ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Massachusetts plaas verbod op grondbreking

Die Omgewingskomitee in Massachusetts se Wetgewende Liggaam het ‘n wet goedgekeur wat vir die volgende 10 jaar alle grondbreking vir skaliegas, sal verbied. Die stap kom nadat ‘n vlaag aardskuddings die…

Hong Kong voëlgriep, 17 in isolasie

Sewentien persone is tans in afsondering en 200 is onder waarneming vir die gevreesde H7N9 voëlgriep virus. Dit is nadat ‘n huishulp, wat intussen deur die Indonisiese konsulaat as Tri…

Rebelle beset Christendorp in Sirië

Islamitiese rebelle het die antieke gedeelte van Maaloula, ‘n merendeels Christelike dorp en ‘n Unesco-erfenis gebied in Sirië beset. Talle nonne, o.a. die moeder owerste van die St. Thecla Klooster,…

VN moet optree in SAR

Uit Londen word berig dat die oproep gedoen word om ’n kragtige vredesmag saam te stel om die golf van misdaad en geweld in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) te bekamp….

Oorsaak van Namibiese lugramp onbekend

Die oorsaak van die lugramp in Namibië waarin 33 mense dood is, is nog nie bekend nie. ’n Passasiersvliegtuig van Mosambiek het verlede week oor die noorde van Namibië vermis…

Hong Kong op ernstige gereedheidsvlak

Hong Kong moes vandag, 3 Desember, hulle noodplan in werking stel teen die dodelike F7N9 voëlgriep nadat ‘n Indonisiese huishulp, wat met die hoog aansteeklike virus besmet is, in die…

Vrypostige voël "steel" videokamera

‘n Astrante voël, wat eers heelwat later as ‘n arend geïdentifiseer was, het in Australië ‘n videokamera gegaps en ongeveer 110 kilometer ver die verlate landskap van Wes-Australië tydens sy…

Walker sterf in ongeluk

Die bekende Paul Walker(40), wat in die reeks “Fast & Furious” flieks mense gaande gehad het, is in ’n ongeluk met ’n Porch motor dood. Hy en ’n vriend was…

Fransman staan pensioen af

Die Franse voertuigvervaardigers, PSA Peugeot Citroën, wat ’n moeisame stryd voer om kop bo water te hou, se uittredende Uitvoerende Hoof, het bekend gemaak dat hy sy pensioen van bykans…

Pentagon uitdagend teenoor China

In die VSA het ’n woordvoerder van die Pentagon gesê dat Amerika twee van hulle langafstand Stratofortres-vliegtuie in die verklaarde Chinese sone, aan die oostekant van die Chinese See, laat…

EU naweek van anti-linkse proteste

Die frustrasie van inwoners in Europa is besig om op te bou en die afgelope naweek het verskeie optogte in Oostenryk, Frankryk, Kroasië en Griekeland plaas gevind, waarvan sommige op…

Foto’s van 101 kunswerke ten toon gestel

Verdere foto’s van nóg 101 kunswerke van die groot vonds wat in ‘n huis in München gevind is, is deur die Duitse owerhede beskikbaar gestel. Tot dusver is 219 kunswerke aan die publiek…

Tier is tierafrigter se tier

Dave Styles,’n tierafrigter herstel in die hospitaal nadat ’n Bengaalse tier hom verlede week in die Australië-dieretuin in Queensland gebyt het. Die Bengaalse tier, Charlie, ‘n agtjarige tiermannetjie wat 114 kg….

Tony Blair wou Mugabe vervang

Oudpres. Thabo Mbeki het in ’n onderhoud met die nuusdiens Al Jazeera beweer dat die Britse regering van oudpremier Tony Blair wou hê die Suid-Afrikaanse regering moes deelneem aan ’n…

Angela Merkel in koalisie met vyand

Die Sosiaal-Demokrate (SDP) het dr. Angela Merkel gedwing tot ooreenkoms sodat minimum lone goed en wel is, maar dat Duitsland geen nuwe skuld aangaan nie, en dat belasting nie verder…

Psalmboek van 1640 behaal $14,2 miljoen

Dit word nou beskryf as die wêreld se waardevolste boek. ‘n Kopie van Psalms gedruk in 1640 het in ‘n veiling in New York ‘n rekordbedrag van $14,2 mijoen behaal. Dit…

Projek 2010 kry hupstoot

Toe die bestuur van Projek 2010 vroeër vanjaar ’n navraag van ’n welmenende Fransman uit Frankryk ontvang, was daar nie enige rede om te dink dat die vriend ’n finansiële…

Engelse boer bou huis vir minder as R2,000

‘n Engelse boer het ‘n sprokieshuis gebou vir minder as R2,000 op die resep waarop ons voorgeslag hulle hartbeeshuisies gebou het. Michael Buck, ‘n kunsonderwyser wat op ‘n kleinhoewe naby…

Man red vallende vrou

In Los Angeles het ’n man verhoed dat ’n vrou na haar dood val, toe sy gespring het en 15 meter vêr geval het, by die Oakland stadion in die…

Iran ingekort met kernprogram

Die regering van Iran het geswig onder die druk en ingestem om sy kernprogram in te kort ná die lang stryd van meer as tien jaar waarin die wêreldmagte gepoog…

TV-kykers al minder in VSA

Die TV-besigheid in die VSA beleef vanjaar sy slegste jaar nog. Gehore krimp. Slegs die Olimpiese Spele het ‘n geringe verligting gebied, maar sedert September 2011 was daar ‘n negatiewe groei in…

Slawerny in Brittanje

’n Egpaar is in Londen deur die polisie in hegtenis geneem nadat inligting hulle bereik het dat die egpaar drie mense as slawe aangehou is. Die egpaar het die drie…

Oliepyplyn laat tientalle dood

Minstens 44 mense het die lewe gelaat en meer as 135 beseer na ‘n reuse ontploffing by ‘n oliepyplyn wat Vrydag in die ooste van China plaasgevind het by die…

Altyd iets nuut uit Afrika

In die tyd van die Romynse Ryk was daar ‘n gesegde dat daar altyd iets nuut uit Afrika is. Dit is weereens bewys toe ‘n vroulike lid van die Algemene…

Oorgewig man uiteindelik geholpe

’n Fransman wat die skaal op 230 kg trek, is herhaaldelik deur lugrederye weggewys, en was gevolglik in Amerika gestrand weens sy gewig. Uiteindelik het die Virgin lugdiens die kans…

Betaal met drank

In Nederland word ’n klomp drankverslaafdes in die werk gesteek deur hulle te verplig om die strate skoon te hou, en daarvoor word hulle met bier betaal. Die klomp alkoholiste…

Zimbabwe hoofstad word cholera-nes

Die hoofstad van Zimbabwe, Harare, is besig om in ’n cholera-nes te ontwikkel met die moontlikheid om die tragiese gebeure van 2008 te herhaal, toe meer as 4000 mense dood…

Hidrobreking – buurland gee groenlig

In Suid-Afrika word die moontlikheid oor hidrobreking in die Karoo sterk teengestaan deur kenners en bewaringsbewustes, weens die negatiewe inpak wat dit op die omgewing kan uitoefen. In Botswana is…

Franse president is ongewild

Frankryk se president, François Hollande, se gewildheid het met minstens drie punte gedaal, wat hom die mees ongewilde president is wat die land nog ooit gehad het. Die gegewens is…

Volkswagen herroep miljoene voertuie

Waarskynlik het Volkswagen met sy huidige herroeping van voertuie weens defekte, nou ’n nuwe rekord aantal voertuie wat nagegaan moet word. Sowat 2,5 miljoen voertuie, wat motors, bakkies en ligte…

Donald Trump laat hare waai.

Die magnaat Donald Trump het oorlog verklaar teen ‘n beoogde aflandige windplaas wat kwansuis die uitsig vanaf sy luukse gholfbaan aan die kus van Aberdeen sal bederf. Die Skotse regering het…

Afrika is korrup

In ’n navorsings ondersoek wat deur Afro-barometer gedoen is, en nou vrygestel is, word beweer dat daar op die Afrika kontinent 34 lande is waar een uit elke drie mense…

Drankmisbruik vernietig mans se lewens

Drankmisbruik is die nommer een faktor wat die meeste mans se gesondheid en geluk befoeter, het ‘n omvattende studie oor sewe dekades deur die Harvard-universiteit in die VSA bevind. Interessant…

Obama gewildheid laagste ooit

Die VSA se president, Barack Obama, se ongewildheid het alle vorige rekord oortref met ’n meerderheid Amerikaners wat nou vir ’n eerste keer glo dat hy oneerlik en onbetroubaar is….

SA rowers by skeepswrak betrap

’n Britse burger, een Ier en twee SA burgers, is betrap toe hulle blykbaar wou gaan aas op die Costa Concordia skeepswrak. Al vier is glo werkers van die Titan…

Australië sê nee vir sosialisme.

Australië se Federale Kabinet het geweier om vir verdere bydraes of belastings te teken vir die wêreld spitsberaad oor klimaatverandering. Hierdie is ‘n beduidende verharding van hulle standpunt terwyl hulle beplan…

Hawestad vol lyke

Terwyl vragvliegtuie vanoor die wêreld vir mekaar wag om te land in die hawestad van die Filippyne, om duisende mense van nood voedsel te voorsien, lê honderde lyke nog in…

Jode moet SA verlaat

Avigdor Lieberman, Israel se Minister van Buitelandse Sake, het ’n oproep gerig tot die Jode wat hulle in Suid-Afrika gevestig het, om die land te verlaat. Die oproep kom nadat…

Dit gons nog oor kunswerke

Tussen leë blikkies en noedels in ’n morsige woonstel in München is die grootste kunsontdekking van die naoorlogse tyd gedoen. Midde ’n allemintige regs- en morele geding oor die vonds vroeër…

Boeing ondervind nog probleme

Die “Dreamliner-vliegtuie” verseker jou van geen droom-reis nie, want die erge probleem met sy battery sisteem is nog nie opgelos nie. Hierdie keer is dit ’n vliegtuig van Japan Airlines…

Verwoesting in Filippyne

Die sentrale deel van die Filippyne, en kusdorpies, is verwoes in een van die grootste storms wat die eiland gebied nog ooit getref het. Branders van tot 10 meter hoog…

Nederland sleep Rusland na maritieme hof.

Nederland het ‘n internasionale maritieme hof gevra om Rusland te beveel om die 30 mense vry te laat wat ten tye van ‘n Greenpeace-betoging teen olie-eksplorasie in die see in…

Arafat is vergiftig

Bewyse is gevind dat die Palestynse leier Jasser Arafat in 2004 vergiftig is. Patoloë het tekens van radio-aktiewe polonium in monsters van sy lyk gevind. Sy weduwee, Suha, het gister…

Al weer aardverwarming

Vyf maande nadat die konsentrasie koolstofdioksied (CO2) die kerf van 400d/m (deeltjies per miljoen) in die atmosfeer bereik het, is dié vlak steeds vandeesmaand plek-plek in die wêreld oorskry. Die…

Kindersiekte tref Engeland

’n Siektetoestand wat algemeen was in die Victoriaanse tydperk in Brittanje, is nou weer waargeneem in dele van Brittanje. Ragitis is ’n siektetoestand wat by kinders gevind word en wat…

Vreemde Vliende Voorwerp

‘n "Vreemde objek" met ses sterte, wat nog nooit vantevore gesien is nie, is deur Nasa se Hubble Ruimteteleskoop in die asteroïde beld tussen die bane van Mars en Jupiter waargeneem….

Eiland van rommel

‘n Eiland bestaande uit rommel, so groot soos die staat Texas, het ontstaan uit die 2011 Japanese tsunami, en peil nou reg op die VSA af. Vyf miljoen ton puin…

Skeepswrak lewer groot skat

‘n Sestiende-eeuse skeepswrak het ‘n goed gepreserveerde skat opgelewer wat dalk meer as R2,000,000 werd kan wees. Dit het spesialis duikers meer as twee jaar geneem om die piouter borde…

Olifant verniel voertuig

’n Besoekende Portugees aan die Maputo Olifant-reservaat in Mosambiek het benoud om hulp geroep na die Allerhoogste toe ’n trop olifante, en hulle kleintjies, reguit na sy viertrek voertuig begin…

Skatte ontdek

’n Skatkis van moderne kuns waarop die Nazi’s tydens die Tweede Wêreldoorlog beslag gelê het, is  in ’n woonstel in München onder hope verrottende groente ontdek. Volgens die Duitse tydskrif Focus…