ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Category Archives: Buitelandse nuus

Oslo se rykste is 19 jaar

Alexandra Gamlemshaug Andresen (19) is die rykste persoon in Oslo, die hoofstad van Noorweë, en haar ouer suster Katharina (20) het waarskynlik net ’n sent of drie minder wat haar…

Switserse boer doen dit weer

Die vorige kampioen van Europa, wat die grootste pampoen gekweek het, het vanjaar sy prestasie herhaal met ’n 856 kg knewel, wat hom weer Europa se pampoenkoning maak. Beni Meier…

Saudi dood onskuldiges in Jemen

Een van Amerika se koalisie vennote wat lugaanvalle uitvoer op kampe van die  Islamitiese Staat (IS), het weer ’n fout gemaak en 30 burgerlikes afgemaai tydens ’n lugaanval in Jemen….

Russiese militêre slaankrag verras

Na afloop van die eerste militêre operasies van Rusland, waartydens talle terroristiese basisse vernietig is in Sirië, het die Weste met nuwe oë gekyk na die gesofistikeerdheid van die Russe….

Duitse spioenasie skandaal kring uit

Die Duitse spioenasie netwerk wat ondermeer sy vennote soos Frankryk as teiken gestel het, word nou ook daarvan beskuldig dat hulle ook Washington en verskeie ander Europese lande geteiken het….

Hillary Clinton kry nie geld

Die Demokrate se voorste kandidaat in die wedloop om presidentskandidaat te word vir die party, het ’n terugslag gekry nadat dit vasgestel is dat honderde welgestelde Demokrate geen geld vir…

Hongersnood Droogte in Ethiopië

Tot sowat ’n jaar gelede was Ethiopië bekend daarvoor dat hy ’n kleinboere gemeenskap het wat die land van voedsel voorsien, maar deesdae lyk dit of die kleinboere dit nie…

VSA Geheime Diens beskerm kandidate

Twee van Amerika se kandidate vir die presidentsverkiesing sal voortaan beskerming geniet van die Amerikaanse Geheime Diens. Albei die kandidate, sakeman Donald trump en Ben Carson, is verbonde aan die…

Dekades van skeiding reggestel

Honderde mense van Noord-Korea en Suid-Korea maak gereed vir een van die grootste hereniging geleentheid in die geskiedenis van die twee lande. ’n Hereniging van families is gereël om Dinsdag,…

Beesklokke moet afgehaal word

Die eeu-oue gebruik in Europa om klokke om die beeste se nekke te hang sodat hulle makliker opgespoor kan word in beboste gebiede, kan dalk gestop word as radikale aktiviste…

Konserwatiewes wen in Switserland

Die konserwatiewe Volksparty (SVP) het in die pas afgelope algemene verkiesing soveel steun gekry dat hulle nou die meeste stemme op hulle verenig het van al die ander partye in…

Migrante krisis – Hoe lank nog?

In die afgelope ses weke het Duitsland sy bereidwilligheid getoon om die onwettige migrante te huisves, en die Bondskanselier, Angela Merkel, het gesê Duitsland se deur staan oop vir die…

Volkswagen vasbeslote om staande te bly

Die Duitse motorvervaardiger, Volkswagen, is vasbeslote om die diesel-skandaal agter die rug te kry en dinamies vorentoe te beweeg in 2016. Om dit gedoen te kry, het Volkswagen bekend gemaak…

Rusland verhoog lugaanvalle in Sirië

Die Siriese beweging vir Mense Regte het die afgelope naweek in ’n verklaring gesê die Russiese Lugmag het in 24 uur “dosyne” lugaanvalle uitgevoer in Siriese gebied, en benewens die…

Turkye skiet onbekende vliegtuig af

Die Turkse Verdedigingsmag het ’n ongeïdentifiseerde vegvliegtuig neergeskiet naby die grens tussen Turkye en Sirië. Die Turkse lugmag het blykbaar die vreemde vliegtuig neergeskiet toe dit sowat 3 kilometer binne…

Besluitelose Obama sterk gekritiseer

Die Amerikaanse president, Barack Obama, word daarvan beskuldig dat hy of baie swak besluite neem, of besluiteloos is oor wat gedoen moet word. In Mei 2014 het Obama ’n lang…

Diefstal met vreemde kinkels

Oral waar mense is, kom diefstal voor, en winkeldiefstal, net soos huisinbrake, is ’n alledaagse verskynsel. Soms net meer dikwels as by ander lande. Maar daar is ’n paar snaakse…

Nuwe entstof teen Ebola virus

’n Nuwe entstof teen die gevreesde Ebola virus word nou vir die eerste keer getoets by mense wat hulle samewerking aangebied het. Tot hede is sowat 40 gesondheidswerkers getoets om vas…

EU wil migrante instroming stop

Leiers in die Europese Unie (EU) wil klaarblyklik poog om die invloei van onwettige migrante, wat onder die vaandel van vlugteling-asiel na Europa stroom, met grensbeheer stop. Die leiers wat…

IS-skatte word al meer

’n Jaar nadat Amerikaanse vegvliegtuie begin het om die Islamitiese Staat (IS) te bombardeer, het dit skynbaar weinig uitwerking gehad op die terroriste se bedrywighede. Dié terreurgroep se inkomste uit…

Amerikaanse skandaal oopgevlek

Nog ’n skandaal is besig om te ontvou binne die regering van die Amerika nadat ’n tweede fluitjieblaser lig begin werp het op die Obama-regering se beleid. Die anonieme persoon…

Migrante vasgevat in Skandinawië

Die polisie in twee buurlande het saamgespan en ’n groep onwettige migrante gearresteer wat grootskaals met smokkel bedrywighede besig is. Ses migrante, wat blykbaar deel van ’n sindikaat is, het…

Malawi staar hongersnood in die gesig

Bykans 3 miljoen mense in Malawi staar hongersnood in die gesig as daar nie vir hulle uitkoms is binne die volgende drie maande nie. Malawi se voedsel tekorte is die…

Boere kry "gratis" trekkers

Die president van Mali het glo ’n geskenk van 1,000 trekkers aan boere belowe, maar dit blyk dat daar iewers ’n “slang in die gras is”. President Ibrahim Boubacar Keïta…

Skotland streef steeds na onafhanklikheid

Die Skotse nasionaliste sê hulle vryheidstryd bly nog net so relevant soos altyd, en hulle is versigtig met die stappe wat geneem word om ’n volgende veldtog vir onafhanklikheid van…

Ebola slaan toe op geneesde Brit

’n Britse verpleegster wat gedurende Januarie vanjaar suksesvol behandel is nadat sy besmet is met die Ebola-virus in Siërra Leone, is nou in ’n kritieke toestand nadat die virus weer…

Duitsland spioeneer op EU lande

Die Federale Intelligensie Diens van Duitsland word verdink daarvan dat hulle op hulle vennote in die Europese Unie (EU) spioeneer. Dit is egter nog nie duidelik tot watter mate en…

Russiese oproep deur VSA aanvaar

Die herhaaldelike oproepe tot samewerking wat deur die Russiese president, Vladimir Poetin, tot die VSA gerig het, lewer nou goeie resultate nadat ’n memorandum van verstandhouding tussen die twee moondhede…

Duitsland sny sy begroting

Die Minister van Ekonomiese Sake in Duitsland, Sigmar Gabriel, het bekend gemaak dat Europa se grootste ekonomie, genoodsaak is om inkortings te doen weens verskeie faktore wat negatief inwerk op…

Kanadees koop Berlynse wolkekrabbers

Die wêreldbekende “Potsdamer Platz” in Berlyn het van hande verwissel met die Kanadese eiendoms belegger “Brookfield Property Partners” wat nou sy vlerke gesprei het tot in Duitsland. Die bekende SEB…

Demokrate pak mekaar in debat

Kandidate van die Demokratiese Party vir die Amerikaanse presidentsverkiesing het mekaar aangevat en standpunte gestel wat die kiesers ’n aanduiding gegee het vir wie hulle behoort te stem. Senator Bernie…

Om te werk op troudag

Om op die grootste dag van ’n bruid moet gaan werk, en dit in haar trourok, is nie juis wat Sarah Ray wou gehad het nie, maar sy glo plig…

Poetin bevraagteken VSA optrede

Die Russiese president, Vladimir Poetin het die swak samewerking van die Verenigde State van Amerika (VSA) in die oorlog geteisterde Sirië sterk gekritiseer. Hy het verwys na die Islamitiese Staat…

IS se Nommer 2 doodgeskiet

Fadhil Ahmad al-Hayali, die nommer twee in bevel van die Islamitiese Staat (IS), wat beter bekend is as Hajji Mutazz, is in Augustus gedood tydens ’n lugaanval op een van…

Kerkklok beier hele nag

Die bure van die Londense Saint George the Martyr-kerk het ’n slapelose nag gehad weens die aanhoudende gelui van die kerkklok wat maar net nie wou stil raak nie. Alhoewel…

Belarus se president kry 84% steun

Die pro-Russiese leier in die staat Belarus, ten weste van Rusland, het die afgelope naweek ’n algemene verkiesing gehou waartydens die huidige president weer oorweldigende steun verwerf het. Die “sterkman”,…

Europa se dwaling al groter

Ministers van lidlande van die Europese Unie (EU) kom vandeesweek byeen om maniere te bespreek hoe die Turkse krisis hanteer moet word, te midde van ’n vorige besluit om die…

Ses dae eet hy net miere

’n Jagter in Australië, Reg Foggerdy, het vermis geraak en moes oorleef deur vir ses dae sonder water, swart miere eet om te oorleef. Die jagter wat in die “outback”…

Terreur neem toe in Europa

Die kom van derduisende onwettige migrante na alle lande in Europa het die deur wawyd oopgemaak vir terroriste om in te sypel aangesien geen behoorlike grensbeheer toegepas is nie. In…

Die Russe is skuldig

Die vliegtuig, MH17 wat verlede jaar in Julie neergestort het in die Oekraïne, is afgeskiet deur pro-Russiese rebelle wat in die Ooste van die Oekraïne ’n stryd voer om onafhanklik…

Strenger maatreëls teen terrorisme in Australië

Die Australiese Prokureur-Generaal, George Brandis, het in ’n onderhoud aan ’n radiostasie gesê die polisie het dit nodig gevind om goed te kyk na die jonger mense in die land….

Plofstof gegooi na Russiese ambassade

Terwyl ’n groep ontevredenes plofstof gegooi het na die Russiese ambassade in Damaskus, het ’n tweede groep betoog ten gunste van die Russiese optrede in Sirië gedurende die afgelope weke….

VW maak dringende aanpassings

Die Duitse motorvervaardiger, Volkswagen, moes dringende aanpassings van sowat 1 biljoen euro maak op sy begroting van die hoofproduk. Die aanpassings is nodig nadat Volkswagen se diesel-skandaal die reus geskud…

Moslems betoog teen Wilders se besoek

’n Klein handjievol Australiese Moslems het hulle misnoeë te kenne gegee deur te betoog teen die beplande besoek van die behoudende politieke leier van Nederland, mnr. Geert Wilders. Die Moslems…

Gas pyplyn verklein op Russiese bevel

’n Nuwe gas-pyplyn wat Rusland na onderhandelinge met Turkye sou oprig word nou aansienlik ingekort weens onbekende redes. Die beoogde pyplyn sal die multi-biljoene dollar handel in gas ’n verdere…

Swede koop elektrisiteit by Russe

Sweedse gebiede het besin oor die moontlikheid om elektrisiteit vanaf Rusland te bekom om die knellende tekort in die land aan te vul gedurende wintermaande. Die moontlikheid is met die…

Noord-Korea se magsvertoning

Die kommunistiese Noord-Korea het die afgelope naweek ’n reuse magsvertoning gelewer ter viering van die 70 ste bestaansjaar van die Werkers Party in die land. Die vertoning wat in die…

Europa protesteer teen Obama-ooreenkoms

Die omstrede “Transatlantic Trade Partnership” (TTIP) wat deur die Obama-regering geïnisieer is, kry nou ook die wind van voor in Europa. Organiseerders het ’n reuse optog gereël waaraan meer as…

Turkye wankel by afgrond

Met die algemene verkiesing wat binne twee weke gehou word, en ’n onwettige migrante krisis, het dit net te veel geword toe 97 mense gedood is in ’n bomontploffing in…

Regse steun in Oostenryk groei dramaties

Wat as ’n regse politieke party bestempel word deur die linkse media, het in ’n pas afgelope munisipale verkiesing in die hoofstad, Wene, Oostenryk, getoon dat die steun met meer…

rolex replicas for sale