ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Almal maak geld uit ongeluk

Die Maleisiese Boeing van vlug MH 370, is nou ’n nuwe bron van inkomste vir skrywers, rolprentmakers en sensasiesoekers. ’n Voormalige eerste minister van Maleisië beweer selfs dat die vliegtuig…

Glo dit as jy wil

Uit Buenos Aires in Argentinië word berig dat paleontoloë glo van die grootste dinosourusse se oorblyfsels gevind wat tot nog toe in die wêreld gevind is. Die ontdekkers glo blykbaar…

Switsers sê nee

Anders as in Suid-Afrika, hou die Switsers eerder ’n referendum waarin die kiesers hulle mening kan gee oor die wenslikheid om nuwe vegvliegtuie aan te koop. In so ’n referendum…

Rusland en Sjina gereed vir gasooreenkoms.

Na verwagting sal Rusland en Sjina ‘n ooreenkoms sluit waarin Beijing $456 biljoen vir Russsiese gas oor die volgende 30 jaar sal betaal. Die Russiese President, Wladimir Poetin is op…

Hy eis $32,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000.

‘n Man van New York het na bewering die grootste skadevergoedingseis nog, ingestel, nadat hy deur ‘n hond gebyt is. Anton Purisma, (62) dagvaar ‘n hele klomp mense en instansies,…

Google beveel om inligting te skrap

Die Geregshof van die Europese Unie (HJEU) het bevind dat ’n individu in die EU wel mag vra dat Google sy persoonlike inligting wat ouer as 15 jaar is, van…

Rusbank toe haar bank

Cally Guasti en sy vriende het ’n huis saam bewoon in New York, en op ’n mooi dag besluit om by die heilsleer ’n ou bank te koop wat hulle…

RSA soldate vas in DRK

Sowat 1400 soldate van Suid-Afrika sit vasgevang in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) nadat chaos ontstaan het met huurvlugte wat hulle na 12 maande se diens in die…

Seuntjie oorleef elf verdieping val

’n Jong seuntjie van 15 maande het oorleef toe hy uit ’n woonstel geval het van die 11 de verdieping in die Amerikaanse staat Minnesota. Die val van Musa Dayib…

Kinders toenemend oorgewig

Sowat 10% van die 2,2 miljard kinders regoor die wêreld is oorgewig weens die hedendaagse leefstyl waar te veel kinders geen oefening kry nie en heeldag sit en elektroniese speletjies…

Blink klippie met hoë prys

In Genève, Switserland is ’n diamant van 100 karaat van die hand gesit vir R168 miljoen aan ’n onbekende private koper. Die diamant was glo die grootste uitblinker tussen al…

Afgryslike mynramp in Turkye

Daar is nie hoop om die mynwerkers wat deur ’n ondergrondse ontploffing en ’n brand vasgekeer is, te red nie. Die ontploffing is veroorsaak toe ’n transformator onverwags ontplof het…

Oekraïne – onrus eis lewens

Ses soldate van die Oekraïnse regering is dood in ’n skermutseling met oproeriges in die ooste van die land terwyl westerse lande ’n vredesplan probeer implementeer in die gebied wat…

Nigerië wil onderhandel

Die regering van Nigerië wil met die Boko Haram rebelle onderhandel oor die 200 skooldogters wat deur die rebelle ontvoer is. Die regering het glo ’n komitee as onderhandelingspan saamgestel…

Jihadistiese stryders vas

Veiligheidspolisie in Frankryk het toegeslaan en ses mense wat vermoedelik Jihadistiese stryders kan wees, in hegtenis geneem. Die vermoede bestaan dat die ses mense aansluiting wou vind by ander strydende…

Wolf kry sy maat

’n Grys wolf wat in die Rogue River-Siskiyou nasionale woud van die VSA leef, en die naam OR-7 gekry het, is nou reeds drie jaar lank in die gebied op…

Holocaust-skrywer het gelieg

Die boek “Misha: A Memoire of the Holocaust Years” se skrywer het erken dat die inhoud daarvan hoofsaaklik versinsels is en hoegenaamd nie die waarheid is nie. Dié boek was…

Rolprent verdigsel word waarheid

In die rolprent Inception, word ’n sogenaamde gesofistikeerde hoë-tegniek masjien gebruik waarmee mense hulle drome kon beheer. Nou sal die fliekgangers wat dit amusant gevind het, moontlik verbaas wees om…

Donetsk en Lugansk stem vir selfbeskikking

Byna 90% van stemgeregtigdes in die Donetskstreek het ten gunste van onafhanklikheid van Kiev gestem. In die Luganskstreek het 96.2% ten gunste van selfbeskikking gestem. Hoewel daar vrese bestaan het…

Waarom die bohaai oor ontvoerde meisies?

Die 287 meisies wat in Nigerië ontvoer is, is moontlik lankal in kleiner groepies verdeel en die soektog moet op Niger, Kameroen en Tsjad toegespits word. So sê ­Gordon Brown,…

Taliban val VSA-basis aan

Militante het Maandag ’n aantal aanvalle in Afganistan gemaak wat onder meer insluit die internasionale lughawe in Kaboel asook Amerika se grootste weermagbasis. Die groep Taliban militante het glo beloof…

SOS-boodskap red man

Todd Vercoe van Nieu-Seeland is gered nadat hy van sy seiljag afgeslaan is deur ’n brander en toe vir sowat drie uur aanmekaar moes swem om op ’n afgeleë eiland…

Donetsk stem vir onafhanklikheid

Ongeag ‘n oproep deur pres. Wladimir Poetin van Rusland dat die referendum in die ooste van die Oekraïne deur pro-Moskou groepe op ys geplaas moet word, in ‘n poging om…

Meisie klou vir haar lewe

Toe die oupa van ’n driejarige Duitse dogtertjie met sy paneelwa wegry, was hy onbewus daarvan dat sy kleindogter op die agterste trap van die paneelwa staan en verbete vasklou….

Kiëf TV-sentrum afgesny

Die onrus in die Oekraïne is besig om ’n al groter wordende internasionale probleem te word, en die jongste gebeure is nog ’n klomp vet op die vuur. Dit is…

Oud-Eerste Minister doen gemeenskapsdiens

Silvio Berlusconi, die voormalige Eerste Minister van Italië het verlede Vrydag begin om sy straf uit te dien deur gemeenskapsdiens te verrig in ’n oord waar Alzheimer pasiënte versorg word…

Suid-Afrikaner in Egipte dood

’n Vroulike toeris uit Suid-Afrika se lyk is in die Egiptiese dorp Kom-Ombo gevind nadat ’n boot met ’n aantal toeriste daarop, omgeslaan en gesink het. Blykbaar het ’n klein…

Mars setlaars word verminder

Met die bestes wat gekwalifiseer het om as eerste setlaars op die planeet Mars te gaan woon, moes ’n groot aantal wat gekwalifiseer het, verneem dat hulle nie deurdring na…

Dagga is reg, dobbel is weg

Sowat 50% van die Amerikaanse bevolking reken dat alhoewel hulle nie heeltemal gemaklik is met die vrye beskikbaarheid van dagga nie, kan dit nog aanvaarbaar wees. Maar om die nuwigheid,…

Voël-smokkelaar vasgetrek

Die neiging om met bedreigde voëlspesies te smokkel, is besig is om toe te neem in Europese lande. Verlede week is ’n vrou uit Duitsland betrap met 103 voëls in…

VSA ambassade sluit in Jemen

Verlede week het die Amerikaanse ambassade in Jemen sy deure vir die publiek gesluit. Die gebeure volg in reaksie op onlangse aanvalle op buitelanders en uit vrees dat Al-Kaïda wraak…

Lang model en kort vriend trou

Met ‘n lengte van 2,03m is sy meer as ‘n kop langer as haar aanstaande, maar die langste tienermodel, Elisany de Cruz Silva, het die jawoord aan haar vriend, Francinaldo…

WGO bekommerd oor besoedeling.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), beweer dat inwoners van die meeste stede ter wêreld asem lug in wat hulle ernstig siek kan maak en selfs tot hul dood kan lei.  Hierdie stelling…

Federer-gesin vergroot vinnig

Roger Federer is nie net gelukkig op die tennisbaan nie, maar is ook die gelukkige pa van ’n twee tweelinge in die huisgesin. Hy het so pas aangekondig dat sy…

Boko Haram ontvoer nog Nigeriërs

Die Islamitiese ekstremiste van die Boko Haram beweging is besig om amok te maak in Nigerië nadat nog ’n aantal skooldogters in die land na bewering deur hulle ontvoer is….

Miljoener kluisenaar oorlede

Cornelius Gurlitt (81) is na afloop van ’n hartoperasie, enkele dae daarna, in sy woonstel in München oorlede. Gurlitt het van die wereld se beroemdste skilders se werke in sy…

Duitsland sê Oekraïne is naby oorlog

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Frank-Walter Steinmeier, het gewaarsku dat die plofbare spanning in Oekraïne nou afstuur op ’n oorlog. Hy het daarop gewys dat dosyne mense reeds gesterf…

Veteraan vlieënier verongeluk

’n Lugskou, waar meer as 110,000 toeskouers hulle vergaap het aan die menige toertjies wat vlieëniers uithaal in die lug, het in ’n tragedie geëindig toe ’n voormalige baasvlieënier, Edward…

Kat help eendjies grootmaak

Die vreemste voorval het plaasgevind in die dorp Clara in Ierland waar Della, die huiskat besluit het om die beste moeder van alle tye te word toe sy drie kleintjies…

Tweeling sien mekaar na 78 jaar

In die deelstaat Kalifornië het ’n tweeling susters mekaar na 78 jaar vir die eerste keer gesien sedert hulle geboortejaar in Amerika. Die een suster, Ann Hunt, is vir aanneming…

Britte se kaas verban

Die regering van China het met nuwe wetgewing oor voedsel higiëne wat in werking getree het, alle kaas wat afkomstig is uit Brittanje, verbied. Die Chinese is bekommerd oor higiëniese…

Israel ‘n apartheidstaat?

Die sogenaamde Nederlandse–Palestina Komitee het ’n debat geopen in Amsterdam oor die vraag of Israel ’n apartheidstaat is al dan nie. Na bewering is daar net te veel ooreenkomste tussen…

Koei red jong lewe

’n Nederlandse baba wat aanvanklik by geboorte heel normaal voorgekom het, was toe nie so gesond as wat ma Petra (29) gedink het nie. Na twee weke het sy vasgestel…

Coca-Cola in die spervuur

Uit Nederland word berig dat die Amerikaanse koeldrank-reus Coca-Cola klaarblyklik gedwing was om ’n uiters omstrede bestanddeel, glo bekend as E433 (plantaardige olie) uit sy sportdrankie, Powerade, te onttrek weens…

Pasop vir Afrika!

’n Minderheidsregte organisasie het in ’n studie bevind dat Afrika die gevaarlikste kontinent op aarde is en dat die 20 gevaarlikste lande om in te woon, almal in Afrika geleë…

Viëtnam knor vir China

Chinese betrokkenheid in die betwiste Suid-Chinese see, met hul soektog na olie, het die Vietnamese regering genoop om te knor. Die Vietnamese regering het aangekondig dat hulle ontevrede is met…

Aardbewing ruk Tokio

’n Aardbewing wat 6,1 op die Richterskaal geregistreer het, is verantwoordelik daarvoor dat sowat 20 mense beserings opgedoen het. Die inligting is deur die Japanse Meteorologiese Agentskap bekend gemaak. Lewensredders…

Presteer jouself welvarend of beroemd

Peter Buffett (55) het bewys dat dit beter is om hard te werk en daardeur jou aardse besittings te versamel en dalk jou internasionale roem op so ’n wyse te…

Sirkus verander in tragedie

In Rhode Island het die optrede van agt deelnemers van die Ringling Brothers & Baily Circus in ’n tragedie geëindig toe hulle 12 meter vêr geval het. Dit het daartoe…

Rusland woedend oor slagting

Rusland is glo woedend nadat korrupte polisiebeamptes van die Oekraïne blykbaar nie hulle werk gedoen het nie, en in plaas van om Russiese aktiviste betyds te stuit, verkies het om…