ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Category Archives: Buitelandse nuus

Venezuela sluit grense vir noodhulp

Die Weermag in Venezuela maak gereed om die land se grense sterker te beman om die moontlikheid van “indringing met noodvoorraad lewensmiddele” te verhoed. Die Weermag soldate bly getrou aan…

Nege Moslems tereggestel in Egipte

Bewerings word gemaak van ’n sogenaamde regse groep wat sê van die nege persone wat aangekla is dat hulle Moslem “brotherhood” verbintenisse het, nie eers die geleentheid gehad het om…

Poetin waarsku Amerika oor missiele

President Vladimir Poetin van Rusland het Woensdag tydens sy Staatsrede die VSA daarvan beskuldig dat hulle uit die Internasionale Kernwapen Forum getree het en daarom sal Rusland die land teiken…

Brexit: Konserwatiewe parlementslede loop

Nadat agt parlementslede van die Arbeidersparty in Brittanje weggebreek het en ’n nuwe “Onafhanklike Groep” gestig het, het die stof nog nie gaan le nie. Die ernstige verdeeldheid in die…

Britte: Nog ’n Arbeidersparty lid bedank

Die agste parlementslid van die Arbeidersparty het ook die party verlaat uit verset teen die swak leierskap van Jeremy Corbyn. Dit volg nadat sewe parlementslede die vorige dag hulle bedanking…

Demokraat Sanders weer kandidaat

Die Sosialisties gesinde Demokraat van Amerika, wat die stryd teen Hillary Clinton verloor het in die vorige presidentsverkiesing het aangekondig dat hy weer as presidentskandidaat staan vir die volgende verkiesing….

Stormweer bring groot skade in Australië

Die swaar reën neerslae wat Australië getref het, het nie net gelei tot ongekende skade in die landbou nie, maar ook verwoesting gesaai. Binne een dag van 24 uur het…

Filippyne sterf weens masel epidemie

Filippyne se sterftes weens ’n masel epidemie toon ’n drastiese styging, en meer entstof moes ingevoer word ter bestryding van die siekte. In die afgelope ses weke het sowat 140…

Brexit laat Honda sluit

Die Japanese motorvervaardiger Honda het aangekondig dat hy in 2021 sy vervaardigingsaanleg in Brittanje gaan sluit weens die negatiewe uitwrking wat Brexit het op die industrie. Die woordvoerder het bevestig…

VSA waarsku Venezuela Weermag

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n oproep herhaal aan die Weermag van Venezuela, en gesê dit is nodig dat hulle die tussentydse president, Juan Guaido, ondersteun. Trump sê hy…

VSA deelstate begin hofsaak teen noodtoestand

Sowat 16 Amerikaanse Deelstate, wat onder beheer van die Demokratiese Party is, het besluit om ’n gesamentlike geding teen die Republikeinse Trump-administrasie se nasionale noodtoestand te begin. Die begin van…

Verkiesing: Europese Parlement gaan verander

Die jarelange voordeel wat Duitsland uit die Europese Parlement geput het, gaan waarskynlik nie meer lank duur nie, veral omdat sy twee groot politieke partye sterk teenstand kry. Die Christen…

Kuberkrakers breek in op Aussie parlement

Kuberkrakers het die afgelope maand die Australiese parlement se rekenaars geteiken, maar Eerste Minister Scott Morrison het kiesers verseker dat die land se infrastruktuur van verkiesings data nie daardeur geraak…

Franse “Geel hemde” protesteer steeds

Protes teen die sosialistiese regering van die Franse president, Emmanuel Macron, het ’n nuwe rekord bereik deur die “Geel Hemde” wat nou in die vierde maand van verset is. Die…

Islamitiese Staat krepeer in Sirië

Die Islamitiese Staat terroriste groep se terrein het dramaties gekrimp in Sirië, sê ’n senior bevelvoerder van die VSA ondersteunde militêre mag. Slegs die terreurdaad om van burgerlikes gebruik te…

Elon Musk maak ruimte deurbraak

In ’n onderhoud met die ruimte tegnoloog, Elon Musk, berig ’n gesaghebbende wetenskap tydskrif van die deurbraak wat hy gemaak het op die gebied van ruimtevaart. Die onderhoud met SpaceX…

Airbus woedend oor Duitse regeringsbeleid

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Airbus, Tom Enders, sê Duitsland se beleid om wapenverkope aan Saoedi-Arabië te blokkeer, is om werkloosheid te bevorder en ekonomiese werklikhede te ignoreer. Hy sê…

Britse Arbeidersparty skeur oor Brexit

’n Groep parlementslede het uit die Britse Arbeidersparty weggebreek en die “Onafhanklike Groep” tot stand gebring weens ernstige verskille met die partyleier, Jeremy Corbyn. Die Groep sê hulle is nie…

Senator Rubio besoek Venezuela

Die Republikeinse senator, Marco Rubio, het ’n blits besoek gebring aan die grens by Venezuela nadat twee vragvliegtuie uit die VSA met noodvoorraad lewensmiddele daar aangekom het. Die Amerikaanse senator…

VSA en EU in gesprek oor Iran

Die mees senior diplomate van Amerika en die Europese Unie het die afgelope naweek indringende samesprekings gevoer oor die optrede van Iran wat steeds voortgaan met toetse op ballistiese missiele….

Spanje in vervroegde verkiesing

Die Sosialistiese Spaanse regering het aangekondig dat ’n vervroegde algemene verkiesing op 28 April gehou word. Die aankondiging volg nadat die minderheidsregering se Eerste Minister, Pedro Sanchez, onder druk gekom…

President Maduro sal nie bedank

Met hewige druk vanuit talle lande, het die president van Venezuela, Nicolas Maduro, weer sterk standpunt ingeneem en dit duidelik gemaak dat hy nie sal bedank nie. Die president het…

Dokters konkel met uitlaatgas verslag

Slegs 112 van die 3,800 long-dokters is gevra om ’n kontroversiële studiestuk in Duitsland te onderteken oor die invloed van voertuig uitlaatgasse op die mens. Die organiseerders het nou erken…

Honderde babas sterf daagliks

Nagenoeg 300 babas wêreldwyd sterf daagliks weens oorlog verwante voorvalle, sê die organisasie “Save the Children”. Die organisasie sê alhoewel dit nie moontlik is om presiese getalle te bekom nie,…

“Neem terug die vegters van IS”

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Europese lande versoek om die mense wat vir die Islamitiese Staat in Sirië geveg het, en deur die VSA magte gevange geneem is, terug…

VSA stuur noodvoorraad na Venezuela

Die selfverklaarde president van Venezuela, Juan Guaido, het die aflewering van noodsaaklike lewensmiddele naby die land se grens, verwelkom en gesê dit bring groot verligting vir die mense van sy…

Britse premier verloor weer in parlement

Die parlementariërs in Brittanje het met ’n 303 stemme teen 258 die voorstelle van Eerste Minister Theresa May verwerp en stuur haar vir ’n derde keer terug na die Europese…

Russe voer geheime samesprekings met Iran

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het aangebied om as gasheer op te tree met die beplande besoek van Hassan Rouhani, en Recep Tayyip Erdogan van Turkye. Die drie lande se…

Nigeriese verkiesings uitgestel

Onluste en betogings, wat uiteindelik gewelddadig geword het, is die oorsaak dat die owerheid verplig was om die verkiesings uit te stel. Die land se verkiesings is met ’n week…

VSA: Nuwe Minister van Justisie goedgekeur

Die Amerikaanse Senaat het goedgekeur dat William Barr aangestel word as die nuwe Minister van Justisie in opvolging van Jeff Sessions wat bedank het. Die 68-jarige William Barr is geen…

Grensmuur: Trump kondig noodtoestand af

Die media woordvoerder in die Amerikaanse Wit Huis, Sarah Sanders, en die Republikeinse senator, Mitch McConnell, het bevestig dat President Donald Trump ’n nasionale noodtoestand aangekondig het. Die optrede volg…

VSA Minister van Verdediging besoek Navo

Die waarnemende Minister van Verdediging in Amerika, Patrick Shanahan, is wel baie hartlik ontvang deur lidlande van Navo tydens sy besoek, maar of dit President Trump welgeval, is nie duidelik…

VSA onttrek uit Jemen goedgekeur

President Donald Trump kan dalk sy veto-rg gebruik wanneer die Amerikaanse Senaat sou besluit om te onttrek uit Jemen. Jemen word tans beskou as die land wat weens die voortdurende…

Europese Unie vergroot “vuil geld” lys

Die Europese Unie se “vuil geld” naamlys behoort uitgebrei te word om ook Saoedi Arabië in te sluit, asook lande soos Nigerië, Panama en ander lande wat hulle skuldig maak…

Airbus skrap A380 produksie

Kort nadat verskeie lande hul bestellings by die vliegtuig vervaardiger Airbus gekanselleer het, het die maatskappy besluit om sy A380 se produksie te staak. Bestellings op hand sal uitgevoer word,…

Brexit: Premier May se geheim lek uit

In ’n kroeg in Brussel, het Eerste Minister Theresa may se hoof onderhandelbaar in die Brexit saak met die Europese Unie, die premier se geheime plan aan ’n onbetroubare persoon…

Trump se onskuld bevestig

Die Republikeine en Demokrate het in die Amerikaanse Senaat saamgestem dat die ondersoek oor sy moontlike betrokkenheid by die Russiese inmenging van die presidentsverkiesing, ’n duidelike bewys lewer dat hy…

Premier May vra meer tyd vir Brexit

Eerste Minister Theresa May het gevra dat die Britse Parlement haar meer tyd moet gee om ’n beter bedeling met die Europese Unie t beding vir ’n finale Brexit akkoord….

 Ruimtevaarder is kandidaat vir Senaat

Die voormalige Amerikaanse ruimtevaarder, Mak Kelly, het aangekondig dat hy as kandidaat vir die linkse Demokratiese Party staan in die senaatsverkiesing. Die tussenverkiesing in die deelstaat Arizona vind plaas om…

Groot Dwelmbaas in hof skuldig bevind

Meksiko se grootste dwelmbaas, Joaquin ‘El Chapo’ Guzman, is in hegtenis geneem en deur ’n Amerikaanse hof skuldig bevind na ’n verhoor wat ses da geduur het. Die jurie van…

Spanje kry vervroegde verkiesing

Die Sosialistiese Eerste Minister van Spanje staar ’n mosie van wantroue in die gesig as hy nie ’n blits aankondiging doen van ’n vervroegde algemene verkiesing nie. Hy kan glo…

Man van Doen-dit-self handleidings oorlede

Die publiseerder en voertuig kenner, John Haynes, wat duisende self-doen motor entoesiaste tot diens was, is in die ouderdom van 80 jaar oorlede. Sedert die jare sestig het hy boeke…

Haiti deur protes lamgelê

Een van die grootste protes aksies wat nog ooit in Haiti gehou is, het die eiland totaal lamgelê wat uit verset teen President Jovenel Moise gevoer word. Die optog gangers…

Duitsland benodig duisende werkers

Die kragtige Duitse ekonomie en die dalende geboortesyfer van die Duitse volk, is die twee belangrikste komponente waarom die regering na immigrant kyk as ’n oplossing vir die tekort aan…

Trump verloor teen Demokrate

Republikeine en Demokrate het in die Amerikaanse Senaat ’n voorlopige ooreenkoms bereik ten eind te voorkom dat ’n opvolg “afsluiting” van die regering van toepassing raak wat weer 800,000 werkers…

Brexit sonder akkoord word krisis

Indien Groot-Brittanje nie daarin slaag om ’n ooreenkoms met die Europese Unie te sluit nie, is daar ’n wêreldwye krisis aan die kom. Kenners wys daarop dat die Verenigde Koninkryk…

Thailand koning tree op teen prinses

Die koning van Thailand het sy ouer suster se poging om premiers kandidaat in die komende verkiesing te wees, nie net geblokkeer nie, maar dit as ongehoord bestempel. Die prinses…

Hongarye verskerp aanwas projek

Eerste Minister Viktor Orban van Hongarye het aangekondig dat belastingvermindering vanjaar van toepassing gaan wees vir gesinne wat hulle gesinne vergroot. Hy sê die belastings word verminder met die bedoeling…

Venezuela: VSA eis VN optrede

Die VSA plaas druk op die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad om Venezuela te dwing om ’n vervroegde algemene verkiesing te hou met die hoop om ’n nuwe president verkies te…