Daily Archives: November 26, 2021

De Ruyter laat skelms vasvat

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom, Andre de Ruyter, sê die oudit wat gedoen is op 383 uitvoerende en senior bestuurders en hulle vennote, het positiewe resultate gelewer. Van die…

Uit my Kuierkombuis

‘n Tyd gelede merk ek die redelik groot enkel lamsskenkel by ons plaaslike kruidenierswinkel op.  Nie eintlik ‘n snit wat ons alledaags sien, nie, want gewoonlik is die lamsskenkel opgesny…

Tabakbedryf staar na sy einde

Die impak van Novembermaand se gebeure bied geen goeie vooruitsigte vir die tabak produsente van Suid-Afrika nie. Die swartmark het die bedryf “oorgeneem” en die verkope van onwettige, en ongelisensieerde…

Twee miljoen hektaar in wreedheid

Stropers het die grootste rede tot kommer geword in die twee miljoen hektaar grond van die Nasionale Krugerwildtuin. Die stel van vangnette het nou een van die grootste knelpunte geword,…

SA vierde pandemie begin

Sedert Woensdag het die Covid-19 pandemie begin om met erge spronge die nuwe infeksies laat toeneem. Binne enkele dae het die nuwe gevalle van 300 gespring na 1,300 per 24…

Ramaphosa moet blaam kry

Die ANC se uiters swak vertoning gedurende die afgelope munisipale verkiesing het nou getoon in meningspeilings dat daar ʼn groot persentasie ondersteuners is wat die blaam op president Ramaphosa se…

Wees versigtig vir misdadigers

Die stygende tendens in misdaad het nou vereis dat die wetsgehoorsame burgers veel meer paraatheid en waaksaamheid aan die dag moet lê. Hierdie Desember sal die individuele misdadigers, en veral…

Swede kies eerste vroulike premier

Die Sweedse parlement het vir die eerste keer van sy bestaan, ʼn vrou verkies tot Eerste Minister toe hulle die week vir Magdalena Anderson gekies het. Daarmee is die land…

Lewensbrood

Josua 14 6   Toe het die kinders van Juda nader gekom na Josua in Gilgal, en Kaleb, die seun van Jefúnne, die Kenissiet, het vir hom gesê: U weet die woord wat…

Gesprek met Iran misluk weereens

Die jongste poging om gesprek te voer met Iran oor die kernkrag ooreenkoms se program, het weereens misluk wat die week in die hoofstad Tehran gevoer is. Die samesprekings tussen…

Biden nooi Taiwan na vergadering

Alhoewel dit ʼn virtuele byeenkoms is, het Joe Biden die leiers van Taiwan uitgenooi om deel te neem aan die verrigtinge wat sal handel oor die demokratiese bestel wat wêreldwyd…

Nuut verkose Sweedse premier bedank

Een van die mees onverklaarbare gebeurtenisse het die Sweedse kiesers getref toe die nuut verkose Eerste Minister, Magdalena Anderson, slegs enkele ure na haar verkiesing, haar bedanking aangekondig het. Die…

Poolse grens – krisis hervat

Kort nadat die twee kampe aan die Belarus gebied ontruim is en die verwagting was dat die grens krisis opgelos is toe Irak met vliegtuie begin het om sy mense…

Dagsê Sosialiste, totsiens Merkel

Die Duitse Sosiaal Demokrate en die ver-linkse Groenes, asook die Vrye Demokrate, het na weke van onderhandelings, uiteindelik ʼn koalisie regering saamgestel. Dit beteken dat Duitsland ʼn nuwe regering sal…

Nasa voer “aanval” uit op asteroïede

Nasa het aangekondig dat hy ʼn ruimtevaartuig gaan lanseer wat teen die reuse asteroïede moet bots om dit te laat afdraai van sy huidige koers. Die sending is ook ʼn…