SA Virus status

Wetenskaplikes en geneeskundiges waarsku dat Desember die potensiaal het om die vierde pandemie te laat ontstaan. Duisende mense sal na vakansie oorde verskuif, en baie buitelandse besoekers word verwag, wat die vierde pandemie kan veroorsaak. Die huidige lae infeksies is nie noodwendig korrekte inligting nie, en bewerings word gemaak dat daar baie gevalle is wat nooit aangemeld word nie.

Op   16 November was die status vir die 24 uur tydperk soos volg:

Totale aantal mense getoets                  18.96 miljoen                              

Totale aantal positiewe gevalle               2.92 miljoen 

Totale aantal reeds herstel                     2.82 miljoen

Totale aantal sterftes                              89,504         

Aantal nuwe infeksies                            273

Aantal aktiewe infeksie gevalle               16,814                                       

Aantal sterftes vir 24 uur                        15

Herstel koers                                          96.4%