ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Buitelandse nuus

Irak slaan toe op IS-basis

Die Irakse lugmag beweer dat hulle in ’n aanval op ’n belangrike basis van die Islamitiese Staat (IS) agt senior lede van die beweging gedood het. Die Lugmag se woordvoerder…

Rusland slaan nog harder in Sirië

Russiese vegvliegtuie het nog 63 teikens in die oorlog geteisterde Sirië aangeval in die afgelope twee dae. Die Russe wou blykbaar met hulle optrede toon dat hulle ernstig is om…

"Vervaardig in Duitsland" bevraagteken

Die sterkste handelsmerk waaroor Duitsland beskik, is die inskrywing op sy vervaardigde produkte wat aandui waar die produk vervaardig is. Dit het oor dekades vertroue gevestig as ’n produk wat…

Pluto het blou hemelruim

Die eerste kleurfoto’s van die atmosfeer van planeet Pluto toon dat die newels ’n pragtige blou skynsel het soos waaraan aardbewoners gewoond is. Een van die navorsers, dr. Alan Stern,…

Medici bekommerd oor swartmark oorplantings

In Kanpur, ’n stad in die noorde van Indië het ’n bedryf begin wat uiteindelik sou lei tot een van die mees winsgewendste swartmark-bedrywe wat skenker, ontvanger en oorplanter bevoordeel….

Trein kabels gesaboteer in Katalonië

Spaanse beamptes het bekend gemaak dat optiese veselglas kabels van die trein netwerk in Katalonië gesaboteer is wat tot chaotiese toestande gelei het. Ondersoek beamptes het later bevind dat twee…

Franse slaan ook toe op terroriste

Die Franse Minister van Verdediging, Jean-Yves Le Drian, het die afgelope naweek bekend gemaak dat die Franse Lugmag toegeslaan het op kampe waar IS-terroriste opleiding ontvang. Nadat die Russe met…

Bavaria staan openlik teen Merkel

Direkte konfrontasie met Angela Merkel is deur die premier van die Duitse deelstaat Bavaria ontlok oor die standpunt van “onbeheersde instroming” van migrante na Duitsland. Bondskanselier Merkel het verskeie kere…

VSA – Gaan Ryan speaker word

Met die onverwagse bedanking van speaker John Boehner in die Huis van Verteenwoordigers, wat deur die Republikeine beheer word, is die Huis in ’n onbenydenswaardige posisie geplaas. Aanvanklik het die…

Dokters verwerp TPP-ooreenkoms

Die “Dokters Sonder Grense” in die VSA het die Obama-regering se inisiatief met die vestiging van die sogenaamde “Trans-Pacific Partnership” (TPP) ooreenkoms skerp gekritiseer en gesê die ooreenkoms sal uiteindelik…

Italië nou grootste wynprodusent

Frankryk het sy status as die wêreld se grootste wynprodusent afgestaan aan Italië, wat nou aangewys is deur die Europese Unie (EU) as die grootste produsent. ’n gematigde klimaat oor…

Russe verwerp VSA beskuldiging

Verslae wat deur onbekende woordvoerders van die Amerikaanse regering vrygestel is waarin Rusland beskuldig word dat van sy missiele in Iran geland het, is in sterk bewoorde reaksie ontken en…

Aussies keelvol vir Moslems

Dit blyk dat Australiese burgers nou genoeg gehad het van die Moslems in die land, en skerp uitsprake in die media, sowel as in die sosiale media toon dat daar…

IS gebruik mosterdgas

Bloedtoetse wat op Koerdiese soldate uitgevoer is, toon dat hulle blootgestel was aan mosterdgas wat deur die Islamitiese Staat (IS) teen hulle aangewend is. Die inligting is bekend gemaak deur…

Duitse polisie deursoek VW hoofkantoor

Senior polisielede van Duitsland het gister besoek gebring aan die hoofkantoor van Volkswagen, en verskeie werknemers se woonhuise is ook deursoek. Die ondersoeke hou glo verband met die diesel-skandaal wat…

Europa se migrante-krisis nog vir jare

Die instroming van onwettige migrante uit Afrika en Sirië kan nog vir etlike jare voortduur, sê militêre ontleders van Europa. Die moontlikheid dat die instroming nog vir ’n dekade lank…

Afname in Ebola sterftes

Verlede week was die eerste week van sewe dae waartydens geen nuwe gevalle van Ebola besmetting aangemeld is sedert Maart 2014 in Wes-Afrika nie. Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) beweer…

Waar kry IS sy Toyota’s

Die Amerikaanse Ministerie van Finansies wil glo probeer vasstel waar die Islamitiese Staat (IS) die reeks Toyota voertuie gekry het waarmee hulle die oorlog voer. Die Amerikaners het die ondersoek…

Russe slaan hard in Sirië

’n Swygende president Vladimir Poetin is die frustrasie van die ganse Weste nadat dit bekend geword het dat Rusland met mening toegeslaan het op Siriese vyandelikes deur talle missiele af…

Australië kritiseer Hillary Clinton

Die Australiese Minister van Handel, Andrew Robb, het Hillary Clinton van Amerika sterk gekritiseer omdat sy haar verlore aansien onder kiesers wil herstel deur die nuwe handelsooreenkoms as ryperd probeer…

Groot aankondiging verwag oor Pluto

Een van Nasa se hoofde in navorsing, dr. Alan Stern, het tydens ’n onderhoud laat glip dat die agentskap binnekort nog ’n groot aankondiging gaan doen, hierdie keer oor die…

Uitplaas van migrante begin

Die Europese Unie begin Vrydag met die uitplaas van onwettige migrante na die verskillende lidlande in Europa. Migrante sal ondermeer van Italië oorgeplaas word na Swede, sê ’n woordvoerder van…

Kommer oor slagting onder olifante

Minstens veertien olifante is dood in Zimbabwe gedurende die afgelope weke, het ’n woordvoerder van dié land se Nasionale Parke bekend gemaak. Dit blyk dat die 14 diere in elf…

Grootste Sonenergie projek byna gereed

Teen ’n koste van sowat R4,000 miljoen is die “Usbek-projek” se sonpanele opgerig om 100 MW krag te lewer wat binnekort in werking sal wees. Die reuse projek, wat in…

Hospitaal vernietiging was "fout"

Die Amerikaanse Lugmag het uiteindelik erken dat hulle verantwoordelik is vir die dood van minstens 22 mense, wat dokters, verpleegpersoneel en pasiënte insluit. Die aanval op die grootste hospitaal in…

Baie nuwe spesies ontdek

Navorsers het hulle verbasing en vreugde te kenne gegee met die ontdekking van meer as 200 nuwe spesies in die Oostelike Himalayas. Talle spesies waaronder “wandelende visse”, en selfs ’n…

Swaar reën oorstroom Frankryk

Terwyl groot dele van Suid-Afrika gebuk gaan onder een van die ergste droogtes en ‘n geweldige hittegolf, word Frankryk geteister met swaar reën wat ook verskeie lewens geëis het. Tot hede…

Nog nuus vir VW

Uit Berlyn word verneem dat nog slegte nuus die Volkswagen motorvervaardiger tref met die jongste bevinding dat subsidiëring gelewer deur VW Finansiële Dienste vir die handelaars ook onder hewige druk…

Snowden lap nog spioenasie geheime uit

Edward Snowden, die Amerikaanse agent wat die VSA se skandalige spioenasiewerk aan die wêreld bekend gemaak het, is weer in die nuus. Hy sê die Britte se spioene kan maar…

Twaalf lande smee handelsooreenkoms

Twaalf lande het na ’n aantal rekord maraton vergaderings uiteindelik ’n handelsooreenkoms bereik wat allerweë beskou word as ’n reuse deurbraak om handel tussen dié state te bevorder. Die 12…

Vuur buite beheer bedreig dorpe

Minstens vier Australiese dorpe het nood waarskuwings ontvang van ’n geweldige bosbrand wat die dorpe asook verskeie plaashuise bedreig. Inwoners van Cobaw, Lancefield, Benloch en Nullavale is gevra om op…

IS-Magte plunder nog ‘n historiese murasie

Die terroriste verbonde aan die Islamitiese Staat (IS) het die afgelope week weereens toegeslaan op historiese murasies in Palmyra, wat na raming meer as 2,000 jaar oud is Die murasie,…

Diesel skandaal bedreig VW

Die Finansiële Direkteur van Volkswagen en toekomstige president-kommissaris, Hans Dieter Pötsch sê die skandaal wat Volkswagen oor homself gebring het is ’n krisis wat die voortbestaan van Volkswagen bedreig. Die…

Portugal bly in regse hande

Die behoudende koalisieregering onder leiding van premier Pedro Passos Coelho het weer die verkiesing gewen, alhoewel dit met ’n kleiner meerderheid is. Die koalisieregering het blykbaar daarin geslaag om vir…

Wie klap IS-terroriste die hardste

Met die Amerikaanse magte wat lugaanvalle op ’n groot hospitaal in Kunduz, Afghanistan uitgevoer het en minstens 22 mense gedood het, of die Russe wat lugaanvalle uitgeoefen het ter ondersteuning van…

Kanselier Merkel kry hewige kritiek

Konserwatiewe alliansie vennote van Bondskanselier Angela Merkel het ’n ernstige beroep gedoen op haar om die onwettige migrante krisis met groter versigtigheid te benader en beperkings op instroming te plaas….

Duitsers vier 25 jaar van hereniging

Daar was eers ’n stram, wrewelrige gevoel tussen Oos- en Wes-Duitsland met die val van die Berlynse Muur, maar met geduld en deursettingsvermoë het hulle wat lank van mekaar geskei…

Franse woedend oor migrante arrogansie

Franse motoriste was woedend toe ’n aantal onwettige migrante die “Kanaal Tonnel” by Calais in die noorde van Frankryk verlede Vrydag en Saterdag vir ure geblokkeer het sodat verkeer tot…

Dorstige luiperd sukkel ure lank

Naby ’n dorp in Indië het ’n luiperd wat baie dors was, dit gewaag om die water in ’n metaalkan te probeer drink, maar moes daarna vir 12 uur lank…

Moslems stel eise in Europa

As dit voortgaan soos wat dit tans die geval is, moet Westerse vroue dalk die gebruik om bikini-swemklere by die swembaddens te dra, vervang met swemklere wat nie aan die…

Dolfyn bring die foon

Dit is algemeen bekend dat die dolfyn ’n besonder mensliewende vis is wat met sy hoë intelligensie soms dinge doen tot groot verbasing van die mens. ’n Model wat in…

Raaisel van Alexander die Grote opgelos

Griekse argeoloë glo dat hulle die oplossing gevind het van die eeu-oue raaisel aangaande die enorme groot gat in die omgewing van die ou handelstad,  Amphipolis in Noord-Griekeland. Die navorsers…

Duitsland staan by VW

Dit blyk asof Duitsland besluit het om by sy grootste motorvervaardiger, Volkswagen, by te staan, want ’n see van wit en blou lugballonne sweef feestelik oor die terrein by Berlyn…

Wolskaap behaal wêreldrekord

’n Gewone wolskaap in Australië, wat gevind is met ’n massiewe vag wol het die Guinness Wereld Rekord behaal toe die wol wat van hom afgeskeer is, alle vorige rekords…

Nog migrante stroom na Europa

Sowat 12,000 migrante ontvlug nog daagliks die grense van Europese beheerbeamptes in hulle drang om by ’n gestelde eindpunt aan te kom. Die Kroatiese grens sukkel om beheer uit te…

Nou het Europa ook kabel diewe

In Duitsland het minstens vier kansellasies verlede Vrydag opgeduik toe die sneltreine se koperkabels deur sogenaamde vlugtelinge weggedra is. Van die belangrikste roetes vanaf Berlyn moes die ritte gekanselleer word…

Eis teen redery oor spinnekop byt

Dit was bedoel om ’n aangename reis te wees, maar dit word toe ’n nagmerrierit na Suid-Afrika toe ’n giftige spinnekop toegeslaan het op die Britse passasier, advokaat Jonathan Hogg (40)….

Elf sterf toe vliegtuig val

’n Ongeluk van ’n Amerikaanse C-130 militêre vragvliegtuig het in Oos-Afganistan die lewens van elf mense geëis volgens ’n woordvoerder van die VSA se leërmagte in die gebied. Terwyl die…

Publiek ontevrede oor grensbeheer

Die Belgiese owerheid het aangekondig dat strenger grensbeheer toegepas gaan word tussen dié land en sy twee buurlande, Nederland en Duitsland. Alhoewel die beheer verskerp is, word die owerheid gekritiseer oor…

Palestyne kopsku vir Oslo-akkoord

Die Palestyne wil blykbaar kop uittrek en nie langer voortgaan met die Oslo-Akkoord wat in 1993 aangegaan is nie. Hulle verweer is dat solank Israel die akkoord voortdurend skend, wil…

rolex replicas for sale