ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Gratis aan ‘n gewillige eienaar

‘n Man wat deur sy nooi geforseer is om tussen haar en sy hond te kies, het die volgende advertensie van die woef met haar foto in die koerant geplaas: My meisie wat saam met my…

Spanning in Griekeland bly hoog

Die Griekse regering se nuwe aanbod wat vandag op die tafel geplaas is ‘n "welkome stap" in die regte rigting, het die president van die Eurogroep, Jeroen Dijsselbloem, gesê maar…

Jongman skiet 9 mense dood

Lexington  –  Dylan Storm Roof (22) van Suid-Carolina in die VSA, is in hegtenis geneem nadat hy nege mense by ’n kerk doodgeskiet het. Roof was op skool glo iemand…

Suid-Afrika word dalk ondersoek

Switserland  –  Die media in Europa berig dat Switserland ondersoek instel na meer as 50 voorvalle van moontlike geldwassery, en ’n verdere 100 gevalle van bedrywighede wat verdag voorkom is…

Bush of Trump as president

Washington  –  Jeb Busch het die voorsprong van twee familielede wat reeds in die Withuis gesit het, alhoewel beide taamlik omstrede was tydens hulle termyne. Dit neem nie weg dat…

Ryk kandidate kry wind van voor

New York  –  Die superrykes van Amerika is in die meeste gevalle die kandidate vir presidentskap, en die enkele wat staan as kandidaat, maar nie superryk is nie, verloor gou…

Republikeinse biljoenêr wil president word

Manhattan  –  Die beroemde Amerikaanse eiendoms-magnaat en biljoenêr, Donald Trump, het toegetree tot die wedloop om as presidentskandidaat van die Republikeine genomineer te word. Trump het hom eers vergewis van…

Derde Wêreldoorlog kom al nader

Dit blyk dat die spanning wat in die Oekraïne aan die opbou is, die Amerikaanse Weermag ernstig laat besin oor die moontlikheid om sy gevorderde vegvliegtuie na die gebied te…

Polisie verwyder varkies se huise

Dit is toe nie Wolf wat die drie Varkies se huise verwyder het uit hulle fondamente nie, maar die gevoellose polisie in die Amerikaanse deelstaat Ohio. Die drie huisies is…

Soedan speel woer-woer met ANC

Woordvoerders van die Weermag wou nie uitwei oor die feit dat die Soedannese president, Omar al-Basjir, sowat 1,500 Suid-Afrikaanse soldate letterlik gyselaar hou vir sy veilige terugkeer na die Soedan….

Rusland bewapen homself al meer

President Vladimir Poetin van Rusland het na afloop van samesprekings met sy Weermag raadgewers, besluit om sy kernwapen arsenaal met minstens nog 40 kernkrag missiele te versterk. Poetin het tydens…

Griekse premier steek vierspoor vas

Nadat die premier van Griekeland samesprekings gehou het met die Europese Unie, asook met ander skuldeisers, en geen ooreenkoms bereik kon word nie, het die Griekse Minister van Finansies, Yanis…

Sal sjokolade hartprobleme voorkom?

Die daaglikse inname van tot 100 gm sjokolade kan die faktor wees wat die risiko verlaag om ’n hartkwaal op te doen. In die jongste navorsing wat gedoen is in…

Vulkaan jaag duisende uit huise

Indonesië  –  Derduisende mense wat rondom die vulkaan Sinabung woon op die Indonesiese eiland Sumatra moes gedurende die afgelope paar dae inderhaas uit hulle woonplekke vlug. Dit volg nadat die…

Onbemande vliegtuig dood Al-Kaïda leier

’n Onbemande vliegtuig van die Amerikaanse Weermag het na bewering in ’n aanval op Al-Kaïda magte in die Arabiese Skiereiland die dood van ’n terroristeleier tot gevolg gehad. CNN het…

Landingstuig meer suksesvol as wat verwag is

Die ruimtetuig Philae, het vir sewe maande “geslaap” op die komeet Techuri, en it is allerweë bestempel as ’n enorme mislukking. Toe, na sewe maande begin die tuig lewe toon….

Suezkanaal-2 binnekort in gebruik

Die Suezkanaal wat reeds vir 145 jaar in gebruik is, het ’n stalmaat gekry wat gedurende Augustus in gebruik geneem word. Egipte het die tweede kanaal, wat ewewydig loop met…

Nuwe speelplek van rykes nader voltooiing

’n Herwonne koraaleiland van sowat 60 hektaar se ontwikkeling as die ultra-luukse Eden-eiland, sal eersdaags voltooi wees as die nuwe speelplek van rykes wat vanoor die ganse wêreld daarheen stroom….

Oekraïne kry IMF steun

Die sukkelend ekonomie van die Oekraïne het wye aandag gekry tydens verlede week se sitting van die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) en is die staat se leiers weereens verseker van…

Obama ly vernederende nederlaag

Washington  –  Die Amerikaanse president, Barack Obama, het verlede Vrydag in die Huis van Afgevaardigdes een van sy pynlikste oomblikke beleef as president, toe van sy eie Demokratiese Party se…

Reuse sandkastele gebou

België  –  Die afgelope weke het ’n hele span van sowat 30 kunstenaar-bouers hulle talente bekend gestel met die bou van reuse-sandkastele. Die kunstenaars het 150 sandkastele by die Sand…

As wit, swart is en swart is wit

Washington  –  Die ganse wêreld is aan die babbel oor verskeie bewerings dat die streeks-leier van die National Association for the Advancement of Colored People (NAACP) haarself voordoen as swart,…

Nog ‘n senior Fifa-man bedank

Die hoofwoordvoerder van Fifa,  Walter de Gregorio, het verlede week besluit om die hasepad te kies, en onverwags sy bedanking aangekondig. Hy verlaat sy pos as Direkteur van Kommunikasie en…

Turk moet 600 bome plant

’n Polisieman van Turkye wat meer as twee jaar gelede traangas aangewend het teen ’n vrou wat ’n rooi rok aangehad het, is skuldig bevind dat hy die onskuldige mens…

VSA het ook rassiste

Ney York  –  Die polisiekommissaris Bill Bratton, is nie ’n rassis nie, maar kon blykbaar nie help nie as om ’n uitlating te maak wat bepaald net deur rassiste gemaak…

Grootbase onsimpatiek teenoor Griekeland

Die Griekse regering het onder leiding van premier Alexis Tsipras, weereens nuwe voorstelle vir betaling van hulle skuldlas ingehandig, maar die Europese Kommissie het dit in ’n kort sitting van…

Pres. Obama uitgevang

’n Amerikaanse dagblad het foto’s gepubliseer van die president waar hy op tipiese Afrika-manier saam met iemand anders voor ’n stroois sit en rook. Obama het glo begin rook as…

Islamitiese Staat al nader aan Bagdad

Kairo  –   Rebelle van die Islamitiese Staat (IS) het in hulle jongste aanvalle tot kort duskant die hoofstad Bagdad gevorder, en is besig om ’n skrikbewind te voer deur inwoners…

Duisende skape vrek op skip

’n Vragskip wat sowat 13,000 skape van Roemenië na Jordanië vervoer het, se nalatigheid het daartoe gelei dat meer as 10,000 skape dood is op die skip weens honger en…

Duitsland betree renoster bewaring

Met die uitwissing van die laaste paar swartrenosters wat deur stropers doodgemaak is in die Oorgrenspark gebied in die noordelike deel van die Krugerwildtuin, is besluit om 40 swartrenosters te…

G7 herhaal net vorige besluite

Duitsland  –  Die leiers van die groot moondhede het tydens die afgelope beraad in Duitsland hulle vorige besluit herhaal, wat volgens meningsvormers daarop neerkom dat niks tot uitvoer gebring sal…

Russiese sakelui floreer

Te midde van Westerse sanksies wat ingestel is teen Rusland vanweë sy betrokkenheid in die Oekraïne, floreer die land se sakelui en word net meer poste gevul en nuwe werksgeleenthede…

België trap terroriste vas

Vlaandere –  Die federale veiligheidsmagte in België het tydens die afgelope maand in twee ondersoeke ’n totaal van 16 arrestasie uitgevoer op mense wat vermoedelik ’n verband het met terreurgroepe….

Russiese ruil-transaksie met Iran suksesvol

Moskou  –   ’n Ooreenkoms tussen Rusland en Iran is geskoei op die ruil-handel beginsel en het verlede wek in aanvang geneem toe Iran sy eerste 500,000 vate ru-olie aan Rusland…

Talle skepe help onwettige migrante

Rome  –  Sogenaamde vlugtelinge uit Afrika het om hulp geroep vanaf hulle oorlaaide bote wat skepe van verskeie lande hulle koers laat verander het om hulp te verleen. ’n Massiewe…

Nagemaakte vis verjaag seeleeus

Kanada –  Die jarelange probleem wat in die Kanadese hawe van Oregon ondervind is met seeleeus, kon uiteindelik opgelos word sonder om van die seediere dood te maak. Honderde seeleeus…

Gesin vlug vir dodelike spinnekoppe

’n Gesin in Brittanje moes inderhaas uit hulle woonhuis vlug toe hulle die wêreld se dodelikste spinnekop, se nes ontdek het in ’n bondel piesangs wat hulle gekoop het. Keith…

Jeb Bush wil Withuis toe

Florida –  Die Amerikaanse Republikein en voormalige goewerneur van die deelstaat Florida, Jeb Bush, gaan blykbaar op 15 Junie sy kandidatuur aankondig om eers die stryd teen ander Republikeinse kandidate…

Tekort aan VSA intelligensie teen IS

Die sukses waarmee die Islamitiese Staat (IS) gebiede inpalm in Sirie het kenners in Amerika laat twyfel of die VSA oor voldoende meganismes van intelligensie het om die IS-magte teen…

Griekeland en EU se kloof al dieper

Die kloof tussen die Europese Unie en die regering van Griekeland word al dieper, en die premier van Griekeland, Alexis Tsipras, het die situasie na sy land se parlement geneem…

Skudding eis talle lewens in Maleisië

Die Kinabalu-piek is Maleisië is die hoogste beregpiek in die land, en terwyl 137 bergklimmers die piek bestyg het, is ’n aardbewing wat 6.1 op die Richterskaal geregistreer het, die…

Kuberkrakers saboteer VSA regering

Washington –  Die Amerikaanse regering loop deur onder ’n aanslag van kuberkrakers wat hulle rekenaarstelsel deurgebreek het en toegang verkry het tot die persoonlike besonderhede van meer as 4 miljoen…

Vreemde navorsing oor honde

’n nuwe navorsingsprojek is van stapel gestuur om te probeer bepaal hoe honde op Madagaskar kom, want die aangeleentheid het nou blykbaar ’n raaisel na vore gebring. Onder leiding van…

Vredesooreenkoms in Oekraïne stort in duie

Die vuurstaking en “vredesooreenkoms” tussen pro-Russiese leiers en die regering van die Oekraïne het in duie gestort toe regeringsmagte na bewering met hernude aanvalle op die oostelike deel van die…

Groot ‘Disney-plan’ wag vir goedkeuring

Harare –  Die groot plan om ’n eie “Disney-land” by die Victoria waterval op te rig, kan nie begin word voordat die impak daarvan op die gebied nie deeglik bestudeer…

Ebola sterftes styg steeds

Die uitbreek van die gevreesde Ebola-virus in Wes-Afrika, het sulke ernstige afmetings aangeneem dat die hoofstroom media wegskram vir die feite en verkies om eerder geen nuwe gegewens te publiseer…

Nuwe behandeling – baie mense kan gehelp word

Chicago –  ’n Nuwe benadering in die behandeling van kanker waar die mens se eie liggaam geleer word om kwaadaardige kanker-gewasse aan te val, kan waarskynlik baie mense se lewens…

Neef skilpad ky staal bek

Turkye –  ’n Reuse seeskilpad wat deur die skroef van ’n boot beseer is, leer nou om te eet en kos te vang met sy nuwe kake en bek wat…

Bagdad loop deur onder IS magte

Die terroristegroep, Islamitiese Staat (IS) het verlede Vrydag die verantwoordelikheid aanvaar vir ’n massiewe reeks bomontploffings wat die Irakse hoofstad Bagdad geskud het. Reuse ontploffings het voor twee luukse vyfster…

Duisende vlugtendes gered

Die Italiaanse kuswag het bekend gemaak dat 4,200 vlugtelinge uit die Middellandse See gered is gedurende die afgelope jaar, en talle verdrinktes se lyke is ook uit die see gehaal….