Category Archives: Buitelandse nuus

Koningklip vis met snaakse inhoud

As ’n bont-koningklip vis in die wye see gevang word, en dit weeg meer as 5 kg, dan is dit niks vreemd nie. Maar as die vis dan oopgesny word,…

Sweep Rusland mense op?

Die besetting van regeringsgeboue in die suid-ooste van die staat Oekraine deur Russiese separatiste het sodanig toegeneem dat die waarnemende president van die land, Oleksandr Toertsjinof, Rusland daarvan beskuldig dat…

Protesteerders laat VSA regering swig

Die gespanne toestand tussen protesteerders en die polisie in die Nevadawoestyn, (VSA) is beëindig toe die regeringsamptenare geforseer is om terug te staan en nie voort te gaan om die vee van…

Russiese vliegtuie irriteer Japan

Russiese vliegtuie, waarvan twee swaar bomwerpers is, het blykbaar die lugruim van Japan binnegegaan, wat veroorsaak het dat ’n aantal Japanese vegvliegtuie onmiddellik die ruimte in is om die Russiese…

Sewe baba lyke in woonhuis

Die polisie van deelstaat Utah in Amerika het by ’n woonhuis op sewe baba-lyke afgekom nadat hulle op ’n wenk gereageer het. Die vrou, ene Mega Huntsman (39) is gearresteer…

Bom ruk Afrika-staat

’n Geweldige bomontploffing by ’n bus terminus in ’n buitewyk van Abuja, die federale hoofstad van Nigerië, is blykbaar die heftigste ontploffing wat die stad nog getref het. Die ontploffing…

Russe beset talle geboue

Die veldtog van pro-Russiese separatiste het met ’n verdere aksie, ’n belangrike polisiekantoor in die stad Horlivka, in die Russies-gesinde oostelike deel van die Oekraïne beset en finaal oorgeneem. Die…

Duikboot sukkel met opsporing

Die Australiese robot-duikboot wat tans probeer om die vermiste Boeing van Maleisië op te spoor, moes sy soektog staak omdat die see veel dieper is as waartoe die duikboot in…

VN se vredesmag eers later gestuur

Die vredesmag van die Verenigde Nasies (VN) wat uit sowat 12,000 troepe moet bestaan, sal na verwagting eers in September of Oktober vanjaar ontplooi kan word in die Sentraal-Afrikaanse Republiek….

Kry brief na 101 jaar

Sowat 101 jaar nadat die gebottelde brief deur sy eienaar geskryf en ter see gelaat is, het ’n visserman van die oos-see, naby die stad Kiel, dit in die see…

Italië red onwettige immigrante

In net minder as 48 uur het Italië 4,000 migrante uit bote gered waarmee hulle Europa probeer bereik het, het Angelino Alfano, Minister van Binnelandse Sake, gesê. Die Italiaanse regering…

Japanners oes walvisse

Die Japanse walvisjagvloot het tot dusver vanjaar 251 dwergvinwalvisse (minke) naby Antarktika doodgemaak in wat na verwagting sy laaste jagekspedisie in die Suidelike Oseaan sal wees nadat ’n internasionale hof…

Rusland se stemreg herroep.

Berigte uit Nederland is ontvang dat die Europese Parlement besluit het dat Rusland se reg om te stem, eers herroep word as straf weens sy anneksasie van die Krim-skiereiland. Die…

Ebola-siekte brei verder uit

Die Wereldgesondheidsorganisasie (WGO) het in ’n verklaring gesê die vinnige toename in sterftes in Wes-Afrika wat Ebola-verwant is, wek kommer dat die toestand die groter gebied van sentraal Afrika kan…

Hulp met stamsel-oorplantings

Dit is nou nie net veloorplantings wat deur stamsel-prosedures gedoen word nie. Wetenskaplikes in Londen is besig met ’n nuwe metode om beskadigde sagte weefsel soos neus, of ’n oor,…

Twintig beseer deur messteker

In Murrysville, Amerika het ’n 16-jarige leerling met ’n mes in elke hand, woeste kaphoue na mense uitgevoer in die skool se gange en klaskamers, wat chaos en paniek veroorsaak…

Passasiers besmet met gevreesde virus

Sowat veertig passasiers aan boord van die ultra-luukse Crown Princess plesierboot, wat onderweg is na die deelstaat Kalifornië is met die gevreesde Noro-virus besmet. ’n Woordvoerder van die plesierboot sê…

Navo waarsku Rusland

Enige vêrdere ingryping deur Rusland in die Oekraïne, gaan ernstige gevolge hè en sal uiteindelik as ’n geskiedkundige fout beskou kan word. Dit is die waarskuwing wat Navo en die…

Parlementslede laat vuiste klap

Parlementslede in die Oekraïne het mekaar te lyf gegaan tydens gister se parlement sitting nadat die leier van die kommuniste,  die nasionaliste beskuldig het dat hulle met buitengewone taktiek besig…

Pretorianers deur Mosambiek-polisie besteel

Dit blyk dat die polisie in Mosambiek nie veel verskil van sekeres in Suid-Afrika nie, en dat die wantroue teenoor polisie aldaar aan die toeneem is. Dit is die waarneming…

Oekraïne beleef nog betogings

Betogers in die stad Donetsk het die streeksdepartement van Oekraïne se Veiligheidsdienste beset. Dit het die betogers slegs 15 minute geneem om in hulle doel te slaag. Ook in ander…

Wêreldwye spioenasie vernietig soewereiniteit

Die media is vol van die nuusgebeure rondom die Krim en Rusland, maar ignoreer die feit dat die "Five Eyes" intelligensie-alliansie besig is om die hele wêreld met hulle spioenasiebedrywighede…

Chinese porseleinbak behaal rekord prys

’n Chinese bak is in Hongkong tydens ’n veiling verkoop vir die aardige bedrag van 26 miljoen Euro (sowat R300miljoen) wat volgens kenners, die hoogste prys is wat behaal is…

Vlugopnemer-sein is weg

Die soektog na die vermiste Maleisiese Boeing van vlug MH370 het met teleurstelling rapporteer dat die sein wat voorheen ontvang is, skielik nie meer opgevang word nie, wat daarop kan…

Ebola-sterftes styg verder

Die sterftes is besig om die 100 kerf te bereik in Guinee waar die Ebola-epidemie besig is om uit te brei na ander dele van die land, en waarskynlik ook…

Enkel eienaar vir 82 jaar!

Probeer jouself indink, om dieselfde motor vir 82 jaar lank te besit. Mnr. Allen Swift van Springfield Massachusetts het hierdie 1928 model Roll-Royce Piccadilly-P1 Sportmotor van sy pa ontvang as…

Gaan steek kers op by Indië

Terwyl verkragters ’n paradys het in Suid-Afrika, kan die owerheid gerus gaan kers opsteek by die Indiërs wat nou strenger wetgewing ingestel het teen verkragters, veral waar sodanige een hom…

Nasa wil stof opskop

Nasa beplan om op 21 April ’n robot-ruimtetuig na die maan se agterkant te stuur en daar teen die oppervlakte te laat bots met die doel om stof op te…

Paleis-wag tree sterk op

By die Buckingham-paleis in Londen was daar vir ’n tydjie chaos toe ’n veiligheidswag sy geweer met ’n skerp bajonet aan die voorpunt, dit op ’’n besoeker gerig het. ’n…

Nog ‘n SA-vrou betrap met smokkelary

Uit Thailand word berig dat Monica Meere(34) van Suid-Afrika op die lughawe van Bangkok in hegtenis geneem nadat sy betrap is met kokaïen ter waarde van bykans R8 miljoen in…

Slang-smokkelaar vasgevat

’n Man wat sy beursie wou vul met geld wat van smokkel-slange verkry kon word, is deur die Kambodjaanse polisie in hegtenis geneem. Hy het probeer het om in rys-sakke…

Soektog na Boeing duur voort

Die regering van Australiese het besluit om hulle skip, die Ocean Shield, uit te stuur om te help soek na die vermiste Boeing van Maleisië wat weke gelede op geheimsinnige…

Geringe verbetering by Schumacher

Die bestuurder van die Schumacher-familie het bekend gemaak dat bemoedigende tekens waargeneem is by Michael Schumacher se toestand met die proses wat toegepas word om die voormalige Formule Een-kampioen uit…

Oekraïne – Spanning steeds plofbaar

Rusland se minister van Buitelandse Sake, Sergej Lavrov het in ’n persverklaring gesê sy land het geen erg vir oorlog in die Oekraïne nie, en het geen belang daarin om…

Talle moorde op studente in Australië

In die afgelope vier maande, is vier buitelandse studente in Australië vermoor, wat die vermoede laat ontstaan dat buitelandse studente geteiken word. In die mees onlangse voorval is ’n Franse…

Wêreldoorlog-bom dood talle

Hulle het gemeen die bom is jare gelede skadeloos gestel, en het dit gaan verkoop as skrootmetaal, wat uiteindelik gelei het tot die dood van 7 mense en 19 is…

Ebola kan verwoestende epidemie word

Die sterftesyfer Guinee het gestyg tot meer as 90 gevalle waarvan die owerhede kennis dra, en 122 Ebola gevalle is intussen aangemeld Dokters Sonder Grense (MSF) sê die omvang van…

Alaska soek sesessie

‘n Petisie aan die Withuis waarin die inwoners van Alaska pleit om weer van die VSA af te skei en deel van Rusland te word, het binne drie dae 17,000…

Seevlakke styg glo onrusbarend

Wetenskaplikes beweer dat die reusagtige gletsers in die Antarktiese landstreek veel vinniger smelt as wat dit vier dekades gelede die geval was, en het die potensiaal om die seevlakke drasties…

VSA ambassadeur bedank

Die Amerikaanse ambassadeur in Indië het bekend gemaak dat sy bedank en het die VSA president, Barack Obama dienooreenkomstig in kennis gestel. Nancy Powell het in haar bedankingsnota aan Obama…

Skilderye en ikone vermis in Oekraïne

Agt-en-twintig skilderye en 6 ikone word vermis nadat lede van die Regse Sektor ‘n sentrum bewaak het. Die aankondiging is deur Oekraïne se Minister van Binnelandse Sake gemaak wat sê dat…

Frankryk kry nuwe Eerste Minister

Die vernedering wat die Sosialiste in die afgelope plaaslike verkiesings ondergaan het, het daartoe bygedra dat Jean-Marc Ayrault bedank het uit sy pos en is Manuel Valls, die Minister van…

Man skiet na Withuis

Oscar Ramiro Ortega-Hernandez het vanaf sy tuiste in die Amerikaanse deelstaat Idaho ’n reis van meer as 3,000 km aangepak om met sy aanvalsgeweer op die Amerikaanse Withuis los te…

Nog ‘n moontlike Heilige Graal?

In Spanje het die kurators van die San Isidro Kerk hulle hande vol gehad om nuwe ruimte te skep vir die moontlikheid dat ’n beker wat reeds geruime tyd in…

Ebola-virus eis tientalle lewens

Die owerheid in Guinee, Wes-Afrika, het bekend gemaak dat die dodetal reeds 80 lewens geëis het as gevolg van die Ebola-virus in die land. Die gevreesde siekte laat slagoffers erg…

Waar eindig die tegnologie?

Net soos wat daar ’n neiging is om deurlopend met ’n selfoon te loop en praat, net so  sien jy hulle kuier bymekaar, maar praat nie ’n enkele woord nie…

VN verbied Japan walvis jagtogte

Die Verenigde Nasies (VN) het so pas in sy hoogste hof beveel dat Japan sy jaarlikse walvis jagtogte moet staak in die Antarktika omgewing. Hierdie bevel is uitgereik deur die…

Massiewe visvrektes wek kommer

In die afgelope week het beamptes ondersoek begin ingestel na visvrektes wat in hul duisende op Trinidad se westelike kuslyn uitgespoel het. Die eiland se owerhede het gesê die staat…

Swart Dood uiteindelik ontrafel

Die groot pes wat Europa in die jare 1348 en daarna getref het, en wat bekend staan in die geskiedenis as die Swart Dood, se raaisel is skynbaar nou opgelos…

Parys Eiffeltoring – 125 jaar

Die Eiffeltoring in Parys, Frankryk vier vanjaar sy 125 ste bestaansjaar. Die wêreldbekende baken is op 31 Maart 1889 amptelik geopen en word beskou as een van die wereld se…

Please disable your adblocker or whitelist this site!