Category Archives: Buitelandse nuus

Wêreld hou asem op oor Egipte

Die voormalige  weermaghoof, Abdel Fattah al-Sisi is ingesweer as die nuwe Egiptiese president tydens ‘n geleentheid, waar Westerse bondgenote in hul afwesigheid geskitter het.   Kommer heers oor die vervolging…

Taai stryd in Kosovo-verkiesing gevoer

‘n Parlementêre verkiesing word in Kosovo gehou waarin die Serwiese minderheid vir die eerste keer deelneem sedert die gebied sowat ses jaar gelede van Serwië weggebreek het. Indien die sowat…

Nasa gereed vir "sagte" landings

Gaan die wêreld nou werklik die aarde se eerste vlieënde piering sien rondtrek deur die ruimtes op sy weg na die planeet Mars om ’n sagte landing te doen? Met…

IMF-hoof wil nie Europese Kommissie aanvoer

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF)-hoof, Christine Lagarde, het dit duidelik gestel dat sy nie beskikbaar is vir die pos as die volgende president van die Europese Kommissie nie.    Sy…

Praat Poetin vrede?

‘n Skietstaking tussen Oekraïnse regeringstroepe en rebelle word heel optimisties in die vooruitsig gestel nadat verskeie wêreldleiers kortstondige samesprekings tydens die herdenking van D-dag in Normandië gehou het.   Na…

Skieters vasgetrap

Noodspanne het op die Seattle Stille Oseaan Universiteit toegesak nadat een persoon doodgeskiet en drie ander op die kampus gewond is.    ‘n Student (26 jaar) is gou deur ‘n…

Tweede Wêreldoorlog se D-dag herdenk

Veterane en hulle gesinne trek in Normandië saam vir die herdenking van die 70ste D-dag landing van Geallieerde troepe tydens die Tweede Wêreldoorlog.   Staatshoofde van verskeie lande sal byeen…

G7-leiers maak hulle stem dik

Amerika en sy bondgenote het na afloop van die tweedaagse G7-beraad in Brussel Rusland met bykomende sanksies gedreig  indien sake nie binnekort in die Oekraïne verbeter nie.   Die Amerikaanse…

Oud-betoger glip in China

    Ondanks die verskerpte veiligheidsmaatreëls vir die 25ste herdenking van Tiananmen-betogings het een van die uitgeweke leiers van die destydse opstand ongemerk in China geglip.    Zhou Fengsuo (47 jaar),…

Skaakmat oor Kaliforniese sesessie

Kiesers in die Tehama-distrik het ten gunste van afskeiding van Kalifornië gestem in ‘n pas afgelope verkiesing oor sesessie om ‘n 51ste staat, bekend as Jefferson te vorm. In teenstelling…

Reuse soektog na Kanadese skieter

‘n Reuse soektog na ‘n man, Justin Bourque (24 jaar) is in die Kanadese stad, Moncton, aan die gang nadat drie polisiemanne doodgeskiet en twee gewond is. Die Kanadese berede…

Rusland hooftema van G7-beraad

Rusland het vir die eerste keer in 17 jaar in sy afwesigheid geskitter by ‘n G7-beraad, maar is weens die Oekraïne-krisis die hooftema van die samesprekings. Die G7-leiers het veral…

Boere-Afrikaans in Patagonië is uniek

Die verfilming van die Boere-nasate en die optekening hul Afrikaans deur taalkundiges in Patagonië is tydens ‘n geleentheid by die pragtige Boere-monument in Comodoro Rivadavia herdenk. Die gasvryheid van die…

Griepvirus veroorsaak oorgewig

Kan dit moontlik wees dat mense oorgewig raak as gevolg van die teenwoordigheid van ’n griepverwante virus in die liggaam? Volgens wetenskaplikes bevindinge in oorsese lande, veroorsaak die aansteeklike adenovirus-36,…

Chinese onthou Tiananmen-slagting

Streng sekuriteitsmaatreëls word in China getref met die oog op die 25ste herdenking van die Tiananmen-bloedbad. Soekitems oor die protesoptrede en slagting in 1989 is op internet geblokkeer. Toegang tot…

Oekraïne-krisis oorheers G7-beraad

‘n Bedrag van $1 miljard gaan deur die Amerikaanse regering beskikbaar gestel word om sy militêre ontplooiing in Europa te befonds. Obama het die planne tydens ‘n besoek aan Pole…

Suid-Afrikaner span die kroon

Elon Musk, die eienaar van SpaceX, het ’n nuwigheid bekend gestel toe hy sy nuut ontwerpte Dragon V2 aan die wereld vertoon het wat oor die vermoë beskik om ruimtevaarders…

Nuwe tegnologie vir tand behandeling

In die VSA het navorsers en wetenskaplikes nuwe maniere ontdek om die pynlike van wortelkanaal-behandeling finaal vaarwel toe te roep. Daar gaan nie meer gebruik gemaak word van wortelkanaal behandeling…

Boere-Patagoniërs is uiters gewild

Nog vertonings van die kortfilm, Die laaste Boere van Patagonië (“The last Boers of Patagonia”), sal waarskynlik gehou word omdat die kaartjies vir die eerste vertoning daarvan reeds uitverkoop is…

Duisende sebras trek 500 km

Dit is bekend dat sowat 2 miljoen wildebeeste en sebras jaar na jaar oor die Serengeti-vlakte in Kenia en Tanzanië trek wanneer die droogte tydperk aanbreek. Die minder bekende trekkers,…

Okavango-skema voorspel katastrofe

Die hidroëlektriese skema by een van die watervalle in die Okavango­ gaan ’n katastrofale impak uitoefen op die wêreld se grootste Ramsar-gebied, die Okavango-delta. Die is die mening wat deur…

Gaan Amerika nog ‘n staat kry?

  Kiesers in twee noordelike distrikte van Kalifornië, Del Norte en Tehama, gaan op 3 Junie besluit of hulle ‘n voorstel tot sesessie gaan steun sodat ‘n onafhanklike soewereiniteit, bekend…

Oekraine rebelle bots met regeringsmagte

In die oostelike deel van die Oekraïne het rebellemagte, wat pro-Russies is, ’n militêre helikopter van die Oekraine afgeskiet met 14 soldate en ’n veggeneraal aan boord. Al die insittendes…

Nigerië verklaar oorlog

Die Nigeriese staatshoof, pres. Goodluck Jonathan, het ’n algehele oorlog teen terrorisme verklaar nadat etlike honderde skoolkinders deur terreurgroepe ontvoer is in sy land. Berigte is egter ontvang dat 35…

Snowden wil terug huis toe

Die man wat alles uitgeblaker het oor die Amerikaanse meeluistering van ander lande en hulle leiers, het glo te kenne gegee dat hy dit verkies om terug te keer na…

As Pa die Ma is

In ’n studiestuk wat deur Proceedings of the National Academy of Sciences gepubliseer is, word beweer dat ’n pa wat die primêre versorger van ’n baba word, se brein ondergaan…

Man aangekeer oor Brussel-skietery

’n Franse burger, Mehdi Nemmouche, (29 jaar) is op die treinstasie in Marseille aangekeer in verband met die skietery enkele dae gelede by die Joodse Museum in Brussel. Drie mense…

Egpaar besteel kerke

Om ouer as 70 jaar te word, ’n welgestelde egpaar te wees wat geen geldelike nood ken nie, en dan begin met ’n reeks diefstal pogings by kerke, klink na…

Skeuring dreig oor EU leierskap

Koppe word gestamp deur twee van die grootste strydrosse in die Europese Unie (EU) oor die aanwysing van ‘n nuwe president vir dié organisasie se kommissie. Die Britse premier, David…

Seun van Hollywood vermoor 6 mense

Die seun van ‘n Hollywood-regiseur, Elliot Rodgers (22) het ses mense in Santa Barbara, Kalifornië vermoor, voordat hy selfmoord gepleeg het. Rodgers het drie mense verlede Vrydag in die dorp Isla…

Malawi-politiek is deurmekaar

Die Democratic Progressive Party (DPP) in Malawi loop blykbaar voor in die verkiesing wat aldaar plaasgevind het, maar dit blyk dat die stemtellery nie te eerlik verloop nie. In die…

RSA betrokkenheid by DRK bring miljoene

Die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Weermag se soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) bring sowat R110 miljoen terug na die staatskas. Wat egter vreemd is, is dat…

Konserwatiewes vertoon goed in EU-verkiesing

Terwyl die politiek in Suid-Afrika al verder na links swaai, lyk dit asof daar ‘n opbloei van konserwatisme in Europa is.  Volgens die voorlopige berekeninge oor die uitslag van die Europese…

Moderne masjien vir babas ontwikkel

Die wêreld se eerste dialise-toestel waarmee ’n pasgebore baba behandel kan word, is in Italië suksesvol gebruik op ’n baba wat net 2,9 kg geweeg het. Dié geneeskundige deurbraak is…

China loop deur onder terroriste

Minstens 31 mense is dood in Urumqi, die hoofstad van die Xinjiang provinsie, toe aanvallers in twee voertuie met ’n onbekende aantal bomme by ’n mark ingejaag het. Amerika het…

Korkie is lewend gesien

Die Al-Kaida gyselaar, Pierre Korkie, is glo deur verskeie persone in Jemen gesien en beweer hy is lewend en het redelik gesond voorgekom. Die ooggetuies beweer ook dat hulle hom…

Zimbabwiërs beset Hulett-plantasie

Sogenaamde oorlogsveterane, of voormalige terroriste wat klaarblyklik lede van Zanu-PF, die Mugabe party se aanhangers, het die Suid-Afrikaanse Suiker reus, Tongaat Hulett, se landgoed beset. Talle swartes het die landgoed…

Poetin – strateeg van formaat

President Wladimir Poetin word beskou as een van die wêreldleiers wat ook ’n uitstaande strateeg is nadat hy die Westerse lande behoorlik op hulle senuwees gehad het met die 40,000…

Staatsgreep in Thailand uitgevoer

In ’n opspraakwekkende toespraak, het die hoof van die Weermag in Thailand aangekondig dat dié land se gewapende magte die beheer van die land oorgeneem het. Dit volg na maande…

Poetin is soos Hitler

Prins Charles van Brittanje het pres. Wladimir Poetin van Rusland vergelyk met die Duitser, Adolf Hitler, weens sy houding teenoor die Oe­kraïne. Hy het in dieselfde asem ook verwys na die…

Taliban ontvoer polisie

Die Taliban vegters in Afganistan het na bewering 27 polisiebeamptes ontvoer tydens aanvalle in die noordooste van die land. Die militante groep het die ontvoering gedoen as deel van hulle…

Die grootste wyndrinkers

Frankryk was vir jare bekend as die land met die grootste wynverbruik in die wêreld, maar is nou deur die VSA onttroon. Alhoewel die gemiddelde wynverbruik per persoon in Frankryk…

Zim-boer en dogter sterf in aanval

Mnr. Malcolm Francis en sy dogter Catherine is deur swartes op hulle plaas in Zimbabwe aangeval en vermoor toe hulle die middag ’n entjie gaan stap het met die honde….

‘n Natuurwonder vasgevang

Alhoewel die massiewe wolkmassa nie ’n eenmalige verskynsel is nie, word dit algemeen as ’n natuurwonder beskou vanweë die uniekheid daarvan. Die groep Basehunters, wat sulke groot storms soos orkane…

Egskeiding met ‘n rekord

Dimitry Rybolovlev, ’n Russiese magnaat, wat sy miljarde bymekaar gemaak het in die kunsmisbedryf, is deur die hof beveel om ’n tjekkie van R47 miljard uit te skryf ten gunste…

Almal maak geld uit ongeluk

Die Maleisiese Boeing van vlug MH 370, is nou ’n nuwe bron van inkomste vir skrywers, rolprentmakers en sensasiesoekers. ’n Voormalige eerste minister van Maleisië beweer selfs dat die vliegtuig…

Glo dit as jy wil

Uit Buenos Aires in Argentinië word berig dat paleontoloë glo van die grootste dinosourusse se oorblyfsels gevind wat tot nog toe in die wêreld gevind is. Die ontdekkers glo blykbaar…

Switsers sê nee

Anders as in Suid-Afrika, hou die Switsers eerder ’n referendum waarin die kiesers hulle mening kan gee oor die wenslikheid om nuwe vegvliegtuie aan te koop. In so ’n referendum…

Rusland en Sjina gereed vir gasooreenkoms.

Na verwagting sal Rusland en Sjina ‘n ooreenkoms sluit waarin Beijing $456 biljoen vir Russsiese gas oor die volgende 30 jaar sal betaal. Die Russiese President, Wladimir Poetin is op…

Hy eis $32,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000.

‘n Man van New York het na bewering die grootste skadevergoedingseis nog, ingestel, nadat hy deur ‘n hond gebyt is. Anton Purisma, (62) dagvaar ‘n hele klomp mense en instansies,…