ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Buitelandse nuus

Internet leuenverklikker kom

Wetenskaplikes meen daar bestaan meer gegewens op die internet wat van twyfelagtige aard is as wat daar ware feite gegewens te vinde is. Dit hulle genoop om die breër publiek…

Museum kry R11miljoen skade

In Miami is ’n man, Maximo Caminero (51), in hegtenis geneem deur die polisie nadat hy ’n kunswerk ter waarde van R11miljoen stukkend gegooi het omdat die instelling slegs buitelanders…

Egipte word ‘n kookpot

Toeriste behoort Egipte in hierdie tyd van onrus liefs te vermy, aangesien militante terreurgroepe gewaarsku het dat toeriste ’n teiken kan wees om aangeval te word. So ’n aanval kan…

Ugandese regering staan vas

Te midde van die hewige kritiek wat die regering van Uganda vanoor die wêreld moet verduur, staan die owerheid by sy besluit dat homoseksualiteit nie deur enige gene ontstaan nie,…

Helikopters van Namibië na Mugabe

Toe Suid-Afrika se lugmag die omstrede daad verrig het om sogenaamde uitgediende helikopters aan Namibië te skenk, het die wenkbroue gelig. Namibië is blykbaar van plan om die 12 helikopters…

Mugabe laat gevangenes vry

Pres. Robert Mugabe het besluit om sowat 2,000 gevangenes, wat hoofsaaklik jeugdiges en vroue is, vry te laat om die geweldige las op oorbevolkte tronke te verlig. Tronke in Zimbabwe…

Merkel-koalisie wankelrig

Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, se wankelrige koalisie het ’n nuwe probleem nadat bewerings oor en weer gemaak is dat lede van die koalisie betrokke is by kinderpornografie. Die…

Withuis frons oor selfies

Amptenare van die Withuis het gefrons oor die gedrag van Franse joernaliste wat tydens die besoek van pres. François Hollande aan die Amerikaanse presidentswoning selfies in die Oval Office geneem…

Korkie steeds in aanhouding

Vertroulike inligting wat vrygestel is uit Aden, bevestig dat Pierre Korkie lewend is, maar dat sy gesondheid blykbaar nie baie goed is nie. Pierre se aanhouding deur terroriste het opspraak…

Belediging kos man tronkstraf

In Beiroet is ’n Libanees twee maande tronk toe gestuur nadat hy die stoute skoene aangetrek het om die president van Libanon, Michel Sleiman op die sosiale netwerk van Twitter…

Schumacher – longontsteking genees

Michael Schumacher het ’n ernstige terugslag met sy gesondheid gehad nadat dokters vasgestel het dat hy intussen ook longinfeksie opgedoen het in die hospitaal waar hy behandel word. ’n Franse…

Verligting wag op Zimbabwe

Alles dui daarop dat die Europese Unie (EU) so vroeg as volgende week alle sanksies teen Zimbabwe gaan ophef met ’n klousule dat dit “onverwyld heringestel sal word indien dit…

Etniese suiwering in SAR versnel

In die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) word glo ’n proses van etniese suiwering gepleeg terwyl die internasionale vredesmagte skynbaar magteloos is om ’n verbetering in die toestand teweeg te bring. Dit…

Swier van Hertogin

Die swier waarmee Catherine, die Hertogin van Cambridge, te beurt geval het, was opmerklik toe sy haar eerste, amptelike koninklike optrede vir die jaar, begin het met ’n besoek aan…

Obama word dopgehou!

Toe die president van Amerika tydens die begrafnis van Mandela so heerlik geklets het met ’n blondekop blanke vrou, het talle toeskouers gedink dit is sommer net praatjiemakery, maar sy…

Nuwe brûe gebou

Twee state, China en Taiwan het ’n nuwe brûe gebou om die geskiedenis van 65 jaar eenkant te sit en vorentoe te beweeg. Die twee state, wat die afgelope 65…

Algerynse vliegtuigongeluk eis lewens

Die Algerynse C-130 Hercules militêre vliegtuig wat met soldate en hulle familielede onderweg was tussen Oum en Konstantyn, het vir onbekende redes neergestort en sowat 100 mense het in die…

Frankryk eis van Google

Die belastinggaarder in Frankryk eis €1 biljoen van Google. Die eis spruit voort na ‘n ondersoek deur finansiële inspekteurs wat die internetreus se Paryskantore in Junie 2011 ondersoek het. Hulle het bevind…

Zimbabwe inwoners vlug

Meer as 4,000 gesinne in Zimbabwe moes op die vlug slaan toe ’n half voltooide opgaardam se wal tekens getoon het dat dit gaan breek. Die Tokwe-Mukorsi-dam wat gebou word…

Britte jag Snowden

Die Britte se optrede teen die blankes, en in besonder, teen die Boere gedurende die jare 1660 tot vandag, laat enige iemand begryp hoe diep die Engelse kan haat, verneder,…

Brande in Australië eis lewens

In die afgelope weke het Australië die ergste brande in jare gehad toe 32 woonhuise afgebrand het en meer as 170 mense omgekom het in die brande. Asof dit nie…

Korkie – twyfel oor onderhandelings

Daar is ’n redelike algemene gevoel by kenners dat die gyselaarsdrama rondom Pierr­e Korkie nie so “eerlik” verloop as wat die meeste berigte in die media dit inkleur nie, en…

Switserland referendum verwerp toestroming

Switserland, waarskynlik die mees demokratiese land in die wêreld, het op 9 Februarie 2014 ‘n referendum gehou. Die kiesers moes stem of vreemdelinge, wat die land oorstroom, se toelating met…

London se moltreine staan

Anders as in Suid-Afrika waar duisende mense daagliks met motors op ’n kreeftegang by die werk uitkom, is die Britte afhanklik van die moltreine in die stedelike gebiede. As die…

Vulkaan eis lewens

Die Indonesiese Sentrum vir Navorsing en Tegnologie (ISNT) wat handel met die ontwikkeling van vulkane, het ’n onbemande nuut ontwikkelde helikopter wat oor besondere vermoëns beskik, by die berg Sinabung…

Korrupsie is wêreldwyd

Korrupsie in die Europese Unie (EU) kos die ekonomie 120 biljoen euro per jaar – wat gelyk is aan die EU se jaarlikse begroting, het die EU Kommissaris van Binnelandse…

Korkie – vier dae oor

Die terroriste groep Al-Kaïda wat Pierre Korkie steeds as gyselaar aanhou, het blykbaar algehele kontak met die onderhandelaars, Gift of the Givers verbreek. Intussen is berigte ontvang dat Al-Kaïda gedurende…

Maan kamera opgeveil

Net een van Nasa se ruimtereis kameras wat op die maan foto’s geneem het, het terug gekom na moederaarde en sal op 21 Maart in Wene opgeveil word. Die pragtige…

McDonald’s al weer in spervuur

Die omstrede McDonald’s se eetplek in Pittsburgh (VSA) is in die nuus nadat ’n werknemer van dié eetplek van dwelmhandel aangekla is omdat sy glo heroïen in die Happy Meal-kinderkos…

Aardbewing tref Griekse eiland

Tien mense is glo beseer toe ’n aardbewing die Griekse eiland Kefalonië  getref het en inwoners vir ’n tweede keer in ’n week deur die strate moes vlug, uit vrees…

Duitser as gyselaar

Of dit ’n afsonderlike terroriste groep is, en of dit die Al-Kaïda terroriste is, moet nog bepaal word, maar die ontvoering van ’n Duitse burger het skokgolwe deur Europa gestuur…

Schumacher – stadige proses

Die kunsmatige koma waarin Michael Schumacher geplaas is, kan dae neem om hom terug te bring uit die koma, sê mediese deskundiges. Schumacher  se dokters het verlede week begin om…

Chinese sukkel met ruimtetuig

Wetenskaplikes van China moet blykbaar nog twee weke wag om vas te stel of hulle verkenningstuig, die Jade Rabbit  nog funksioneel en effektief is. Volgens berigte het die tuig meganiese…

Snowden vir Nobelprys

Indien moontlik, sal Snowden nie die Nobelprys vir Vrede kry as die Amerikaners dit kan verhoed nie, maar hy is reeds deur ’n Noorse parlementslid benoem Die voormalige Minister van…

VSA kyk na teregstellings

In die VSA is talle state steeds op die doodstraf ingestel, en waar die tekort aan dodelike gif inspuitings wat toegedien word, nou ondervind is, word die ou metodes van…

Vet maak nie vet nie

Die regte vette indien dit matig ingeneem word, maak nie vet nie. Suiker is die nuwe gif. Hierdie bevinding van ‘n komitee het die Sweedse regering nou laat besluit om…

Korkie saak – Onderhandelaar vlug

Die veelbesproke onderhandelaar van Gift of the Givers se kantoorbestuurder in Jemen, wat ook aangewys is as enigste onderhandelaar om met Al-Kaïda te praat oor Pierre Korkie se vrylating, vrees…

Suid-Afrikaner in gru-tronk

Hoewel haar man niks verkeerd gedoen het nie, word hy reeds meer as ‘n maand in die berugte Black Beach-maksimumveiligheidstronk in Ekwatoriaal-Guinee aangehou. Só sê Melanie Janse van Rensburg oor…

Hy sorg vir sy eie haaiwonde

In Wellington, Nieu-Seeland het ’n geneesheer homself teen ’n haaiaanval verdedig deur die vis met sy mes te bly steek tot die aanvaller op die vlug geslaan het. Na afloop…

Terroriste "verdien" miljoene met gyselaars

Navorsing wat deur die Verenigde Nasies(VN) gedoen is oor die aktiewe werk van Al-Kaïda, dui daarop dat dié terreurorganisasie sowat R1,3 miljard per jaar aan losprys ontvang vir mense wat…

Koningin aangespreek vir oorbesteding

Dit blyk dat die Britse parlement uiters ontevrede is met die besteding deur die koninklikes en dat nuwe maatreëls getref moet word om beter finansiële bestuur toe te pas in…

Waar is Duitsland se goud?

Een Jaar nadat die Duitsers met die repatriasie van 674 ton van hulle goud van die Franse Sentrale Bank en die New York Federale Bank begin het, het hulle slegs ‘n skrale…

Korkie saak – Al-Kaïda slenter?

  Die organisasie Gift of the Givers se onderhandelings vir Pierre Korkie se vrylating, het in duie gestort nadat Al-Kaïda woordvoerders skielik beweer het dat die losprys gesteel is. Dr….

Al meer El Niño voorvalle

Navorsing wat deur ’n span wetenskaplikes in Australië gedoen is, toon dat die moontlikhede om al meer El Niño weerverskynsels te ervaar, aansienlik verhoog en in die komende eeu waarskynlik…

VSA ontplooi oorlogskepe vir Sochi

Die VSA beplan om ten minste twee oorlogskepe in die Swartsee langs die kus van Sochi, Rusland, te ontplooi om vinnig te kan reageer indien daar ‘n potensiële aanval gedurende…

Nuwe idees kan almal help

In die VSA is ’n sogenaamde innovasie-groep, bekend as Fast Company, wat mense aan die dink gesit het met hul nuwe projek, waarin die publiek gevra word om oor nuwe…

Baie dolfyne doodgemaak

Vissers in Japan het ’n groot groep dolfyne met seile in die vlak water ingejaag en sowat 40 doodgemaak terwyl joernaliste en mense met TV kameras gereed was om hulle…

Snowden bly bekommerd

Edward Snowden bly bekommerd en sy prokureur in Rusland sê dié Amerikaner wat ’n opskudding veroorsaak het, deur intelligensie inligting van die VSA te verklap, vrees vir sy lewe nadat…

Hulle is teedrinkers

Die Suid-Afrikaners is toe nie sulke groot koffiedrinkers as wat algemeen aanvaar word nie, maar is ook nou nie juis die voorste teedrinkers van die wereld nie. Die land waar…

Miljoene se e-pos inligting gesteel

Uit Duitsland word berig dat die aanmeld-besonderhede van sowat 16miljoen gebruikers van die e-pos stelsel, deur internet skurke gesteel is. Dié skending is deur die Federale kantoor vir Inligtings-veiligheid (BSI)…

rolex replicas for sale