Category Archives: Buitelandse nuus

Vroue – motorbestuur is uit!

‘n Jong meisie wat ‘n klagte van verkragting teen ‘n man in Saoedi-Arabië gelê het, is tot 200 houe met ‘n sambok gevonnis. Dit is nie die eerste keer dat…

Baie mense ly honger

Die Verenigde Nasies(VN) se Voedsel en Landbou organisasie het ’n verslag uitgebring wat daarop dui dat een uit elke agt inwoners in die ganse wereld chronies ondervoed is terwyl miljoene…

Chemiese wapen ondersoek begin

Kundiges van oor die wêreld se waghondliggaam oor chemiese wapens sal vandag begin om Sirië se voorraad toksiese wapens te inspekteer. ‘n Ooreenskoms hieroor is Vrydagnag in Den Haag, Nederland,…

Al-Kaïda – ‘n vrou vasgetrek

In Frankryk het dié land se Intelligensie-agentskap ‘n vrou in Parys vasgetrek wat klaarblyklik sterk bande met Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland het. Ingeligte bronne het gesê die vrou is…

Roomse Kerk se heilig-verklaring

Die Roomse Katolieke Kerk wil Pous Johannes Paulus II, asook pous Johannes XXIII in April 2014 tot heiliges verklaar. Blykbaar wil die Roomse Kerk met die verklaring van heiligheid, poog…

Nog aanvalle in Kenia

Hernude terreuraanvalle in Kenia deur die Somaliese Al-Sjabaab-terreurgroep het tot die dood van nog drie mense gelei. Die terroriste het eers Mandera, ‘n dorp naby die Somaliese grens, aangeval en…

Sogenaamde Wit weduwee wêreldwyd gesoek

Die Britse Moslem, ­Samantha Lewthwaite, is waarskynlik een van die mees gesoekte vrouens in die wereld en het na bewering vroeër vanjaar in Pretoria, en waarskynlik ook in ander stede,…

Oorwerkte vlieëniers slaap

Een van die Britse lugrederye se passasiersvliegtuig, met ’n vol gelaaide 320 passasiers aan boord, was salig onbewus daarvan dat die vliegtuig in die lug is sonder ’n vlieënier aan…

Swanger Suid-Afrikaner angsvol in Nairobi

Mev. Annerie Jansen van Rensburg, en haar man woon in Nairobi, sowat 1 km weg van die Westgate terrein waar die terreuraanval plaasgevind het. Annerie is swanger en het saam…

Nuwe eiland het ontstaan

Pakistan het een van die kragtigste aardbewings van dekades beleef wat die dood van 330 mense teweeg gebring het nadat etlike honderde modderwonings inmekaar getuimel het. Die kragtige aardbewing het…

Selfregering bevorder demokrasie volgens VN adviseur

Luidens ‘n verslag van ‘n onafhanklike kundige, Alfred de Zaya, wat op 11 September 2013 aan die Verenigde Nasies (VN) se Raad vir Menseregte voorgelê is, is dit dringend nodig…

"Wit weduwee" het RSA paspoort

Departement Binnelandse Sake het bevestig dat die Britse vrou, bekend as die “wit weduwee” ’n vervalste paspoort van Suid-Afrika het. Die regering van Kenia het reeds in 2011 vasgestel die…

Brit ‘n werwer van Al-Sjabaab

Die sogenaamde “Wit Weduwee”, alias Sam Lewthwaite, ook bekend as Natalie Webb, van Brittanje, is blykbaar een van Al-Sjabaab se hoof agente om werwing in Oos-Afrika te doen, en wat…

Beskeie maar trots

Dr. Angela Merkel word in die Duitse media beskryf as ’n beskeie dogter van ’n predkant-egpaar wat uit die voormalige Oos-Duitsland kom. Vir haar was die klinkende oorwinning ’n persoonlike…

Zim olifante vergiftig

Die sianiedvergiftiging gaan onverpoos voort in Zimbabwe waar reeds meer as 85 olifante vergiftig is met die gevaarlike gif. ’n Woordvoerder van die Zimbabwe Parke sê die tragedie het nog…

Merkel wen!

Den Haag – Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, het het ’n klinkende oorwinning behaal en sal Duitsland lei vir ’n derde termyn. Die eerste waarneming is gedoen kort nadat…

‘n Klippie om te begeer

Die bekoring van die blink klippie sal by die mensdom bly solank as wat daar mense op aarde bestaan. As ’n wit diamant, dan nog ovaal vormig, ’n volle 118.2…

Dr. Merkel – goeie nuus, maar.

Den Haag – Die deelstaat verkiesing in Beiere het goeie nuus vir dr. Angela Merkel gebring, maar daar is ’n stertjie aan waarvan sy nie veel vreugde sal kry nie….

Boemelaar oorhandig geld

Boston. – ’n Man sonder heenkome, bekend as Glen James, wat as boemelaar beskou kan word, het in sy ronddwaal om iets te ete te vind, ’n rugsak opgetel wat…

Bietjie tradisie in die vreemde

Die tradisie van braaivleis het neerslag gevind in die vêrte toe daar op feestelike wyse braaivleis gemaak is met die herwinning en vlot-maak van die Costa Concordia, wat deur ’n…

Costa Cordia suksesvol opgetrek

Ingenieurs wat probeer om die gestrande Italiaanse passasierskip die Costa Concordia regop te trek, het Dinsdagoggend gesê die operasie was ‘n sukses. Volgens die Italiaanse nuusagentskap Ansa het lede van…

Passasiersboot word skrootmateriaal

Die gestrande passasiersboot, Costa Concordia, wat op die rotse geloop het naby die Giglio-eiland, is gister van die rif afgehaal na 20 maande sedert die skip daar gestrand het. Aan…

Rebelle gebruik gifgas

  Pres. Wladimir Poetin van Rusland het nou verder uitgewei oor die chemiese wapen dispuut in Sirië, en gesê daar is voldoende rede om te glo dat die onlangse aanval met…

Rusland staan in vir Sirië

Die aanbeveling wat Rusland gemaak het om ’n inval van die VSA te voorkom, is uiteindelik deur Sirië aanvaar en sal hul chemiese wapens bloot te lê en ook produksie…

Staak die mors met kos

Die Verenigde Nasies het in ’n spesiale verslag aangedui dat miljarde dollar se ongebruikte voedsel weggegooi word vir verskillende redes, terwyl miljoene mense onder die broodlyn leef. Die VN se…

Verslag toon mense se geluk

Die Verenigde Nasies se Wêreldwye verslag oor mense se geluk-toestand, is onlangs vrygestel en toon dat mense van Suid-Afrika in die 97ste plek is uit 156 lande waar die opname…

James 007 se duikboot-motor verkoop

Rodger Moore, alias James Bond 007, se Lotus Esprit, wat spesiaal vir die film, “The spy who loved me” gebou is, het ’n nuwe eienaar gekry. Die motor is nou…

Oorhandig jou chemiese wapens!

Rusland se Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lawrof, het glo vir Sirië gevra om sy chemiese wapens vir internasionale beheer te oorhandig, om daarmee te vermy dat die land deur…

Oorleef vir vier maande in sneeu

Raul Fernando Gomez Circunegui (58), het probeer om die berge tussen Chili en Argentinië te voet aan te pak na sy motorfiets hom in die steek gelaat het, is berig…

$280 miljoen om raaisel op te los

Cape Canaveral, Florida. – Toe die laaste Apollo-ruimtevaarders sowat 40 jaar gelede die maan besoek het, het hulle met die terugkeer ook ’n raaisel saamgebring. Daardie raaisel gaan die wetenskaplikes…

Olifant maak bejaarde dood

In  Lizy-sur-Ourcq, sowat 60 km vanaf Parys, Frankryk is ’n  onbekende man (84) dood toe ’n sirkus olifant hom met die slurp geslaan het. Die olifant het vir onverklaarbare redes…

Vliegtuig gly, mense beseer

’n Airbus V330 van Thai Airways is die tweede vliegtuig binne twee weke wat in ’n ongeluk betrokke is. Hierdie keer het die vliegtuig op die aanloopbaan gegly nadat ’n…

Slim-motor uit Korea

Dit is met die klik op ’n slimfoon wat jy kan parkeer met ’n Armadillo-T-motor en wat hy homself kan opvou sodat die motortjie die helfte korter word. Dié nuwe…

Harde woorde val op G20 beraad

In die doodsnikke van die G20 tweedaagse beraad in St. Petersburg, het harde woorde geval tussen die Russe se mnr. Poetin en Obama van die VSA. Dit blyk dat mnr….

Hitler se lyfwag oorlede

Die Führer, Adolf Hitler, se jare lange lyfwag, is in die rype ouderdom van 96 jaar oorlede. Rochus Misch, was Hitler se toegewyde lyfwag, en is ook die laaste oorlewende…

Siriese oorlog bly strydpunt

Terwyl pres. Obama van die VSA alles in die stryd gaan werp om die kongres se seen te kry op ’n inval in die oorlog geteisterde Sirië, maak sekere verteenwoordigers…

Britte verontwaardig

Brittanje se eerste minister, David Cameron, het gereageer op ‘n beweerde opmerking van ‘n Russiese diplomaat dat Brittanje ‘n klein eilandjie is waarna niemand luister nie. Cameron het by ‘n…

Kyk na die brein deur venster

 Amerikaanse wetenskaplikes het nou daarin geslaag om ’n venster in te bou in die skedel van ’n mens om sodoende na die brein se funksies te kyk. Dié nuwe tegnologie…

Vrou van 64 stel rekord op

Diana Nyad van die VSA het 64 somers agter die rug, het vier keer probeer doen wat sy nou gedoen het, en is daarmee die eerste mens ter wereld wat…

Merkel wen TV debat gemaklik

Die Duitse Bondskanselier, dr. Angela Merkel, van die Christen-Demokrate, het die vloer gevryf met haar teenstander in ’n TV debat toe sy Peer Steinbrück, die Sosiaal-Demokrate se leier, behoorlik geantwoord…

M23-rebelle aan wenkant

Die stryd in die Demokratiese Republiek van die Kongo kan ’n lang uitgerekte oorlog word as politici nie oplossings vind vir die konflik tussen regeringsmagte en rebellegroepe nie. Die Suid-Afrikaanse…

Nog RSA-soldate gewond

Een van die Verenigde Nasies se soldate is dood en twee Suid-Afrikaanse soldate is ernstig gewond tydens hernude gevegte tussen VN Magte en die M23-rebelle ivan die Demokratiese Republiek van die…

Zim bou eie Disneyland

Chris McIntyre, ’n toeroperateur van Brittanje, wat in Afrika werksaam is, sê mense besoek Zimbabwe omdat dit alles bied wat ag uit Afrika is.   McIntyre van Expert Africa, sê…

RSA weermag vertoon swak

Minstens nog een Suid-Afrikaanse soldaat is tydens skermutselings met rebellemagte gewond toe sogenaamde VN-vredesoldate in die Demokratiese Republiek (DRK) gister in ’n aanval op rebelle se stellings betrokke was. ’n…

Mugabe is nie toiletpapier nie

Takura Mufumisi (26), ‘n stemgeregtigde Zimbabwiër word daarvan aangekla dat hy ‘n verkiesingsplakkaat van pres. Robert Mugabe iewers van ’n paal of muur verwyder het en dit as toiletpapier gebruik…

Nasionale park in VSA bedreig

’n Geweldige groot veldbrand wat die Yosemite-Nasionale Park bedreig, is aan die nader beweeg te midde van die duisende brandbestryders se poging om te verhoed dat die gewilde park vernietig…

Hy steel fietse se saals

In Tokio het die Japanse polisie na baie kopkrap uiteindelik uitgevind waarom die ongewone misdaad plaasvind van fietse waarvan die saals gesteel word.   Dit is ook net saals wat…

Muskiete se dae getel

Malaria sterftes kan dalk dramaties daal as die nuwe Kite-plakker sy werk doen soos wat verwag word.   Die plakker wat op ’n mens se klere geplak word, is so…

Liberië se matrikulante dop almal

Die Libiese Minister van Onderwys het bekend gemaak dat nie ’n enkele matriekleerling daarin kon slaag om die eksamen vir universiteitstoelating suksesvol af te lê nie.   Sowat 25,000 matrieks…

Russe waarsku Yankees

Sergei Lawrof, Rusland se Minister van Buitelandse Sake, het Amerika se John Kerry, gewaarsku dat daar gevaarlike gevolge kan wees van militêre aksies wat teen die Siriese regering gevoer mag…