ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Lady Diana se omstrede foto

’n Foto van prinses Diana wat glo tydens ’n skivakansie in 1979 geneem is en nooit in enige tydskrif gepubliseer is nie, word eersdaags opgeveil. Die foto is blykbaar enkele…

Kanadese ekonomiese vooruitsig goed vir 2013

Kanada het 2013 positief binne gestap nadat die nuutste statistiek vrygestel is. Die Kanadese werkloosheid syfer het gedaal na die laagste in 4 jaar, naamlik 7.1%. Die Kanadese ekonomie het…

Rondloper hond wys dwelms

In Perth, Australie het ’n hond wat in die verkeer gesien is, die polisie gelei na ‘n bergplek vir dwelms, kontant, vuurwapens en ammunisie. Polisie het die hond gevolg om…

Hand met sukses oorgeplant

Mark Cahill van Engeland kan al sy nuwe vingers beweeg nadat hy op 27 Desember die eerste Britse handoorplanting ondergaan het. Dít was die 51 jarige Mark Cahill se droom…

Welgestelde vrou leef in eenvoud

Amerika – Mary McConnell Bailey het in eenvoud geleef en was terug getrokke. Sy het jare in New York gewoon en was nooit as welgesteld geag nie. Ná haar dood…

Die EU begin 2013 versigtig optimisties

Aan die begin van 2013 kan die Europese Unie met ‘n sug van verligting terugkyk op ‘n moeilike jaar wat verby is. Die Duitse kanselier, Angela Merkel, se nuwejaarsboodskap aan…

V.S.A. oorleef “Fiskale Afgrond”

Die wêreldekonomie kan weer asemhaal nadat die wêreld se grootste ekonomie, die V.S.A., se twee politieke partye ‘n tydelike ooreenkoms bereik het. Die Amekrikaanse president, Barak Obama, wat die land…

Swede se wrewel teen die Euro skiet die hoogte in.

Soos wat die Eurosone sukkel om kop bo water te hou in die skuldkrisis wat dreig om sekere lande in te sluk, en die Europese Unie poog om sy nate…

TB toetse vereis deur Brittanje

Suid-Afrikaners sal van 2013 vir TB toetse moet gaan indien hulle na Brittanje gaan vir langer as ses maande. Die reël geld ook voortaan vir inwoners van Lesotho en Swaziland….

Zimbabwe te bankrot vir verkiesing

Zimbabwe kan finansieel nie bekostig om volgende jaar ’n verkiesing te hou nie en versoek noudat die internasionale gemeenskappe hulle finansieel moet help. Die grootste uitdaging is die finansiering van…

Nederlanders wil nie volksmoord aanvaar nie

Die Laerhuis van die Nederlandse Parlement het ’n mosie wat plaasmoorde afkeur, verwerp. Die mosie is voorgestel deur Raymond de Roon, lid van die regse Partij voor de Vrijheid (PVV),…

Konserwatiewes oorwin in Suid-Korea

Die konserwatiewe Park Geun-hye is as die eerste vroue-president van Suid-Korea gekies. Sy het die verkiesing oortuigend gewen teen die liberale Moon Jae-in. Park het in haar toespraak gesê dat…

Poets gebak

‘n Video van ‘n arend wat ‘n baba in ‘n park in Kanada gryp, was ‘n poets. Die video is Woensdagaand oor die wêreld heen as die ware Jakob aanvaar…

KANADESE NATUURBEWARING VANG TROETELDIER-ETENDE WOLF

Troeteldiere het skielik begin verdwyn in die Bird’s Hill gebied, net buitekant Winnipeg, hoofstad van die provinsie Manitoba. Troeteldier eienaars het die hulp van die Kanadese natuurbewaring ingeroep toe hulle…

VSA betrokke by Siriese onluste

Die VSA is van plan om meer as 400 soldate en twee missiel-onderskeppers na Turkye te stuur. Dit word gedoen as gevolg van die Siriese aanvalle in die grensgebied. Die…

Washington – Vuurwapenbeheerwet (Reuters)

Die Verenigde State van Amerika het bekend gemaak dat die beleid m.b.t. die eienaarskap van vuurwapens, omgeswaai gaan word. Die vorige President, George W. Bush, was van mening dat nasionale…

Werkloosheid ‘n wêreldkrises

Alhoewel die hoë werkloosheidsyfer verskil tussen verskillende lande het almal dieselfde probleem deurdat werkloosheid aan die toeneem is. Die volgende werkloosheidsyfers gee ‘n aanduiding van hoe dit in die wêreld…

Slovenië opdatering.

Die burgemeester van Maribor, Franc Kangler, het onder druk van die protesterende massa geswig en sy bedanking aangekondig. Kangler het nie sonder ‘n woordegeveg toegegee nie. “Ek hoop dat diegene…

Australiese omroepers voel skuldig oor beweerde selfmoord

‘n Personeellid van die King Edward VII-hospitaal het vermoedelik selfmoord gepleeg na ‘n foproep vanaf twee omroepers. Dit is die hospitaal waar die swanger hertogin Catherine van Cambridge, prins William…

Oorlog klanke tussen China en Japan

’n Aantal skepe van die China het in gebiedswaters van ‘n groep eilande in die Oos-Chinese See gevaar wat deur Japan beheer word. Die skepe het in die gebied van…

Brittanje skenk SA £19m vir noodhulp – Zuma spandeer £17.5m op Zumaville

In Suid-Afrika is sowat 13 miljoen mense daagliks in ’n oorlewingstryd gewikkel weens armoede want hulle moet oorleef op R10 per dag. So luis ’n berig in een van die…

Betogers in Slovenië.

Ljubljana – Sedert Maandagaand protesteer duisende teen munisipale en regeringsamptenare en diegene wat hulle die “elite” noem. Tussen vier- en vyfduisend mense het in die strate saamgedrom en die bedanking…

Groot medianetwerke se dae getel.

‘n Interessante berig deur die onafhanklike joernalis, Stuart Wilde, maak die bewering dat die groot medianetwerke se dae getel is. Volgens hom is die rede daarvoor dat netwerke soos NBC,…

VSA se vertroue in politici baie laag.

VSA burgery se vertroue in beroepsrigtings word in die onderstaande tabel beskikbaar gestel. Die Vryburger maak verskoning vir die taalgebruik. Dit is opvallend wie die minste vertroue inboesem. In Suid-Afrika…

Gepeupel forseer President Morsi uit paleis.

Teen laat gisteraand was die Egiptiese President, Mohammed Morsi geforseer om by ‘n agterdeur van die paleis weg te vlug nadat die mense opgemars het en geëis het dat hy…

Dr. Merkel nog net so gewild soos altyd

Bondskanselier dr. Angela Merkel (58), is met ’n reuse meerderheid van 98% van die stemme as leier van die konserwatiewe Christen-Demokratiese Unie (CDU) herkies. Sy het soos gewoonlik, haar eerlike…

Clinton waarsku Siriese regering

Hillary Clinton, VSA Minister van Buitelandse Sake, het die regering van pres. Bashar al-Assad van Sirië ernstig gewaarsku teen die moontlike gebruik van chemiese wapens teen rebelle in dié land….

Europa se jongmense – ons kamerade

Tydens die besoek vroeer vanjaar van mnr. Henk van de Graaf aan Europa was daar genoeg mense om ondersteuning te bied. Die foto is geneem van die demonstrasie teen volksmoord…

Die Britte se lawaai oor Peerce

Die moord op mnr. Chris Peerce op sy plaas in Ficksburg-distrik, maak wêreldwyd opslae. Gedurende die afgelope jaar is meer as 130 blankes deur terroriste in die land vermoor. Hierdie…

VN erken Palestina as onafhanklike staat

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het oorweldigend ten gunste van die erkenning van Palestina as ‘n onafhanklike staat gestem. Dié gebied sal voorlopig waarnemer status kry in die VN…

Spaanse banke gered

Uiteindelik kan Spanje weer asem haal met sy banke wat gered is. ‘n Bedrag van €37 miljard moes verdeel word na Bankia €18 miljard, Catalunya Banc €9 miljard, Novagalicia Banco…

Kanadese Samaritaan gee vroeë Kersfees

‘n Normale weeklikse inkopie tog het uitgedraai in ‘n les van goedgesindheid in Hamilton Ontario vroeër hierdie week. ‘n Barmhartige Samaritaan wat verkies het om naamloos te bly, het $485…

Groenland en Antarktika verloor vier triljoen ton ys

Meer as vier triljoen ton ys het in die afgelope 20 jaar in Groenland en Antarktika gesmelt. Dit dra by tot die styging van seevlakke en bied volgens ‘n studie…

Australiese strande gesluit na bloedrooi see

Toeriste by die Bondi Strand in Australië is vandeesweek teleurgestel na ‘n seldsame natuurverskynsel wat die water bloedrooi kleur. Bondi is een van die verskeie gewilde strande in en rondom…

Arafat se liggaam opgegrawe vir toetse

Die oorskot van Yasser Arafat, die jarelange Palestynse leier, se liggaam is onlangs opgegrawe. Dit vorm deel van ‘n ondersoek na bewerings dat hy vergiftig is. Die gebied rondom Arafat…

Kamera verkoop vir R19 miljoen

Die kamera wat gebruik is om die lewe van Pablo Picasso te dokumenteer, is vir ‘n rekordprys van R19 miljoen verkoop. Die Westlicht-galeryse woordvoerder het gesê die Leica kamera het…

Skotland wil wegbreek.

Skotland se plek in die Verenigde Koninkryk is tans die grootste kwessie in Britse politiek en ‘n groot kommer oor Europa. Verlede maand het die Britse Premier, David Cameron en…

Texas se eis vir onafhanklikheid stu voort

Min mense weet dat Texas in werklikheid nie ‘n staat van Amerika is nie, maar ‘n besette grondgebied wat met bedrog en geweld in die unie ingeforseer is. Hierdie is…

Kataloniërs vorder op vryheidspad

Kataloniërs is ‘n stap nader aan hulle afstigtingsideaal nadat hulle ‘n pro-sesessie meerderheid in die afgelope verkiesing ingestem het. Pro-onafhanklikheids partye het as duidelike wenners uit die stryd getree en…

’n Hele eiland het verdwyn

‘n Eiland wat tussen Australie en Nieu-Kaledonie geleë is, en bekend staan as die Sable-eiland, is nie in sig nie. Dit het verdwyn, beweer wetenskaplikes Verskeie wêreldkaarte en ook op…

Vulkaan uitbarsting ontwrig Nieu Seeland

Vlugte is gekanselleer en ander moes vertraag word nadat ‘n vulkaan in ‘n nasionale park in Nieu-Seeland uitgebars en tonne vulkaanstof die lug ingestuur het. Die regeringsagentskap GNS Science het…

Kantoor op wiele

Twee Duitse polisielede het drie keer gekyk na die “kantoor” van ’n man wat aangekeer is omdat hy 130 km gery het in ’n 100km sone. Die voertuig was deeglik…

EU amptelik in resessie

Die Europese Unie het vir die derde kwartaal ‘n tweede opeenvolgende negatiewe groei ondervind, wat die EU amptelik in ‘n resessie toestand plaas. Die vorige resessie was in 2009, aan…

Sanksies kos Iran $109 miljoen per dag

Westerse sanksies het tot gevolg dat Iran elke dag meer as $109 miljoen se verlies ervaar. Dit is meer as $2,5 miljard per maand. Die sanksies word toegepas weens Iran…

Fransman wen R1,8 miljard

‘n Fransman, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, het die boerpot van R1,8 miljard in die Euro-millions-lotery gewen. Dié bedrag wat gewen is, kan byna vier ton…

Horlosie verkoop vir R32 miljoen

Die Britse rocker Eric Clapton het byna R32 miljoen by sy enorme bankbalans gevoeg toe sy Patek Philippe-horlosie op ‘n veiling in Genève verkoop is. Die afslaer het gesê dat…

Eise om vryheid nou ook in VSA

Washington: Ten minste 20 state in Amerika het in petisies die Obama-administrasie gevra om hulle vreedsaam hulle onafhanklikheid te gee, sodat hulle hulle eie regerings kan kies. Dit volg op…

Die armste president in die wêreld, Jose Mujica

Die president van Uruguay, José Mujica, het ‘n unieke bynaam, veral vir ‘n president: “el presidente mas pobre” (vertaling: “armste president”). Die 77-jarige president het onlangs aan die Spaanse koerant…

Antieke skatte in Bulgarye opgediep

Antieke skatte uit die tyd van Alexander die Grote is in grafte in Bulgarye opgediep. Wetenskaplikes glo dat dié skatte met die Masedoniese koning verband kan hê. Die ontdekking in…

Besondere dag in Kanada

Remembrance Day, ook bekend as Papapwer Dag of Armistice Day is ‘n herdenkings dag ingestel op die 11de November 1918 in die Statebond lande na die einde van die Eerste…