Daily Archives: November 16, 2021

TLU SA: Sterk privaatsektor se hande

In sy eerste mediumtermynbegrotingsrede het Minister van Finansies, Mnr. Enoch Godonwana, die belangrikheid van die privaatsektor verskeie kere uitgewys, maar Suid-Afrika se beleidsomgewing skep egter nie ’n vertrouensomgewing vir dié…

Vierde pandemie onvermydelik

Die Suid-Afrikaanse Minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het gesê die koms van ʼn vierde pandemie is onvermydelik, en die vakansie seisoen en die toestroom van mense na vakansie plekke sal…

Verwerping

Koalisie politiek sal in Suid-Afrika die derde prys bly. Die sienings en persoonlike verskille is daarvoor verantwoordelik, en die onkunde is die seel daarop. Die politici in Suid-Afrika verwerp mekaar…

Petrol nog duurder in 2022

Die prys van brandstof in Suid-Afrika het dramaties die hoogte ingeskiet en op 3 November sy grootste styging nog gehad, en die AA van SA het gewaarsku dat R20 per…

Planne om ANC te kelder

Die geskorste ANC Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, beweer dat daar ʼn plan is om te verseker die ANC verloor verdere steun en dit deur koalisie regering. Hy reken die vyand sal…

Ses gearresteer oor goud diefstal

Ses verdagtes is gearresteer vir onwettige transaksies in verskillende soorte metale in Gauteng en Oos-Transvaal, en klaarblyklik ook met goud wat gesteel is. ʼn Woordvoerder van die Valke het gesê…

Lewensbrood

Josua 11 7   En Josua met al die weerbare manskappe by hom het skielik op hulle afgekom by die waters van Merom en hulle oorval. 8   En die Here het hulle in…

Botsing in VN oor Belarus krisis

Belarus se krisis word beskou as die wêreld se mees plofbare situasie wat kan lei tot ʼn grootskaalse oorlog, en Westerse lande het letterlik swaarde gekruis met Rusland tydens die…

VN kry geen kontak met Iran

Die Internasionale Atoom Energie Agentskap van die Verenigde Nasies sê hy slaag nie daarin om enige kommunikasie met Iran te bewerkstellig nie. Die tendens kom nadat Iran se nuwe president,…

Biden en Jinping in virtuele ontmoeting

Die virtuele ontmoeting tussen die Amerikaanse President Joe Binden en die Sjinese President Xi Jinping word beskou as ʼn “politieke uitsonderlikheid” in die lig van die geweldige internasionale spanning tussen…

Leierskonferensie oor Libië verkiesing

Die Franse president, Emmanuel Macron, het verskeie buitelandse leiers en diplomate in Parys ontvang vir ʼn internasionale konferensie ie afgelope naweek met die doel om te verseker dat Libië sal…

Turkye verban vlugte na Belarus

Die Turkse regering het ʼn verbod geplaas om van sy lugruim gebruik te maak vir vlugte uit ander lande na Belarus. Vlugte uit Irak, Sirië en Jemen na Belarus moet…

Kremlin sal nie gas toevoer afsny

Die Kremlin van Rusland het hom gedistansieer van Belarus se president Alexander Lukashenko wat gesê het die gastoevoer na Europa kan afgesny word. Rusland het kort na die dreigement van…

VSA: Styging in uitgawes en inflasie

Die jongste syfers wat vrygestel is toon dat die Amerikaanse inflasiekoers ʼn konstante styging wys wat waarskynlik nie ʼn tydelike tendens is nie. Dit is ʼn situasie wat mag veroorsaak…