ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Duisende sebras trek 500 km

Dit is bekend dat sowat 2 miljoen wildebeeste en sebras jaar na jaar oor die Serengeti-vlakte in Kenia en Tanzanië trek wanneer die droogte tydperk aanbreek. Die minder bekende trekkers,…

Okavango-skema voorspel katastrofe

Die hidroëlektriese skema by een van die watervalle in die Okavango­ gaan ’n katastrofale impak uitoefen op die wêreld se grootste Ramsar-gebied, die Okavango-delta. Die is die mening wat deur…

Gaan Amerika nog ‘n staat kry?

  Kiesers in twee noordelike distrikte van Kalifornië, Del Norte en Tehama, gaan op 3 Junie besluit of hulle ‘n voorstel tot sesessie gaan steun sodat ‘n onafhanklike soewereiniteit, bekend…

Oekraine rebelle bots met regeringsmagte

In die oostelike deel van die Oekraïne het rebellemagte, wat pro-Russies is, ’n militêre helikopter van die Oekraine afgeskiet met 14 soldate en ’n veggeneraal aan boord. Al die insittendes…

Nigerië verklaar oorlog

Die Nigeriese staatshoof, pres. Goodluck Jonathan, het ’n algehele oorlog teen terrorisme verklaar nadat etlike honderde skoolkinders deur terreurgroepe ontvoer is in sy land. Berigte is egter ontvang dat 35…

Snowden wil terug huis toe

Die man wat alles uitgeblaker het oor die Amerikaanse meeluistering van ander lande en hulle leiers, het glo te kenne gegee dat hy dit verkies om terug te keer na…

As Pa die Ma is

In ’n studiestuk wat deur Proceedings of the National Academy of Sciences gepubliseer is, word beweer dat ’n pa wat die primêre versorger van ’n baba word, se brein ondergaan…

Man aangekeer oor Brussel-skietery

’n Franse burger, Mehdi Nemmouche, (29 jaar) is op die treinstasie in Marseille aangekeer in verband met die skietery enkele dae gelede by die Joodse Museum in Brussel. Drie mense…

Egpaar besteel kerke

Om ouer as 70 jaar te word, ’n welgestelde egpaar te wees wat geen geldelike nood ken nie, en dan begin met ’n reeks diefstal pogings by kerke, klink na…

Skeuring dreig oor EU leierskap

Koppe word gestamp deur twee van die grootste strydrosse in die Europese Unie (EU) oor die aanwysing van ‘n nuwe president vir dié organisasie se kommissie. Die Britse premier, David…

Seun van Hollywood vermoor 6 mense

Die seun van ‘n Hollywood-regiseur, Elliot Rodgers (22) het ses mense in Santa Barbara, Kalifornië vermoor, voordat hy selfmoord gepleeg het. Rodgers het drie mense verlede Vrydag in die dorp Isla…

Malawi-politiek is deurmekaar

Die Democratic Progressive Party (DPP) in Malawi loop blykbaar voor in die verkiesing wat aldaar plaasgevind het, maar dit blyk dat die stemtellery nie te eerlik verloop nie. In die…

RSA betrokkenheid by DRK bring miljoene

Die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Weermag se soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) bring sowat R110 miljoen terug na die staatskas. Wat egter vreemd is, is dat…

Konserwatiewes vertoon goed in EU-verkiesing

Terwyl die politiek in Suid-Afrika al verder na links swaai, lyk dit asof daar ‘n opbloei van konserwatisme in Europa is.  Volgens die voorlopige berekeninge oor die uitslag van die Europese…

Moderne masjien vir babas ontwikkel

Die wêreld se eerste dialise-toestel waarmee ’n pasgebore baba behandel kan word, is in Italië suksesvol gebruik op ’n baba wat net 2,9 kg geweeg het. Dié geneeskundige deurbraak is…

China loop deur onder terroriste

Minstens 31 mense is dood in Urumqi, die hoofstad van die Xinjiang provinsie, toe aanvallers in twee voertuie met ’n onbekende aantal bomme by ’n mark ingejaag het. Amerika het…

Korkie is lewend gesien

Die Al-Kaida gyselaar, Pierre Korkie, is glo deur verskeie persone in Jemen gesien en beweer hy is lewend en het redelik gesond voorgekom. Die ooggetuies beweer ook dat hulle hom…

Zimbabwiërs beset Hulett-plantasie

Sogenaamde oorlogsveterane, of voormalige terroriste wat klaarblyklik lede van Zanu-PF, die Mugabe party se aanhangers, het die Suid-Afrikaanse Suiker reus, Tongaat Hulett, se landgoed beset. Talle swartes het die landgoed…

Poetin – strateeg van formaat

President Wladimir Poetin word beskou as een van die wêreldleiers wat ook ’n uitstaande strateeg is nadat hy die Westerse lande behoorlik op hulle senuwees gehad het met die 40,000…

Staatsgreep in Thailand uitgevoer

In ’n opspraakwekkende toespraak, het die hoof van die Weermag in Thailand aangekondig dat dié land se gewapende magte die beheer van die land oorgeneem het. Dit volg na maande…

Poetin is soos Hitler

Prins Charles van Brittanje het pres. Wladimir Poetin van Rusland vergelyk met die Duitser, Adolf Hitler, weens sy houding teenoor die Oe­kraïne. Hy het in dieselfde asem ook verwys na die…

Taliban ontvoer polisie

Die Taliban vegters in Afganistan het na bewering 27 polisiebeamptes ontvoer tydens aanvalle in die noordooste van die land. Die militante groep het die ontvoering gedoen as deel van hulle…

Die grootste wyndrinkers

Frankryk was vir jare bekend as die land met die grootste wynverbruik in die wêreld, maar is nou deur die VSA onttroon. Alhoewel die gemiddelde wynverbruik per persoon in Frankryk…

Zim-boer en dogter sterf in aanval

Mnr. Malcolm Francis en sy dogter Catherine is deur swartes op hulle plaas in Zimbabwe aangeval en vermoor toe hulle die middag ’n entjie gaan stap het met die honde….

‘n Natuurwonder vasgevang

Alhoewel die massiewe wolkmassa nie ’n eenmalige verskynsel is nie, word dit algemeen as ’n natuurwonder beskou vanweë die uniekheid daarvan. Die groep Basehunters, wat sulke groot storms soos orkane…

Egskeiding met ‘n rekord

Dimitry Rybolovlev, ’n Russiese magnaat, wat sy miljarde bymekaar gemaak het in die kunsmisbedryf, is deur die hof beveel om ’n tjekkie van R47 miljard uit te skryf ten gunste…

Almal maak geld uit ongeluk

Die Maleisiese Boeing van vlug MH 370, is nou ’n nuwe bron van inkomste vir skrywers, rolprentmakers en sensasiesoekers. ’n Voormalige eerste minister van Maleisië beweer selfs dat die vliegtuig…

Glo dit as jy wil

Uit Buenos Aires in Argentinië word berig dat paleontoloë glo van die grootste dinosourusse se oorblyfsels gevind wat tot nog toe in die wêreld gevind is. Die ontdekkers glo blykbaar…

Switsers sê nee

Anders as in Suid-Afrika, hou die Switsers eerder ’n referendum waarin die kiesers hulle mening kan gee oor die wenslikheid om nuwe vegvliegtuie aan te koop. In so ’n referendum…

Rusland en Sjina gereed vir gasooreenkoms.

Na verwagting sal Rusland en Sjina ‘n ooreenkoms sluit waarin Beijing $456 biljoen vir Russsiese gas oor die volgende 30 jaar sal betaal. Die Russiese President, Wladimir Poetin is op…

Hy eis $32,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000,000.

‘n Man van New York het na bewering die grootste skadevergoedingseis nog, ingestel, nadat hy deur ‘n hond gebyt is. Anton Purisma, (62) dagvaar ‘n hele klomp mense en instansies,…

Google beveel om inligting te skrap

Die Geregshof van die Europese Unie (HJEU) het bevind dat ’n individu in die EU wel mag vra dat Google sy persoonlike inligting wat ouer as 15 jaar is, van…

Rusbank toe haar bank

Cally Guasti en sy vriende het ’n huis saam bewoon in New York, en op ’n mooi dag besluit om by die heilsleer ’n ou bank te koop wat hulle…

RSA soldate vas in DRK

Sowat 1400 soldate van Suid-Afrika sit vasgevang in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) nadat chaos ontstaan het met huurvlugte wat hulle na 12 maande se diens in die…

Seuntjie oorleef elf verdieping val

’n Jong seuntjie van 15 maande het oorleef toe hy uit ’n woonstel geval het van die 11 de verdieping in die Amerikaanse staat Minnesota. Die val van Musa Dayib…

Kinders toenemend oorgewig

Sowat 10% van die 2,2 miljard kinders regoor die wêreld is oorgewig weens die hedendaagse leefstyl waar te veel kinders geen oefening kry nie en heeldag sit en elektroniese speletjies…

Blink klippie met hoë prys

In Genève, Switserland is ’n diamant van 100 karaat van die hand gesit vir R168 miljoen aan ’n onbekende private koper. Die diamant was glo die grootste uitblinker tussen al…

Afgryslike mynramp in Turkye

Daar is nie hoop om die mynwerkers wat deur ’n ondergrondse ontploffing en ’n brand vasgekeer is, te red nie. Die ontploffing is veroorsaak toe ’n transformator onverwags ontplof het…

Oekraïne – onrus eis lewens

Ses soldate van die Oekraïnse regering is dood in ’n skermutseling met oproeriges in die ooste van die land terwyl westerse lande ’n vredesplan probeer implementeer in die gebied wat…

Nigerië wil onderhandel

Die regering van Nigerië wil met die Boko Haram rebelle onderhandel oor die 200 skooldogters wat deur die rebelle ontvoer is. Die regering het glo ’n komitee as onderhandelingspan saamgestel…

Jihadistiese stryders vas

Veiligheidspolisie in Frankryk het toegeslaan en ses mense wat vermoedelik Jihadistiese stryders kan wees, in hegtenis geneem. Die vermoede bestaan dat die ses mense aansluiting wou vind by ander strydende…

Wolf kry sy maat

’n Grys wolf wat in die Rogue River-Siskiyou nasionale woud van die VSA leef, en die naam OR-7 gekry het, is nou reeds drie jaar lank in die gebied op…

Holocaust-skrywer het gelieg

Die boek “Misha: A Memoire of the Holocaust Years” se skrywer het erken dat die inhoud daarvan hoofsaaklik versinsels is en hoegenaamd nie die waarheid is nie. Dié boek was…

Rolprent verdigsel word waarheid

In die rolprent Inception, word ’n sogenaamde gesofistikeerde hoë-tegniek masjien gebruik waarmee mense hulle drome kon beheer. Nou sal die fliekgangers wat dit amusant gevind het, moontlik verbaas wees om…

Donetsk en Lugansk stem vir selfbeskikking

Byna 90% van stemgeregtigdes in die Donetskstreek het ten gunste van onafhanklikheid van Kiev gestem. In die Luganskstreek het 96.2% ten gunste van selfbeskikking gestem. Hoewel daar vrese bestaan het…

Waarom die bohaai oor ontvoerde meisies?

Die 287 meisies wat in Nigerië ontvoer is, is moontlik lankal in kleiner groepies verdeel en die soektog moet op Niger, Kameroen en Tsjad toegespits word. So sê ­Gordon Brown,…

Taliban val VSA-basis aan

Militante het Maandag ’n aantal aanvalle in Afganistan gemaak wat onder meer insluit die internasionale lughawe in Kaboel asook Amerika se grootste weermagbasis. Die groep Taliban militante het glo beloof…

SOS-boodskap red man

Todd Vercoe van Nieu-Seeland is gered nadat hy van sy seiljag afgeslaan is deur ’n brander en toe vir sowat drie uur aanmekaar moes swem om op ’n afgeleë eiland…

Donetsk stem vir onafhanklikheid

Ongeag ‘n oproep deur pres. Wladimir Poetin van Rusland dat die referendum in die ooste van die Oekraïne deur pro-Moskou groepe op ys geplaas moet word, in ‘n poging om…

Meisie klou vir haar lewe

Toe die oupa van ’n driejarige Duitse dogtertjie met sy paneelwa wegry, was hy onbewus daarvan dat sy kleindogter op die agterste trap van die paneelwa staan en verbete vasklou….