Category Archives: Buitelandse nuus

Rare viool opgeveil

Toe die Titanic gesink het, het al die musikante saam met die skip onder die water weggeraak en ’n waterdood gesterf. Wat egter nie heeltemal doodgegaan het nie, was een…

Meksikane verbied Monsanto

Na jare van beraadslaging het ‘n Meksikaanse regter ‘n verbod op geneties-gemanipuleerde mielies geplaas. Die verbod is met onmiddellike ingang van krag en verbied Monsanto, DuPont en Pioneer om ooit weer…

Olifante slimmer as vermoed is

Navorsers wou nog probeer vasstel hoe olifante geleer kan word, toe wys die diere waartoe hulle instaat is. Die navorsers het van die beginsel uitgegaan dat mense, wanneer hulle jou…

Nasionalisme wen in Frankryk

Die regse party Front Nationale (FN) het die linkse harte in die Franse politiek laat bibber van vrees met ‘n uitstekende vertoning in die stadjie Brignoles in die suidooste van…

Olifantslagting dalk gestop

In die Zimbabwe natuurreservaat, Hwange, is reeds 128 olifante dood aan sianied-vergiftiging om die olifant tande te steel. Die afgelope naweek is nie minder as 12 olifante se karkasse gevind…

Prestasieprys nie toegeken

Uit Londen word berig dat die gesogte Ibrahim-prestasieprys vir leierskap in Afrika weer nie toegeken is nie. Die prys is die grootste individuele leiersprys ter wêreld en is nou vir…

Buitelandse protes verhoog

Duisende mense oor die wêreld het die naweek aan protesoptogte teen die gebruik van Genetiese Gemanipuleerde Produkte (GMOs) in die algemeen en die maatskappy Monsanto in die besonder deelgeneem. Meer…

Rusland waarsku teen chemiese wapens.

Dit het die ore van die Russiese Minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov, bereik dat sekere lande Siriese rebelle oplei in die gebruik van chemiese wapens in Afghanistan. Die doel is…

Fransman besoek RSA.

Pres. Francois Hollande van Frankryk is Maandagoggend met ‘n oorverdowende kanonsaluut van 21 skote by die Iniegebou in Pretoria verwelkom. Die Franse president is op ‘n staatsbesoek aan Suid-Afrika. Hy…

Passasier land vliegtuig

‘n Passasier aan boord van ‘n viersitplek-Cessna het die vliegtuig in die pikdonker in Brittanje veilig geland, al het hy géén ervaring agter die stuur gehad nie. Die vliegtuig het…

Protes teen GMO

Daar het oor die naweek wêreldwyd optogte plaasgevind teen genetiese aangepaste voedsel (MGO) wat op verbruikers afgelaai word. Die optogte was teen die groot internasionale verspreider en produseerder van geneties…

Ierland se ekonomie staan op

Ierland se Eerste Minister, Enda Kenny, het bekend gemaak dat sy land vanaf Desember 2013 nie meer EU en IMF reddingshulp sal nodig hê nie. Hy het gesê dat Ierland…

Italië maak planne

‘n Villa van die Inkwisiteur, ‘n Pous se fort en ‘n Venesiese eiland gaan deur Italië verkoop word om die leë staatskoffers aan te vul. Daar word gehoop dat die…

Humor in Franse parlement

Die linkses in Frankryk het probeer munt slaan uit die optrede van ’n behoudende parlementslid omdat hy ’n irriterende gekekkel begin het toe ’n lid van die vêr-linkses ’n toespraak…

Entstof teen malaria

’n Nuwe entstof is ontwikkel wat mense van Afrika waarskynlik kan beskerm teen die gevreesde malaria muskiet. Die welbekende maatskappy Glaxo-Smith-Kline (GSK) pog om binne enkele maande goedkeuring te kry…

Hof in die bos?

Afrikastaatshoofde maak hulle reg vir ‘n buitengewone Afrika Unie-sessie (AU) in Addis Abeba waar die moontlike onttrekking aan die Internasionale Strafhof bespreek gaan word. Een van die voorstelle is dat…

Dit klink aaklig!

Om mense wat sonder enige siekte is, se ontlasting te gebruik om ander mense gesond te maak, klink bietjie dik vir die waarheid. Dit blyk egter dat dokters en navorsers…

Mense gesmokkel na Europa

In seevaardige toestand, ’n derderangse skip, met meer as 400 mense aan boord, was op weg na Europa, toe dit omgeslaan en aan die brand geraak het. Blykbaar was die…

VSA regering steeds hangende

Die Verenigde State van Amerika se regering is op die derde dag steeds nie-funksioneel met ongeveer eenmiljoen staatsamptenare wat huis toe gestuur is met onbetaalde verlof omdat die regerende party…

Tereurgroep dreig – nog aanvalle

Al-Sjabaab, die Somaliese terreurgroep wat vermoedelik bande met Al-Kaida het, dreig nou dat vêrdere aanvalle in Kenia kan volg. Die dreigement volg nadat die Kenia-regering geweier het om sy eie…

Nobelprys vir Poetin?

Wladimir Poetin, die president van Rusland, is nou benoem vir die Nobelprys vir vrede, te midde van die gebeure waarin dit bekend geword het dat Rusland ’n beduidende rol vervul…

Vroue – motorbestuur is uit!

‘n Jong meisie wat ‘n klagte van verkragting teen ‘n man in Saoedi-Arabië gelê het, is tot 200 houe met ‘n sambok gevonnis. Dit is nie die eerste keer dat…

Baie mense ly honger

Die Verenigde Nasies(VN) se Voedsel en Landbou organisasie het ’n verslag uitgebring wat daarop dui dat een uit elke agt inwoners in die ganse wereld chronies ondervoed is terwyl miljoene…

Chemiese wapen ondersoek begin

Kundiges van oor die wêreld se waghondliggaam oor chemiese wapens sal vandag begin om Sirië se voorraad toksiese wapens te inspekteer. ‘n Ooreenskoms hieroor is Vrydagnag in Den Haag, Nederland,…

Al-Kaïda – ‘n vrou vasgetrek

In Frankryk het dié land se Intelligensie-agentskap ‘n vrou in Parys vasgetrek wat klaarblyklik sterk bande met Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland het. Ingeligte bronne het gesê die vrou is…

Roomse Kerk se heilig-verklaring

Die Roomse Katolieke Kerk wil Pous Johannes Paulus II, asook pous Johannes XXIII in April 2014 tot heiliges verklaar. Blykbaar wil die Roomse Kerk met die verklaring van heiligheid, poog…

Nog aanvalle in Kenia

Hernude terreuraanvalle in Kenia deur die Somaliese Al-Sjabaab-terreurgroep het tot die dood van nog drie mense gelei. Die terroriste het eers Mandera, ‘n dorp naby die Somaliese grens, aangeval en…

Sogenaamde Wit weduwee wêreldwyd gesoek

Die Britse Moslem, ­Samantha Lewthwaite, is waarskynlik een van die mees gesoekte vrouens in die wereld en het na bewering vroeër vanjaar in Pretoria, en waarskynlik ook in ander stede,…

Oorwerkte vlieëniers slaap

Een van die Britse lugrederye se passasiersvliegtuig, met ’n vol gelaaide 320 passasiers aan boord, was salig onbewus daarvan dat die vliegtuig in die lug is sonder ’n vlieënier aan…

Swanger Suid-Afrikaner angsvol in Nairobi

Mev. Annerie Jansen van Rensburg, en haar man woon in Nairobi, sowat 1 km weg van die Westgate terrein waar die terreuraanval plaasgevind het. Annerie is swanger en het saam…

Nuwe eiland het ontstaan

Pakistan het een van die kragtigste aardbewings van dekades beleef wat die dood van 330 mense teweeg gebring het nadat etlike honderde modderwonings inmekaar getuimel het. Die kragtige aardbewing het…

Selfregering bevorder demokrasie volgens VN adviseur

Luidens ‘n verslag van ‘n onafhanklike kundige, Alfred de Zaya, wat op 11 September 2013 aan die Verenigde Nasies (VN) se Raad vir Menseregte voorgelê is, is dit dringend nodig…

"Wit weduwee" het RSA paspoort

Departement Binnelandse Sake het bevestig dat die Britse vrou, bekend as die “wit weduwee” ’n vervalste paspoort van Suid-Afrika het. Die regering van Kenia het reeds in 2011 vasgestel die…

Brit ‘n werwer van Al-Sjabaab

Die sogenaamde “Wit Weduwee”, alias Sam Lewthwaite, ook bekend as Natalie Webb, van Brittanje, is blykbaar een van Al-Sjabaab se hoof agente om werwing in Oos-Afrika te doen, en wat…

Beskeie maar trots

Dr. Angela Merkel word in die Duitse media beskryf as ’n beskeie dogter van ’n predkant-egpaar wat uit die voormalige Oos-Duitsland kom. Vir haar was die klinkende oorwinning ’n persoonlike…

Zim olifante vergiftig

Die sianiedvergiftiging gaan onverpoos voort in Zimbabwe waar reeds meer as 85 olifante vergiftig is met die gevaarlike gif. ’n Woordvoerder van die Zimbabwe Parke sê die tragedie het nog…

Merkel wen!

Den Haag – Dr. Angela Merkel, Bondskanselier van Duitsland, het het ’n klinkende oorwinning behaal en sal Duitsland lei vir ’n derde termyn. Die eerste waarneming is gedoen kort nadat…

‘n Klippie om te begeer

Die bekoring van die blink klippie sal by die mensdom bly solank as wat daar mense op aarde bestaan. As ’n wit diamant, dan nog ovaal vormig, ’n volle 118.2…

Dr. Merkel – goeie nuus, maar.

Den Haag – Die deelstaat verkiesing in Beiere het goeie nuus vir dr. Angela Merkel gebring, maar daar is ’n stertjie aan waarvan sy nie veel vreugde sal kry nie….

Boemelaar oorhandig geld

Boston. – ’n Man sonder heenkome, bekend as Glen James, wat as boemelaar beskou kan word, het in sy ronddwaal om iets te ete te vind, ’n rugsak opgetel wat…

Bietjie tradisie in die vreemde

Die tradisie van braaivleis het neerslag gevind in die vêrte toe daar op feestelike wyse braaivleis gemaak is met die herwinning en vlot-maak van die Costa Concordia, wat deur ’n…

Costa Cordia suksesvol opgetrek

Ingenieurs wat probeer om die gestrande Italiaanse passasierskip die Costa Concordia regop te trek, het Dinsdagoggend gesê die operasie was ‘n sukses. Volgens die Italiaanse nuusagentskap Ansa het lede van…

Passasiersboot word skrootmateriaal

Die gestrande passasiersboot, Costa Concordia, wat op die rotse geloop het naby die Giglio-eiland, is gister van die rif afgehaal na 20 maande sedert die skip daar gestrand het. Aan…

Rebelle gebruik gifgas

  Pres. Wladimir Poetin van Rusland het nou verder uitgewei oor die chemiese wapen dispuut in Sirië, en gesê daar is voldoende rede om te glo dat die onlangse aanval met…

Rusland staan in vir Sirië

Die aanbeveling wat Rusland gemaak het om ’n inval van die VSA te voorkom, is uiteindelik deur Sirië aanvaar en sal hul chemiese wapens bloot te lê en ook produksie…

Staak die mors met kos

Die Verenigde Nasies het in ’n spesiale verslag aangedui dat miljarde dollar se ongebruikte voedsel weggegooi word vir verskillende redes, terwyl miljoene mense onder die broodlyn leef. Die VN se…

Verslag toon mense se geluk

Die Verenigde Nasies se Wêreldwye verslag oor mense se geluk-toestand, is onlangs vrygestel en toon dat mense van Suid-Afrika in die 97ste plek is uit 156 lande waar die opname…

James 007 se duikboot-motor verkoop

Rodger Moore, alias James Bond 007, se Lotus Esprit, wat spesiaal vir die film, “The spy who loved me” gebou is, het ’n nuwe eienaar gekry. Die motor is nou…

Oorhandig jou chemiese wapens!

Rusland se Minister van Buitelandse Sake, Sergei Lawrof, het glo vir Sirië gevra om sy chemiese wapens vir internasionale beheer te oorhandig, om daarmee te vermy dat die land deur…

Oorleef vir vier maande in sneeu

Raul Fernando Gomez Circunegui (58), het probeer om die berge tussen Chili en Argentinië te voet aan te pak na sy motorfiets hom in die steek gelaat het, is berig…