Shoprite wil Eskom afskud

Die Shoprite Groep beoog om 25% van sy operasies uit te voer met hernubare energie, wat in die volgende 5 jaar moet realiseer.

Nagenoeg 22 nuwe sonkrag persele is tussen Februarie en September opgestel wat dubbel die benodigde sonkrag kapasiteit is as wat benodig word.

Die projek van die kettingwinkel groep in lyn met sy strategie om klimaat verandering te bestry, en tesame met die ontwikkeling word sy groot vragmotors en sleepwaens toegerus met sonkrag verkoelers vir die vervoer van voedsel produkte.

Met die bykomende projek verhoog die Groep sy kapasiteit en sy operasionele funksies, en word die twyfelagtige voorsiening van krag ietwat verlig, word gesê.