Boelgarye: President wen verkiesing

Alhoewel al die stemme nog nie getel was toe die uitkoms van Burgarye se presidentsverkiesing in die media verskyn het nie, was dit reeds duidelik dat President Rumen Radev die voorlooper is om herkies te word.

 Die president het kiesers gemaan om nie die “verlede die geleentheid te bied om die toekoms te ondermyn nie”.

Ingeligte bronne van die Gallup Internasionaal sê die president se voorsprong is sodanig da thy byna 66% van die steun geniet as die tendens van die uitslae voortduur.

Die 58 jarige president het met sy verkiesingsveldtog gefokus op teen korrupsie beginsels, wat die kiesers oortuig het dat hy die beste kandidaat is.