Category Archives: Buitelandse nuus

Grafskendings teister Frankryk

’n Vlaag grafskendings spoel op die oomblik oor Frankryk en in die gebiede Tracy-sur-Mer, in die noorde van Calvados, noordwes-Frankryk het die skenders die kruise wat op grafstene voorkom, afgebreek…

SA-model vir Japan voorgestel

‘n Japannese koerantrubriek het apartheid geloof as ‘n model vir Japan se immigrasiebeleid.  Die skrywer van die rubriek, Ayako Sono, is die premier van Japan se raadgewer oor onderwys. Sy…

Verlore hondjie roer hartsnare

‘n Hartroerende advertensie oor dierevriende is ‘n kommersiële treffer vir een van die adverteerders by Amerika se Super Bowl-sokkerkampioenskap. Budweiser se advertensievideo vir 2015, “Lost dog”, beeld ‘n jong wit…

Chinese palm wynkelders in

Suid-Afrika se beurt kom nog, maar tot dan is dit die Franse wynkelders wat die een na die ander opgekoop word deur Chinese. Die oordrag van kaart en transport van…

Regse Franse blaas in Sosialiste se nek

Die regerende Sosialiste party het die behoudende Front National (FN) van Marine le Pen met ‘n haarbreedte in ‘n tussenverkiesing in die ooste van Frankryk geklop. Die Sosialiste se kandidaat,…

Beskeie man se boedel verras

‘n Opsigter van Vermont het tot die absolute verbasing van die inwoners van Brattleboro, in die VSA, ‘n boedel van $8 miljoen nagelaat. Die enigste aanduiding dat Ronald Read, wat…

Uitklophou vir verkoue-virus

‘n Wetenskaplike deurbraak aan die universiteite van Leeds en York kan lei tot die einde van die gewone verkoue. Die wetenskaplikes het met behulp van rekenaarnavorsing ‘n kode verborge in…

TransAsia-vliegtuig ongeluk wys fout

Die ontleding van die “swart kassie” toon dat die vlieëniers van die TransAsia vliegtuig wat in ’n rivier neergestort het, se een enjin vir sowat 37 sekondes geluier het nadat…

VSA gaan IS nog harder slaan

Woordvoerders van die Amerikaanse weermag het glo te kenne gegee dat die Islamiitiese Staat (IS) nog harder geslaan gaan word nadat videomateriaal getoon het hoe wreed die terroriste is. Die…

Vliegtuig stort neer in Taipei

’n Vliegtuig van die Taiwannese lugredery met 53 passasiers aan boord het Woensdag in ‘n rivier in Taipei neergestort. Die passasiersvliegtuig het eers ’n brug getref voordat dit in die…

Republikeine verwerp Obama-begroting

Uit Washington in die VSA word berig dat die land se Republikeinse Party die begroting wat deur president Obama en die Demokrate voorgelê is, verwerp. Die Republikeine, wat die Amerikaanse…

Kinders verkies swart poppe

Swart kinders en hulle ouers wil nie meer wit poppe vir hulle dogters aanskaf nie en soek eerder na swart poppe al is die poppe miskien nie Barbie-gehalte nie, dit…

Afrika Unie maak deur wyer oop vir China

China en die Afrika Unie (AU) het ‘n uitgebreide plan goedgekeur om die hoofstede regoor die kontinent met paaie, spoorlyne en lugvervoer te verbind. Die voorsitter van die AU-kommissie, Nkosazana…

Ergste sneeu vir VSA voorspel

Die Amerikaanse Nasionale Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik dat ‘n sneeustorm van tot soveel as 90 cm aan die VSA se noord-oostelike kus kan val wanneer die storm die kus…

Blitsflits – Kyk hierna –

Die definisie van ‘n blits-skare is wanneer ‘n groep mense skielik op ‘n openbare plek  vir geen spesifieke doel, ‘n uitvoering lewer en dan daarna vinnig weer verdwyn. Die doel…

Ver-linkses en ver-regses regeer Griekeland

Die Euro het ‘n duik gevat toe die nuwe ver-linkse leier ‘n koalisie-aanbod van die ver-regse party in Griekeland aanvaar het.  Beide partye, weier om die drakoniese besparingsmaatreëls van die Europese…

Geen-naam sigarette verpligtend

Die Britse parlement gaan eersdaags konsepwetgewing ter tafel lê om tabakmaatskappye te verplig om sigarette in gestandaardiseerde verpakkings te verkoop sonder enige name daarop. Die wetgewing sal waarskynlik voor die…

Vlakvarke help jagluiperds.

Die gebruik van swaaihekkies wat vlakvarke, erdvarke en ystervarke leer om daardeur te kruip pleks van gate te grawe, help om jagluiperds te bewaar.  Dit is die oplossing waarmee die…

Islamitiese Staat kry terugslae

Die slaankrag van die Islamitiese Staat (IS) het ’n vernietigende hou gekry in Irak en Sirië nadat tientalle grondaanvalle, wat ondersteun is deur meer as 2100 lugaanvalle, die rebellemagte hard…

Hoë kommissaris verdwyn toe skielik

Die hoë kommissaris van Suid-Afrika, wat in Kameroen diens verrig, het blykbaar onder vreemde omstandighede verdwyn nadat sy met ’n finansiële voorskot van R230,000 deur die regering begunstig is en…

Verdwene ruimtetuig opgespoor

Die Beagle-2 ruimtetuig wat sowat 12 jaar gelede weggeraak, en wetenskaplikes laat kopkrap het, is ses kilometer vanwaar dit aanvanklik moes land op Mars, uiteindelik opgespoor. Die tuig het in…

Drink liewer alkohol as water

Dit is nie net in Suid-Afrika waar die water besoedel is nie. In Florida, Amerika het besoedelde water die dood van ‘n vierjarige kind veroorsaak.  ‘n Skaars amoeba, wat in…

Om die aarde met sonkrag

’n Vliegtuig wat slegs met sonkrag ’n vlug om die aarde gaan aanpak, sal volgende maand met sy reis begin waartydens twee bedrewe vlieëniers mekaar sal afwissel om die vliegtuig…

Leeus bevry van sirkus

Twee leeuwyfies sal binnekort hulle nuut verworwe vryheid in die Shamwari Natuurreservaat in die Oos-Kaap kan geniet nadat hulle van wrede mishandeling in ‘n Duitse sirkus verlos is. Die agtjarige…

IS eis R2 miljard vir Japanese gyselaars

Die terroristegroep, bekend as die Islamitiese Staat (IS) eis sowat R2,2 miljard vir die vrylating van twee Japanese en dreig om die twee te onthoof as daar nie gehoor gegee…

Mosambiek-vloede het bedaar

Die geweldige sterk watervloede wat dele van Mosambiek oorstroom het, het intussen bedaar en die groot watermassa het reeds afgeloop. Die SA Weermag se noodleniging span wat hulp in Mosambiek…

Ebola-navorsing vorder vinnig

Terwyl duisende mense besmet word, en net soveel reeds omgekom het weens besmetting van die Ebola-virus, is wetenskaplikes hard aan die werk om ’n entstof te ontwikkel wat as ’n…

Obama vry na Kuba

Die Obama-regering het talle maatreëls in plek gesit om die jarelange sanksies wat teen Kuba in werking was, te verlig. In ruil daarvoor kan Amerikaanse reisigers en sakemanne ’n groter…

Groot fooitjie vir een pizza

‘n Man, net bekend as Rob, is heeltemal oorstelp nadat hy ‘n enkele pizza afgelewer het en ‘n fooi van $2 084 ontvang het. Eiendomsagente van Keller Williams Realty het…

Warmste temperature in ‘n eeu

Rekordhoë temperature in meer as ‘n eeu is verlede jaar aangeteken. Dit verdiep die kommer omtrent aardverwarming, aldus Amerikaanse wetenskaplikes. Die verslag hieromtrent deur wetenskaplikes van die “National Oceanic and…

Rassekonflik in Israel

Gewelddadige opstand het in die strate van Tel Aviv in Israel uitgebreek toe ongeveer ‘n duisend Jode teen swart immigrante wat om assiel gevra het, betoog het. Inwoners van ‘n…

Ysland trek EU-aansoek terug

Met die Europese Unie (EU) wat bykans daagliks meer ongewild raak, het die stap van Ysland wat aangekondig het dat hulle hul aansoek vir lidmaatskap van hierdie organisasie onttrek, groot…

Parys steeds in onrus

In pogings om verdere geweld te voorkom na die aanval op Charlie Hebdo, het die Paryse polisie verlede Vrydag die Gare de l’Est-treinstasie in die stad ontruim en gesluit nadat…

België skiet twee terroriste

Twee mense is verlede week in België doodgeskiet toe dié land se teen-terrorisme-eenheid ‘n klopjag op ‘n woonstel uitgevoer het. Die vermoede is dat dit waarskynlik deur Moslem-radikales bewoon was. …

Rusland sny gas voorsiening na Europa

Nadat die Russiese president, Vladimir Putin, die sanksies en propaganda teen sy land net stilswyend aanvaar het, en gepleit het vir samesprekings, het hy vandag twee strategiese besluite geneem wat…

Mosambiek vra hulp weens vloede

Die noordelike gebiede van Mosambiek is reeds vir weke van die buitewêreld afgesny weens die swaar reën wat die gebied gekry het. Vol riviere en spruite wat groot gebiede oorstroom…

Parys – Al-Kaïda aanvaar verantwoordelikheid

Die terroriste leiers van Al-Kaïda het verantwoordelikheid aanvaar vir die slagting in Parys waarin ’n totaal van 17 mense gedood is. ’n Bevelvoerder van die terroriste ene Al-Ansi, wat gesetel…

Europa reageer skerp op aanvalle

Berigte wat uit Europa ontvang word dui daarop dat Moslems skerp teenreaksie beleef na die aanvalle wat verlede week op polisiebeamptes en koerant personeel in Parys uitgevoer is. Dit blyk…

SA spesialiste nodig teen terroriste

Onbevestigde berigte dui daarop dat militêre spesialiste in die privaatsektor gewerf word om as die leiersfigure op te tree in die weermag van Nigerië met die doel om Boko Haram…

Vrou eis miljarde Rand in egskeiding

Die gewese vrou van ’n oliemagnaat is nie tevrede met die R11 miljard tjek wat sy van haar eks-man gekry het in haar skeisaak nie. Sue-Ann Arnall die geskeide vrou…

Swaan pleeg selfmoord

‘n Japanese fotograaf het tydens ‘n staptog op ‘n jong swaan afgekom wat besig was om selfmoord te pleeg. Yan Yan Hsiao het die swaantjie raakgesien omdat hy sy vlerke…

Ys-ligkrans ‘n skouspel in Nu-Meksiko

Die arktiese kouespel in die VSA, het ook vir ‘n skouspelagtige natuurfenomeen gesorg toe ‘n fotograaf ‘n foto van ‘n ysligkrans in Nu-Mexiko geneem het.  Terwyl temperature steeds onder vriespunt…

Oulike hond ry gereeld bus

As Eclipse, ’n labrador van Seattle in die VSA, se mense nie opdaag om haar na die parkie te neem nie, spring sy self op die bus en ry tot…

Ape ontsnap koue – boer in water

Terwyl die hitte ons verswelg gaan die lande in die noordelike halfrond onder bitter koue weer gebuk.  Ook die diere sukkel in die koue, maar hoewel die sneeu-ape van Japan…

Boko Haram vermoor 2,000

‘n Meisie van 11 jaar oud het met ‘n bom aan haar lyf vasgemaak by ‘n mark ingestap en die bom laat ontplof terwyl sy ondersoek is. Minstens 20 mense is…

Stem-opnemer van AirAsia gevind

Diepseeduikers het Maandag sukses bereik in hulle soektog na die stemopnemers van die AirAsia vliegtuig wat in die Java-see neergestort het met 162 mense aan boord. Die dat opnemer is…

Landing net-net nie geslaagd

Elen Musk, boorling van Suid-Afrika en eienaar van die privaat Ruimtemaatskappy SpaceX, moes sien hoe hulle eerste poging om ’n terugkerende tuig uit die ruimte, nie op die see-platform kon…

Talle Koerde sterf in IS aanval

Tydens ’n terroriste aanval deur die Islamitiese Staat (IS) is 30 soldate van die Koerdiese militêre mag in Irak. Halgurd Hekmat, ’n woordvoerder van die Koerdiese magte in Irbil, sê…

Steun vir anti-Islam styg skerp

Sedert die terroriste aanval wat in Parys, Frankryk die lewens van 17 mense geëis het, is die steun vir anti-Islamitiese organisasies en partye skerp aan die toeneem. In Nederland het…

AirAsia vlugopnemer gevind

Diepsee duikers van Indonesiese het Maandag die vlug-opnemer toestel van die AirAsia-vliegtuig wat verlede maand met 162 mense aan boord in die Java-see neergestort het, uiteindelik gevind. Die beheerbeampte van…