Category Archives: Buitelandse nuus

Kantoor op wiele

Twee Duitse polisielede het drie keer gekyk na die “kantoor” van ’n man wat aangekeer is omdat hy 130 km gery het in ’n 100km sone. Die voertuig was deeglik…

EU amptelik in resessie

Die Europese Unie het vir die derde kwartaal ‘n tweede opeenvolgende negatiewe groei ondervind, wat die EU amptelik in ‘n resessie toestand plaas. Die vorige resessie was in 2009, aan…

Sanksies kos Iran $109 miljoen per dag

Westerse sanksies het tot gevolg dat Iran elke dag meer as $109 miljoen se verlies ervaar. Dit is meer as $2,5 miljard per maand. Die sanksies word toegepas weens Iran…

Fransman wen R1,8 miljard

‘n Fransman, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, het die boerpot van R1,8 miljard in die Euro-millions-lotery gewen. Dié bedrag wat gewen is, kan byna vier ton…

Horlosie verkoop vir R32 miljoen

Die Britse rocker Eric Clapton het byna R32 miljoen by sy enorme bankbalans gevoeg toe sy Patek Philippe-horlosie op ‘n veiling in Genève verkoop is. Die afslaer het gesê dat…

Eise om vryheid nou ook in VSA

Washington: Ten minste 20 state in Amerika het in petisies die Obama-administrasie gevra om hulle vreedsaam hulle onafhanklikheid te gee, sodat hulle hulle eie regerings kan kies. Dit volg op…

Die armste president in die wêreld, Jose Mujica

Die president van Uruguay, José Mujica, het ‘n unieke bynaam, veral vir ‘n president: “el presidente mas pobre” (vertaling: “armste president”). Die 77-jarige president het onlangs aan die Spaanse koerant…

Antieke skatte in Bulgarye opgediep

Antieke skatte uit die tyd van Alexander die Grote is in grafte in Bulgarye opgediep. Wetenskaplikes glo dat dié skatte met die Masedoniese koning verband kan hê. Die ontdekking in…

Besondere dag in Kanada

Remembrance Day, ook bekend as Papapwer Dag of Armistice Day is ‘n herdenkings dag ingestel op die 11de November 1918 in die Statebond lande na die einde van die Eerste…

Groot kunsveilings

Meer as 215 viole, altviole, tjello’s en boë sal op die 27ste November deur Christies in New York verkoop word. Na verwagting sal ‘n Joseph Henry vioolboog teen ongeveer $70,000-90,000…

Aussie skroom nie om rassis te wees nie

’n Rasse-bohaai het in Australiese krieket losgebars oor ’n voormalige nasionale speler se gebruik van die k-woord. Die 52-jarige Greg Ritchie, wat in die 1980’s 30 toetse vir Australië gespeel…

Dagga gewettig in VSA

In die deelstate Washington en Colorado is dit nou gewettig om dagga te besit en te gebruik. Hierdie wet is vooraf gegaan met ’n stemming waartydens 55% van die inwoners…

Amerikaanse senator praat vlot Afrikaans

In Arizona, (VSA) is Senator Jeff Flake die eerste Afrikaanssprekende lid van die Amerikaanse senaat. Sen. Jeff Flake, ’n Republikein, praat vlot Afrikaans. Tien jaar gelede het joernaliste in Suid-Afrika…

Obama is weer verkies

Mitt Romney het aan sy ondersteuners gesê hy het aan pres Barack Obama toegegee dat hy herverkies is as Amerikaanse president. “Ek het Obama gebel om hom geluk te wens….

Orkaan ontwrig VSA se verkiesingstryd

Terwyl duisende mense uit laagliggende gebiede aan die VSA se ooskus ontruim is, lyk dit of orkaan Sandy ook die Amerikaanse presidentskandidate kortwiek in die veldtog. Barack Obama en sy…

Orkaan Sandy tref Kanada

Die natuur het Kanada die afgelope week goed laat les opsê. Die ooskus van Kanada is getref deur Orkaan Sandy, dieselfde orkaan wat die ooskus van die VSA verwoes het….

Ford toon rekordwins

Ford, die Amerikaanse motorvervaardiger, het vir die derde kwartaal uitstekende wins van $2,2-miljard bekend gemaak. Volgens die groep se hoofuitvoerende beampte, Alan Mulally, is die bedryfswins veral te danke aan…

Stryd om internetbeheer word feller

‘n Stryd om beheer oor die internet kan binne maande begin woed as afgevaardigdes in Doebai byeenkom vir ‘n vergadering van ‘n agentskap van die Verenigde Nasies (VN). Dit wil…

Die BRICS lande

Die BRICS lande bestaande uit Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika vorm ‘n wesenlike aandeel van die wêreldekonomie. Die BRICS lande (sommige groter moonthede verwys na die BRIC lande, aangesien…

Switserse geheime bankrekenings taboe

Rolprentfilms, waarin skelm geld in ‘n Switserse geheime bankrekening gestort word, sal binnekort nie meer realisties wees nie. Internasionale druk het veroorsaak dat dit deesdae byna onmoontlik is om ‘n…

Calgary, Alberta, Kanada se vroeë winter

In die gebied het daar oornag 10 tot15cm sneeu geval. Temperature het gedaal tot by minus 15 grade Celcius. Die sneeu het ‘n groot gemors veroorsaak op die paaie en…

Die “geliefde land” se agteruitgang

Dit raak alom bekend in die wereld dat Suid-Afrika agteruit boer. Die welbekende uitlating van Allan Paton, “Cry, the beloved country” is gebruik as voorblad opskrif tesame met ’n foto…

China en Japan wil oorlog maak

China het Vrydag gereed gestaan om militêre skepe en vegvliegtuie na die Oos-Chinese See te stuur as gevolg van die dispuut met Japan oor die eienaarskap van ‘n eilandgroep. Die…

Frankryk se “Groot Sharpville”

Na verloop van ’n halfeeu het die Franse regering toegegee dat die land se polisie in 1961 tientalle Algeryne tydens ’n betoging in Parys doodgeskiet het. Die bloedbad van 17…

Obama kon toe nie wen nie

Obama het darem ietwat beter vertoon as tydens die verloorstryd van die eerste rondte. Obama het probeer om Romney te ontsenu deur hom te beskuldig van inkonsekwentheid. Uiteindelik het die…

SKELMSTREKE WORD OPGRADEER

Barclays is daarvan beskuldig dat hulle wins maak uit  die wêreld se hongersnood. Die beskuldiging deur die World Development Movement sê dat die bank met voedselpryse spekuleer en daarmee voedsel se prys opstoot….

Max Keiser oor Nobelprys

Die Nobelprys Komitee sou ‘n beter keuse gemaak het om die vredesprys aan Bill Clinton vir seksskandale toe te ken as aan die Europese Unie, het die internasionaal bekende joernalis,…

Obama teen Romney

Die druk is op Barack Obama. Sy vorige poging was pateties en was waarskynlik die spyker in die doodkis vir hom tydens die vorige TV debat. Romney het die vloer…

Finansies bedreig London se taxis

Die vervaardiger van London se beroemde swart taxis, Manganese Bronze, benodig finansiële bystand om te oorleef. Hulle het by hulle hoofaandeelhouer, Geely, aangeklop om hulp te verleen met die verskaffing…

Romney is besig om voorsprong te rek

Gevaarligte het in die kamp van Obama geflikker toe ’n baie bekende en hoog gerespekteerde meningspeilings buro bevind het dat Mitt Romney die president verbygesteek het. Die Pew-Navorsingsentrum het bevind…

Mooiste Maan

Die datum is 29 September 2012: Die plek: Kanada. Die mooiste maan het saam met die herfs equinox opgekom. Hulle noem hom die super “harvest moon” en hy sal eers…

Kanadese Belasting

Die gemiddelde Kanadees betaal baie belasting en…o, wag ‘n bietjie…Die gemiddelde Kanadees kry iets terug vir sy geld. Skole is gratis en is eerste wereld gehalte, medies, dokters, hospitale en…

Romney slaan Obama vir ’n ses!

Die Republikeine se presidentskandidaat, Mitt Romney, het ná ‘n paar moeilike weke, Obama totaal en al oorskadu en werklik uitgeblink in sy eerste debat in Denver. Al die ontleders meen…

Mugabe bedel vir referendum

Zimbabwe se verkiesingskommissie sê hulle benodig R800 miljoen om ‘n referendum te organiseer vir die opstel van ‘n nuwe grondwet. Die nuwe grondwet sal glo Zimbabwe in staat stel om…

Lesotho soos Zimbabwe – hongersnood

LESOTHO word deur honger¬snood geteister wat ernstige gevolge vir Vrystaat se boere inhou. Die produksie van mielies, die bevolking se stapelvoedsel toon ’n afname van 77% weens die swak weersomstandighede…

Tyson, die verkragter

Nieu-Seeland het die voormalige swaargewig-bokskampioen Mike Tyson se visum na die land gekanselleer. Dié besluit kom enkele dae nadat die land se premier hom uitgespreek het teen Tyson se beplande…

Koraalrif kan vernietig word

Die Groot Koraalrif in Australië gaan tans gebuk onder ‘n seester-spesie wat die bykans die helfte van sy lewende koraal wegvreet. Dit is die kern van ’n wetenskaplike verslag wat…

Michael Sata sê Mugabe leef in weelde

Zimbabwe se mense leef in armoede as gevolg van sanksies deur die Weste, terwyl pres. Robert Mugabe in weelde leef, het Michael Sata, Zambië se president, aan Amerikaanse beleggers gesê….

Kataloniërs gou na stembus.

Katalonië het ‘n spoedreferendum aangekondig. Die streek se leier Artur Mas soek onafhanklikheid van Madrid en het openlik selfregering geëis. In dieselfde beroep waarin hy eenheid met Spanje gepleit het,…

Klimaatverandering tref die hele wereld.

Die eienaardige weer patrone dwarsoor Kanada hierdie jaar het die herfs blare beïnvloed. Die uiterste weerstoestande het veroorsaak dat die helder oranje, geel en rooi van die herfs blare nie…

Nog meer Amerikaners wantrou die massa-media.

Amerikaners se wantroue in die media het ‘n nuwe rekord geslaan. Sestig persent het gesê dat hulle min of geen waarde aan die massa-media heg wanneer dit by nuusrapportering kom….

Verlore Turner skildery ontdek.

‘n Oliverf skildery wat op ‘n veiling by ‘n gholfklub in Engeland vir £3,700 gekoop is en nou aanvaar word dat dit ‘n verlore werk van die meester is, sal…

Bolivië gee Wettige Regte aan die Aarde

Bolivië is die eerste land in die wêreld wat wetlike regte aan die aarde toegeken het, nie alleen om klimaatsverandering te bekamp nie, maar ook om die vernietiging van die…

Switsers sterk gekant teen rookverbod

By verre die meerderheid Switsers het gestem teen ‘n streng verbod op rook in restaurante en kroeë. Die voorgestelde verbod is in die meerderheid van die land se 26 kantons…

Die optog in Washington DC

Today a few very brave and proud men and women made a stand for truth and justice at this nations Zionist controlled Capital in Washington D.C. To these fine Brothers…

Tornados saai verwoesting in Kanada

Die weer het uiteindelik dwarsoor Kanada gestabiliseer na orkane in Nova Scotia, hittegolwe in Ontario, oorstromings in British Colombia en tornados in suidelike Alberta verwoestings gesaai het tydens die verbygaande…

Man aangeval deur grizzly beer

‘n Man (65) in British Colombia het gestaan en vis vang in ‘n rivier toe hy blykbaar ‘n vroulike grizzly beer laat skrik het wat hom daarna aangeval het. Sy…

Groete uit Vlaandere

Beste lezer van Die Vryburger, beste Boer, Sta me toe mijzelf even voor te stellen. Ik ben Ruben, een jonge Vlaming met interesse voor cultuur, politiek en sport. Reizen is…

Selfs die koue Kanada kan warm wees

Dis ‘n pragtige herfs dag vanoggend. Die boere gebruik hierdie tyd om hul hooi in bale te rol sodat die perde en beeste kos het vir die hele winter. Temperature…

Kanadese Ekonomie versorg sy burgers

Spesiale verslag uit Kanada Ons medewerker uit Kanada berig dat hulle deel is van byna 6 miljoen Kanadese wat aan die Kanadese regering se pensioen fonds behoort. Die burgery is…