Treinbotsing in Egipte eis dosyne lewens
Twee passasierstreine het in ʼn botsing met mekaar sowat 36 mense se lewens geeis en ʼn onbekende aantal het ernstige beserings opgedoen. In ʼn eerste verklaring deur die Egiptiese Gesondheid…
Twee passasierstreine het in ʼn botsing met mekaar sowat 36 mense se lewens geeis en ʼn onbekende aantal het ernstige beserings opgedoen. In ʼn eerste verklaring deur die Egiptiese Gesondheid…
Alhoewel daar nog by sommige mense bedenkinge bestaan, het statistieke getoon dat die e-bromponie, (wat nie brom nie), minder gevaarlik is as wat verwag is. Die gegewens is vrygestel na…
ʼn Regeringswoordvoerder in Saoedi-Arabië het bevestig dat sy olie aanleg deur Houthi magte aangeval is met agt hommeltuie wat feitlik gelyktydig op die aanleg afgestorm het. Intussen het Houthi magte…
ʼn Deskundige kommissie van ondersoek het bevind dat Frankryk deels verantwoordelik is vir die Rwanda volksmoord, en sê die Franse kon meer gedoen het om die moorde te stop in…
Kort nadat die media wêreldwyd rapporteur het dat die gesondheid van Alexei Navalny agteruitgaan, het Rusland sy verklaring uitgereik en gesê Navalny se toestand is stabiel. Die verklaring van die…
Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het die VSA vennote opgeroep om aksie te neem teen die aggressie van Sjina. Blinken het die VSA se lojaliteit teenoor vennote…
Dosyne pro-demokratiese protesteerders is deur die polisie van Belarus gearresteer kort nadat hulle geeis het dat die president, Alexander Lukashenko, moet bedank. Die protesteerder het op ʼn amptelike vakansiedag in…
Sestien jaar nadat sy vir dood agter gelaat is buite ʼn arbeiders kamp in Noord-Korea het Jihyun Park die koerante se voorblad in Brittanje gehaal. Park kon daarin slaag om…
Die Verenigde Nasies (VN) se verbod op toets van ballistiese missiele in die Oos-Asiese Noord-Korea het geen uitwerking op die kommunistiese skiereiland nie. Die leier van die land, Kim Jong…
Die Griekse hoofstad Athene was die hoof sentrum met die feestelike herdenking van 200 jaar se soewereine onafhanklikheid. Griekeland het ʼn lang stryd gevoer voor onafhanklikheid verkry is weg van…
Die Minister van Buitelandse Sake, Ivan Korcok, is een van ses ministers wat hulle bedankings ingehandig het nadat die president, Zuzana Caputova, bevel het dat die Eerste Minister moet bedank….
Suid-Korea het bevestig dat sy noordelike buurstaat toetse uitvoer met kort afstand missiele, en dit is blykbaar toegerus met die moontlikheid om kern koppe te dra. Kort nadat die Weste…
Die Republiek van Kongo het in die pas afgelope verkiesing, weer gestem ten gunste van die huidige president, wat glo 88% van die stemme gekry het. Die grootste opposisieparty van…
Die verkeer deur een van die wêreld se belangrikste kanale vir handelskeepvaart is die Suez Kanaal, en die belangrike deurgaan roete was geblokkeer wat menige ander skepe in ʼn wagtende…
Die onwettige militêre regering van Mianmar wat die staatsgreep uitgevoer het teen die wettige regering van die land, het glo meer as 600 pro-demokratiese ondersteuners uit die tronke vrygelaat. Die…
Die Minister van Binnelandse Sake in Kenia, het die Verenigde Nasies twee weke tyd gegee om 4 werkbare oplossing te bied vir die duisende vlugtelinge uit ander lande wat gehuisves…
Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny is etlike weke gelede uit die swakste tronk in Moskou, oorgeplaas na ʼn onleefbare strafkamp. Navalny het die vergiftiging om hom uit die weg te…
Die Mianmar gesondheidsdienste se werkers, wat dokters, aptekers, verpleeg personeel en ander insluit, het nou ook hulle steun gegee aan die eise om vrylating van die Eerste Minister te steun…
Om hulle vennootskap te herbevestig en hulle eenheid te vertoon, het die Minister van Buitelandse Sake van Rusland, met sy eweknie vergader en het die Westerse lande se sanksies teen…
Gietende reën in die Australiese gebied van New South Wales, het tot 1,100 mm in twee dae gekry, en daarmee die deelstaat in ʼn watermassa verander. Dit is die ergste…
As die beroemde Wright Broers se eerste vlug geskiedenis gemaak het en die voorloper was vir vandag se massiewe passasiersvliegtuie, dan sal Nasa se helikopter op Mars byna ewe geskiedkundig…
Jens Stoltenberg, die hoof van die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo), het Sjina beskryf as ʼn opkomende mag wat “nie die waardes van Westerse lande deel nie”. Die opkoms van…
Gewapende terroriste wat gekoppel word aan die berugte Islamitiese militante het op die grens tussen Niger en Mali toegeslaan op burgerlikes en doodgeskiet dit wat beweeg het. Die owerheid van…
Die regering van Noorweë het verhinder dat Bergen Engines, wat motors vir skepe vervaardig, verkope aan Rusland beklink. Bergen Engines, ʼn filiaal van die bekende motor fabrikant, Rolls-Royce, is deur…
Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en tegnoloog, Elon Musk, het bewerings verwerp dat sy Tesla vervaardigings aanleg in Sjina ook ʼn spioenasie afdeling het wat inligting bekom en aan die VSA…
Die owerheid in Manila het ernstig versoek dat die Sjinese hulle vloot van meer as 200 skepe in die Suid Sjinese See moet verwyder wat nie Sjinese gebied is nie…
In ʼn wye ondersoek en meningspeiling onder Europeërs is bevind dat die AstraZeneca entstof teen die koronavirus toenemend gewantrou word vir sy doeltreffendheid. Die opname is gemaak op ʼn tyd…
Iran Opperleier, Ayatollah Ali Khamenei, sê dat Tehran nie by sleutel dele van die 2015 kernwapen akkoord sal hou solank as wat die Trump-era se sanksies toegepas word nie. Hy…
Die Filippynse weermag het bekend gemaak dat hulle daarin kon slaag om talle Indonesiese gyselaars kon red en in die proses die terroriste leier gedood. Die terroris, ene Apo Mike,…
Die Franse kuswag het vasgestel dat ʼn aantal klein bootjies met immigrante in die moeilikheid beland het terwyl hulle onderweg na Brittanje was. Die bote was reeds ʼn ent weg…
Die Eerste Minister van Slowakye het aangekondig dat hy bereid is om onder sekere voorwaardes te bedank as premier ten einde die ernstige krisis met die koalisie regering te beëindig….
Die stof het gaan lê oor die doeltreffendheid van die Oxford AstraZeneca entstof wat deur enkele lande beskou is as ʼn entstof wat bloedklonte kan veroorsaak, Die entstof is nou…
ʼn Outydse bak waaraan geen waarde geheg is nie, is deur iemand gekoop tydens ʼn opelug veiling in die VSA vir sowat $35 gekoop en van die omstanders het net…
Die dreigende vulkaan in die suidwestelike deel van Ysland het soveel rrok en as die lug ingejaag, dat alle lugvaart reise opgeskort moes word. Die vulkaan veroorsaak ook duisende klein…
Die regerende nasionalistiese Fidesz Party van Hongarye het sy bande verbreek met die Europese Unie se gematigde party. Die optrede van Hongarye volg nadat die gematigde meerderheidsparty van die Europese…
Die polisie van Turkye het nie net lede van die tweede grootste opposisieparty in die land nie, maar ook ʼn prominente menseregte aktivis gearresteer. Die aanslag teen die Volks-Demokratiese Party…
Die spanning tussen die diktator president van Belarus en die protesterende opposisieparty kan moontlik verminder met die toetrede van die Verenigde Nasies wat poog om die twee kampe te oorreed…
Spanje het die week sy toets begin met ʼn vier-dag werkweek, en as dit slaag sal hy een van die eerste lande wees wat so ʼn stelsel ontwikkel. Die toetslopie…
In die eerste poging van onderhandeling tussen die diplomate van die Amerikaanse regering en die van Sjina, het die spanning en wrewel uitgeslaan toe Sina gesê het die VSA was…
Die media in Noord-Korea sê een van die land se burgers is deur die Maleisiese regering aan die VSA oorhandig om vervolg te word weens geldwassery. Pyongyang sê die hof…
Skotland se Eerste Dame, Nicola Sturgeon, staar eise in die gesig om te bedank omdat sy na bewering die Skotse parlement mislei het. Die beweerde misleiding handel in sake ʼn…
Die Duitse Minister van Buitelandse Sake sê die Verenigde Koninkryk se besluit om sy kernwapen voorraad te verhoog is regstreeks teen die pogings om die wapens in die wêreld te…
Die Joe Biden regering behaal sukses met die onderneming wat aan kiesers gegee is om alles moontlik te doen ten einde die pandemie van Covid-19 te bestry. President Joe Biden…
Nog een van Bondskanselier Angela Merkel se parlementslede en lid van haar vennoot in die gematigde CSU party het aangekondig dat hy bedank het. Tobias Zech van Bavaria het aan…
ʼn Konvooi van polisielede wat patrolliediens gedoen het in ʼn gebied waar sindikate bedrywig is met dwelmhandel, is deur onbekende mans aangeval en doodgeskiet. Die nuwe gebeure plaas die president…
Die Wêreld Gesondheid Organisasie sê in ʼn verklaring die voordele vir die gebruik van die Oxford AstraZeneca entstof is veel meer as die geringe risiko wat moontlik bestaan. Die WGO…
Uit die Franse hoofstad Parys word berig dat die Franse skerp gereageer het op die Sjinese ambassadeur se negatiewe opmerkings nadat Frankryk diplomatieke deskundiges na Taiwan gestuur het. Die Franse…
Die nuwe president van Amerika, Joe Biden, het skerp uitspraak gelewer teen die president van Rusland, Vladimir Poetin, en daarmee weer die vertroebelde verhouding verder gevoer. Sy uitspraak dat die…
Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se aankondiging dat Brittanje su kernwapen arsenaal gaan verhoog, het ontsteltenis by die Russe gewek. Die Kremlin sê in reaksie op die aankondiging die…
ʼn Groep mense was onderweg na hulle woonplekke na ʼn besoek aan die mark in die nabyheid van die grens met Malie toe ʼn aanval uitgevoer is en minstens 58…
Nuutste kommentaar