Category Archives: Buitelandse nuus

Kubaanse protes gemik op vryheid

Die aanvanklike mening van die kommunistiese regeerders van Kuba was dat die protesteerders gou met hulle optog in die strate van die groot stede sou ophou, maar is verkeerd bewys….

Senuwee ontwrigting met J&J entstof

Die Amerikaanse Voedsel en Medisyne Administrasie het die week ʼn waarskuwing uitgestuur weens die feit dat Johnson & Johnson entstof teen die koronavirus, in sekere gevalle senuwee stelsels ontwrig. Data…

Irak: Brand in hospitaal dood dosyne

In die suidelike stad Nasiriya in Irak het ʼn brand uitgebreek waar Covid pasiente behandeling kry, en die geweldige brand wat klaarblyklik ontstaan het by die suurstof aanleg, het baie…

VSA joernaliste moet lojaal bly

ʼn Verslaggewer en woordvoerder van die Wit Huis, het in ʼn oomblik van opregte eerlikheid, gesê die Demokrate verwag van joernaliste om “aan hulle kant te wees”. Sy het daarop…

Indië: Weerlig dood dosyne

Minstens 50 mense is dood nadat weerlig hulle getref het, en almal was nie bymekaar toe die geweldige eklektiese storm losgebars het in drie verskillende streke nie. In die deelstate…

Hittegolf verwoestend in Noord Amerika

Die owerheid van Kalifornië en ander deelstate, was genoodsaak om verdere noodmaatreëls in te stel weens die geweldige hittegolf en die talle veld- en bosbrande wat die gebied teister. Verskeie…

Kubane betoog teen regering

Duisende demonstreerders het hulle woede getoon weens die lang rye wat gevorm word om kos te kry as gevolg van die ernstige tekort aan voedsel in die Kubaanse eiland. Die…

VSA-Sjinese spanning verhoog verder

Die kommunistiese regering in Sjina “sal die nodige maatreëls instel” teen die Amerikaanse skuif om dosyne Sjinese maatskappye op die swartlys te plaas. Die VSA se optrede volg glo om…

Armste land van Europa beweeg na EU

Moldowa Republiek, wat waarskynlik die armste land in Europa is, en voorheen deel van die destydse Soviet Rusland was, wil nader na die Europese Unie beweeg. President Maia Sandu het…

Suid Sjinese See: VSA waarsku Bejing

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het skerp opmerkings gemaak teenoor Sjina, te midde van toenemende spanning tussen die twee super-moondhede. Die minister se reaksie kom nadat die…

Nuusflitse

Rekord met Sandkasteel Deels te danke aan die koronavirus, het ʼn Nederlandse entoesias, Wilfred Stijger, die wereld se grootste sandkasteel gebou op die seestrand van ʼn klein dorpie, Blokhus, in…

Trump Jr. betrokke in 2022 verkiesings

Die seun van die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy sal “oral in Amerika” wees in 2022 met die middel verkiesings aangesien die Republikeine hulle ten doel gestel…

VN steun Afrika Unie oor Nyl dam

Terwyl die spanning aan die oplaai is teen Ethiopië wat besig is met sy volgende fase in die oprigting van ʼn damwal in die Nylrivier, het die Verenigde Nasies se…

Virus: Is derde inspuiting nodig?

Die Amerikaanse entstof vervaardiger, Pfizer Inc, beplan om die VSA reguleerders te versoek om goedkeuring te gee dat ʼn derde dosis entstof in sekere gevalle toegedien kan word as versterker…

G20 vergader oor belasting hervorming

Die wêreld se grootste ekonomiese lande se verteenwoordigers beplan hoe daar moontlike veranderings aan belasting stelsels aangebring kan word in belasting tariewe. Vir hierdie doel vergader die G20 lande, maar…

Dosyne sterf in brandende fabriek

In Bangladesj het 52 mense in vlamme omgekom toe ʼn massiewe ontploffing by ʼn fabriek die hele omgewing geskud het en ʼn onbekende aantal mense beserings opgedoen het. Die brand…

Taliban neem beheer oor groot gebiede

Die Taliban sê hy beheer nou 85% van die oppervlakte van Afganistan, en wil geen onderneming gee aan die VSA  dat hy sal saamwerk om ʼn skietstilstand ooreenkoms te bereik…

Duitsland: Bye voerders spring op

ʼn Eenvoudige toestel, met ʼn houer waarin suikerwater gegooi word, is besig om deur byna elke huishouding in Duitsland staan gemaak word om die bye bevolking te help en selfs…

Britse sportliefhebber hou sy belofte

Sam Astley, ʼn 24-jarige tegnologie aankoper, wat die wonderlike geleentheid gehad het om die sokker wedstryd tussen sy land en Denemarke te sien, het die geleentheid van die hand gewys…

Virus: WGO stel sterftes op 4 miljoen

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) stel in sy jongste verslag die dodetal op meer as 4 miljoen mense wat wêreldwyd omgekom het weens die koronavirus pandemie. Die WGO het ʼn…

Talle beseer toe lugballon val

ʼn Warm-lug ballon wat in Nieu Seeland neergestort het, het geen ongevalle veroorsaak nie, maar 11 mense is in die voorval ernstig beseer. Minstens twee persone wat in die lugvaart…

Olimpiese Spele word nagmerrie

Die Olimpiese Spele wat eersdaags in Tokyo, Japan, sal begin, word vir die organiseerders, spelers en die Japanese regering ʼn nagmerrie. Die organiseerders was genoodsaak om aan te kondig dat…

Sjina kan gou modern kernwapens ontwikkel

Dit is baie moontlik dat Sjina binnekort moderne kernwapens ontwikkel wat tegnologiese gevorderde toerusting sal wees, het die Amerikaanse ambassadeur tydens die konferensie oor ontwapening in Genève gesê. Hy sê…

Europa ontwikkel nuwe plan vir energie

Die Europese Kommissie gaan finansiële instellings vra om te werk saam met die Europese Sentrale Bank om ʼn vermindering in besoedeling te bewerkstellig. Een van die oplossings is blykbaar om…

VSA maatskappy herstel na kaping

Kaseya, die maatskappy wat deur kuberkrakers aangeval is, sê hy is besig om te herstel van die aanslag, en sal binnekort terug wees op sy aanlyn stelsel. Die Amerikaanse maatskappy,…

Navo en VSA onttrek soldate uit Afghanistan

Amerika het reeds sowat 90% van sy soldate in Afghanistan onttrek, en die res sal eers op 11 September vertrek om daarmee die simbool van die aanval op die Wêreld…

Terroriste aanval in Oostenryk

Duitse veiligheidsmagte sê ʼn aanval is uitgevoer op die woonhuise van Duitse en Kosovo mense wat in Wene, Oostenryk woon. Die Duitse polisie het die woonplekke van twee verdagtes wat…

Pentagon kanselleer multi-miljard kontrak

Die Amerikaanse Pentagon gaan die kontrak met Microsoft kanselleer en vervang dit met ʼn nuwe multi-wolk program wat uitsluitlik aangebied is aan Amazon of Microsoft. Die VSA se Verdedigingsmag se…

Ethiopië se mega-dam laat spanning

Die reuse dam wat Ethiopië bou in die Blou Nylrivier is besig om toenemende spanning te veroorsaak met die Soedan en Egipte, wat albei gekant is teen die hidro-elektrisie projek….

Iran waarsku VN oor kern verrykings program

Die Internasionale Atoom Energie Agentskap sê dat Iran beplan om voort te gaan met uraan verryking wat verbreking is van die 2015 ooreenkoms wat met die wereld se kernwapen leiers…

Wêreld se spogmotor nou e-motor

Die wêreld se spogmotor wat in ʼn afdeling van Volkswagen gebou word, gaan waarskynlik binne enkele jare ʼn gedaante verandering ondergaan as ʼn nuwe elektriese motorvoertuig. Die Bugatti van Duitsland…

Honderde onwettige immigrante gered

Sowat 570 onwettige immigrante wat met bote probeer om die Meditireense See aan te durf, is deur die SOS Mediterranee in die afgelope paar dae gered. Die woordvoerder sê onder…

Russiese passasiersvliegtuig vermis

ʼn Woordvoerder het gesê ʼn passasiersvliegtuig met 28 persone aan boord het weggeraak in die Russiese Verre Oostelike streek van Kamchatka. Russiese nooddiens werkers sê die AN-26 met 22 passasiers…

VN roskam Belarus president

Die onlangse optrede van Belarus om ʼn passasiersvliegtuig te dwing om te land, het regoor die wêreld wye reaksie ontlok omdat die daad gepleeg is om iemand aan boord in…

Leeu terug by grootmaak baas

ʼn Leeu wat op video vasgevang is terwyl die dier gespeel het, is in die dorp Phnom Perh, in  Kambodja gesien, waar mense alarm gemaak het oor die leeu wat…

VSA word gevaarlike plek

Alhoewel daar periodiek geweld en skietvoorvalle in die Verenigde State van Amerika voorkom, blyk dit dat ʼn toenemende aantal skietvoorvalle in die afgelope weke die land ʼn gevaarlike plek maak….

Slang pik man vanuit toilet

ʼn Man in Oostenryk is gebyt deur ʼn 2 meter lange luislang in die vroeee oggendure toe hy die toilet besoek het in sy woonhuis. Die reptiel wat klaarblyklik ontsnap…

Ever Give skip vrygelaat

Die reuse vragskip wat onder die vlag van Panama vaar, en wat die Suez Kanaal vir dae lank geblokkeer het, is nou na maande vrygelaat om sy tog voort te…

Le Pen herkies tot presidentskandidaat

Die nasionalistiese Nasionale Beweging het op die afgelope naweek se byeenkoms die leier, Marine Le Pen herkies in haar amp, maar ook aangewys as kandidaat vir die 2022 presidentsverkiesing. Le…

Indië plant miljoene boompies

Die Indiese regering het in een van sy provinsies met ʼn massiewe veldtog begin om die boom bevolking in die land te vermeerder. In die projek word 250 miljoen klein…

Duitse vismark heropen

Die Duitse vismark in Hamburg kon weer sy gewilde bedryf hervat nadat die plek vir 15 maande gesluit is weens die Covid pandemie in die land. Die mense van Hamburg…

Mianmar soldate skiet burgerlikes

Soldate van die militêre Juta van Mianmar het die afgelope naweek minstens 27 burgerlikes summier doodgeskiet wat in n protes optog deelgeneem het. Inwoners van die dorpie waar dit plaasgevind…

Kuberkrakers eis $70 miljoen

Kuberkrakers wat vermoedelik aan Rusland verbind kan word, het ʼn massiewe aanval uitgevoer wat honderde maatskappye regoor die wêreld kan raak. Die Amerikaanse President, Joe Biden, sê die VSA sal…

Poetin gee goedkeuring vir strategiese plan

Te midde van die spanning tussen Westerse land en Rusland nadat konflik situasie gevaarlik geword het in die Swart See, het president Vladimir Poetin dokumentasie onderteken om nuwe strategie tot…

Mbalula se adviseur vasgetrek

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, se spesiale adviseur, Lawrence Venkile, het ingestem om die geld wat hy te veel gekry het, terug te betaal. Venkile se vermoë om die…

Brasilië: Meer militariste in kabinet

Westerse lande kyk met kommer na die president van Brasilië, Jair Bolsonaro wat nou nog ʼn kabinet pos gevul het uit die kamp van die land se militariste. Die kabinet…

VSA: Florida geboue krisis vergroot

Asof die Amerikaanse deelstaat Florida nie genoeg probleme ondervind met die woonstel kompleks wat in duie gestort het nie, het die orkaan Elsa ook nog of die inwoners en infrastruktuur…

VN waarsku Ethiopië rebelle

Die Verenigde Nasies (VN) het ʼn dringende waarskuwing gerig aan die rebelleleier van die Tigray Defense Forces om “onmiddellik en volledig” te hou by die skietstaking ooreenkoms wat die Ethiopiese…

Meksiko president raak in onguns

In die weeklikse program, “Leuen van die week”, word die president van Meksiko, Lopez Obrador, uitgewys as die person wat vir die onbenydenswaardige toekenning uitgewys is. Die president het die…

Swaar weerlig in hittegolf gebied van Kanada

Terwyl die hittegolf steeds duur in die westelike deel van Kanada, het swaar weerlig sonder die verligting van reën, die gebied getref. Die weerlig wat byna onophoudelik voortduur en reeds…