Vyf mans swaar gestraf

Die Hooggeregshof van Johannesburg het vyf mans skuldig bevind vir rooftogte en pogings tot moord, asook vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens.

 Die misdadigers het in September ʼn rooftog uitgevoer by ʼn kruideniersware kettingwinkel waar hulle met onwettige wapens besit opgedaag het.

Die vyf mans het altesaam 150 jaar agter tralies gekry vir hulle menigvuldige oortredings. Bykomende jare agter tralies is gevoeg omdat hulle ook die kettingwinkel se personeel beroof het van hulle persoonlike besittings.

Van die misdade is twee gevalle van moord, en vier gevalle van poging tot moord, wat van die mans uiters gevaarlike misdadigers maak, is gesê.

Volgens ʼn woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag het elkeen 25 jaar gekry vir die moorde van plaasgevind het.