Daily Archives: November 3, 2021

2021 Akademiese jaar

Duisende matrikulante en universiteits studente is tans besig of gaan binnekort hul 2021 jaar afsluit met eksamens. Onderrig die afgelope 10 maande was telkens onderbreek deur die sg. pandemie sluiting…

Zille hardhandig verwyder

Die chaos wat die afgelope Maandag by verskillende stemlokale geheers het, het ook neerslag gevind by die Fernwood Laerskool, Bethelsdorp, waar Zille die middelpunt van omstanders se belangstelling was. Nadat…

Verkiesing sonder verrassings

Behalwe vir die feit dat kenners van mening is dat die verkiesing nie vry en regverdig verloop het met al die chaos en intimidasie nie, het die uitslag geen verrassings…

Beurtkrag bly, al sê minister ook wat

Kort nadat die Minister van Energiesake, Gwede Mantashe, aangekondig het dat daar beleggings van soveel as R50 miljard binne die volgende paar jaar in kragvoorsiening gaan kom, is die krisis…

Die Rooi brigade se onkunde

Dit is redelik bekend dat die Malema brigade se verwagtinge ook hulle onkunde in die politieke arena weerspieël. Tydens een van sy oproerige toesprake sê die leier dat daar rede…

Lewensbrood

Josua 10 26   En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. 27  …

G20 verdaag sonder beloftes

Die wêreldleiers wat die G20 beraad in Rome bygewoon het, kon nie daarin slaag om vaste datums te bepaal vir die bereiking van koolstof neutraliteit om klimaat verandering om te…

Tonne kokaïne gevind in Nederland

Die vervolgers het die kokaïne wat gevind is in Rotterdam, as die grootste besending wat vanjaar gevind is by die hawestad wat so gewild is waarheen dwelmmiddels verskeep word. Europol…

Japanese premier wen verkiesing

Die Eerste Minister, Funio Kishida, se konserwatiewe ondersteuners en sy junior koalisie vennoot het wel die verkiesing gewen, maar het ook verskeie setels verloor. Politieke ontleders sê daar is nie…

Taliban leier verskyn in openbaar

Die Taliban se hoofleier, ene Hibatullah Akhundzada, is vir die eerste keer in die openbaar gesien sedert hy die beheer oorgeneem het in 2016. Sy verskyning in die openbaar word…

Meer spanning tussen Taiwan en Sjina

Die Sjinese lugmag het etlike weke gelede vir verhoogde spanning met Taiwan gesorg toe vegvliegtuie herhaaldelik die lugruim van Taiwan geskend het. Die Verenigde State van Amerika se Minister van…

Premier van N-Masedonië bedank

Die Eerste Minister van Noord-Masedonië, Zoran Zaev, het aangekondig dat hy bedank nadat sy party swak gevaar het in die pas afgelope verkiesing.  Die regerende Sosiaal Demokratiese Unie het groot…

Brandbestryders sterf in grot

Minstens nege brandbestryders in Brasilië het omgekom nadat ʼn opleiding sessie verkeerd gegaan het, maar wat werklik gebeur het, is nog onduidelik omdat die voorval in die donker plaasgevind het….