ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Buitelandse nuus

Papegaai wys moordenaar

Vir dae het die polisie in Agra, Indië rond geskarrel om leidrade te vind vir die raaiselagtige moord op ’n vrou tot die papegaai die moordenaar uitgewys het. Neelam Sharma…

Meteoriet tref maan

Die eerste keer in menseheugenis het ’n wetenskaplike van Spanje daarin geslaag om ’n foto te neem toe ’n meteoriet, so groot soos ’n middelslag motor, die maan getref het….

Thailand in krisis

Nadat meer as 20 burgerlikes omgekom, en sowat 750 beseer is in opstande, blyk dit dat die land in ’n krisis gedompel is met ’n nuwe fase van gewelddadigheid wat…

Verpleegster in Dehli gevange geneem

Devi Lutchman (62) ’n verpleegster in Natal, is in die stad Delhi, in Indië gevang omdat daar ’n 9mm patroon in haal tas gevind is, terwyl sy nog nooit ’n…

Rooi Kruis sê honderde sterf

Dit blyk asof die wereld swyg oor die massas mense wat in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) om die lewe gebring word. Gedurende die afgelope tyd is sowat 1300 mense dood…

Renamo praat met landsregering

Na die eerste skrikbewind deur lede van Renamo, het dringende samesprekings begin tussen die regeringslui van Mosambiek en leiers van Renamo. Dit blyk dat die regering toegegee het aan die…

Korkie – onderhandelings gestaak

Pierre Korkie, die gyselaar van Al-Kaïda terroriste in Jemen, se gesondheid het blykbaar drasties agteruit gegaan in die afgelope maande, en kan nie meer hoor nie. Ingeligte waarnemers sê sy…

Oekraïne se president aangekla

Die sogenaamde tussentydse regering van die Oekraïne het Maandag ʼn dagvaardiging uitgereik vir die inhegtenisneming van president Wiktor Janoekowitsj.  Hy word aangekla van misdade teen die protesteerders wat vir maande lank…

Koue dryf vlermuise in huise

Inwoners van die Kanadese dorp, Windsor, in Ontario kry deesdae al hoe meer te doen met vlermuise in hulle woonhuise weens die abnormale koue weer. Mense word oor die algemeen…

SAR deur internasionale gemeenskap versaak.

Tensy die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en Afrika-lande ingryp, staar tienduisende van hoofsaaklik die Moslem-inwoners in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) die gevaar om ook afgemaai te word soos wat steeds…

Bokshandskoene opgeveil

Die handskoene waarmee Mohammed Ali ’n halfeeu gelede sy eerste wêreldtitel verower het, is in die VSA opgeveil vir sowat R9 miljoen. Die onbekende koper het verlede Saterdag die handskoene…

Terroriste kry nog ‘n gyselaar

Uit Jemen word berig dat die Al-Kaïda terroriste nog ’n onskuldige as gyselaar gevange geneem het. Hierdie keer ’n Tsjeggiese dokter wat enkele ure nadat sy in die hoofstad gevange…

Mugabe se groot geskenk

Pres. Robert Mugabe, wat op Vrydag 21 Februarie, sy 90ste verjaardag herdenk, het ’n aangename geskenk ontvang toe ’n welmenende diamanthandelaar van Suid-Afrika besluit het om sy bedra te maak…

Rekord vir lotery

In New York het iemand, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, met ’n loterykaartjie wat glo in San Francisco gekoop is, die mooi bedrag van R4,5 miljard…

Harvard Universiteit kry miljoene Rand

Kenneth Griffin het as student by die Harvard Universiteit in Massachusetts sy loopbaan afgeskop deur vanuit die koshuis waar hy woonagtig was, beleggingsadvies gegee het. Na hy af studeer het…

Bejaarde SS-wagte gevang

Drie bejaarde mans, onderskeidelik 94, 92 en 88 jaar is in hegtenis geneem in Duitsland nadat die vermoede ontstaan het dat hulle voormalige SS-wagte was by die Auschwitz-konsentrasiekamp. Dit het…

Vreemde skildery duur verkoop

Die berugte Britse straat-kunstenaar, Banksy, wie se ware naam onbekend is, se skildery is in Miami deur ’n onbekende persoon vir R6,3 miljoen op ’n veiling gekoop. Die muurskildery, getiteld…

Vrou sit vas in solder

Toe ’n bejaarde dame in Australië die trek van wind deur haar huis gevoel het, en alles nagegaan het, kon sy net nog een stap volg, en dit is om…

Duitsland mag nie terugdeins

Die president van Duitsland, Joachim Gauck, het vandeesweek in ‘n onderhoud met die televisie diens, Deusche Welle, gesê dat die tyd aangebreek het dat Duitsland meer aktief betrokke moet raak…

Internet leuenverklikker kom

Wetenskaplikes meen daar bestaan meer gegewens op die internet wat van twyfelagtige aard is as wat daar ware feite gegewens te vinde is. Dit hulle genoop om die breër publiek…

Museum kry R11miljoen skade

In Miami is ’n man, Maximo Caminero (51), in hegtenis geneem deur die polisie nadat hy ’n kunswerk ter waarde van R11miljoen stukkend gegooi het omdat die instelling slegs buitelanders…

Egipte word ‘n kookpot

Toeriste behoort Egipte in hierdie tyd van onrus liefs te vermy, aangesien militante terreurgroepe gewaarsku het dat toeriste ’n teiken kan wees om aangeval te word. So ’n aanval kan…

Ugandese regering staan vas

Te midde van die hewige kritiek wat die regering van Uganda vanoor die wêreld moet verduur, staan die owerheid by sy besluit dat homoseksualiteit nie deur enige gene ontstaan nie,…

Helikopters van Namibië na Mugabe

Toe Suid-Afrika se lugmag die omstrede daad verrig het om sogenaamde uitgediende helikopters aan Namibië te skenk, het die wenkbroue gelig. Namibië is blykbaar van plan om die 12 helikopters…

Mugabe laat gevangenes vry

Pres. Robert Mugabe het besluit om sowat 2,000 gevangenes, wat hoofsaaklik jeugdiges en vroue is, vry te laat om die geweldige las op oorbevolkte tronke te verlig. Tronke in Zimbabwe…

Merkel-koalisie wankelrig

Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, se wankelrige koalisie het ’n nuwe probleem nadat bewerings oor en weer gemaak is dat lede van die koalisie betrokke is by kinderpornografie. Die…

Withuis frons oor selfies

Amptenare van die Withuis het gefrons oor die gedrag van Franse joernaliste wat tydens die besoek van pres. François Hollande aan die Amerikaanse presidentswoning selfies in die Oval Office geneem…

Korkie steeds in aanhouding

Vertroulike inligting wat vrygestel is uit Aden, bevestig dat Pierre Korkie lewend is, maar dat sy gesondheid blykbaar nie baie goed is nie. Pierre se aanhouding deur terroriste het opspraak…

Belediging kos man tronkstraf

In Beiroet is ’n Libanees twee maande tronk toe gestuur nadat hy die stoute skoene aangetrek het om die president van Libanon, Michel Sleiman op die sosiale netwerk van Twitter…

Schumacher – longontsteking genees

Michael Schumacher het ’n ernstige terugslag met sy gesondheid gehad nadat dokters vasgestel het dat hy intussen ook longinfeksie opgedoen het in die hospitaal waar hy behandel word. ’n Franse…

Verligting wag op Zimbabwe

Alles dui daarop dat die Europese Unie (EU) so vroeg as volgende week alle sanksies teen Zimbabwe gaan ophef met ’n klousule dat dit “onverwyld heringestel sal word indien dit…

Etniese suiwering in SAR versnel

In die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) word glo ’n proses van etniese suiwering gepleeg terwyl die internasionale vredesmagte skynbaar magteloos is om ’n verbetering in die toestand teweeg te bring. Dit…

Swier van Hertogin

Die swier waarmee Catherine, die Hertogin van Cambridge, te beurt geval het, was opmerklik toe sy haar eerste, amptelike koninklike optrede vir die jaar, begin het met ’n besoek aan…

Obama word dopgehou!

Toe die president van Amerika tydens die begrafnis van Mandela so heerlik geklets het met ’n blondekop blanke vrou, het talle toeskouers gedink dit is sommer net praatjiemakery, maar sy…

Nuwe brûe gebou

Twee state, China en Taiwan het ’n nuwe brûe gebou om die geskiedenis van 65 jaar eenkant te sit en vorentoe te beweeg. Die twee state, wat die afgelope 65…

Algerynse vliegtuigongeluk eis lewens

Die Algerynse C-130 Hercules militêre vliegtuig wat met soldate en hulle familielede onderweg was tussen Oum en Konstantyn, het vir onbekende redes neergestort en sowat 100 mense het in die…

Frankryk eis van Google

Die belastinggaarder in Frankryk eis €1 biljoen van Google. Die eis spruit voort na ‘n ondersoek deur finansiële inspekteurs wat die internetreus se Paryskantore in Junie 2011 ondersoek het. Hulle het bevind…

Zimbabwe inwoners vlug

Meer as 4,000 gesinne in Zimbabwe moes op die vlug slaan toe ’n half voltooide opgaardam se wal tekens getoon het dat dit gaan breek. Die Tokwe-Mukorsi-dam wat gebou word…

Britte jag Snowden

Die Britte se optrede teen die blankes, en in besonder, teen die Boere gedurende die jare 1660 tot vandag, laat enige iemand begryp hoe diep die Engelse kan haat, verneder,…

Brande in Australië eis lewens

In die afgelope weke het Australië die ergste brande in jare gehad toe 32 woonhuise afgebrand het en meer as 170 mense omgekom het in die brande. Asof dit nie…

Korkie – twyfel oor onderhandelings

Daar is ’n redelike algemene gevoel by kenners dat die gyselaarsdrama rondom Pierr­e Korkie nie so “eerlik” verloop as wat die meeste berigte in die media dit inkleur nie, en…

Switserland referendum verwerp toestroming

Switserland, waarskynlik die mees demokratiese land in die wêreld, het op 9 Februarie 2014 ‘n referendum gehou. Die kiesers moes stem of vreemdelinge, wat die land oorstroom, se toelating met…

London se moltreine staan

Anders as in Suid-Afrika waar duisende mense daagliks met motors op ’n kreeftegang by die werk uitkom, is die Britte afhanklik van die moltreine in die stedelike gebiede. As die…

Vulkaan eis lewens

Die Indonesiese Sentrum vir Navorsing en Tegnologie (ISNT) wat handel met die ontwikkeling van vulkane, het ’n onbemande nuut ontwikkelde helikopter wat oor besondere vermoëns beskik, by die berg Sinabung…

Korrupsie is wêreldwyd

Korrupsie in die Europese Unie (EU) kos die ekonomie 120 biljoen euro per jaar – wat gelyk is aan die EU se jaarlikse begroting, het die EU Kommissaris van Binnelandse…

Korkie – vier dae oor

Die terroriste groep Al-Kaïda wat Pierre Korkie steeds as gyselaar aanhou, het blykbaar algehele kontak met die onderhandelaars, Gift of the Givers verbreek. Intussen is berigte ontvang dat Al-Kaïda gedurende…

Maan kamera opgeveil

Net een van Nasa se ruimtereis kameras wat op die maan foto’s geneem het, het terug gekom na moederaarde en sal op 21 Maart in Wene opgeveil word. Die pragtige…

McDonald’s al weer in spervuur

Die omstrede McDonald’s se eetplek in Pittsburgh (VSA) is in die nuus nadat ’n werknemer van dié eetplek van dwelmhandel aangekla is omdat sy glo heroïen in die Happy Meal-kinderkos…

Aardbewing tref Griekse eiland

Tien mense is glo beseer toe ’n aardbewing die Griekse eiland Kefalonië  getref het en inwoners vir ’n tweede keer in ’n week deur die strate moes vlug, uit vrees…

Duitser as gyselaar

Of dit ’n afsonderlike terroriste groep is, en of dit die Al-Kaïda terroriste is, moet nog bepaal word, maar die ontvoering van ’n Duitse burger het skokgolwe deur Europa gestuur…

rolex replicas for sale