Groot hommeltuig laat wenkbroue lig

Toe die massiewe groot hommeltuig wat aan die Duitse maatskappy, Volokopter, behoort het mense met verwondering daarna gekyk terwyl dit van een kant na die ander kant van die stad vlieg/

Die hommeltuig word egter ingespan om aflewerings te doen by plekke wat moeilik bereik word, en Duitsland se toenemende gebruik van hommeltuie het ʼn nuwe dimensie ingelei in die blitsige aflewering van noodsaaklike goedere.

Die hommeltuig op die foto hiernaas is geneem toe die tuig sy eerste openbare vlug oor die Duitse stad Hamburg onderneem het.

Die modern tuig beskik oor die vermoë om tot sowat 40 kilometer weg van sy basis te vlieg, en die swaardiens hommeltuig het die voordeel dat die lugverkeer nog so is dat daar geen gevare is van moontlike botsings nie.

Duitsland se innoverende inisiatiewe om die tegnologie in te span, en het reeds die wêreld se eerste vol outomatiese trein op die spoor gesit.