boete van $22,000 (R250,000) aangeslaan weens onaanvaarbare optredes teenoor…

Mugabe se geheime

Robert Mugabe, die president van Zimbabwe, het nou blykbaar ’n beloning van sowat R3 miljoen uitgeloof aan enige persoon wat die onthuller “Baba Jukwa” kan uitwys. Die sogenaamde “Baba Jukwa”…

Amerikaners haat hulle regering.

‘n Gallup opname in Junie het bevind dat slegs 10% van die deelnemers gemeen het dat die Amerikaanse Kongres goeie werk verrig. ‘n Berig in “The Business Insider” het die…

Onluste in Amerika.

Polisie in Los Angeles en Oakland het sporadies met agressiewe protesteerdes gebots na ‘n hofuitspraak waarin die beskuldigde, onskuldig bevind is aan moord op ‘n swart jeugdige. Die hofsaak waarin…

Kanada: Alberta spoel weg

Die grootste natuurlike ramp in Kanada se geskiedenis het die suidelike deel van Alberta gedurende Junie vanjaar getref. Calgary se middestad het heeltemal weggespoel en honderd duisend mense is dakloos…

Sal Noord-Colorado kan afstig?

Die volgende reeks samesprekings het plaasgevind tussen tien distrikte in die noorde van Colorado wat van die staat wil afstig. Die beplanning is dat die tien distrikte in een staat…

Snowden vra asiel in Rusland

Die fluitjieblaser, Edward Snowden het ‘n aansoek om tydelike asiel ingedien. ‘n Menseregteprokureur, Anatoly Kuchera het die fynskrif aan hom verduidelik en gereël dat ‘n werknemer van die betrokke migrasie-dienstekantoor…

Wêreld se vinnigste trein.

Frankryk is vir baie dinge bekend: sjampanje, goeie kos, modes en parfuum. Een van die mindere bekende feite is dat Frankryk ook die leier in spoorvervoer-tegnologie is. Die vlagskip van…

Massiewe ysberg breek los

Aan die kus van Antarktika het ’n reuse stuk van ’n ysberg losgebreek. Berigte wat ontvang is, dui daarop dat die ysberg in deursnit so groot is soos New York…

Tonne olifanttande gevind

Bewaring-organisasies en die Belastinggaarder van Kenia het op ongeveer 3,5 ton olifanttande beslag gelê in die hawe van Mombasa. Dit verteenwoordig meer as 200 volgroeide olifante se tande. . Amptenare…

Wapens na Jemen onderskep

Muskat: Die owerheid in die Midde-Ooste staat Oman het beslag gelê op meer as 30, 000 pistole aan boord van ‘n tenkskip wat oppad was na Jemen. Dié beslaglegging vind…

Tikmasjien vervang rekenaar

Die Russiese veiligheidsdienste het, na die Snowden-voorval, verklaar dat hulle voortaan sal verkies om maar die oudmodiese tegnologie van ’n elektriese tikmasjien te gebruik bo die rekenaars wat algemeen in…

Winkelier kry vreemde inbreker

Polisiebeamptes van Australië moes bontstaan toe dit gelyk het of iemand ingebreek het by ’n winkel in Ingham, die staat Queensland. Wat was hul verbasing toe hulle op ‘n 5,7…

Griekeland: opstand oor afleggings.

In Thessalonika het honderde munisipale werkers betoog teen nuwe besnoeiingsmaatreëls. Duisende werkers in die openbare sektor sal ingevolge die nuwe maatreëls óf afbetaal word óf verplaas word. Die regering het…

Mugabe se planne

Geheime staatsinligting oor President Robert Mugabe van Zimbabwe en sy Zanu-PF-party word die afgelope vier maande op Facebook uitgelap, sonder dat die persoon wat daarvoor verantwoordelik is, aangekeer word. Die…