ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Buitelandse nuus

Rusland vra VSA samewerking

Die Russiese regering het ’n beroep op Amerika gedoen om sy samewerking te gee op militêre gebied in die oorlog geteisterde Sirië. Die oproep kom op ’n tydstip toe Washington…

Swede onrustig oor Russiese opmerking

Die Sweedse Minister van Buitelandse Sake, Margot Wallström, het in ’n verklaring gesê die Russiese ambassadeur in die land moet verduidelik wat hy gesê het oor Russiese optrede teen Swede….

Duitse troepe help onwettige migrante

Die regering van Bondskanselier Angela Merkel het sowat 4,000 troepe ontplooi om die inkomende migrante by te staan. Die inligting is vrygestel deur die Minister van Verdediging, Ursula von der…

Politieke slenters

Die aanloop tot die Amerikaanse presidentsverkiesing lewer sy kwota interessante voorvalle op, maar die rol van die media mag nie onderskat word nie. Met die aankondiging dat Donald Trump as…

Rusland stel EU in verleentheid

Landbouers in Europa moes wel eers ’n massiewe optog hou om die aandag van owerhede op hulle te vestig, en dit het daartoe bygedra dat die Europese Unie sowat R8…

Oor 25 jaar verdwyn Israel

Een van Iran se sogenaamde hoër leiers, die ajatolla Ali Khamenei, het in ’n toespraak glo gesê dat die staat Israel oor 25 jaar nie meer sal bestaan nie. Die…

Palestynse vlag wapper by VN

Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies (VN) het verlede week ’n resolusie goedgekeur wat bepaal dat die Palestynse vlag gehys mag word by die VN in New York. Tot…

Obama se Iran-ooreenkoms goedgekeur

Die Republikeine kon die Amerikaanse president, Barack Obama, se ooreenkoms met Iran nie geblok kry tydens ’n stemming in die Senaat nie. ’n Uitslag van 58 teen 42 het Obama…

Ontnugtering vir 50 spioene

Volgens 50 spioene verbonde aan die Amerikaanse Militere Inligtingsdiens, sou die stryd teen die Islamitiese Staat veel meer ingekleur moes word as wat in die werklike omstandighede die geval is….

Poetin-diplomasie slaan almal dronk

Terwyl die wêreld aan die wonder is oor wat gaande is, maak Rusland nuus wat op elke koerant se voorblad verskyn. Russiese troepemagte het begin deelneem aan militêre operasies in…

Om te vlug vir die gereg

In Amerika het die polisie hulle hande vol gehad om ’n vermeende motordief vas te vat wat hulle telkens ontglip het. Vir twee weke het die motordief die polisie aan…

Onwettige migrante toegang geweier

Uit Wene in Oostenryk word verneem dat die owerheid aldaar sowat 6,000 migrante ontvang het wat onderweg is na Duitsland, maar slegs 41 kon asiel verkry. Die res was geforseer…

Trump kam Obama-regering

Die Republikeinse kandidaat wat tans die voorloper is onder dié Party se 14 kandidate in die wedloop om die amptelike kandidaat te word van die Republikeine, het nie gehuiwer om…

Spanning tussen Duitsland en Denemarke verhoog

Die spanning is besig om na breekpunt te beweeg tussen Duitsland, en sy noordelike buurstaat Denemarke weens verskille in die hantering van die migrantekrisis wat oor die hele Europa spoel….

Clinton erken fout met e-posse

Hillary Clinton, die Demokrate se voorste kandidaat in die wedloop om president van Amerika te word, het nou uiteindelik erken dat haar misbruik van inligting wat per e-pos versend is,…

Aussies gaan meer orgaanskenkers werf

’n Spaanse geneeskundige, dr. Rafael Metesanz, wat op ’n spesiale besoek in Australië is, sal dié land se dokters breedvoerig toelig oor wat gedoen kan word om meer orgaanskenkers te…

Ek steel net van wittes

Brandon Williams (24) was in hegtenis geneem vir vermeende motorkaping van twee blankes in Detroit, en het teenoor ’n getuie gesê dat hy net steel van witmense. Die motordief is…

Trump skud sy teenstanders

Die biljoenêr, Donald Trump, is nie net besig om groter steun te werf onder die Amerikaners nie, maar is ook besig om die ander kandidate van die Republikeinse Party ’n…

Staan Suid-Afrika agter in die ry?

Bewerings dat Suid-Afrika heel agter in die ry staan by die Russiese Atoom Energie Korporasie, Rosatom, as die bestelling vir ’n kernkrag sentrale daar geplaas sou word, is nie die…

Obama-regering in geveg met IT-maatskappye

In ’n ondersoek waarby wapens en dwelms betrokke is, het die Departement Justisie in die VSA begin swaarde kruis met IT maatskappye soos Apple nadat dié instansie “opdrag” ontvang het…

VSA beleid teen IS-terroriste misluk

Die Amerikaanse beleid om die Islamitiese Staat (IS) te beveg in ’n oorlog, is blykbaar ’n futiele oefening aangesien dit duidelik ‘n doelgerigte plan is om die Siriese diktator, Bashar al-Assad,…

Europa se boere trek saam

Landbouers uit groot dele van Europa het saamgetrek en met voertuie, trekkers, stropers en ander groot masjiene opgeruk na Brussel om hulle ontevredenheid te openbaar met die produsentepryse. Op die…

Duitsland begroot miljarde euro vir migrante

Die regering van Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, het aangekondig dat ’n verdere 6 miljard Euro begroot is om onwettige migrante te huisves in die land. Die regering beplan om…

Nog duisende migrante stroom in

Die Verenigde Nasies (VN) se afdeling vir vlugtelinge het ’n beroep gedoen op Europese lande om nog minstens 250,000 onwettige migrante te versprei wat afkomstig is uit Sirië. Die VN…

Hulp aan migrante gestaak

Die Franse owerheid is heftig gekritiseer in die sosiale media nadat dit bekend geword het dat die migrante in die stad Calais se vlugtelingekamp in haglike omstandighede woon, en baie…

Würzburg Paleis – ‘n meesterstuk

Van die meer as ’n dosyn spogpaleise wat uit vervloë dae se glorie dateer, is die Würzburg Paleis sekerlik een wat onder die heel grootstes en indrukwekkendste geboue gereken kan…

Seun sterf na ure se rekenaar speel

’n Russiese seun van 17 jaar is dood nadat hy ’n aanlyn rekenaarspeletjie vir 22 dae in ’n ry gespeel het. Die seun wat sy been gebreek het, was aangewys…

Guatemala se president bedank

Anders as in Suid-Afrika, het die konserwatiewe president van Guatemala, Otto Perez, sy bedanking ingedien as president van sy land nadat hy van kriminele oortredings beskuldig is. Pres. Perez word…

Aussies gekap oor migrasie beleid

’n Amerikaanse koerant, die “New York Times” het ’n heftige aanval gedoen op die Australiese regering weens hulle beleid en optrede teen onwettige migrante wat probeer om Australië in te…

Nasa ontdek nuwe "aarde"

Met een van Nasa se moderne ruimte teleskope is ’n planeet in die Melkweg gevind wat soortgelyk as die aarde is, alhoewel dit ietwat groter is. Die planeet, wat Kepler-186f…

Oekraïne verkla Rusland

Die regering in die Oekraïne is besig met voorbereiding van ’n klagstaat by die Wêreld Handels Organisasie (WTO) oor die beweerde onwettige aksies van Rusland om beperkings te plaas op…

Miljardêr wil eiland koop vir migrante

Griekeland, of Italië, verkoop aan my ’n eiland, en ek verklaar dit onafhanklik, neem dit in ontvangs en bied dit aan as verblyf plek vir die onwettige vlugtelinge. Hulle kan…

Die ware gesig van demokratiese verdraagsaamheid

In ´n sprekende voorbeeld van onverdraagsaamheid jeens Christene, is ´n 49-jarige amptenaar in die deelstaat Kentucky tronkstraf opgelê vir haar Christelike geloof. Sy weier om lisensies vir homoseksuele huwelike uit…

Denemarke bekommerd oor verkragtings

Die verkragting van Deense dames tydens hul besoeke aan ander lande, het die owerheid genoop om ernstige waarskuwings te rig tot Deense toeriste. Meer as 50 voorvalle het plaasgevind in…

Miljoene kinders sonder skool opvoeding

Sowat veertig persent van kinders in skoolgaande ouderdom wat in vyf oorlog-geteisterde lande van die Midde-Ooste woon, het nog nooit skoolopleiding ontvang nie, is onlangs in ’n verslag van die…

Sjina se gespog bly ongeloofwaardig

President Xi Jinping van Sjina se Weermag het ’n poging aangewend om die wêreld, en in besonder die eregaste, te beïndruk, maar kenners het hulle twyfel uitgespreek oor die sukses…

Volkswagen grootbaas heraangestel

Te midde van meningsverskille onder lede van die Volkswagen vervaardiger se direkteure, blyk dit dat konsensus bereik is oor die kontrak van Martin Winterkorn, die Hoof Uitvoerende Beampte (HUB), wat…

Duitsland se koffiedrink gewoonte bekyk

’n Omgewing bewaringsgroep, die Duitse Omgewingsbewaarders, het ’n voorstel ingedien dat ’n 20 sent heffing geplaas word op weggooi koffiebekers wat glo tot enorme besoedeling lei. Hulle het met ’n…

Die wêreld spartel met energie

Nuwe metodes, waarvan die sogenaamde groen energie die mees gewilde opwekkingsmetode is, word deur wetenskaplikes verder nagevors. Hernubare energie ontlok deesdae die een debat na die ander, maar die wereld…

VSA polisie skiet meer blankes

In ’n spesiale verslag wat vrygestel is, blyk dit dat die polisie in Amerika meer blanke misdadigers skiet as swartes. Die verslag is vrygestel nadat die Nobel pryswenner, Toni Morrison,…

Russe glo Amerikaners is immoreel

’n Gesaghebbende navorsingspan, die “Public Opinion Research Center” het in ’n wye opname wat gemaak is, bevind dat Russe oor die algemeen glo dat Amerikaners immoreel is, dat hulle geen…

Bewerk vrede stap vir stap

Die spanning tussen Navo en Rusland het daartoe gelei dat meningsvormers en politieke leiers tot die besef gekom het dat die spanning tussen die Russe en die Navo lande spoedig…

Pole verwelkom nuwe president

Pole het so pas die land se nuwe president, Andrzej Duda, ingesweer en verwelkom as die land se sesde president. Tydens ’n swierige seremonie het die verteenwoordigers van die Laer…

Taai vingers se dae getel

Roomys wat nie smelt nie is die volgende stap om die wêreld se roomys-eters gelukkig te hou, word deur wetenskaplikes in die vooruitsig gestel. Die navorsers het ’n proteïen geïdentifiseer…

Verwarring oor menseregte in Oostenryk

Wene  –  ’n Groot verwarring heers in Oostenryk aangaande die menseregte wat gehandhaaf moet word, want meer as 20,000 betogers het in die strate aan ’n opmars deelgeneem om menseregte…

Obama kry wind van voor

Die Demokratiese Nasionale Komitee kon die afgelope week nie daarin slaag om ’n resolusie deur te voer wat president Obama se kernkrag ooreenkoms met Iran ondersteun nie. Gedurende die week…

Vrylating van politieke gevangenes verwelkom

Die Minister van Buitelandse Sake in Litaue het aangekondig dat alle politieke gevangenes vrygelaat word onder sekere voorwaardes. Die vrylating van politieke gevangenes hou verband met die vorige bedeling toe…

IS terroriste verwoes nog ‘n antieke tempel

Islamitiese terroriste het die afgelope week weereens toegeslaan en ’n antieke tempel verwoes in die Palmyra-omgewing. Die tempel, bekend as die Tempel van Bel, is in Sirië geleë waar die…

Rooi ligte vir Clinton-veldtog

In die deelstaat Iowa is J. Ann Selzer se meningspeilings en voorspellings van so ‘n aard dat almal glo wat gesê word. Haar jongste meningspeiling is verlede Saterdag vrygestel waarin sy…

Maleisië en sy "affirmative action"

Uit Kuala Lumpur word berig dat die ekonomie van Maleisië ernstig benadeel word weens die toepassing van ’n beleid wat oor meer as ses dekades toegepas is en wat as…

rolex replicas for sale