ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Miljoene Rand se motors nou skroot

Die berging van die Noorweegse skip, die Hoegh Osaka, naby Southampton was wel ’n dapper poging van die skeepskaptein, maar het tot gevolg dat sowat 1,400 motors ook tot niet…

AirAsia vliegtuigstert gevind

Die vliegtuig van AirAsia wat aan die einde van Desember verlede jaar neergestort het met 162 mense aan boord tydens die vlug na Singapoer, se stertgedeelte is deur ’n soekspan…

Nederland skop vas teen hidrobreking

’n Moratorium is in Nederland van krag op hidrobreking wat verder verlend is tot 2017 ndat vasgestel is dat daar geen waarborge bestaan dat die ontginning van skaliegas nie die…

Navorsers bekyk walvisse

Die boogkopwalvis is waarskynlik die seedier wat die oudste word van alle lewende wesens op aarde, en kan tot 220 jaar oud word. Die belangrike eienskap dat die walvis baie…

Hollande gekant teen sanksies in Rusland

Die Franse President, Francois Hollande het gesê dat westerse nasies moet ophou om Rusland met nuwe sanksies te dreig en eerder die bestaande sanksies beëindig.  Hy het voorgestel dat daar…

Groot bonusse vir bankiers

Goldman Sachs in Londen het 5,500 werkers in diens. Maar vir 121 van sy top amptenare was dit ‘n werklike voorspoedige nuwejaar toe daar aangekondig is dat hulle £370miljoen (R660,600,101) in…

Nigerië spog met rykste vrou

Sy was ’n gewone sekretaresse by ’n Nigeriese maatskappy, maar kry toe geleentheid om klere te ontwerp en gaan studeer verder in Brittanje, om ’n paar jaar later terug te…

Stryd teen Ebola-virus verswak

Die geveg om sterftes te beperk wat veroorsaak word deur die besmetting van die ebola-virus, is skynbaar besig om ’n verlore stryd te raak. Dit is die mening van ’n…

Drie gedood met vuurwerke

In Denemarke is drie mense dood en twee ander ernstig beseer in twee afsonderlike voorvalle toe hulle op Oujaarsdag die koms van 2015 gevier het. Die polisie glo die voorvalle…

Tientalle sterf in stormloop

In die Chinese stad Sjanghai is 36 mense dood tydens ’n stormloop op Nuwejaarsdag toe een gestruikel het en ander bo oor hom geval het en uiteindelik die een na…

Nuus uit wetenskap klas

Na verwagting sal Nasa se ruimtetuig Dawn, wat in 2007 lanseer is, terugkeer as die grootste voorwerp in die sogenaamde asteroïed-gordel en word beskryf as ’n dwergie planeet. Space Expedition…

Veerboot ramp eis talle lewens

Die Griekse veerboot wat onderweg was vanaf Patras in Griekeland na die Ancona in Italie, het tien passasiers aan die dood afgestaan toe ’n brand onverwags op die boot ontstaan…

Soektog na vermiste vliegtuig suksesvol

Terwyl die Adjunk-president van Indonesië, Jusuf Kalla, mense begin voorberei op die ergste, is ’n reuse soektog uitgevoer op soek na die vermiste vliegtuig van AirAsia wat met 162 mense…

Sneeu neerslae bring chaos en vreugde

Terwyl vakansiegangers in Europa dankbaar is vir die swaar sneeu neerslae van die afgelope paar dae, het sowat 15,000 begin ski in die Franse Alpe nadat hulle behoorlik vasgekeer is….

Gesin van tien ontglip die dood

’n Familie van tien lede, waarby vier kinders, oupa’s en ouma’s ingesluit is, het die dood ter nouernood vrygespring toe hulle vlug na Singapoer met SMS boodskappe gekanselleer is. Die…

Geheimsinnige lugrampe tref Ooste

Die derde geheimsinnige lugramp het talle lugvaart kenners aan die raai oor wat werklik gebeur nadat ’n vliegtuig met 162 aan boord skielik vermis geraak het in die Java-see gebied…

Russe verruil vodka vir koffie

Die Russe is bekend daarvoor dat hulle Vodka as hulle mees geliefde drankie geniet, maar naas die duur drankie, is hulle ook ’n nasie wat lief is vir tee. In…

Rebelleleier deur spes-magte gedood

Abdelmalek Gouri, alias Khalid Abu Suleiman, ’n rebelleleier wat verantwoordelik is vir die onthoofding van ’n Franse toeris, Hervé Gourde, is deur Algerië se spesiale magte doodgeskiet. Hy is blykbaar…

Bush in hospitaal opgeneem

Die voormalige president van Amerika, die 90-jarige oudpres. George Bush (Sr), is in ‘n hospitaal in Houston, Texas opgeneem nadat hy ernstige asemhalingsprobleme ondervind het. Hy is volgens ’n woordvoerder…

Duitsers betoog teen Islam

Meer as 17,000 Duitsers het deelgeneem aan Duitsland se grootste anti-immigrasie protes in Dresden. Duisende het opgedaag en bekende kersliedere soos "Stille Nag" en "O, die Vrolike" gesing terwyl hulle plakkate…

New-Yorkstaat verbied hidroliese grondbreking

Ondanks groot druk het die Goewerneur van New-Yorkstaat, Andrew Cuomo, ‘n verbod op hidroliese grondbreking geplaas.  Die kontroversiële proses behels dat miljoene liters water, gemeng met toksiese stowwe in die grond…

Karibadam word gered

Die gevaarlike krake is die wal van die Karibadam gaan waarskynlik in 2015 herstel word indien die geld gevind kan word daarvoor. Die herstelkoste beloop sowat R3,5 miljard waarvan ’n…

Ebola word onkeerbaar

Die elfde geneesheer het die lewe gelaat weens besmetting met die gevreesde Ebola-virus toe die mees senior dokter van Sierra Leone verlede Donderdag omgekom het. Sowat 400 werkers wat hulle…

Boko Haram terroriste kry terugslag

Die terroristebeweging, Boko Haram, het ’n groot terugslag gehad toe die weermag van Kameroen 116 militantes van die terreurgroep doodgeskiet het . Boko Haram se lede het in die stof…

Poetin maan Russe oor ekonomie

Westerse lande probeer Rusland ekonomies op sy knieë dwing, maar Rusland sal dit alles oorleef sonder om iets prys te gee. Dit is een van president Wladimir Poetin se opmerkings…

Curiosity maak groot ontdekking

Curiosity, die robot-ruimtetuig van Nasa, wat op Mars besig is om inligting te versamel, het glo organiese materiaal raak geboor toe dit in ’n stuk rots geboor het. Die metingsapparaat…

Nog ‘n Bush as president?

Asof die twee Bush presidente nie genoeg omstredenheid veroorsaak het tydens hulle verblyf in die Withuis van die VSA nie, is daar nou sprake dat Bush nommer Drie ook in…

Terrorisme tref Australië

‘n Gyselaardrama in Sydney, Australië, is na sestien ure beëindig toe lede van Australië se spesiale magte die Lindt Chocolate Café bestorm het.  Man Haron Monis, ‘n sogenaamde Moslem-geestelike, is…

VN Konferensie neem afgewaterde besluite

Die Internasionale konferensie wat onder leiding van die Verenigde Nasies (VN) plaasgevind het in Lima, Peru, het weereens gedui op die spel wat deur groot lande gespeel word. Die opmerking…

Wit Kersfees geteiken

Die hele “rassistiese inhoud” van ‘n “wit Kersfees” in Nederland is vanjaar op die agenda, naas die geliefde karaktertjie, Zwarte Piet, die kneg van Sinterklaas. Die Afro-Amerikaanse, Verene Shepherd, wat…

Geskenkpapier onttrek na klagte

Geskenkpapier is deur ‘n bekende vervaardiger onttrek nadat ‘n klagte ontvang is dat die patroon daarop vir die bepaalde kliënt soos swastikas lyk. Hallmark Cards het baie vinnig gespring om…

Mugabe verstewig diktatorskap

President Robert Mugabe het sy minister van justisie, Emmerson Mnangagwa, bekend as “Die Krokodil”, as sy nuwe adjunk aangewys. Dit volg kort nadat die 90-jarige Mugabe sy voormalige adjunk, Joice…

Olifante afgemaai vir ivoor

‘n Hemelhoë vraag na ivoor in China sorg daarvoor dat Afrika se olifante voor die voet afgemaai word.  Die slagting van Afrika se olifante en die onwettige handel in ivoor…

Droomreis na Suidpool voltooi

Die aanvallige trekker-meisie, Manon Ossevoort, het haar droomreis na die Suidpool voltooi. Hierdie Nederlandse aktrise (en haar ondersteuningspan) het net 16 dae geneem om 2 500 km van die die…

Gek om uit te tree

Voorstelle dat hy moet uittree, is dwaas en idioties volgens Zimbabwe se 90-jarige president Robert Mugabe. Hy het op die verkiesingskongres van sy regerende Zanu-PF behoorlik ingeklim onder die adjunk-president,…

Chinese steel vir dieretuine

Die Chinese se stroping van Afrika benadeel die kontinent op velerlei maniere en die wildlewe is maar een daarvan. Diere word uit Zimbabwe se Hwange Nasionale Park gesteel en eindig…

Regse party knikker Swede na stembus

Swede gaan op 22 Maart aanstaande jaar na die stembus, knap nadat die minderheidsregering van die sentrumlinkse eerste minister, Stefan Loefven, aan bewind gekom het. Slegs twee maande nadat Loefven…

Lesotho-vrede kos SA miljoene rande

Dermiljoene rande is sedert September vanjaar spandeer om die SAPD as deel van ‘n vredesoperasie in Lesotho te ontplooi. Die bedrag van R32,5 miljoen kan egter teen die einde van…

Nobelprys-medalje opgeveil

Die Nobel-pryswenner, prof James Watson, se medalje kom vandeesweek in New York onder die hamer. Hy is 1962 met die Nobelprys vir medisyne vereer as mede-ontdekker van DNS se struktuur….

Dokter Hannelie kom terug na SA

‘n Suid-Afrikaans dokter dr. Hannelie Groenewald, sal na Suid-Afrika kan terugkeer sodra nood-reisdokumente aan haar uitgereik is ná die uitmoording van haar gesinslede deur die Taliban in Kaboel. Pogings word…

Swapo wen weer in Namibië

Die regerende Swapo-party het die verkiesing in Namibië met ‘n oorweldigende meerderheid gewen deur 80% van die stemme op hom te verenig, aldus die amptelike uitslae. Swapo se kandidaat, Hage…

Afrikaners doodgeskiet in die vreemde

Sy is ’n dokter, wat haar kennis aanwend om ander se pyn en seerkry te verlig, en daarom is sy en haar hele gesin werksaam in die vreemde land, Afganistan….

Polisieman van Ferguson bedank

Geweldpleging in Amerika is besig om verder uit te brei nadat die groot jurie aangekondig het dat ‘n blanke polisieman, Darren Wilson (28) sal nie weens die dood van Michael Brown…

Tirade by VN ondiplomaties

’n Junior diplomaat van Suid-Afrika, ene Tsholofelo, het ‘n persoonlike tirade in haar spreekbeurt gevoer teen pogings om die verslegtende toestande in Suid-Afrika, en in besonder vir Afrikaners onder die…

Bye word al minder

Byebevolkings het die afgelope dekades afneem hoofsaaklik weens ‘n verlies aan biodiversiteit en dit het veroorsaak dat die stuifmeelplante waaraan hulle voorkeur verleen, verdwyn. Navorsers het die stuifmeel geanaliseer wat…

Weste wil Russiese bewind kelder

Die Weste wil nie eintlik ‘n beleidshervorming in Rusland teweegbring nie, maar is besig om ‘n regeringsverandering af te dwing. Volgens Rusland se minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, sê…

Poetin se gewildste toespraak

Die Russiese staatshoof, president Poetin, het in sy kortste toespraak, wat blykbaar ook sy gewildste een was tot hede, sy land se parlement toegespreek deur die volk weereens bewus te…

Tweede verslag – VN gevra om geweld teen boere in SA te ondersoek

‘n Spesiale ondersoekeenheid na geweld en gruwelmisdade teen minderhede behoort opgerig te word onder die toesig van die VN se Spesiale Rapporteur oor Minderheidsaangeleenthede, en hulle eerste ondersoek moet hulle…

Amerika brand na jurie-uitspraak

Amerika het ontplof in rasgebaseerde betogings wat regoor die land uitgebreek het. Dit volg ná ’n besluit deur die vervolgingsgesag om nie ‘n blanke polisieman weens die skietdood van ‘n…

Namibiese opposisie wil later stem

Uitspraak is tot Woensdag voorbehou oor ‘n dringende hofaansoek in die Windhoekse hooggeregshof om die parlementêre en presidensiële verkiesing wat Vrydag in Namibië gehou gaan word, uit te stel. Die…