Dr. Merkel – goeie nuus, maar.
Den Haag – Die deelstaat verkiesing in Beiere het goeie nuus vir dr. Angela Merkel gebring, maar daar is ’n stertjie aan waarvan sy nie veel vreugde sal kry nie….
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Den Haag – Die deelstaat verkiesing in Beiere het goeie nuus vir dr. Angela Merkel gebring, maar daar is ’n stertjie aan waarvan sy nie veel vreugde sal kry nie….
Boston. – ’n Man sonder heenkome, bekend as Glen James, wat as boemelaar beskou kan word, het in sy ronddwaal om iets te ete te vind, ’n rugsak opgetel wat…
Die tradisie van braaivleis het neerslag gevind in die vêrte toe daar op feestelike wyse braaivleis gemaak is met die herwinning en vlot-maak van die Costa Concordia, wat deur ’n…
Ingenieurs wat probeer om die gestrande Italiaanse passasierskip die Costa Concordia regop te trek, het Dinsdagoggend gesê die operasie was ‘n sukses. Volgens die Italiaanse nuusagentskap Ansa het lede van…
Die gestrande passasiersboot, Costa Concordia, wat op die rotse geloop het naby die Giglio-eiland, is gister van die rif afgehaal na 20 maande sedert die skip daar gestrand het. Aan…
Pres. Wladimir Poetin van Rusland het nou verder uitgewei oor die chemiese wapen dispuut in Sirië, en gesê daar is voldoende rede om te glo dat die onlangse aanval met…
Die aanbeveling wat Rusland gemaak het om ’n inval van die VSA te voorkom, is uiteindelik deur Sirië aanvaar en sal hul chemiese wapens bloot te lê en ook produksie…
Die Verenigde Nasies het in ’n spesiale verslag aangedui dat miljarde dollar se ongebruikte voedsel weggegooi word vir verskillende redes, terwyl miljoene mense onder die broodlyn leef. Die VN se…
Die Verenigde Nasies se Wêreldwye verslag oor mense se geluk-toestand, is onlangs vrygestel en toon dat mense van Suid-Afrika in die 97ste plek is uit 156 lande waar die opname…
Rodger Moore, alias James Bond 007, se Lotus Esprit, wat spesiaal vir die film, “The spy who loved me” gebou is, het ’n nuwe eienaar gekry. Die motor is nou…
Rusland se Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lawrof, het glo vir Sirië gevra om sy chemiese wapens vir internasionale beheer te oorhandig, om daarmee te vermy dat die land deur…
Raul Fernando Gomez Circunegui (58), het probeer om die berge tussen Chili en Argentinië te voet aan te pak na sy motorfiets hom in die steek gelaat het, is berig…
Cape Canaveral, Florida. – Toe die laaste Apollo-ruimtevaarders sowat 40 jaar gelede die maan besoek het, het hulle met die terugkeer ook ’n raaisel saamgebring. Daardie raaisel gaan die wetenskaplikes…
In Lizy-sur-Ourcq, sowat 60 km vanaf Parys, Frankryk is ’n onbekende man (84) dood toe ’n sirkus olifant hom met die slurp geslaan het. Die olifant het vir onverklaarbare redes…
’n Airbus V330 van Thai Airways is die tweede vliegtuig binne twee weke wat in ’n ongeluk betrokke is. Hierdie keer het die vliegtuig op die aanloopbaan gegly nadat ’n…
Dit is met die klik op ’n slimfoon wat jy kan parkeer met ’n Armadillo-T-motor en wat hy homself kan opvou sodat die motortjie die helfte korter word. Dié nuwe…
In die doodsnikke van die G20 tweedaagse beraad in St. Petersburg, het harde woorde geval tussen die Russe se mnr. Poetin en Obama van die VSA. Dit blyk dat mnr….
Die Führer, Adolf Hitler, se jare lange lyfwag, is in die rype ouderdom van 96 jaar oorlede. Rochus Misch, was Hitler se toegewyde lyfwag, en is ook die laaste oorlewende…
Terwyl pres. Obama van die VSA alles in die stryd gaan werp om die kongres se seen te kry op ’n inval in die oorlog geteisterde Sirië, maak sekere verteenwoordigers…
Brittanje se eerste minister, David Cameron, het gereageer op ‘n beweerde opmerking van ‘n Russiese diplomaat dat Brittanje ‘n klein eilandjie is waarna niemand luister nie. Cameron het by ‘n…
Amerikaanse wetenskaplikes het nou daarin geslaag om ’n venster in te bou in die skedel van ’n mens om sodoende na die brein se funksies te kyk. Dié nuwe tegnologie…
Diana Nyad van die VSA het 64 somers agter die rug, het vier keer probeer doen wat sy nou gedoen het, en is daarmee die eerste mens ter wereld wat…
Die Duitse Bondskanselier, dr. Angela Merkel, van die Christen-Demokrate, het die vloer gevryf met haar teenstander in ’n TV debat toe sy Peer Steinbrück, die Sosiaal-Demokrate se leier, behoorlik geantwoord…
Die stryd in die Demokratiese Republiek van die Kongo kan ’n lang uitgerekte oorlog word as politici nie oplossings vind vir die konflik tussen regeringsmagte en rebellegroepe nie. Die Suid-Afrikaanse…
Een van die Verenigde Nasies se soldate is dood en twee Suid-Afrikaanse soldate is ernstig gewond tydens hernude gevegte tussen VN Magte en die M23-rebelle ivan die Demokratiese Republiek van die…
Chris McIntyre, ’n toeroperateur van Brittanje, wat in Afrika werksaam is, sê mense besoek Zimbabwe omdat dit alles bied wat ag uit Afrika is. McIntyre van Expert Africa, sê…
Minstens nog een Suid-Afrikaanse soldaat is tydens skermutselings met rebellemagte gewond toe sogenaamde VN-vredesoldate in die Demokratiese Republiek (DRK) gister in ’n aanval op rebelle se stellings betrokke was. ’n…
Takura Mufumisi (26), ‘n stemgeregtigde Zimbabwiër word daarvan aangekla dat hy ‘n verkiesingsplakkaat van pres. Robert Mugabe iewers van ’n paal of muur verwyder het en dit as toiletpapier gebruik…
’n Geweldige groot veldbrand wat die Yosemite-Nasionale Park bedreig, is aan die nader beweeg te midde van die duisende brandbestryders se poging om te verhoed dat die gewilde park vernietig…
In Tokio het die Japanse polisie na baie kopkrap uiteindelik uitgevind waarom die ongewone misdaad plaasvind van fietse waarvan die saals gesteel word. Dit is ook net saals wat…
Malaria sterftes kan dalk dramaties daal as die nuwe Kite-plakker sy werk doen soos wat verwag word. Die plakker wat op ’n mens se klere geplak word, is so…
Die Libiese Minister van Onderwys het bekend gemaak dat nie ’n enkele matriekleerling daarin kon slaag om die eksamen vir universiteitstoelating suksesvol af te lê nie. Sowat 25,000 matrieks…
Sergei Lawrof, Rusland se Minister van Buitelandse Sake, het Amerika se John Kerry, gewaarsku dat daar gevaarlike gevolge kan wees van militêre aksies wat teen die Siriese regering gevoer mag…
Pres. Jacob Zuma het tydens sy besoek aan Maleisië die erewag van die verwelkoming-seremonie by die Perdana Putra-gebou in, Putrajaya geïnspekteer. . Zuma het by die geleentheid glo gesê dat…
Die president van Zimbabwe, Robbert Mugabe, het in ’n toespraak gesê daar is ’n aansienlike getal Britse en Amerikaanse maatskappye in sy land, wat tot nou toe baie goed behandel…
Die Amerikaanse Nasionale Sekuriteitsagentskap (NSA) se afloerdery kos Amerikaanse maatskappye ‘n klomp geld. Die Duitse publikasie Zeit Online het dokumente in die hande gekry wat na bewering bewys dat internettegnologie…
Die storm oor die Britse regering se intimidasie van die Londense dagblad The Guardian om die hardeskywe met afluister-onthullings deur die Amerikaner Edward Snowden te vernietig, duur voort. Twee…
Gewoonlik is hulle aartsvyande maar as dit nie vir die hond se bloed was nie, sou dié kat nie oorleef het nie. Macy, ‘n swart labrador in Wellington, Nieu-Seeland,…
Pres. Robert Mugabe, die verkose president van Zimbabwe, het die kritiek van die Westerse lande as “veragtelik” bestempel. Mugabe is op 22 Augustus vir nóg vyf jaar as president…
Mnr Juan Bezuidenhout (35) van Hazyview, het op tragiese wyse verdrink by die immer gewilde Bilene-oord in Mosambiek. Die Bezuidenhout familie was met vakansie en hulle het met ’n boot…
In Italië het prof. Enrico Ferro ’n suksesvolle operasie uitgevoer deur die pasiënt deur middel van hipnose onder verdowing te plaas om ’n kanker-operasie uit te voer. Enrico Ferro is…
Die meeste mense bevind hulleself op ’n stadium in dieselfde ordes as wat hulle ouers was. Die merkwaardige waarneming is gemaak in ’n peiling deur ’n Britse instansie op sy…
Terwyl Egipte dieper in politieke geweld sink, neem rowers hulle kans waar. Die onlangse plundering van die Malawi Museum by Minya, 300km van Kairo, is die ergste in die Egiptiese geskiedenis. …
Nog ‘n tenk gevul met radio-aktiewe water by die verwoesde Fukushima kernkrag reaktor is besig om te lek, aldus ‘n woordvoerder van die Tokyo Elektriese Kragmaatskappy (TEPCO). ‘n Segsman vir…
’n Span Bulgaarse chirurge moes ’n massiewe gewas van 23 kg uit ’n vrou se buik verwyder nadat sy komplikasies ontwikkel het weens griep. Die vrou, (67) is in ’n…
Egipte het ’n noodtoestand afgekondig nadat veiligheidsmagte op ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Moersi toegeslaan het. Die noodtoestand sal vir ’n volle maand geldig wees waarna die situasie…
;widows: auto;-webkit-text-stroke-width: 0px;word-spacing:0px’>Dié inligting oor die gyselaarsdrama en ontvoering van Pierre en Yolandé, voormalige onderwysers van Bloemfontein, is deur ene dr. Imtiaz Sooliman bekend gemaak. Sooliman is die stigter van…
Honderde mense het die naweek die begrafnis bygewoon van twee broers wat deur ‘n luislang doodgedruk is. Noah Barthe (4) en sy boetie, Connor (6) is by die St….
’n Span Internasionale wetenskaplikes is redelik seker dat ’n dodelike virus wat lei tot die dood van mense wat daarmee besmet word, dalk van kamele afkomstig is. Bykans 50…
Namibië het, net soos Suid-Afrika, sy argwaan teen Westerse name openbaar toe die regering besluit het om weg te doen met Duitse benaminge. Die Caprivi-strook is hernoem tot Zambesi-streek…
Nuutste kommentaar